# Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afr-d/ece45fa8-d991-450a-8f6c-718049fc379b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afr-d/ece45fa8-d991-450a-8f6c-718049fc379b)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2018

                    RELIGIESTUDIES V1

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                                  *RLGSA1*

                     Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   RELIGIESTUDIES V1             (EC/SEPTEMBER 2018)

  INSTRUKSIES EN INLIGTING

  1.    Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B.

  2.    AFDELING A: VERPLIGTEND
        AFDELING B: Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling.

  3.    Lees AL die vrae aandagtig deur.

  4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in
        hierdie vraestel gebruik is.

  5.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

  6.    Die lengte van jou antwoorde moet ooreenstem met die punte wat aan
        elke vraag toegeken is.

  7.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 RELIGIESTUDIES V1                                       3

  AFDELING A (VERPLIGTEND)

  VRAAG 1

  1.1 Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
      vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
      byvoorbeeld 1.1.11 D.

        1.1.1    Die Tao kan as die ... beskryf word.

                 A     aarde
                 B     pad van die heelal
                 C     siklus van die lewe
                 D     Hiernamaals                                                    (1)

        1.1.2    Die stigter van Boeddhisme was …

                 A     Siddhartha Gautama.
                 B     Bahá’u’lláh.
                 C     die Dalai Lama.
                 D     Vajrayana.                                                     (1)

        1.1.3    Watter EEN van die volgende is ŉ verduideliking van politeïsme?

                 A     Leerstelling/doktrine wat twee onafhanklike beginsels erken
                 B     Die geloof dat God alles en alles is God
                 C     Die geloof in of aanbidding van een God
                 D     Geloof in of aanbidding van die bestaan van baie gode          (1)

        1.1.4    Konserwatiewe Judaïsme ...

                 A     glo dat God die hele Tora aan die Jode gegee het.
                 B     aanvaar dat die Tora oor verloop van tyd deur mense geskryf
                       was.
                 C     probeer om die invloed van die moderne lewe te vermy.
                 D     glo dat die Tora van God afkomstig is deur die bemiddeling
                       van die idees van mense.                                       (1)

        1.1.5    Die Bahá’i-geloof het in … ontstaan.

                 A     Irak
                 B     Iran
                 C     China
                 D     Saoedi-Arabië                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                  RELIGIESTUDIES V1                     (EC/SEPTEMBER 2018)

        1.1.6   Die Hadith is …

                A     ŉ versameling leringe van die Profeet Mohammed.
                B     verpligte leringe in die Koran.
                C     boeke met mites.
                D     rekords van Islamitiese geskiedenis                                 (1)

        1.1.7   Die Pali Kanon verwys na die heilige literatuur/geskrifte van ...

                A     Judaïsme.
                B     die Bahá’i-geloof.
                C     Boeddhisme
                D     die Christelike godsdiens.                                          (1)

        1.1.8   ŉ Dogma, in die konteks van godsdiens, is …

                A     ŉ leuen of versinsel.
                B.    onderrig met absolute gesag,
                C     ŉ heilige teks/skrif.
                D     ŉ bespreking van geestelike waarhede deur ŉ storie.                 (1)

        1.1.9   Afrika Tradisionele Godsdiens kan as … beskryf word.

                A     Shoghi Effendi
                B     inheems
                C     Theravada
                D     Mahabharata                                                         (1)

        1.10    EEN van die hoofsakramente van die Katolieke geloof is die …

                A     Eukarist/Eucharistie.
                B     Judaïsme..
                C     Bodhisattva.
                D     Bahá’u’lláh.                                                        (1)

  1.2 Beantwoord die volgende vrae.

        1.2.1   Gee EEN term wat die godsdienste wat in een God glo, beskryf.             (2)

        1.2.2   Verduidelik die begrip sinkretisme.                                       (2)

        1.2.3   Vergelyk die verskille tussen karma en nirvana.                           (2)

        1.2.4   Volgens Taoïsme bestaan alles uit twee magte, naamlik die ...
                en …                                                                      (2)

        1.2.5   Die politieke gesag van die Rooms-Katolieke kerk is in …                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                 RELIGIESTUDIES V1                                     5

 1.3    Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die
        antwoord en skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer
        (1.3.1 –1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. Gee ŉ rede indien die
        antwoord ONWAAR is.

        1.3.1    Die Opperwese in Afrika Tradisionele Godsdiens word Hajj
                 genoem.                                                            (2)

        1.3.2    Voorvaders word in Taoïsme vereer.                                 (2)

        1.3.3    Die ideaal in Theravada Boeddhisme is vir die individu om ŉ lewe
                 van meditasie te leef om sodoende gereïnkarneer te word.           (2)

        1.3.4    Boeddhisme het geen begrip van ŉ Opperwese nie.                    (2)

        1.3.5    ‘Paternaal’ beteken om aan moederskant van die familie verwant
                 te wees.                                                           (2)

 1.4    In die konteks van godsdiens, verduidelik ELK van die volgende
        konsepte:

        1.4.1    Eendersheid                                                        (2)

        1.4.2    Ekumenisme                                                         (2)

        1.4.3    Eenheid                                                            (2)

        1.4.4    Vergelykbaarheid                                                   (2)

        1.4.5    Halaal                                                             (2)

 1.5    Kies die woord in elkeen van die groep woorde hieronder wat NIE by die
        res pas NIE. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer
        (1.5.1–1.5.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

        1.5.1    Moses, Abraham, Jesus, Dawid                                       (2)

        1.5.2    Brahma, Vishnu, Bahá’u’lláh, Shiva                                 (2)

        1.5.3    Taoïsme, kapitalisme, ateïsme, Marxisme                            (2)

        1.5.4    Isangoma, Inyanga, Moses, klei-poort                               (2)

        1.5.5    Jehova, Allah, Jesus, Induna                                       (2)

                                                           TOTAAL AFDELING A:       50

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                     RELIGIESTUDIES V1                      (EC/SEPTEMBER 2018)

  AFDELING B

  Beantwoord enige TWEE van die vier vrae in hierdie afdeling.

