# Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/rlgs-p2-s16-qp-afr/a342850b-8e96-486f-9bd2-9382b74a57b7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/rlgs-p2-s16-qp-afr/a342850b-8e96-486f-9bd2-9382b74a57b7)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2016

                 RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                              *RLGSA*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

2                                  RELIGIESTUDIES V2                   (EC/SEPTEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord
        word.

 2.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

 3.     Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae.

 4.     Lees AL die vrae aandagtig deur voordat dit beantwoord word.

 5.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik word.

 6.     Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2016)                  RELIGIESTUDIES V2                                       3

VRAAG 1

1.1   Verduidelik elk van die volgende normatiewe bronne:

      1.1.1    Inspirasie                                                                  (10)

      1.1.2    Mondelinge tradisie                                                         (10)

      1.1.3    Heilige boeke/geskrifte                                                     (10)

1.2   Gee ŉ kort oorsig van die heilige geskrifte van die Christelike geloof.              (20)
                                                                                           [50]

VRAAG 2

Noem en bespreek EEN sosiale probleem wat in jou gemeenskap aangetref word
onder die volgende opskrifte:

2.1   ŉ Kort relevante inleiding                                                            (6)

2.2   Die oorsake van die sosiale probleem                                                 (12)

2.3   Faktore wat bygedra het tot hoe die probleem versprei                                (10)

2.4   Illustreer oplossings tot die sosiale probleem of sosiale probleem
      geidentifiseer                                                                       (10)

2.5   Praktiese stappe of strategieë wat aangespreek mag word                              (12)
                                                                                           [50]

VRAAG 3

Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende
opskrifte:

3.1   Aard van goddelikheid                                                                (10)

3.2   Aard van die wêreld                                                                  (10)

3.3   Plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld                            (10)

3.4   Lewe na die dood                                                                     (10)

3.5   Oorsprong van die bose                                                               (10)
                                                                                           [50]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

4                                        RELIGIESTUDIES V2                            (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 4

Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat volg.

Die 19de-eeuse teorie van biologiese evolusie, ŉ wetenskaplike teorie, het ŉ
potensiële bedreiging vir die Christin se begrip van die skepping van die mens
ingehou. Christene glo dat mense na die beeld van God geskape is.

             [Aangepas en vertaal uit : Shuters Religion Studies Grade 12, Hofmeyr et al. Bladsy 69]

4.1   Bespreek die interne verskille van enige TWEE religieë.                                          (20)

4.2   Bespreek die verhouding tussen godsdiens en wetenskap.                                           (10)

4.3   Verduidelik die invloed wat Darwin se teorie oor evolusie op die skepping,
      volgens die Christelike godsdiens, gehad het.                                                    (20)
                                                                                                       [50]

VRAAG 5

Bespreek die volgende konsepte kortliks soos dit in religieuse leer toegepas word:

5.1   Etiese leer                                                                                      (10)

5.2   Doktrine                                                                                         (10)

5.3   Geloof of geloofsoortuiging                                                                      (10)

5.4   Mite                                                                                             (10)

5.5   Dogma                                                                                            (10)
                                                                                                       [50]

                                                                                        TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [RLGS P2 S16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/rlgs-p2-s16-qp-eng/fb3270ce-1301-4d94-94fa-492518a15e14) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng
- [RLGS P2 S16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/rlgs-p2-s16-memo-afr/bbf20a56-2563-4430-9448-8bbcb325098f) — Religion Studies · Memo · 2016 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2016-eng/490607b2-4df5-4662-b4e2-3b7394930512) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng
- [Religion Studies P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2016-afr/7e7c519b-7ae2-4e18-aec2-fbb83c9489fe) — Religion Studies · QP · 2016 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2016-eng/e12baf6b-a7fc-4b95-979f-aba918cf1053) — Religion Studies · QP · 2016 · Eng
- [Religion Studies P2 Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2016-afr/c263f8b2-ee5d-4979-9d33-d4affed87f50) — Religion Studies · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
