# Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2018

                    RELIGIESTUDIES V1
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  RELIGIESTUDIES V1                     (EC/SEPTEMBER 2018)

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1    B                                                                          (1)

       1.1.2    A                                                                          (1)

       1.1.3    D                                                                          (1)

       1.1.4    D                                                                          (1)

       1.1.5    B                                                                          (1)

       1.1.6    A                                                                          (1)

       1.1.7    C                                                                          (1)

       1.1.8    B                                                                          (1)

       1.1.9    B                                                                          (1)

       1.1.10 A                                                                            (1)

 1.2   1.2.1    Monoteïsme                                                                 (2)

       1.2.2    Sinkretisme

                 Sinkretisme verwys na twee verskillende geloofstelsels wat
                  gekombineer word om ŉ nuwe een te vorm.
                 Voorbeeld: Afrika Geïnisieerde Kerke, Sikhisme.                          (2)

       1.2.3    Karma

                 Dit is ŉ Hindoe-oortuiging/geloof dat elke aksie ŉ gevolg het, wat
                  mag in ŉ latere reïnkarnasie kan opduik.
                 Dit impliseer ook die gevolge van aksies.
                 Dit leer dat ŉ persoon se aksies in die verlede vir sy/haar huidige
                  omstandighede verantwoordelik is.                                        (2)
                Nirvana

                 Dit is ŉ staat van perfekte geluk en vrede in Boeddhisme.
                 Dit is die staat waarin begryp word dat daar geen individuele self
                  of siel is nie.

                LET WEL:      Enige TWEE geldige antwoorde vir elke term moet
                              gekrediteer word.                                            (2)

       1.2.4    Yin en Yang                                                                (2)

       1.2.5    Rome                                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  RELIGIESTUDIES V1                                    3

 1.3    1.3.1    Onwaar: Modimo, Nkulunkulu, Mvelingqangi, Qamata
                 Enige relevante Afrika-naam moet gekrediteer word.                             (2)

        1.3.2    Onwaar: Afrika Tradisionele Godsdiens                                          (2)

        1.3.3    Onwaar: Die ideaal in Theravada˗Boeddhisme is dat die individu ŉ lewe
                 gerig op meditasie moet leef om sodoende verligting / geestelike
                 ontwikkeling te bereik.                                                        (2)

        1.3.4    Waar                                                                           (2)

        1.3.5    Onwaar: ‘Maternaal’ beteken om aan die moeder se kant van die familie
                 verwant te wees / ‘Paternaal’ beteken om aan vaderskant verwant te
                 wees.                                                                          (2)

 1.4    1.4.1    Eendersheid/Ooreenkomste

                  Dieselfde te wees
                  Om ooreenkomste met ŉ spesifieke godsdiens te toon
                  Om van dieselfde soort te wees, met dieselfde aard, dieselfde vorm           (2)

        1.4.2    Ekumenisme

                  Verskillende godsdienste kan redelik vreedsaam saamleef, ongeag
                   hul verskille.
                  Verskillende godsdienste werk aktief saam om sekere spesifieke
                   doelstellings in die samelewing te bereik.
                  Dit is ŉ Christelike beweging om eenheid onder Christelike
                   denominasies te kweek.
                  Die Wêreldraad van Kerke is ŉ direkte uitvloeisel van die Ekumeniese
                   beweging.                                                                    (2)

        1.4.3    Eenheid

                  Harmonie of eenstemmigheid tussen mense en/of godsdienste
                  Vreedsame naasbestaan van godsdienste
                  Erkenning van gemeenskaplike gronde tussen verskillende
                   godsdienste                                                                  (2)

        1.4.4    Vergelykbaarheid

                  Op soek na ooreenkomste en verskille in/tussen godsdienste
                  Twee of meer godsdienste kan vergelyk word
                  Dit kan implisiet of eksplisiet wees                                         (2)

        1.4.5    Halaal

                      Dit beteken ŉ toelaatbare daad in Islam.
                      Dit word dikwels gebruik om kos te beskryf wat vir Moslemverbruik
                       toelaatbaar is.