  VRAAG 2

  2.1    In die konteks van godsdiens, verduidelik ELK van die volgende
         konsepte:

         2.1.1       Mite                                                                     (4)

         2.1.2       Geloof                                                                   (4)

         2.1.3       Dogma                                                                    (4)

         2.1.4       Uniekheid                                                                (4)

         2.1.5       Doktrine                                                                 (4)

  2.2    Bespreek die doel van die volgende godsdienste onder die aard van
         goddelikheid:

         2.2.1       Christelike godsdiens                                                  (10)

         2.2.2       Afrika-filosofie is sentraal in Afrika Tradisionele Godsdiens.
                     Brei uit op hierdie stelling.                                          (10)

  2.3    Beskryf VYF algemene oortuigings wat deur die Abrahamitiese
         godsdienste gedeel word.                                                           (10)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               RELIGIESTUDIES V1                                           7

 VRAAG 3

 Lees die gedeelte hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Alle vorme van media (elektronies) en gedrukte media, asook sosiale media soos
 Twitter, YouTube, ensovoorts), verskaf inligting aan mense oor gebeure dwarsoor
 die wêreld terwyl dit gebeur.

 Al probeer hulle hoe hard om objektief te wees, kommunikeer hulle ŉ sekere
 standpunt wanneer hulle nuus oordra.

 Verder kan veral sosiale media maklik deur gewetenlose mense gebruik word om
 intergodsdienstige konflik te skep.
                              [Aangepas uit Shuters Top Class Religion Studies Graad 12]

 3.1 Bespreek EEN voorbeeld van hoe die gebruik van sosiale media tot
     intergodsdienstige konflik kan lei.                                                   (12)

 3.2 Noem VIER strategieë om sodanige misbruik van sosiale media te voorkom.                (8)

 3.3 Bespreek VYF strategieë wat die media gebruik om opinies in die
     openbare domein te beïnvloed.                                                         (10)

 3.4 Gee voorbeelde uit die media om jou antwoord op VRAAG 3.3 te
     ondersteun.                                                                           (20)
                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                               RELIGIESTUDIES V1                         (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4

 4.1 Vergelyk demokratiese Suid Afrika se siening oor godsdiensvryheid met
     die benadering wat gedurende die apartheidsera gevolg is.                            (18)

 4.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vraag wat volg.

      Sonder godsdiens sou die samelewing erger gewees het. Regdeur die
      geskiedenis het godsdiens ons leiding gegee oor hoe om mekaar met
      waardigheid te behandel. Die probleem is dat mense die oorspronklike
      leringe verdraai.

                                    [Bron: Shuters Top Claas Religion Studies Grade 12]

      Noem VIER leringe uit enige TWEE godsdienste wat menseregte bevorder.               (12)

 4.3 Verduidelik die term godsdiensvryheid.                                               (10)

 4.4 Verduidelik hoe godsdienstige verdraagsaamheid in enige EEN godsdiens
     bevorder kan word.                                                                   (10)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      RELIGIESTUDIES V1                                    9

 VRAAG 5

 5.1     Drie organisasies is gestig om goeie verhoudings tussen verskillende
         godsdienste in Afrika te probeer ontwikkel. Bespreek hul funksies in
         Afrika.

         5.1.1        Die Program vir Christen-Moslem verhoudinge in Afrika (‘The
                      Programme for Christian-Muslim Relations in Africa’)
                      (PROCMURA)                                                           (10)

         5.1.2        Die Intergeloofsaksie vir Vrede in Afrika (‘The Interfaith Action
                      for Peace in Africa’) (IFAPA)                                        (10)

         5.1.3        Die Raad vir Godsdienstige Leiers in Afrika (‘The African Council
                      of Religious Leaders’) (ACRL)                                        (10)

 5.2     Bespreek die rol van intergodsdienstige samewerking in die volgende
         gevalle:

         5.2.1        MIV en Vigs                                                           (4)

         5.2.2        Antipornografie-optog                                                 (4)

         5.2.3        Noodlyn (‘Lifeline’)                                                  (4)

         5.2.4        Openbarevakansiedag-feesvieringe                                      (4)

         5.2.5        Multigeloofsdienste                                                   (4)
                                                                                           [50]

                                                                TOTAAL AFDELING B:         100
                                                                    GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-qp-sept2018-afrikaans/94e8c743-ed51-404d-83f6-e1975786bf51) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT201 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p1-gr12-memo-sept201-afrikaans/4054664c-2e08-4558-bd57-3300b495a7b3) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P2 QP SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-qp-sept-2018-eng-d/bdab91e5-4bc7-4beb-965c-6fd64332f0e4) — Religion Studies · QP · 2018 · Eng
- [REL STUDIES P2 QP SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p2-qp-sept-2018-english/6f670c9f-8978-426f-9f19-a1f20ea601a7) — Religion Studies · QP · 2018 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2018-afr/85472447-503e-4904-b82e-065ddb9e505f) — Religion Studies · QP · 2018 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Printready 18 August)](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-printready-18-august/b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32) — Religion Studies · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
