# Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-memo-nov-2016/6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/social-sciences) › [Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-memo-nov-2016/6ecbcd8f-c38f-41e0-97f3-67d619b2d380)

## About this document

Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2016. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       SENIOR FASE

                            GRAAD 9

                       NOVEMBER 2016

                 SOSIALE WETENSKAPPE
                      GESKIEDENIS
                     MEMORANDUM

PUNTE:   100

                   Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)           (EC/NOVEMBER 2016)

    AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE

    VRAAG 1:          NAZI-DUITSLAND EN DIE KOUE OORLOG

    1.1 1.1.1   Mein Kampf √√                                             (1 x 2)    (2)

        1.1.2   Ariese √√                                                 (1 x 2)    (2)

        1.1.3   Die Groot Depressie √√                                    (1 x 2)    (2)

        1.1.4   Die Magtigingswet √√                                      (1 x 2)    (2)

        1.1.5   Die Jodeslagting √√                                       (1 x 2)    (2)
=

    1.2 1.2.1   A    uraanbom/kernbom/atoombom √√                         (1 x 2)    (2)

                B    Amerika het die atoombom in die geheim ontwikkel. √√ Die
                     kode-naam van die projek was die Manhattanprojek. √√ (2 x 2)    (4)

        1.2.2   A    Enola Gay √√                                         (1 x 2)    (2)

                B    Kernoorlogvoering √√                                 (1 x 2)    (2)

        1.2.3   Redes hoekom die VSA die bom laat val het:
                   Om die oorlog in die Stille Oseaan te beëindig aangesien
                     Japan geweier het om oor te gee. √√
                   Die VSA wou nie meer soldate ontplooi nie. √√
                   Kommer dat daar onderhandeling tussen Japan en die
                     USSR was. Die VSA wou nie hulle mag in die Stille Oseaan
                     verloor nie.
                   Om die atoombom te toets.
                   Wraak vir die Pearl Harbour voorval.            (Enige 2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)          SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)                                   3

        1.2.4    Leerder moet hul standpunt verdedig.          Hulle moet ŉ logiese
                 argument gebruik.

                 Keuse 1: Dit was moreel verkeerd om die bom af te gooi. √          (1)

                       Dit was wreed en baie mense het gely. √
                       70 000 mense het onmiddellik gesterf. √
                       Baie het later aan bestralingsiekte gesterf. √
                       Die Japannese is nie gewaarsku oor die bom nie. √
                       Burgers (van alle ouderdomme) en nie net soldate nie, het
                        gely.                                         (Enige 3 x 1) (3)
                                                  OF

                 Keuse 2: Dit was nie moreel verkeerd om die bom af te gooi
                 nie. √                                                 (1)

                      Die VSA het geglo dat die Japannese nie wou ophou veg
                        nie. √
                      Mense in Europa en die VSA was moeg vir die oorlog en
                        wou hê dat die oorlog vinnig moet eindig. √
                      Die VSA het baie geld en moeite met die ontwikkeling van
                        die bom gespandeer en wou met hierdie vorm van
                        oorlogvoering eksperimenteer. √
                      Die VSA wou hul oorheersing in die Stille Oseaan
                        vestig. √                                   (Enige 3 x 1) (3)
                 Puntetoekenning:
                 Een punt vir die leerder wat die keuse maak.
                 Drie punte toegeken vir 3 relevante antwoorde.           1 + (3 x 1)     (4)

  1.3 1.3.1      Die Koue Oorlog was ŉ tydperk van ideologiese konflik tussen die
                 VSA en USSR. √ Alhoewel die twee magte nooit oorlog teen
                 mekaar gemaak het √ het hulle oorloë tussen ander lande, wat hul
                 ideologie ondersteun het, aangemoedig. √                                 (3)

        1.3.2    Die beer wat USSR verteenwoordig probeer om die wêreld oor te
                 neem. Was ŉ boelie. Wou meer land oorneem. √√

                 Enige logiese verduideliking wat met die spotprent verband hou
                                                                       (Enige 1 x 2)      (2)

        1.3.3    Die USSR het beheer van ŉ aantal Oos-Europese lande (die
                 donker gebied) oorgeneem en het geweier om te onttrek. √√ (1 x 2)         (2)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)               (EC/NOVEMBER 2016)

    VRAAG 2:          KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS
                      SEDERT 1948

    2.1 2.1.1 D √      Hierdie wet het seksuele omgang tussen wit- en
                       swartmense verbied

