# Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2016 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-memo-nov2016-afr/4dbe9b75-8912-4797-91fc-b19ce737df06
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/social-sciences) › [Social Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-memo-nov2016-afr/4dbe9b75-8912-4797-91fc-b19ce737df06)

## About this document

Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2016. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR FASE

                             GRAAD 9

                       NOVEMBER 2016

                 SOSIALE WETENSKAPPE
                      GEOGRAFIE
                     MEMORANDUM

PUNTE:   100

                  Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)                 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 1:           KAARTWERK

1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

     1.1.1   A       34°S: ŉ breedtegraad verwysing.                              (1 x 2)   (2)
     1.1.2   D       riviervallei.                                                (1 x 2)   (2)
     1.1.3   A       126 m.                                                       (1 x 2)   (2)
     1.1.4   C       Gholfbaan                                                    (1 x 2)   (2)
     1.1.5   D       kronkelende kanaalpatroon.                                   (1 x 2)   (2)
     1.1.6   A       afsetting van sedimente in die rivierkanaal.                 (1 x 2)   (2)

1.2 KAARTWERKTEGNIEKE EN BEREKENINGE

     1.2.1   Noordoostelike rigting √√                                           (1 x 2)    (2)

     1.2.2   56º √√                                                              (1 x 2)    (2)

     1.2.3   Metode 1:                                   Metode 2:
             4,7 cm √ x 50 000 √
                                                OF       4,7 cm ÷ 2 √√
                  100 000 √
             = 2,35 km √                                 = 2,35 km √√                       (4)

1.3 TOEPASSING VAN TEORIE/KAART EN FOTO-INTERPRETASIE

     1.3.1   A       Een voordeel: Skoon energie, √√ die uitlaat van minder
                     kweekhuisgasse, √√ verminder afhanklikheid van
                     steenkoolgedrewe kragstasies, √√ maak voorsiening vir plaaslike
                     kragopwekking √√
                     (Enige 1 logiese keuse).                            (Enige 1 x 2)      (2)

             B       Een nadeel: Lawaai van draaiende turbines, √√ neem spasie
                     op, √√ kan die dood van vlieënde voëls en vlermuise
                     veroorsaak, √√ lyk lelik, belemmer die uitsig √√
                     (Enige 1 logiese keuse)                                 (1 x 2)        (2)

     1.3.2   (a)     Lae-inkomste behuising √                                               (1)

             (b)     Eiendomme is klein, √√ huise is klein, √√ huise is naby mekaar
                     gebou. √√
                     (Enige 1 logiese keuse)                               (Enige 1 x 2)    (2)

     1.3.3   Goeie infrastruktuur (paaie, spoorweë), √√ windpompe en vore/slote vir
             watervoorsiening, √√ windskerm om velde/lande/boorde te beskerm
             teen heersende winde, die verdeling van bewerkte lande in kampe,
             plase het name. √√
             (Enige 2 logiese keuses)                                 (Enige 2 x 2)         (4)

     1.3.4   Beskerming van fauna en flora (biodiversiteit), √√ waterfiltrering, √√
             absorbeer vloedwater, √√ ontspanningsdoeleindes. √√
             (Enige 2 logiese keuses)                                     (Enige 2 x 2)     (4)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)           SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)                                  3
VRAAG 2:             OPPERVLAKKRAGTE WAT DIE AARDE VORM EN
                     ONTWIKKELINGSKWESSIES

2.1 VERWERINGSPROSESSE

     2.1.1    Afskilfering of Ontblaring √                                                  (1)
     2.1.2    Attrisie √                                                                    (1)
     2.1.3    Hidrolise aksie/Waterverwering √                                              (1)
     2.1.4    Deflasie holtes √                                                             (1)
     2.1.5    Abrasie √                                                                     (1)

2.2 VERSKYNSELS VAN EROSIE

     2.2.1    A        Boogrots √                                                           (1)
              B        Kronkelmeer √                                                        (1)
              C        Sekelduin √                                                          (1)
              D        Kaargletser √                                                        (1)
              E        Branderplatform √                                                    (1)

     2.2.2    A        Golfaksie langs die kusstreek. √                                     (1)
              B        Rivieraksie of oppervlak afloop √                                    (1)
              C        Windaksie √                                                          (1)
              D        Bewegende gletserbeweging √                                          (1)
              E        Golfaksie/branderaksie langs die kus √                               (1)

2.3 GRONDEROSIE

     2.3.1    Verwydering van grond √ deur kragte soos erosie soos lopende water
              en wind. √                                                                    (2)

