# Sport and Exercise Science Grade 12 IEB 2018 QP (Afr)

> IEB Grade 12 Sport and Exercise Science question paper from the 2018 (Afrikaans), 36 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-afr/9c0af832-e7f4-4f9a-872e-59e46e98fafe
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Sport and Exercise Science
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Publisher: IEB
- Curriculum: IEB
- Pages: 36

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Sport and Exercise Science](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/sport-and-exercise-science) › [Sport and Exercise Science Grade 12 IEB 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-afr/9c0af832-e7f4-4f9a-872e-59e46e98fafe)

## About this document

Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2018 · Afrikaans. Question paper, 36 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                              NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                                                     NOVEMBER 2018

                                   SPORT EN OEFENKUNDE

EKSAMENNOMMER

Tyd: 3 uur                                                                                300 punte

LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

1.       Hierdie vraestel bestaan uit 36 bladsye. Maak asseblief seker dat jou vraestel
         volledig is.

2.       Al die vrae moet op die vraestel beantwoord word.

3.       Lees die vrae noukeurig deur.

4.       Gebruik die totale punte wat vir elke vraag toegeken word as 'n aanduiding van die
         detail wat vereis word.

5.       Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.

                                        SLEGS VIR NASIENERS

     Vraag        1    2   3   4   5    6    7    8    9    10   11   12   13   14   15   16   Totaal

     Punte       36    8   5   6   24   26   14   29   47   17   9    32   12   9    6    20    300

     Behaal

IEB Copyright © 2018                                                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                             Bladsy 2 van 36

AFDELING A

VRAAG 1

Soek 'n beskrywing in Kolom B wat by die term in Kolom A pas. Skryf slegs die letter van
jou gekose beskrywing in die onderstaande tabel.
               KOLOM A                                        KOLOM B
 1.1      bioterugvoering                A 'n Progressiewe vermindering van oefenlading in
                                           'n poging om die eise van oefening te verminder
                                           en prestasie te optimaliseer.
 1.2      makrosiklus                    B Veroorsaak deur verlengde blootstelling aan
                                           koue temperature.
 1.3      Funksionele                    C Dit kom voor wanneer die liggaam meer hitte
          bewegingsgradering               produseer of absorbeer as wat dit kan versprei.
 1.4      Skouermobiliteitstoets         D 'n Dun, saamtrekbare proteïenfilament.
 1.5      Miosien                        E 'n Verminderde vermoë vir werk wat stadig
                                           ontwikkel wanneer daar 'n wanbalans tussen
                                           stres en rus is.
 1.6      Afspitsing/geleidelik          F Stresbestuurstegniek wat elektroniese
          minder maak                      instrumente gebruik.
 1.7      Inlyn-                         G 'n Krag wat weerstand in water of in die lug
          vorentoebeenstrektoets           veroorsaak.
 1.8      Hipertermie                    H 'n Dik, saamtrekbare proteïenfilament.
 1.9      Te veel oefen/ooreising        I 'n Graderingstelsel wat gebruik word om
                                           bewegingspatrone aan te teken.
 1.10     Sleep- of lugweerstand         J 'n Lang oefenplan wat daarop gemik is om 'n
                                           langtermyndoel te bereik.
 1.11     Hipotermie                     K Toets bilaterale skouerbeweegruimte.
 1.12     Aktien                         L Veroorsaak deur verlengde blootstelling aan
                                           koue temperature.

Antwoorde:
                            1.1
                            1.2
                            1.3
                            1.4
                            1.5
                            1.6
                            1.7
                            1.8
                            1.9
                            1.10
                            1.11
                            1.12
                                                                                        [36]
IEB Copyright © 2018

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                       Bladsy 3 van 36

VRAAG 2

Sê watter hefboomklas word in elk van die prente hieronder uitgebeeld. Skryf jou
antwoord in die ruimte wat hieronder verskaf is.

                       Prent A                                          Prent B

           [Bron: <https://baseball+batter.>         [Bron: <https://1st+class+lever&Source.> Toegang
                  Toegang 29/1/18]                                          29/118]

                       Prent C                                          Prent D

[Bron: <https://bicep+curl&oq=bicep+curl.> Toegang             [Bron: <https://calf+raises.>
                       29/1/18]                                     Toegang 29/1/18]

Antwoorde:

Prent A:                                                                                           (2)

Prent B:                                                                                           (2)

Prent C:                                                                                           (2)

Prent D:                                                                                           (2)
                                                                                                   [8]

IEB Copyright © 2018                                                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                   Bladsy 4 van 36

VRAAG 3

Omlyn EN kleur die steunbasis in elk van die volgende prente in.

