# Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Social Sciences memorandum from the November EC 2014 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-memo-nov2014-afr/907b0dce-e99d-4db0-868d-7a2bfdcb94ac
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/social-sciences) › [Social Sciences Grade 9 November EC 2014 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-memo-nov2014-afr/907b0dce-e99d-4db0-868d-7a2bfdcb94ac)

## About this document

Social Sciences · Grade 9 · November EC · 2014. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            SENIOR FASE

                               GRAAD 9

                        NOVEMBER 2014

             SOSIALE WETENSKAPPE
           GESKIEDENIS EN GEOGRAFIE
                 MEMORANDUM

PUNTE:   100

               Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               SOSIALE WETENSKAPPE                         (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A: GESKIEDENIS

 VRAAG1:      DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG – OORSAKE EN UITBREEK
              (1919–1945)

 1.1   Demokrasie
       ŉ Stelsel van regering waar alle burgers die reg het om politiese
       verteenwoordigers van hulle keuse te kies. (√) Alle burgers geniet gelyke
       regte. (√) Alle burgers geniet menslike regte soos vryheid van spraak,
       assosiasie en geloof. (√)                                                           (2)

 1.2   Fascisme
       ŉ Stelsel van regering wat op die Italiaanse Fascistiese Party van Mussolini
       gebaseer word. (√) ŉ Diktatorskap (√) gebaseer op beginsels van
       militarisme en nasionalisme. (√)                                                    (2)

 1.3   Propaganda
       Vals informasie of halwe-waarhede, (√) versprei deur hoofsaaklik politiese
       organisasies, (√) in ŉ poging om ŉ invloed oor wat burgers glo, te hê. (√)
       Alle vorme van nuusverspreiding word gebruik om hierdie doeleindes te
       bereik soos byvoorbeeld het Hitler plakkate, flieks, koerante ens. gebruik om
       sy idees te versprei. (√)                                                           (2)

 1.4   Die Groot (Jode) slagting
       Verwys na die massa-moord of ŉ poging tot massa-uitroeiing (√) van Jode
       deur die Nazi’s (√) gedurende ‘Die Finale Oplossing 1941–1945’. (√)                 (2)
                                                                                           [8]

 VRAAG 2:      DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG – OORSAKE EN UITBREEK
               (1919–1945)

 2.1   Verduideliking van die term ‘gestereotipeerd’. Ken ŉ punt toe as die leerder
       ŉ goeie voorbeeld van ŉ gestereotipeerde idee noem en die tweede punt as
       die leerder verwys na FIGUUR B om die konsep te verduidelik.

       ŉ Algemene opgemaakte aanvaarde idee sonder bewyse of rede wat mense
       glo (√) oor ŉ sekere nasionaliteit, kultuur of etniese groep mense (√) sonder
       om die idees aan die werklikheid te toets, (√) byvoorbeeld, alle Jode het
       krom neuse. (√)                                                                     (2)

 2.2     DIE STEREOTIPIESE DUITSER                   DIE STEREOTIPIESE JOOD
       Die Duitser lyk sterk en het goeie      Die Jood is oorgewig en lyk fisies
       proporsie. (√)                          lelik. (√)
       Die Duitser lyk jonk, gesond, fiks en   Die Jood lyk fisies ongesond, ryk en
       hardwerkend. (√)                        lui. (√)
       Die Duitser is ŉ werker. (√)            Die Jood lyk asof hy eiendom (of ŉ
                                               besigheid) besit en lyk ryk. (√)
       Die Duitser lyk betroubaar. (√)         Die Jood lyk onbetroubaar. (√)
                                                  (Enige een toepaslike vergelyking.)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 SOSIALE WETENSKAPPE                                     3

 2.3    Aanvaar enige van die volgende redes. Punte moet slegs toegeken
        word as antwoorde as ŉ sin geskryf is wat die redes verduidelik en
        evalueer.