     2.3.2    Landbouproduksie neem af, √ die hoeveelheid daaglikse maaltye neem
              af √ en die kwantiteit van die voedsel per maaltyd neem af. √
              (Enige 1 verduideliking uit die teks)                     (Enige 1 x 1)       (1)

     2.3.3    Oorbeweiding, √√ oorbewerking, √√ ontbossing, ploeg deur die
              kontoerlyne, √√ oorgebruik van insekdoders en onkruiddoders. √√
              (Enige 2 logiese keuses)                                (Enige 2 x 2)         (4)

     2.3.4    A       Om gronderosie te beperk
                      Om bewerking van grond te beperk, √√ wisselbou, √√ vee-
                      rotasie, √√ herbebossing, √√ parallelle bewerking aan die
                      kontoerlyne om afloop te beperk, √√ aanbring van erosiewerende
                      mure √√, gebruik van bome as windskerms. √√          (Enige 2 x 2)    (4)

              B       Om produksie te verhoog
                      Om saadvariëteite geneties te manipuleer, √√ kweekhuise en
                      plastiektonnels, √√ permakultuur en hidroponika, √√ die gebruik
                      van gevaarlike middels om plae te stuit, √√ opvoeding van
                      boere, √√ om ŉ verskeidenheid plantspesies te gebruik, √√
                      reëntenks, drupbesproeiing, √√ die gebruik van gepaste
                      tegnologie wat deur die mense verstaan en gebruik kan word.
                      (Enige 2 logiese keuses om kleinskaalse bewerking te verbeter)
                                                                           (Enige 2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)                   (EC/NOVEMBER 2016)

 2.4    ONREGVERDIGE HANDEL EN HULPVERLENING

        2.4.1   Minder Ekonomies Ontwikkelde Lande (LEDC) of ontwikkelende
                lande. √ (Moenie ‘arm’ lande aanvaar nie)                                  (1)

        2.4.2   Meer Ekonomiese Ontwikkelde Lande (MEDC) of ontwikkelde
                lande. √ (Moenie ‘ryk’ lande aanvaar nie)                                  (1)

        2.4.3   Die boomstam is verwerk in planke wat nou makliker is om te
                gebruik en wat meer waardevol is. √√                        (1 x 2)        (2)

        2.4.4   Die arm man voorsien die hulpbron √. Wanneer die hulpbron
                verwerk is, moet die arm man dit by die ryk man teen ŉ hoër koste
                terugkoop. √ Omdat die arm man nie die hoenderhok kon bekostig
                nie, het die ryk man hom gehelp deur vir hom ŉ lening aan te bied.
                Die arm man word dan rente gevra en is in skuld. √ Die ryk man het
                dan die monopolie/alleenreg op die hulpbron wat hy kan koop teen ŉ
                vasgestelde prys. √ Die arm man het geen keuse anders as om
                handel te dryf met die ryk man nie weens sy skuld. √
                (Enige logiese keuse vanuit die teks)                  (Enige 1 x 2)       (2)

        2.4.5   Regverdige handel: Om meer gelyke verhoudinge tussen
                ontwikkelde en ontwikkelende lande te bewerkstellig:
                Om geleenthede vir ekonomies agtergeblewe vervaardigers te
                skep, √ om regverdige handel aan almal beskikbaar te stel. √
                Om bestuursvaardighede te verbeter en bemarkingsgeleenthede vir
                die vervaardigers te skep, √ om ŉ regverdige prys vir hulpbronne te
                betaal, √ volhoubare praktyke en verantwoordelike metodes van
                produksie. √
                (Enige 2 twee logiese keuses)                           (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                           [40]

 VRAAG 3: VOLHOUBARE GEBRUIK VAN NATUURLIKE HULPBRONNE

 3.1    VOLHOUBARE TEENOOR ONVOLHOUBARE LYNVISSERYPRAKTYKE
        IN SUID-AFRIKA

        3.1.1   Onvolhoubare visvang (konsep): onverantwoordelike visvang, √
                om nie die hoeveelheid en grote van die tipe vis wat gevang word te
                beperk nie, √ om nie toekomstige visvoorraad te bewaar
                nie. √                                                  (Enige 2 x 1)      (2)

        3.1.2   Deur verbruikers in te lig √ deur verskillende kleure te gebruik √ vir
                visspesies wat volop is en geëet kan word (groen kleur). Die
                kwesbare spesies (oranje) en die bedreigde spesies (rooi) behoort
                nie geëet te word nie. √ Dit help die verbruiker om verantwoordelike
                keuses √ te maak wanneer hy vis koop.
                (Enige 3 verduidelikings)                                  (Enige 3 x 1)   (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)         SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)                                    5