                       LET WEL: Enige TWEE geldige antwoorde moet gekrediteer word.             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             RELIGIESTUDIES V1           (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.5   1.5.1    Jesus                                                       (2)

       1.5.2    Bahá’u’lláh                                                 (2)

       1.5.3    Taoïsme                                                     (2)

       1.5.4    Moses                                                       (2)

       1.5.5    Induna                                                      (2)

                                                  TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                   RELIGIESTUDIES V1                                      5

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      Mite

                 Bevat gewoonlik historiese en metaforiese materiaal.
                 Die woord ‘mite’ kom van die woord ‘mythos’ wat ‘woord’ of
                  ‘fabel’ beteken.
                 Hul onthul die diepste waarhede oor skepping, lewe en dood.            (4)

       2.1.2    Geloof/Oortuigings

                 Dit verwys na wat die volgelinge beweer die waarheid is.
                 Dit is geloof wat die fondasies vorm om mense tot ŉ
                  gemeenskaplike doel saam te snoer en help om ŉ gedeelde
                  identiteit te skep.
                 Geloof beteken om ŉ ferm/vaste opinie te hê, bv. volgens die
                  Joodse geloof is daar slegs een God genaamd Jehova.
                 Dit verwys ook na die aanvaarding van iets, ŉ feit, stelling of
                  lering.                                                                (4)

       2.1.3    Dogma

                 Die konsep ‘dogma’ verwys na daardie geloofsoortuigings wat
                  mense sonder twyfel moet aanvaar.
                 Dit beteken ŉ beginsel, leerstelling of geloofstelsel, veral waar
                  dit deur ŉ gemeenskaplike godsdienstige gesag/outoriteit
                  vasgestel is.
                 Dogma word voorgehou deur ŉ gemeenskaplike godsdienstige
                  gesag/outoriteit soos gegrond op goddelike inspirasie.                 (4)
       2.1.4    Uniekheid

                 Dit is daardie eienskappe wat die godsdiens verskillend van
                  ander godsdienste maak/onderskei van ander godsdienste.
                 Dit is daardie eienskappe waarvolgens dit identifiseerbaar is as
                  ŉ verskillende godsdiens.                                              (4)
       2.1.5    Doktrines
                 Die term ‘doktrine’ is sinoniem vir ‘leer’.
                 Verwys meer na die rol van intellektuele in godsdienstige
                  gemeenskappe om godsdiensoortuigings te vind en in
                  samehangende filosofiese patrone te organiseer.
                 ŉ Stel godsdiensleringe/-beginsels of oortuigings.
                 Doktrine/Leerstellings word soms betwis.
                 Dit het nie ŉ negatiewe konnotasie nie.

                      LET WEL: Ander relevante voorbeelde moet gekrediteer word.         (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     RELIGIESTUDIES V1                    (EC/SEPTEMBER 2018)

2.2   2.2.1   Aard van goddelikheid in die Christelike godsdiens

              Dit leer dat:

                    God die skepper van die heelal is.
                    God is almagtig (‘omnipotent’) wat beteken dat Hy magtig is.
                    God is alwetend (‘omniscient’) wat beteken Hy sien alles.
                    God is ŉ Gees.
                    God gee om en is liefdevol.
                    God word gesien/verstaan as die Heilige Drie-Eenheid wat
                     verwys na God die Vader, God die Seun en God die Heilige
                     Gees.

              Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.                            (10)

      2.2.2   Afrika Tradisionele Godsdiens

               Afrika-filosofie staan sentraal in die ATG en beweer dus dat
                ‘umntu ngumntu ngabantu’.
               Dit leer dat mense afhanklik van mekaar is.
               Dit bevorder deel en omgee vir mekaar. (‘sharing and caring’)
               Dit bevorder die praktyk genaamd ‘ilima’.
               Dit ondersteun ook ‘inqoma’.

              Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.                            (10)

      2.3     VYF gemeenskaplike oortuigings van Abrahamitiese
              godsdienste

                    Hulle glo almal in een God.
                    Hulle glo almal in lewe na die dood.
                    Hulle glo in die Oordeelsdag.
                    Hulle glo aan geopenbaarde geskrifte.
                    Hulle glo in die bestaan van profete.
                    Hulle glo in die bestaan van engele.

              Enige ander unieke kenmerke van die Abrahamitiese gelowe moet
              aanvaar word.                                                               (10)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               RELIGIESTUDIES V1                                      7

  VRAAG 3

  3.1  In 2012 is ŉ kort film met die naam Innocence of Muslims op YouTube
        vrygestel.
       Dit was ŉ aanval op die karakter van die Profeet Mohammed.
       Dit het tot gewelddadige betogings in baie Moslemlande gelei.
       Aanvanklik is berig dat die film deur Jode in die VSA gemaak en befonds
        is.
       Later is uitgevind dat dit deur ŉ Koptiese Christen wat in die VSA woon,
        gemaak is.
       Dit is deur ŉ Christelike maatskappy met die naam ‘Media for Christ’
        befonds.
       Hierdie film het tot verhoogde spanning tussen Christene en Moslems
        gelei.
       Media moet sensitief, onpartydig en objektief wees.                               (12)

  3.2    Sosialemedia-maatskappye behoort ŉ beleid van geen verdraagsaamheid
          teenoor/van godsdienstige beledigings te handhaaf.
         Daar moet ernstige sanksies wees teen rekeninghouers wat die media
          misbruik (bv. vries die rekening, rapporteer aan die owerhede, ens.).
         Godsdienstige organisasies moet vennootskappe met sosialemedia-
          maatskappye aangaan om boodskappe wat moontlik beledigend kan
          wees, te monitor.
         Anonieme boodskappe wat enige godsdiens beledig, moet belet/verbied
          word.

            LET WEL: Enige ander geldige strategieë moet aanvaar word.                       (8)

  3.3    Uitgewers/Redakteurs bepaal uitsluitlik watter gebeure nuuswaardig is.
         Hulle behoort ook te bepaal ook hoe belangrik die gebeure is en hoeveel
          nuusdekking dit verleen word.
         Die media probeer om nie hul borge/adverteerders te beledig nie, omdat
          dit hul wins kan laat daal.
         Die media gebruik sensasie omdat dit verkope aanmoedig.
         Groot mediamaatskappye besit verskeie media-afsetpunte. Al hierdie
          afsetpunte sal dieselfde opinie weergee.
         Vir die niksvermoedende leser lyk dit asof verskillende redakteurs almal
          oor ŉ saak saamstem, terwyl dit in werklikheid die opinie van slegs een
          mediahuis is.

           LET WEL: Enige ander geldige strategieë moet aanvaar word.                     (10)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   RELIGIESTUDIES V1                   (EC/SEPTEMBER 2018)