        Die Nazi’s wou Jode as minder menslik voorstel om die mishandeling van
        Jode in Duitsland te regverdig. Die Jode is as ŉ rede gebruik om Nazi-
        ambisies (√) soos die uitbreiding in Pole, te vervul. (√)
                                              OF
        Nazi’s het die Jode vir die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog, vir die
        streng vredesterme na die Eerste Wêreldoorlog en vir die sukses van
        Kommunisme in Rusland. (√)
                                              OF
        Die Jode was goeie entrepreneurs en het die meeste rykdom in Duitsland
        besit. Na afloop van die Groot Depressie was daar baie armoede en bronne
        soos land en geld was in Duitsland beperk. Die Nazi-regering het geld
        nodig gehad en het gekies om geld en rykdom vanaf Jode in Duitsland te
        konfiskeer. (√)
                                              OF
        Jode het die meeste eiendomme (land) besit. Die Nazi’s wou dit konfiskeer
        vir die gebruik van Duitsers. (√)
                                              OF
        Die Nazi-regering wou werk vir werklose Duitsers voorsien, en as gevolg
        daarvan het Jode hulle werk verloor. (√)                                         (2)
                                                                                         [6]

 VRAAG 3: DIE KERNTYDPERK EN DIE KOUE OORLOG (1945–1990)

 3.1    Die Kubaanse Missielkrisis (√)                                                   (1)

 3.2    H-bom of bomme. (√)                                                              (1)

 3.3    Armstoei: die twee supermoondhede kompeteer voortdurend om te bepaal
        wie sterker is. (√) Dis ŉ gespanne situasie. Beide supermagte sit op ŉ bom
        wat ontplof kan word deur die ander. Hul vingers is op die skakelaar.
        Daar is ŉ konstante paraatheid en spanning tussen die
        supermoondhede. (√)                                                              (2)

 3.4    ŉ Goeie verduideliking van die term ‘Koue Oorlog’.

        Leerder moet ŉ goeie verduideliking van die konsep gee.
        ŉ Tydperk van politiese vyandigheid en militêre spanning (√) tussen twee
        supermoondhede (VSA en USSR) na die Tweede Wêreldoorlog. (√) Die
        twee het nie teen mekaar geveg nie. (√) Hulle het propaganda,
        ondermyning en bedreigings gebruik. (√) Hulle het oorloë tussen lande wat
        hulle ideologie ondersteun het, ondersteun. (√)                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               SOSIALE WETENSKAPPE                        (NOVEMBER 2014)

 3.5     Die wapenwedloop
         Een manier hoe die supermoondhede teen mekaar gekompeteer het,
             was om hulle voorrade van wapens op te bou; dit was die
             “wapenwedloop” genoem. (√)
         Die VSA het ŉ militêre alliansie (ooreenkoms om mekaar by te staan ten
            tye van ŉ oorlog) met Europese kragte in 1949 gevorm om die USSR se
            uitbreiding in Europa te voorkom. (√) Hierdie bondgenote was die
            Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NATO) genoem. (√)
         Die wapenwedloop het begin toe ŉ aantal van missielbasisse in Europa
            opgerig is. (√)
         USSR het geglo dat VSA beplan om Kommunistiese Rusland aan te val.
            As gevolg daarvan het hulle in 1955 die Warskouverdrag gesluit. (√)
            Die Warskouverdrag het al die state agter die “Ystergordyn” ingesluit.
            (√)
         Die wedloop vir kernwapens het na die ontwikkeling van die
            “waterstofbom” gelei, (√) ŉ bom tien keer sterker as die
            atoombom. (√) Die VSA het een teen 1949 ontwikkel en die USSR het
            een teen 1955 ontwikkel. (√)
         Die ontwikkeling van lang-afstand vuurpyle, missiele genaamd
            Interkontinentale Ballistiese Missiele (ICBM) (√) wat kernbomme kon dra
            om teikens duisende kilometer weg (√) te verwoes/tref.
         In 1980 het President Ronald Reagan van die VSA geld op wapens
            spandeer. (√) Sy “Ruimte-oorlog” of “Star Wars” program (√) was om
            maniere te vind om ruimtetegnologie teen vyandige kernwapens te
            gebruik. (√)
         Hoë besteding aan wapentuig het na die ontwikkeling van die
            neutronbom gelei, (√) wat mense doodmaak sonder om geboue te
            beskadig. (√)                                                                 (5)
                                                                                         [11]

 VRAAG 4:      KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1948–
               1960)

 4.1    Albert Luthuli        (√)                                                         (1)

 4.2    Steve Biko            (√)                                                         (1)

 4.3    Mahatma Gandhi        (√)                                                         (1)

 4.4    F.W. de Klerk         (√)                                                         (1)
                                                                                          [4]

 VRAAG 5:      KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1948–
               1960)

 5.1    Apartheid (√)                                                                     (1)

 5.2    Noodtoestand (√)                                                                  (1)

 5.3    Sanksies (√) aanvaar handelsboikotte (√) of handelsembargo’s (√)                  (1)
                                                                                          [3]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                     SOSIALE WETENSKAPPE                                          5

