# Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2024-afrikaans/34133edd-0f0f-4f55-a04d-0a608fb64d66
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2024-afrikaans/34133edd-0f0f-4f55-a04d-0a608fb64d66)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2024

                  RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  RELIGIESTUDIES V2                     (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

3.    Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae.

4.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord.

6.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

7.    Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat aan elke
      vraag toegeken word.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                          RELIGIESTUDIES V2                                        3

VRAAG 1

Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Ten spyte van voortdurende bewustheid en afskrikpogings deur regerings en nie-
regeringsorganisasies, is geslagsgebaseerde geweld (GBV) steeds ŉ groot
bekommernis in Suid-Afrika en regoor die wêreld.

[Uittreksel geneem uit https://www.saferspaces.org.za/understand/entry/gender-based-violence-in-
                                             south-africa. Toegang op 14 Februarie 2024 verkry.]

1.1    Bespreek DRIE redes waarom daar geslagsgebaseerde geweld (GBV) in
       ons samelewing is.                                         (3 x 2)                           (6)

1.2    Ontleed die impak van geslagsgebaseerde geweld (GBV) in die samelewing.                     (10)

1.3    Kies EEN godsdiens en bespreek sommige van sy leringe wat oplossings
       vir geslagsgebaseerde geweld (GBV) bied.                                                     (8)

1.4    Geslagsgebaseerde geweld (GBV) word as boos beskou. In die konteks van
       enige EEN godsdiens bespreek die volgende:

       1.4.1     Hoe kan die mensdom boosheid oorwin?                                              (10)

       1.4.2     Wat is die verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld?                     (10)

1.5    As graad 12-leerder word jy gevra om met jou medeleerders te praat om
       GBV te ontmoedig. Skryf DRIE hoofpunte van jou toespraak neer. (3 x 2)                       (6)
                                                                                                   [50]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               RELIGIESTUDIES V2                                (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2

2.1    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Geen godsdiens is ŉ vaste, monolitiese eenheid nie. Hulle het almal baie
       interne verskille.

                            [Aangepas uit Religion Studies Grade 12, H.C. Steyn, bladsy 56]

       Bespreek die interne verskille van EEN godsdiens onder die volgende
       opskrifte:

       2.1.1    Bestuur                                                                        (10)

       2.1.2    Leringe                                                                        (10)

2.2    Evalueer die moontlike gevolge van interne verskille vir godsdienste.                     (8)

2.3    Bespreek kontemporêre inspirasie in die konteks van godsdiens.                          (10)

2.4    Bespreek DRIE hermeneutiese beginsels wat relevant vir die interpretasie
       van heilige tekste is.                                                                  (12)
                                                                                               [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                           RELIGIESTUDIES V2                                            5

VRAAG 3

3.1    Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       ŉ Ritueel is ŉ stel formele handelinge of gedrag met ŉ seremoniële doel wat
       met gereelde tussenposes binne ŉ bepaalde omgewing uitgevoer word.
       Verskillende tipes rituele gee betekenis aan verskillende seremonies binne die
       geloofsgemeenskap.

            [Uittreksel uit https://study.com/academy/lesson/rituals-definition-types-challenges.html.
                                                                   Toegang op 2 Maart 2024 verkry.]

       Bespreek die rol wat rituele speel onder die volgende opskrifte:

       3.1.1    Sosiale rol                                                                               (6)

       3.1.2    Geestelike rol                                                                            (6)

       3.1.3    Sielkundige rol                                                                          (10)

3.2    Die uittreksel hieronder handel oor sekularisme. Lees die volgende uittreksel
       en beantwoord die vrae wat volg.

       Sekularisme is ŉ wêreldbeskouing wat geen godsdienstige dogma onderskryf
       nie. Veral in die Weste is daar ŉ toenemende aantal mense wat sekulêre
       lewens lei.

                                   [Aangepas uit Religion Studies Grade 12, H.C. Steyn, bladsy 71]

       3.2.1     Noem EEN sekulêre wêreldbeskouing en bespreek die oorsprong
                 daarvan.                                                                                 (8)

       3.2.2     Evalueer die impak van sekularisme op die godsdiensgemeenskap
                 krities.                                                      (12)

3.3    Wat is die rol van inspirasie in Afrika Tradisionele Godsdiens?                                    (8)
                                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     RELIGIESTUDIES V2                                   (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 4

4.1    Lees die volgende uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       In pre-1994 apartheid Suid-Afrika is alle aspekte van die samelewing, insluitend
       godsdiens, oorheers deur die beleid van apartheid. Na die demokratiese
       verkiesing van 1994 het dinge verander.