    3.4  Een voorbeeld hiervan is die staatsbeheerde SAUK.
         Die SAUK se radio- en televisieprogramme bevorder die beginsel van
          godsdienstige verdraagsaamheid, soos in die Suid- Afrikaanse Grondwet
          vervat is.
         Voorbeelde van sulke programme is ‘Issues of Faith’ en die daaglikse
          oggendgebede.
         Ander media het verskillende mandate oor verskillende godsdienste.
         Bv. The Hindu, wat ŉ pro-Hindoe koerant is, het in 2006 nie kommentaar
          gelewer oor die Profeet Mohammed spotprente nie.
         Dit is egter uitgesproke oor sake rakende Hindoe-waardes.
         ŉ Duitse koerant, Die Welt, het gesê dat Moslems sulke spotprente moet
          aanvaar, omdat ander godsdienste van hulle stigters is.
         In die Soedannese konflik het die Westerse media die oorlog as konflik
          tussen die Moslem-noorde en die Christen-suide beskryf.
         Eintlik was die oorlog nie godsdienstig nie, maar eerder ekonomies, met
          Moslems aan beide kante.
         Dit blyk duidelik uit die feit dat daar steeds gewapende konflik in Suid-
          Soedan is, selfs na hul onafhanklikheid van Soedan.
         Die mediadekking oor die Katolieke Kerk handel die afgelope jare meestal
          oor kindermishandeling deur geestelike leiers. Die positiewe bydraes van
          die kerk word geïgnoreer.
         Plaaslike media soos Isolezwe en Ilanga kies kant in hul dekking oor die
          interne verskille in die Nasaret Baptistekerk (Shembe).
         Ukhozi, wat meestal stedelike luisteraars het, gee gereeld dekking aan die
          nuwe Christelike faksie. Die gee min of geen dekking aan die Ebuhleni
          faksie nie.

           LET WEL: Enige ander relevante voorbeelde van vooroordeel in die media
                     rakende godsdienssake moet gekrediteer word.                             (20)
                                                                                              [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                RELIGIESTUDIES V1                                     9

  VRAAG 4

  4.1    Tydens die apartheidsera is slegs die Christelike godsdiens as
          staatsgodsdiens aanvaar./ Die Christendom was die dominante
          godsdiens.
         Christelike Nasionale Onderwys was die staat se onderwysbeleid.
         Staatsfondse is gebruik om slegs die salarisse van sekere Christen-
          leraars te betaal.
         In ŉ demokratiese Suid-Afrika geniet alle godsdienste gelyke status.
         Religiestudies is ŉ NSS-vak wat verskillende godsdienste bestudeer.
         Dit het Bybelkunde en ander vakke wat slegs op een godsdiens gefokus
          het, vervang.
         Vryheid van godsdiens is in ons Grondwet verskans.
         By alle staats- en amptelike byeenkomste, is gebede óf universeel óf
          multigodsdienstig van aard.
         SA is ŉ sekulêre staat.
         Godsdienstige verdraagsaamheid word bevorder.
         Godsdienstige pluralisme word bevorder.

             LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.                (18)
  4.2    VOORBEELD 1: Judaïsme
          Gelukkig is diegene wat geregtigheid handhaaf en te alle tye regverdig
           optree. (Tehillim/Psalm 106:3)
          Wanneer ŉ vreemdeling in jou land woon, moet jy hom nie sleg
           behandel nie. (Levitikus 19:33)
          Het ons nie almal een Vader nie? Het een God ons nie geskep nie?
           (Maleagi 2:19)
          Judaïsme bevorder/moedig wedersydse respek aan.
          Dit bevorder die toepassing van die reg tot waardigheid van almal.
          Vaderskap in Judaïsme sluit alle nasies van die wêreld in (‘embrace’).

         LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.

         VOORBEELD 2: Afrika Tradisionele Godsdiens

          Afrika Tradisionele Godsdiens glo in Ubuntu.
          Dit leer dat ‘umntu ngumntu ngabantu’.
          Dit bevorder respek vir alle mense.
          Almal in Afrika Tradisionele Godsdiens word met waardigheid
           behandel.
          Dit is ŉ stamgebaseerde godsdiens.
          Dit veroordeel enige diskriminasie-handeling in die gemeenskap.
          Dit veroordeel moord.
             LET WEL: Ander relevante antwoorde moet gekrediteer word.
         Relevante leerstellings van hierdie en ander godsdienste moet aanvaar
         word.                                                                        (12)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 RELIGIESTUDIES V1                    (EC/SEPTEMBER 2018)

  4.3     Godsdiensvryheid verwys na ŉ situasie waar verskillende
           godsdienste vry is om hul godsdiens uit te leef.
          Elkeen het die reg tot vryheid van gewete, godsdiens, denke, geloof
           en opinie. Die godsdienstige regte van die ander moet egter te all tye
           gerespekteer word.
          Godsdiensbeoefening kan by enige staatsinstelling plaasvind, mits dit
           op gelyke basis gebeur.
          Bywoning moet vry en vrywillig wees.
          Persone wat aan ŉ godsdienstige gemeenskap behoort, het die reg
           om dit te geniet om hul godsdiens uit te leef en om godsdienstige
           verhoudinge/assosiasie met ander instellings in die burgerlike
           samelewing te handhaaf.