VRAAG 6:          KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1948–
                  1960)

6.1     Om teen onderdrukkende wette soos die wet dat swartmense ŉ pas moet dra
        of die paswette te protesteer. (√)                                                           (1)

6.2     Elke dame verteenwoordig ŉ verskillende rasgroep in SA: Indiër, Swart, Blank
        en Kleurling. (√)                                                                            (1)

6.3     Vroue word gelyk behandel (√) en hul bydrae in die samelewing word
        gerespekteer. (√) Vroue word gesien as die ruggraat van die samelewing
        aangesien baie enkelouerfamilies deur vroue bestuur word as gevolg van
        afwesige vaders. (√)                                                                         (2)
                                                                                                     [4]

VRAAG 7:          KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1960–
                  1994)

7.1   7.1.1       Primêre bron van inligting. (√)                                                    (1)

      7.1.2       Bewyse uit die tydperk van die tyd toe dit plaasgevind het. (√) BRON A
                  is ŉ ooggetuie-verslag. (√)                                                        (1)

7.2   Antwoorde moet die bronne kontrasteer: Een punt vir BRON A en een punt vir
      ŉ relevante kontras in BRON B. Leerder moet die verskil kontrasteer.
                                                                                  Een punt vir
      BRON A                                                                      BRON A en
      Betogers het net klippe gehad en nie wapens nie (√)                         een punt vir
                                                                                  relevant
      Die polisie was die aanvallers (√)                                          kontras in
                                                                                  BRON B.
      BRON B:                                                                     Moet enige
      Betogers het die polisie geskiet voordat die polisie begin skiet het. (√)   verskil
      Die betogers het wapens gehad. (√)                                          kontrasteer.

      Die betogers was die aanvanklike aanvallers. (√)                                               (2)

7.3   Hulle het teen die paswette betoog.                                                            (1)

7.4   Vergelyk en kontrasteer die verandering in strategie wat deur die politieke
      opposisie teen die Nasionale Party gebruik het.

      7.4.1       Voor Sharpeville-slagting
                  Voor die Sharpeville-slagting het die politiese opposisie in die
                  Versetveldtog geglo – hulle het op ŉ vreedsame manier geweier om
                  wette te volg. (√)                                                                 (1)
      7.4.2       Strategie na die Sharpeville-slagting
                  Die politieke opposisie het na die Sharpeville-slagting meer
                  gewelddadige metodes (genoem die "gewapende stryd”) gebruik. (√)                   (1)
      7.4.3       Redes vir die verandering in strategieë
                  Na Sharpeville het die politieke opposisie besef dat vreedsame metodes
                  nie gewerk het nie. (√) Die Nasionale Party was meer aggressief. (√)
                  Die ANC, PAC en die Kommunistiese Party is
                  verban. (√)                                                                        (2)
                                                                                                     [9]
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              SOSIALE WETENSKAPPE                        (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 8:      KEERPUNTE IN DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS (1960–
               1994)

 Leerder moet relevante feite gebruik, hulle werk moet in die vorm van sinne
 en paragrawe aanbied.

 Leerder moet relevante inligting gebruik om hulle keuse te regverdig. Die
 leerling moet nie gestraf word as die onderwyser nie saamstem met hul
 keuse nie. Oorweging moet volgens die gebruik van feitelike inligting en
 redenering gegee word.

 Ja, Nelson Mandela het ŉ demokratiese, harmonieuse beleid vir die tydperk tussen
 1990ŉ2013 bevorder.