        3.1.3    A    Oorbevissing/oorvisvang √√                           (Enige 1 x 2)    (2)

                 B    Grootskaalse kommersiële visvangstes √√ Gebruik van
                      onwettige visvangmetodes, bv. die gebruik van sleepnette √√
                      (Enige logiese keuse)                            (Enige 1 x 2)        (2)

        3.1.4    Beperk die hoeveelheid bote en hul vangskapasiteit/vermoë, √√
                 beperk die vangs van sekere spesies in ŉ area, √√ monitor areas
                 waar daar vis gevang mag word, oortreders word beboet, √√ Marine
                 beskermings-gebiede (MPA’s) om visse te laat teel, √√ net sekere
                 groottes word toegelaat, √√ grootte van die net moet voorsiening
                 maak dat onvolwasse visse kan ontsnap. √√
                 (Enige 2 logiese keuses)                               (Enige 2 x 2)       (4)

 3.2    KWEEKHUISUITLAATGASSE UIT ELEKTRISITEITSOPWEKKING

        3.2.1    Kweekhuisgasse: gasse in die atmosfeer wat die hitte van die aarde
                 absorbeer √ en in die Aarde se atmosfeer behou. √          (2 x 1) (2)
                                               EN/OF
                 Aardverwarming: ŉ Vermeerdering in kweekhuisgasse √ veroorsaak
                 ŉ styging in atmosferiese temperature.                     (2 x 1) (2)
                                               EN/OF
                 Klimaatsverandering: Aardverwarming veroorsaak dat langtermyn ŉ
                 verandering in normale weerpatrone √ wat klimaatsverandering
                 veroorsaak. √                                              (2 x 1) (2)
                                               EN/OF
                 Koolstofvoetspoor: die hoeveelheid vrygestelde koolstof waarvoor
                 elke persoon, √ afhangend van hul leefstyl, verantwoordelik is. √
                                                                            (2 x 1) (2)
                                                                  Maks. (Enige 2 x 2)       (4)

        3.2.2    A    Steenkoolkragstasies √                                                (1)
                 B    Kernkrag √                                                            (1)
                 C    Kernkrag √√                                                 (1 x 2)   (2)

        3.2.3    Koolstofbelasting: boete vir besighede as straf vir die vrystelling van
                 koolstofvrystellings √√, die gebruik van lae-koolstoftegnologie wat
                 minder koolstof vrystel, √√ LED en fluoorligte, lig mense in oor die
                 intelligente/wyse gebruik van elektrisiteit, √√ implementeer ŉ
                 sonkrag-watergeyserprogram, skakel elektriese toestelle by die
                 muurprop af as dit nie gebruik word nie.
                 (Enige 2 logiese keuses)                                 (Enige 2 x 2)(4)
                                                                                       [25]
                                                                              TOTAAL: 100

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [SOC SC - ENG (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-eng-hist-gr9-qp-nov-2016/6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81) — Social Sciences · QP · 2016 · Eng
- [SOC SC - AFR (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-qp-nov-2016/88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f) — Social Sciences · QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-afr/434a9c9f-e16d-4e5c-b4a5-72081f472b9d) — Social Sciences · QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-eng/97e2f2c6-40dd-48e6-b87c-d12e63e11e55) — Social Sciences · QP · 2016 · Eng
- [SOS SCIENCE GR9 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/sos-science-gr9-memo-nov2014-eng/e5fb8d82-cbe2-41e9-84f3-b27c57458baf) — Social Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [SOS WET GR9 NOV2013 MEMO-Afr](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-nov2013-memo-afr/d04a0cc0-7cbf-4d1b-a8cc-f063170137af) — Social Sciences · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P1 (Geography) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-geography/eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P2 (History) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-history/2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57) — QP · 2026 · Eng
- [SOS SCIENCES GR9 QP NOV2014 ENG +ANNEXURE](https://www.hlayiso.com/library/sos-sciences-gr9-qp-nov2014-eng-annexure/67744cd2-ef8a-4b3c-b4bd-6913cda283fb) — Addendum · 2014 · Eng
- [SOS WET GR9 ADDENDUM NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-addendum-nov2014/4d5669a9-41b4-423f-9a8b-d7f7c5b4e028) — Addendum · 2014
- [SOS WET GR9 QP NOV2014 AFR+ ADDENDUM](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-qp-nov2014-afr-addendum/bbcb9e29-4c8a-4d5e-8901-b3fef1f2fc03) — Addendum · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