         LET WEL: Enige relevante punte moet aanvaar word.                             (10)

  4.4    VOORBEELD 1: Hindoeïsme

          Die wet van ‘karma’ verwys na die gevolge van aksies of dade.
          Dit leer dat ŉ persoon se aksies in die verlede vir sy/haar huidige
           omstandighede verantwoordelik is.
          Elke persoon is verantwoordelik vir sy of haar eie toekoms en kan dit
           deur berou en goeie dade verander.
          Hindoes glo dat mense verskil met betrekking tot die graad van
           geestelike verligting (‘spiritual enlightenment’) en daarom is hul meer
           verdraagsaam teenoor ander godsdienste.
          Hindoes glo dat elke geloofstelsel, ongeag die aard daarvan, as ŉ
           mindere/meer geringe vorm van Hindoeïsme beskou kan word.

         VOORBEELD 2: Judaïsme

          Wette wat Joodse gelowiges in staat stel en leiding gee oor hoe om
           verdraagsaam teenoor mense van ander godsdienste te wees.
          ŉ Belangrike deel van Joods-wees is om diegene in nood te help.
          Die versameling wette en reëls wat verwys na alle aspekte van Jode
           se lewens, word die Mitzvot genoem.
          Judaïsme leer vergifnis van alle mense.
          Dit leer ook dat alle mense gerespekteer/geag moet word.
          Judaïsme leer mense van God se liefde.                                      (10)
                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 RELIGIESTUDIES V1                                    11

VRAAG 5
5.1 5.1.1     Die Program vir Christen-Moslem Verhoudinge in Afrika (PROCMURA)
                Dit is die oudste, baanbreker intergeloofsorganisasie in Afrika.
                Die fokus is spesifiek/veral op Christene se verhouding met
                 Moslems.
                Dit is in 1959 gestig.
                PROCMURA probeer om die volgende binne die kerke in Afrika te
                 bevorder:
                 o Om die evangelie binne ŉ intergeloofsomgewing uit te dra.
                 o Om konstruktiewe betrokkenheid by Moslems vir vrede te
                    bevorder.
                 o Van die programme wat die organisasie bestuur, is daar diegene
                    wat gerig is op vroue, die jeug, opvoeding, vrede en versoening.     (10)
     5.1.2    Intergeloof Aksie vir Vrede (IFAPA)
               Bring godsdienstige komitees, die burgerlike gemeenskap, die
                privaatsektor en regerings saam.
               Dit sluit ook in die magtiging van vergaderings van godsdiensleiers
                wat IFAPA-besluite neem.
               Sub-streek konferensies (‘summits’).
               Stig en registreer nasionale takke.
               Om intergeloofafvaardigings na konflikgebiede te stuur.
               Het deelgeneem aan die wetgewende verkiesings in Togo.
               Het uitruilbesoeke tussen landmynslagoffers en oorlewendes van
                Ethiopië, Suid-Soedan en Uganda gereël.
               Het aan die ‘World Social Forum’ wat in Kenia in 2007 gehou is,
                deelgeneem.
               Het die ‘IFAPA Women Network’ gestig.
               Het die ‘Youth Network’ gestig.
               Het die ‘A Mother’s Cry for a Healthy Africa’ van stapel gestuur.        (10)
     5.1.3    Raad vir Godsdienstige Leiers in Afrika (ACRL) / Ook bekend as
              ‘Religions for Peace’ (RFP)
                In 2002 gestig en is die grootste en mees verteenwoordigende
                 multi-godsdiensplatform in Afrika.
                Die visie is om godsdienstige leiers en hul gemeenskappe saam te
                 snoer in ŉ gesamentlike verbintenis tot vrede.
                Die organisasie se rigtinggewende beginsels is:
                  o Om godsdiensverskille te respekteer, op te tree teenoor diep- en
                     wydgesetelde gedeelde morele belange en waardes.
                  o Om die identiteit van elke godsdiensgemeenskap te behou.
                  o Om die verskillende wyses waarop godsdiensdiens-
                     gemeenskappe in Afrika georganiseer is, te respekteer.
                  o Om multigodsdienstige strukture wat plaaslik gelei word binne
                     die RFP-netwerke op die kontinent, te ondersteun.
                  o Om die beginsels van verteenwoordiging, byvoeging en eenheid
                     te behou.
               LET WEL: Ander relevante antwoorde moet aanvaar word.                     (10)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 RELIGIESTUDIES V1                  (EC/SEPTEMBER 2018)