 Ten spyte daarvan dat Nelson Mandela in die tronk was vir 27 jaar, het hy in 1990
 toe hy vrygestel is, versoening (√) en vrede tussen die verskillende
 bevolkingsgroepe in Suid-Afrika bevorder. (√) Hy het die ideaal van gelykheid van
 vroue en mans in die werkplek ondersteun en het vroueregte bevorder. (√) Hy was
 invloedryk in die opstel van die Waarheid-en-Versoeningskommissie waar mense
 die waarheid kon vertel oor wat gedurende die apartheidsera gebeur het, sodat
 hulle vir hul oortredings kwytgeskeld word en die genesing van die nasie kon
 plaasvind. (√) Nelson Mandela het ŉ baie gespanne situasie waarin ŉ burgeroorlog
 byna uitgebreek nadat Chris Hani, leier van die Kommunistiese Party vermoor is in
 1992, gekalmeer. (√) Hy het ook die nasie met die 1995 Rugby-wêreldbeker
 bymekaar gebring (√) en hy het patriotisme onder alle rassegroepe bevorder. (√)
 Hy het hard gewerk om die lewensstandaarde van sy mense te verbeter. In sy tyd
 van regeer was die Heropbou- en Ontwikkelingsprogram geïmplementeer. (√) Na
 sy uittrede uit die politiek, is hy as ŉ lid van ŉ Raad van Wêreldoudstes
 gerespekteer. Hierdie organisasie probeer om demokratiese beginsels in die
 wêreld te bewerkstellig. (√) Nelson Mandela word dwarsoor die wêreld
 gerespekteer vir sy vergifnis en wyse bestuur van Suid-Afrika na 1990.

                                        OF

 Nee, Nelson Mandela het nie demokratiese en harmonieuse beleide vir die tydperk
 tussen 1990-2013 bevorder nie.

 Tydens sy tydperk van bestuur het hy die beleid van regstellende aksie
 geïmplementeer om mense van kleur in die werkplek te bevoordeel. (√) Die rasse-
 klassifikasie van mense (√) en ŉ kwotastelsel is ingestel waarvolgens besighede
 mense in diens geneem het volgens die rasse-samestelling van die bevolking
 geneem het. (√)

 As gevolg van die kwotastelsel sukkel veral wit mense sukkel om werk te kry en
 kwalifiseer nie maklik vir bevordering nie. (√) As gevolg daarvan verlaat baie
 gekwalifiseerde mense die land (√) Die gehalte van dienste het afgeneem en
 misdaad het toegeneem. (√)                                                             [5]

                                                          TOTAAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                         SOSIALE WETENSKAPPE                                    7

 AFDELING B: GEOGRAFIE

 VRAAG 9: TERMINOLOGIE

 9.1       Verwering (√)                                                                        (1)

 9.2       Oksidasie (√)                                                                        (1)

 9.3       Afskilfering (√)                                                                     (1)

 9.4       Stapelrots (√)                                                                       (1)

 9.5       Toepaslike tegnologie (√)                                                            (1)
                                                                                                [5]

 VRAAG 10: KAARTWERK – MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 10.1      D         5 keer groter (√)                                                          (1)

 10.2      B         32⁰ 14’ 31” S ; 28⁰ 55’ 00” Oos (√)                                        (1)

 10.3      B         (ii), (iii) en (iv). (√)                                                   (1)
                                                                                                [3]

 VRAAG 11: KAARTWERKBEREKENINGE EN -INTERPRETASIE

 11.1      11.1.1        15,3 cm x 50 000 (√) ÷ 100 000 (√)
                         = 7,65 km (√)                                                          (3)

                                                  OF             Leerders moet die
                                                                 eenheid van meting in
                                                                 hulle antwoord wys
                         15,3 cm ÷ 2 (√√)                        anders sal geen punte
                                                                 toegeken word nie.
                         = 7,65 km (√)

           11.1.2        7,65 km x 1 000 (√) = 7 650 m (√)                                      (2)

 11.2      (Enige twee van die volgende.)

           Taamlik plat, (√) hoofsaaklik langs die strand, (√) rotsagtige kusstreek, (√)
           mense loop deur die riviermondings. (√)                    (Enige 2 x 1)             (2)

 11.3      32⁰ 12 ’ 39 ” S ; 28⁰ 56 ’ 37 ” O

           32⁰ (√½) 12 ’ (√½) 39 ” (√½) S (√½) ; 28⁰ (√½) 56 ’ (√½) 37 ” (√½)
           O (√½)                                                                              (4)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     SOSIALE WETENSKAPPE                                 (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 12: TIPIESE KENMERKE VAN ’N RIVIERSTELSEL

 12.1    Kronkelende patroon (√)                                                                         (1)

 12.2    Teken die gedeelte van die Ntlonyanerivier

                                             ŉ Gedeelte deur die Ntlonyanerivierkanaal

                                                      Rivier vloei stadig.
                                                      Waar afsetting sal plaasvind. (√)
                                                      Die stiloewer.
                        Waar water die
                      vinnigste vloei. (√)

              Waar erosie sal plaasvind. (√)
                    Die stootoewer
                                                                                                         (3)

 12.3    Abrasie (√)                                                                                     (1)

 12.4    (Enige twee van die volgende)