        2.1.2 A √      Hierdie wet het die fisiese verdeling tussen rasse afgedwing
                       deur afsonderlike woongebiede te skep

        2.1.3 E √      Hierdie wet het segregasie in alle openbare gebiede en
                       openbare vervoer afgedwing

        2.1.4 B √      Hierdie wet het voorsiening vir die vestiging van swart
                       tuislande gemaak

        2.1.5 C √      Hierdie wet het tot die skep van ŉ nasionale register gelei
                       waarin elke persoon se ras aangeteken is               (5 x 1)   (5)

    2.2 2.2.1 Kliptown √                                                                (1)

        2.2.2 Kongres van die Mense/lede van die politieke opposisie √                  (1)

        2.2.3 Ideale vir toekomstige leierskap √ Ideale vir toekomstige bestuur in
              Suid-Afrika √ om menseregte te bepaal. √                (Enige 1 x 2)     (2)

        2.2.4 Die mense sal regeer/Alle nasionale groepe het gelyke regte/Almal
              sal in die rykdom van die land deel/Die land sal tussen die werkers
              verdeel word/Almal sal gelyk voor die reg wees/Daar sal werk en
              sekuriteit wees/Die deure van leer en van kultuur sal oopgemaak
              word/ Daar sal vrede en vriendskap wees.
              (Enige twee relevante terme van die Vryheidsmanifes). (Enige 2 x 2)       (4)

        2.2.5 Die polisie het lede van die politieke opposisie in hegtenis geneem
              √ en hulle van hoogverraad beskuldig. √                         (1 x 2)    (2)
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)         SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)                                     5

  VRAAG 3:           KEERPUNTE IN SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS
                     SEDERT 1960

  3.1 3.1.1      21 Maart      Hierdie dag is ter herdenking van die
                 Menseregtedag Sharpeville-slagting, ŉ protes teen die
                               paswette. √√                            (1 x 2) (2)

                 27 April            Herdenking van die land se eerste
                 Vryheidsdag         demokratiese verkiesing in 1994. √√ (1 x 2) (2)

                 9 Augustus          Om die optog van 20 000 vroue van alle rasse
                 Nasionale           na die Uniegebou met ŉ petisie teen paswette
                 Vrouedag            te herdenk. √√                       (1 x 2) (2)

                 21 September        Herdenking van die Suid-Afrikaanse erfenis.
                 Nasionale           Dit is nou bekend as Nasionale Braaidag. √√
                 Erfenisdag                                               (1 x 2) (2)
                                                                       (Enige 3 x 2)       (6)

        3.1.2    21 Maart      Dit is belangrik om diegene wat in hulle stryd
                 Menseregtedag vir menseregte in Suid-Afrika hul lewens verloor
                               het te onthou. √√ (Enige relevant antwoord).
                                                                     (1 x 2) (2)

                 27 April            Vir baie volwassenes in Suid-Afrika was dit die
                 Vryheidsdag         eerste keer dat hulle gestem het. Dit was ŉ
                                     baie trotse tydperk in ons geskiedenis. √√
                                                                            (1 x 2) (2)

                 9 Augustus          Dit is belangrik om die rol van vroue in die
                 Nasionale           politiek in erken. √√                   (1 x 2) (2)
                 Vrouedag

                 21 September        Moedig Suid-Afrikaners aan om saam te staan
                 Nasionale           en ons ryk kulturele erfenis en verskille te vier.
                 Erfenisdag          (Reënboognasie). √√                     (1 x 2) (2)
                                                                         (Enige 3 x 2)     (6)

  3.2 3.2.1          Die uitdrukking op hul gesigte som die gruwel van die situasie
                      op. √√
                     Skoolkinders is geskiet. √√                       (Enige 1 x 2)      (2)

        3.2.2        Moeilike vakke soos Wetenskap en Wiskunde was in Afrikaans
                      gegee. √√
                     Die aanhouding van sommige onderwysers en leerders sonder
                      verhoor. √√
                     ŉ Protes teen Bantoe-onderwys. √√            (Enige 1 x 2)           (2)

        3.2.3    Hulle het op leerders geskiet. √√                               (1 x 2)   (2)

        3.2.4        Die polisie het op onskuldige kinders/leerders geskiet. √√
                     Leerders het nie wapens gehad nie. √√             (Enige 1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)                 (EC/NOVEMBER 2016)

    3.3 3.3.1     A   Primêr √√                                                 (1 x 2)   (2)

                  B   Dit is teks uit ŉ onderhoud in 1984. √√                   (1 x 2)   (2)