               [Bron: Inter-religious relations in South Africa with reference to Christians and Muslims,
                                                   Dolamo, RTH: Universiteit van Suid-Afrika, bladsy 11]

       Vergelyk die stand van godsdienssamewerking in Suid-Afrika voor en na 1994.                            (16)

4.2    Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       Die NRLF is gestig na ŉ oproep van President Mandela in 1997 om
       verskillende gelowe te verenig wat gedurende die apartheidsera verdeeld
       was. Dit bestaan uit die leiers van verskeie godsdienste in Suid-Afrika. In 2009
       het pastoor Ray McCauley ŉ nuwe intergodsdienstige organisasie genaamd
       die National Interfaith Leadership Council (NILC) gestig. Die NRLF het
       saamgesmelt/gekombineer met die NILC om die Nasionale Intergeloofsraad
       van Suid-Afrika (NICSA) in 2011 te vorm.

       Ander intergodsdienstige organisasies sluit in die African Council of Religious
       Leaders (ACRL) en die World Council of Churches (WCC).

                             [Bron: www.acrl-rfp.org, Shutters Top Class, Religion Studies, Grade 12]

       4.2.1     Evalueer die impak van die NRLF / NICSA.                                                     (12)

       4.2.2     Verduidelik die verskil tussen die WKK en ACRL.                                               (8)

4.3    Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die volgende vraag.

       Daar is baie godsdienste in die wêreld, soos Afrika Tradisionele Godsdiens
       (ATR), Bahá’i-geloof, Boeddhisme, Christendom, Hindoeïsme, Islam,
       Djainisme, Judaïsme, Sikhisme en Taoïsme. Godsdienstige organisasies word
       gestig om harmonie tussen verskillende godsdienste te bevorder en te
       handhaaf.

           [Bron: https://www.wozamatrics.co.za/wp-content/uploads/2022/09/Religion-Studies-Inter-
                                   religious-relationships-FIN.pdf. Toegang op 12 Maart 2024 verkry.]

       Beskryf die praktiese stappe wat deur godsdiensorganisasies geneem is om
       intergodsdienstige harmonie te bevorder.                                                               (14)
                                                                                                              [50]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        RELIGIESTUDIES V2                                       7

VRAAG 5

5.1     Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die volgende vrae.

        Darwin se evolusieteorie het ŉ alternatiewe verklaring vir die oorsprong van
        die mens gegee. Terwyl evolusie nie godsdienstige idees oor die skepping
        direk weerlê nie, is dit duidelik dat dit geen verduideliking as deel van ŉ
        goddelike plan bied nie.

                              [Bron: Shutters Top Class Religion Studies, Grade 12, bladsy 138]

        5.1.1    Verduidelik die evolusieteorie.                                                  (10)

        5.1.2    Bespreek die reaksie van EEN Midde-Oosterse godsdiens op Darwin
                 se teorie.                                                                       (12)

5.2     Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Leringe hou verband met geloof in die sin dat volgelinge geloof in ŉ bepaalde
        godsdiens sal hê, omdat hulle ŉ stel leringe aanvaar het wat hulle voel waar
        is.

                                              [Bron: Religion Studies Grade 12, RD Donne et al]

        Kies EEN godsdiens en bespreek die sentrale leerstellings daarvan onder die
        volgende opskrifte:

        5.2.1    Die aard van goddelikheid                                                        (10)

        5.2.2    Die aard van die wêreld                                                          (10)

        5.2.3    Lewe na die dood                                                                  (8)
                                                                                                  [50]

                                                                                   TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Religion Studies · Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2020-afrikaans/f4c6cd3c-439a-4099-b9a8-1afb7dfcab69) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [REL STUDIES P2 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-memo-sept-2018-afrikaans/8a667319-4336-43ff-a856-d3395338d73b) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — Religion Studies · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-eng/7e735941-b3ca-486f-abf3-9da25296a134) — QP · 2023 · Eng
- [Religion Studies P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2023-afr/35c8b75f-517b-4840-a3dd-3998524c2107) — QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2023-afr/7f74d50a-822f-4467-9d6a-5b83fc1842bd) — QP · 2023 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2023-eng/a22a9936-7b7a-4eba-ba0b-c78e70513f41) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