            Vrugbare grond (√)
            Plat grond (√)
            Beskikbaarheid van water (√)                                             (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                                         [7]

 VRAAG 13: ONTWIKKELINGSKWESSIES LANGS DIE WILDEKUS

 13.1    13.1.1      ŉ Natuurreservaat of beskermde gebied (√) waar visvang verbode
                     is (√) sodat visreserwes kan verbeter.                                              (2)

         13.1.2      ŉ Area wat apart gesit is as reservaat vir vis (en die hele
                     ekosisteem) (√) waar vissoorte kan teel. (√)                                        (2)

 13.2    Meer mossels word verwyder as die tempo waarteen die mossels teel as ŉ
         gevolg van te veel mossels wat verwyder word (√) die hulpbron het nie tyd
         om sy getalle aan te vul nie. (√)

         Uiteindelik sal dit lei tot die uitwissing van die spesie (√) en die verlies van
         hierdie spesie as ŉ hulpbron. (√)                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      SOSIALE WETENSKAPPE                                       9

 13.3    (Enige twee van die volgende metodes.)

         Om die aantal mossels wat deur een persoon versamel word, te
          beperk. (√)
         Om die grootte van die mossels wat verwyder word te beperk. (√)
         Om verwydering op sekere tye van die jaar te beperk.      (√)
         Om sekere gebiede op ŉ rotasiebasis te beperk.       (√) (Enige 2 x 1)               (2)
                                                                                               [8]

 VRAAG 14: VOLHOUBARE ONTWIKKELING

 14.1     VN definisie: “Wanneer alle mense ten alle tye toegang het tot voldoende,
          veilige en voedsame voedsel om ŉ aktiewe en gesonde lewensstyl te
          handhaaf.”

          Voedselsekuriteit: Om te verseker dat almal in ŉ bevolkinggroep toegang
          tot voldoende hoeveelheid voedsel het. (√√)                                           (2)

 14.2     (Enige twee van die volgende)

                 Min dienste, behalwe reservoir en paaie om kommersiële boerdery te
                  ondersteun.
                 Geen dorpe in die gebied om die nodige dienste te verskaf.
                 Baie voetpaaie tussen landerye.
                 Verspreide gemeenskappe en landerye.
                 Hoë bevolkingsdigtheid.                                                       (2)

 14.3     (Enige twee van die volgende)

                 Rekenaarprogramme om voeding en besproeiing te beheer
                 Nuwe vorms van saadvariëteite (gewasse) en
                 Om oplossings vir bv. probleme met siektes, in laboratoriums te
                  ontwikkel.
                 Fabriekboerdery – gewasse in kweekhuise, of tonnels (waterkweking)
                 Vee in batterye – diere word kos met hormone gevoer om groei te
                  bespoedig (bv. hoenderboerdery)
                 Groot velde met net een gewas (monokultuur)
                 Oorgeërfstuk plante (kruisbestuiwing of genetiese aangepaste
                  gewasse).                                                                     (2)

 14.4     (Enige twee voordele):

                 Het aansienlike voedselproduksie verhoog. Kosvoorraad is
                  verseker. (√)
                 Verhoogde produksie, teen laer koste (√)
                 Verminder koste van plaagdoders en onkruiddoders (√)
                 Sade wat siektes (√) en droë toestande kan weerstaan (√)
                 Geneties gemodifiseerde voedsel kan langer hou (√)
                 Dus is vervoer makliker (√) en is daar minder afval/vermorsing. (√)

                                                 OF

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
  10                                SOSIALE WETENSKAPPE                         (NOVEMBER 2014)

       (Enige twee nadele)
        Masjiene vervang hande-arbeid en lei tot werksverliese. (√)
        Gemeenskap verloor sosiale skakels – boerdery nie meer gemeenskap-
        of bestaansboerdery nie. (√)
        Plante benodig groot hoeveelhede sintetiese kunsmis en ander
          chemikalieë om suksesvol te groei (√)
        Monokultuur verminder habitat en biodiversiteit in die streek (√))
        verhoog die gebruik van fossielbrandstowwe (het ŉ hoë koolstofvoetspoor) (√)
        ŉ Hoë digtheid van vee bevorder die verspreiding van siektes soos
          voëlgriep. (√)
        Etiese kwessies: diere nie gewaardeer as wesens nie wat ŉ goeie
          lewensstandaard verdien nie. (√)
        Die gebruik van geneties gemodifiseerde plante affekteer natuurlike plante.(√)
        Slegs ŉ paar maatskappye het die monopolie van geneties gemodifiseerde
          saad (boer afhanklik van hierdie maatskappye om elke jaar die saad teen
          kosprys te voorsien) (√)
        Nie genoeg navorsing gedoen is – mense is nie seker van die langtermyn
          gevolge van geneties gemodifiseerde kosse nie. (√)                (Enige 2 x 1)            (2)
                                                                                                     [8]