          3.3.2   A   Gedwonge verskuiwings
                      Die Apartheidsregering wou swart gemeenskappe uit sekere
                      gebiede in Suid-Afrika verskuif √√ na gebiede wat deur die
                      regering identifiseer is. √√                            (2 x 2)     (4)

                  B   Die Tuislandstelsel
                      ŉ Tuisland was ŉ gebied of streek √√ wat in Suid-Afrika opsy
                      gesit is vir ŉ spesifieke kulturele groep swartmense √√ in Suid-
                      Afrika. √√                                                (2 x 2)   (4)

                  C   Die Trekarbeidstelsel
                      Arbeiders werk op ŉ kontrak. √√ Arbeiders kan nie in die
                      gebied van werk permanent bly nie. √√                   (2 x 2)     (4)

          3.3.3   Die demokratiese verkiesing in 1994 √√
                  Nasionale Party het die verkiesing verloor √√ en die ANC het die
                  regering oorgeneem √√                                 (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                          [40]
                                                                TOTAAL AFDELING A:         90
    AFDELING B

    VRAAG 4: PARAGRAAFVRAAG

    4.1    Hoofman Albert Luthuli
               Het in 1945 by die ANC aangesluit.
               Hy is in 1951 as Natal se Provinsiale President van die ANC verkies.
               In 1952 hy het ŉ belangrike rol in die Versetveldtog gespeel
               ŉ nie-gewelddadige protes teen paswette.
               In 1952 is hy uit sy pos as hoofman ontslaan omdat hy geweier het
                om sy teenkanting teen Apartheidwette te staak.
               Hy is in 1952 as president-generaal van die ANC verkies.
               Die regering het gereageer deur ŉ verbod op Luthuli, Mandela en
                baie ander lede te plaas.
               Sy verbod is in 1954 opgehef. In 1956 is hy in hegtenis geneem en
                van hoogverraad aangekla.
               Hy is in 1957 vrygestel as gevolg van ŉ gebrek aan getuienis.
               In 1955 en 1958 is hy herkies as president van die ANC.
               In 1960 het hy ŉ protes teen die Sharpeville-slagting gelei. Hy is na
                Pretoria ontbied. Onluste het uitgebreek.
               Luthuli het sy pasboek verbrand. Hy is in hegtenis geneem. ŉ
                Noodtoestand is deur die regering verklaar. Hy is vrygelaat en was
                beperk tot sy huis in KwaZulu-Natal.
               In 1961 Hoofman Albert Luthuli is bekroon met die 1960 Nobelprys
                vir Vrede vir sy rol in die stryd teen Apartheid.
               In 1962 het hy sy outobiografie “Let My People Go” vrygestel.
           (Enige vyf relevante feite)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)        SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)                                 7

                                             OF

         Mahatma Ghandi
             Mahatma Ghandi was die pionier van Satyagraha of passiewe
              weerstand.
             Hy het nie-gewelddadige betogings en burgerlike ongehoorsaamheid
              teen diskriminerende wette aangemoedig.
             Hy is een van die groot politieke en geestelike leiers van sy tyd
              beskou.
             Hy het sy hele lewe gewy om armoede te verlig, om vroue te bevry
              en om die kasestelsel in Indië te beëindig.
             Het in 1893 na Suid-Afrika gekom.
             Hy het vir 20 jaar teen diskriminasie in Suid-Afrika geveg voordat hy
              na Indië teruggekeer het.
             In 1908 hy het Indiërs verset teen die Asiatiese Wet op Registrasie
              deur stakings, om nie te registreer nie, en om hulle registrasie kaarte
              te brand.
             Sy idees van passiewe weerstand het die strategieë van die of
              Versetveldtog in 1952 beïnvloed.
             Gedurende die Versetveldtog het betogers paswette opgetree, het in
              wagkamers en treinwaens vir slegs blankes binne gegaan, het
              klokreëlings geïgnoreer, het weerstand- liedjies gesing en is in
              hegtenis vir ongehoorsaamheid geneem.
         (Enige vyf relevante feite)

