# Social Sciences Grade 6 November 2016 Memo

> Grade 6 Social Sciences memorandum from the November Exam 2016, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sosc-his-gr6-memo-afr-nov-2016/1d0f5d00-de7c-42ac-a712-5658f28a5776
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/social-sciences) › [Social Sciences Grade 6 November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/sosc-his-gr6-memo-afr-nov-2016/1d0f5d00-de7c-42ac-a712-5658f28a5776)

## About this document

Social Sciences · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                           GRAAD 6

                      NOVEMBER 2016

     SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)
               MEMORANDUM

PUNTE:   40

                  Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)                     (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A: DEMOKRASIE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1    B – Demokrasie                                                              (1)

        1.1.2    D – African National Congress (ANC)                                         (1)

        1.1.3    B – 1994                                                                    (1)

        1.1.4    C – Grondwet                                                                (1)

        1.1.5    A – Biografie                                                               (1)
                                                                                             [5]

 VRAAG 2

 2.1    Durban                                                                               (1)

 2.2       Die bymekaarmaak van geld om skole in arm gemeenskappe te bou.
           Vroue-organisasies wat teen apartheid geveg het en mense in arm
            gemeenskappe gehelp het.
           Die bou van ŉ beter verstandhouding en vennootskappe tussen die swart
            en Indiër gemeenskappe.                                                          (3)

 2.3       Sy het optogte en vergaderings organiseer in protes teenoor die regering.
           Sy was ŉ lid van baie organisasies wat teen apartheid geveg het.
           Sy het teen apartheid gepraat.                              (Enige 2 x 1)        (2)

 2.4       Sy kon nie reis waarheen sy wou nie.
           Sy kon nie groot groepe mense op een slag ontmoet nie.
           Sy kon niks wat sy geskryf het, uitstuur vir ander mense om te lees nie.
                                                                          (Enige 2 x 1)      (2)

 2.5       Waardering uitspreek vir haar bydrae om arm gemeenskappe te help.
           Dankbaarheid wys vir haar bydrae in die bou van demokrasie.
           Haar erkenning gee vir haar rol in organisering van verset teen apartheid.
           Haar vrae vra oor haar sterkpunte en belangstellings.                            (2)
                                                                                            [10]

 VRAAG 3

 3.1        Buite regeringsgeboue en polisiestasies
            Uniegeboue
            Parlemente
            By sokker, rugby en krieket wedstryde as die nasionale span speel en
             wanneer olimpiese wenners vereer word.                     (Enige 3 x 1)        (3)

 3.2    Dit beteken die samekoms van verskillende groepe wat eens geskei was.                (1)

 3.3    Die Buro vir Heraldiek                                                               (1)
                                                                                             [5]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)               SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)                        3

 AFDELING B: MEDISYNE OOR DIE JARE

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1    Holisties – C                                                            (1)

        4.1.2    Antibiotikum – A                                                         (1)

        4.1.3    Aansteeklik – D                                                          (1)

 4.2    4.2.1    Alexander Fleming – het muf gebruik om penisillien, ŉ antibiotikum, te
                 maak om siektes te genees.                                               (1)

        4.2.2    Edward Jenner – het die entstof teen pokke ontdek in koeipokkies
                 wat immuniteit teen pokke opbou as voorsorg teen die siekte.             (1)

        4.2.3    Robert Koch – het die kiem geïdentifiseer wat tuberkulose
                 veroorsaak.                                                              (1)

 4.3      ŉ Man, met die naam Louis Washkansky, het sterwend aan hartversaking
           in die hospitaal gelê.
          ŉ Jong vrou met ŉ gesonde hart, Denise Darvall, het in ŉ motorongeluk
           gesterf.
          Die mediese span, gelei deur dr. Barnard, het die hart in mnr.
           Washkansky se liggaam oorgeplant.
          Die operasie was ŉ sukses, maar Washkansky het 18 dae later aan ŉ
           longinfeksie gesterf.
          Dr. Barnard het wêreldberoemd geword.                                          (5)

 4.4    4.4.1    X-strale is spesiale prente wat die binnekant van die liggaam toon
                 voor die operasie.