  5.2 5.2.1     MIV en Vigs:

                 Vigs-pasiënte word versorg.
                 Vigs-pasiënte word ook ondersteun, meesal in gebed, deur
                  lede wat verskillende godsdienste verteenwoordig.                 (4)

       5.2.2    Antipornografie optog:

                 Verteenwoordigers van Suid Afrikaanse godsdienste sowel as
                  hul volgelinge, het ŉ optog teen pornografie na die Parlement
                  gelei, om ŉ skreiende aanval op dit te maak.
                 Hul glo dat dit hul morele plig is.                               (4)

       5.2.3    Noodlyn ‘(Lifeline’)

                 Hierdie organisasie is betrokke by berading van almal wat
                  behoefte daartoe het.
                 Hulle nooi ook deernisvolle en moedige individue om dialoog
                  in elke gemeenskap te begin.
                 Die vrywilligers dra hulle skofte aan hul Opperwese op.           (4)

       5.2.4    Openbarevakansiedag-vieringe:

                 Almal neem aan openbarevakansiedag-vieringe deel en by die
                  opening van funksies word gebede gedoen sonder dat daar
                  teen enige godsdiens gediskrimineer word.
                 Die gebede kan deur ŉ ghoeroe, ŉ priester, ŉ pastoor of ŉ
                  imam gedoen word.
                 Elke persoon kan sy/haar heilige dae vier sonder
                  diskriminasie.
                 Werkers werk in die plek van die volgelinge van ander
                  godsdienste op hulle feesdae.                                    (4)

       5.2.5    Multi-geloofsdienste:

                 Dienste wat in ŉ plaaslike kerk gehou word en alle gelowe
                  word daarheen genooi.
                 Vier enige aspekte van menseregte.                                (4)

                LET WEL: Ander relevante antwoorde moet aanvaar/gekrediteer
                         word.
                                                                                    [50]

                                                        TOTAAL AFDELING B:          100
                                                            GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [REL STUDIES P2 MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-memo-sept-2018-afrikaans/8a667319-4336-43ff-a856-d3395338d73b) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/36e4e58d-a9d6-468e-84e7-196ae70761ff) — Religion Studies · Memo · 2017 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/353fb867-5b39-442f-80a4-7cdafe333a1f) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — Religion Studies · QP · 2017 · Afr
- [Religion Studies P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2018-memo-afr/eff61a9e-152f-4d57-a950-5b7ac4c33aec) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-eng/0c13dbdc-e322-43ed-aa01-f39578d31c9f) — QP · 2024 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-afr/bf4d1331-1edb-4473-8d95-f6dc04204194) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2024-afr/04aeabb0-cded-4bb3-bfbf-8ef272c469e6) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-religion-studies-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/280b2f45-cc59-4fda-8962-bcd5e4a7d0bb) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