                                             OF

         Helen Joseph
             Helen Joseph was ŉ blanke Suid-Afrikaanse anti-apartheid aktivis.
             Sy was ŉ stigterslid van die “Congress of Democrats”.
             Sy was een van die leiers wat die klousules van die Vryheidsmanifes
              in Kliptown in 1955.
             Sy beywer haar vir gelyke regte van swart vroue in Suid-Afrika.
             Sy het gehelp om die Federasie van Suid-Afrikaanse Vroue te vorm.
             Helen Joseph was een van die leiers wat ŉ optog van 20 000 vroue
              na die Uniegebou in Pretoria onderneem het.
             Hulle het op 9 Augustus 1956 teen paswette betoog.
             Vandag word hierdie dag as Vrouedag gevier.
         (Enige vyf relevante feite)                                  (Enige 5 x 2) (10)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)               (EC/NOVEMBER 2016)

    4.2      Op 2 Februarie 1990 het FW de Klerk (die destydse President van
              SA) ŉ belangrike toespraak in die parlement gemaak.
             Die ANC, SA Kommunistiese party en die PAC is ontban en het
              toestemming gekry om as politieke partye te werk.
             Politieke gevangenes is uit die tronk vrygelaat.
             Die Apartheidsregering was bereid om met die ANC te onderhandel.

             Op 11 Februarie 1990 is Nelson Mandela uit die Victor Verster
              Gevangenis buite die Paarl vrygelaat.
             Oorsee gebeeldsend en duisende mense het langs die strate
              gestaan om Nelson Mandela te sien.
             Nelson Mandela het 27 jaar in die tronk spandeer.
             Na sy vrylating het Nelson Mandela leiers van die ANC in Lusaka
              besoek en die besluit is geneem om met die Apartheidsregering te
              onderhandel om Apartheid te beëindig.
             Nelson Mandela het ook oor die hele wêreld gereis om
              ondersteuning vir sy saak te kry.

             Tussen 1990 en 1994 het onderhandelinge plaasgevind.

             Sommige groepe het probeer om vreedsame onderhandelinge te
              voorkom. Hulle het hulle bes probeer om ŉ burgeroorlog te
              ontketen. Dit was ŉ baie gespanne tydperk.
             Chris Hani, leier van die MK en die SAKP, is vermoor. Dit het amper
              die vreedsame onderhandelinge tot ŉ einde gebring.

             Gesprekke het voortgegaan, hulle is KODESA (die Konvensie vir ŉ
              Demokratiese Suid-Afrika) genoem.
             19 politieke partye het uiteindelik tot ŉ ooreenkoms gekom dat Suid-
              Afrika: ŉ nie-rassige demokrasie, en vir die bevordering en
              beskerming van menseregte, gelykheid en waardigheid vir alle
              mense.

             Die eerste demokratiese verkiesing is op 27 April 1994 gehou.
             Vandag vier ons dit as Vryheidsdag.
             Baie volwassenes was opgewonde om vir die eerste keer in hulle
              lewe te stem.
             Dit was ŉ dag van nasionale trots. Toue mense het buite stemlokale
              gewag om te stem.
                                                                      (Enige 5 x 2) (10)
                                                          TOTAAL AFDELING B: 10
                                                                 GROOTTOTAAL: 100

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [SOC SC - ENG (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-eng-hist-gr9-qp-nov-2016/6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81) — Social Sciences · QP · 2016 · Eng
- [SOC SC - AFR (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-qp-nov-2016/88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f) — Social Sciences · QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-afr/434a9c9f-e16d-4e5c-b4a5-72081f472b9d) — Social Sciences · QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-eng/97e2f2c6-40dd-48e6-b87c-d12e63e11e55) — Social Sciences · QP · 2016 · Eng
- [SOS SCIENCE GR9 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/sos-science-gr9-memo-nov2014-eng/e5fb8d82-cbe2-41e9-84f3-b27c57458baf) — Social Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [SOS WET GR9 NOV2013 MEMO-Afr](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-nov2013-memo-afr/d04a0cc0-7cbf-4d1b-a8cc-f063170137af) — Social Sciences · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P1 (Geography) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-geography/eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P2 (History) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-history/2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57) — QP · 2026 · Eng
- [SOS SCIENCES GR9 QP NOV2014 ENG +ANNEXURE](https://www.hlayiso.com/library/sos-sciences-gr9-qp-nov2014-eng-annexure/67744cd2-ef8a-4b3c-b4bd-6913cda283fb) — Addendum · 2014 · Eng
- [SOS WET GR9 ADDENDUM NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-addendum-nov2014/4d5669a9-41b4-423f-9a8b-d7f7c5b4e028) — Addendum · 2014
- [SOS WET GR9 QP NOV2014 AFR+ ADDENDUM](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-qp-nov2014-afr-addendum/bbcb9e29-4c8a-4d5e-8901-b3fef1f2fc03) — Addendum · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