        4.4.2    Kieme veroorsaak siektes en dokters en verpleegsters moet hul kop,
                 hande en mond gedurende ŉ operasie bedek.

        4.4.3    Bloedoortappings word gebruik om verlore bloed te vervang.

        4.4.4    Narkose is ŉ verdowingsmiddel wat ŉ pasiënt diep laat slaap
                 gedurende ŉ operasie.                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)                    (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 5

 RUBRIEK

 VLAK 1              Kan nie bewyse as voorbeelde uit bronne      Punt: 0–1
                      aanhaal nie.
                     Gedeeltelike gebruik van bronne om verslag
                      te doen oor onderwerp of kan nie verslag
                      doen oor onderwerp.
 VLAK 2              Haal relevante bewyse aan oor bronne wat     Punt: 2–3
                      meestal strook met die onderwerp.
                     Effektiewe gebruik van bewyse uit bronne op
                      ŉ basiese wyse.
 VLAK 3              Haal relevante bewyse aan uit die bronne     Punt: 4–5
                     Effektiewe gebruik van die bewyse uit bronne
                      in ŉ georganiseerde paragraaf wat begrip oor
                      die onderwerp demonstreer.

 Verwagte antwoorde:

     Sangomas word met ŉ spesiale gawe gebore.
     Hulle word deur hul voorvaders geroep om mense te help.
     Hulle ervaar verskillende goed as hul deur die voorvaders geroep word. Party
      word siek, ander word maer of gil sonder rede.
     Hulle loop in hul slaap of ervaar drome.
     Hulle kan dan nie gehelp word tot hul familie hul na ŉ ervare sangoma neem.

                                                                             TOTAAL:        40

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [SOSC-HIS-GR6 QP-ENG-NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/sosc-his-gr6-qp-eng-nov-2016/fe7dce59-d077-44c6-8ad3-55f042ebe03a) — Social Sciences · QP · 2016 · Eng
- [SOSC-GEO GR6 QP-AFR-NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/sosc-geo-gr6-qp-afr-nov-2016/53c880e4-6d48-401d-92ca-58558705c6e2) — Social Sciences · QP · 2016 · Afr
- [SOSC-GEO GR6 QP-ENG-NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/sosc-geo-gr6-qp-eng-nov-2016/9be8f62e-9fba-42c0-90cb-7cdef6d05e16) — Social Sciences · QP · 2016 · Eng
- [SOSC-HIS-GR6 QP-AFR-NOV 2016](https://www.hlayiso.com/library/sosc-his-gr6-qp-afr-nov-2016/d2f11169-1c65-4377-81f2-ef2e8406e0a1) — Social Sciences · QP · 2016 · Afr
- [SOSC-GEO-GR6 MEMO-AFR NOV 2014](https://www.hlayiso.com/library/sosc-geo-gr6-memo-afr-nov-2014/cfd7f92c-64b1-402b-90f8-1b49adbbc529) — Social Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [SOSC-GEO GR6 QP-ENG-NOV 2014](https://www.hlayiso.com/library/sosc-geo-gr6-qp-eng-nov-2014/b49ab332-85af-48d2-ab71-02a52e4394e3) — Social Sciences · QP · 2014 · Eng

## More from Grade 6 Social Sciences

- [SOSC-HIS-GR6 QP-AFR-NOV 2014](https://www.hlayiso.com/library/sosc-his-gr6-qp-afr-nov-2014/c9a49db5-bc4a-4411-8212-ed73305b89f2) — QP · 2014 · Afr
- [SOSC-HIS-GR6 QP-ENG-NOV 2014](https://www.hlayiso.com/library/sosc-his-gr6-qp-eng-nov-2014/606bea1b-3a6b-4748-8aa4-d751a7278a66) — QP · 2014 · Eng
- [SOSC-GEO GR6 QP-AFR-NOV 2014](https://www.hlayiso.com/library/sosc-geo-gr6-qp-afr-nov-2014/9ad4e993-f54f-46a0-b84e-6e54f75c3e68) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