VRAAG 15: HANDELSBALANS

15.1   Handelsbalans: verwys na die verskil tussen invoere en uitvoere. (√√) (Antwoord
       moet na die verskil tussen die twee verwys.)                                                  (2)

15.2   15.2.1    In 2008 het Suid-Afrika ŉ ongunstige / negatiewe handelsbalans
                 ervaar. (√)                                                                         (1)
       15.2.2    Die waarde van invoere was groter as die waarde van uitvoere. (√)                   (1)

15.3   (Enige twee van die volgende)

          Dit is sleg (ongunstig) vir die ekonomie. (√)
          Regering is in skuld (√) en sal ŉ lening moet uitneem om die skuld te dek. (√)
          Internasionale reputasie van ŉ gesonde ekonomie is bedreig. (√)
          Inflasionêre verhogings m.b.t. die koste van die lewe. (√)
          Waarde van die rand daal. (√)                                  (Enige 2 x 1)              (2)

15.4   (Enige twee van die volgende strategieë)
        Om weg van die uitvoer van onverwerkte grondstowwe te beweeg. (√)
        Om plaaslike bedryf van die verwerking van rou-materiaal en industriële
         ontwikkeling aan te moedig. (√)
        Bied lenings aan en moedig entrepreneuriese ontwikkeling aan. (√)
        Om die plaaslike bevolking aan te moedig om die Suid-Afrikaanse bedryf te
         ondersteun. (√)
        Ondersteun die ontwikkeling van wiskunde en wetenskap in die onderwys. (√)                  (2)
                                                                                                     [8]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:              50
                                                                       GROOTTOTAAL:               100

  Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [SOS SCIENCE GR9 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/sos-science-gr9-memo-nov2014-eng/e5fb8d82-cbe2-41e9-84f3-b27c57458baf) — Social Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [SOS SCIENCES GR9 QP NOV2014 ENG +ANNEXURE](https://www.hlayiso.com/library/sos-sciences-gr9-qp-nov2014-eng-annexure/67744cd2-ef8a-4b3c-b4bd-6913cda283fb) — Social Sciences · Addendum · 2014 · Eng
- [SOS WET GR9 ADDENDUM NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-addendum-nov2014/4d5669a9-41b4-423f-9a8b-d7f7c5b4e028) — Social Sciences · Addendum · 2014
- [SOS WET GR9 QP NOV2014 AFR+ ADDENDUM](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-qp-nov2014-afr-addendum/bbcb9e29-4c8a-4d5e-8901-b3fef1f2fc03) — Social Sciences · Addendum · 2014 · Afr
- [SOS SCIENCES GR9 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/sos-sciences-gr9-qp-nov2014-eng/c868fca0-a728-431d-b30f-520aacb14975) — Social Sciences · QP · 2014 · Eng
- [SOS WET GR9 NOV2013 MEMO-Afr](https://www.hlayiso.com/library/sos-wet-gr9-nov2013-memo-afr/d04a0cc0-7cbf-4d1b-a8cc-f063170137af) — Social Sciences · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 9 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P1 (Geography) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-1-geography/eb11484d-a41b-4f61-af98-953cffb38c44) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 9 Social Sciences P2 (History) November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-social-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper-paper-2-history/2fc54a40-7007-45c9-a85e-3aa08a160b57) — QP · 2026 · Eng
- [SOC SC - ENG (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-eng-hist-gr9-qp-nov-2016/6f7d4bf5-c1d9-4221-83a7-cf002e4e9f81) — QP · 2016 · Eng
- [SOC SC - AFR (HIST) GR9 QP NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/soc-sc-afr-hist-gr9-qp-nov-2016/88e2eebd-0ca6-44a2-ac8b-19392e40467f) — QP · 2016 · Afr
- [SOCIAL SCIENCES GEO GR9 QP NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/social-sciences-geo-gr9-qp-nov2016-afr/434a9c9f-e16d-4e5c-b4a5-72081f472b9d) — QP · 2016 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