                                             Prent A

                                             [Bron: <https://wwwdance&g>R Toegang 29/1/18]
                                                                                                (3)

                                             Prent B

                                          [Bron: <https://kneel+on+hands> Toegang 29/1/18]
                                                                                                (2)
                                                                                                [5]

IEB Copyright © 2018

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                  Bladsy 5 van 36

VRAAG 4

Pas een van die terme wat verskaf is by die beweging wat in elke prent voorkom. Skryf jou
antwoord in die ruimte wat hieronder verskaf is.

            Prent 1                      Prent 2                         Prent 3

   (ysskaatser wat in die                    [Bron:               (gimnas op hoë balk)
        rondte tol)             <https://froome&oq=froome>   [Bron:<https://gymnastgiant+circle
 [<https://ice+skating+spin>         Toegang 29/1/18]         +on+bar&gs> Toegang 29/1/18]
      Toegang 29/1/18]

Terme:
A – hoekbeweging
B – lineêre beweging
C – algemene beweging

Antwoorde:

Prent 1: ________________                                                                         (2)

Prent 2: ________________                                                                         (2)

Prent 3: ________________                                                                         (2)
                                                                                                  [6]

IEB Copyright © 2018                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                     Bladsy 6 van 36

VRAAG 5

Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.

                                   A                  Die energiekontinuum
                                                  B
                                                                            C
                       %
                       energie
                       verskaf

                                  10 sekondes   1 minuut   3 minute

                        [Bron: <https://www.google.energy+systems>. Toegang 5/3/18]

5.1      Sê watter kromme die volgende stelsels die beste verteenwoordig:

         (a)      Aërobiese energiestelsel ___________________                                   (2)

         (b)      ATP/PC-energiestelsel         ___________________                              (2)

         (c)      Melksuurstelsel               ___________________                              (2)

5.2      Sê watter energiestelsel(s) suurstof vereis.

         ____________________________                                                            (2)

5.3      Noem EEN neweproduk van die aërobiese stelsel.

                                                                                                 (1)

5.4      Teen watter intensiteit werk die ATP/PC-stelsel?

         ____________________________                                                            (1)

5.5      Watter brandstofbronne word deur die aërobiese stelsels gebruik?

                                                                                                 (2)

5.6      Watter uitwerking het melksuur op prestasie?

                                                                                                 (1)

5.7      Noem een neweproduk van die ATP/PC-stelsel.

                                                                                                 (1)

IEB Copyright © 2018

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                           Bladsy 7 van 36

5.8      Voltooi die volgende tabel van verskillende sportaktiwiteite deur te kies
         watter van die drie energiestelsels meesal gebruik word om energie vir
         daardie aktiwiteit te verskaf. Merk die toepaslike kolom.

                                                    ENERGIESTELSELS

                              ATP/PC-stelsel           Melksuurstelsel     Aërobiese
                                                                            stelsel

 400 m-naelloop

 Armdruk

 Basketbalspringskoot

 Resiesloop

 Vlugbalmokerhou
                                                                                       (10)
                                                                                       [24]

                                                                               79 punte

IEB Copyright © 2018                                                      BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                             Bladsy 8 van 36

AFDELING B

VRAAG 6

6.1      Voltooi onderstaande tabel deur onder elk van die opskrifte twee faktore te
         noem wat vetsug kan veroorsaak.

                           Ekonomies          Kultureel/Gemeenskap       Omgewing
          Faktor 1:

                                        (2)                     (2)                    (2)
          Faktor 2:

                                        (2)                     (2)                    (2)

6.2      Brei uit op EEN faktor in elke kolom en verduidelik hoe dit vetsug kan
         beïnvloed of kan veroorsaak.

         (a)      Ekonomies:

                                                                                         (2)

         (b)      Kultureel/Gemeenskap:

                                                                                         (2)

IEB Copyright © 2018

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                         Bladsy 9 van 36

         (c)      Omgewing:

                                                                                      (2)

6.3      Stel VIER strategieë voor wat in Suid-Afrika geïmplementeer kan word om
         die ontwikkeling van kindervetsug te vertraag of voorkom.

                                                                                      (4)

6.4      Kantoorwerkers is geneig om gewig op te tel weens die sittende aard van
         hul werk.
         Beveel VIER oefeninge aan wat 'n kantoorwerker kan doen terwyl hy/sy by
         'n lessenaar sit.

                                                                                      (4)
                                                                                     [26]

IEB Copyright © 2018                                                    BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                    Bladsy 10 van 36

VRAAG 7

Bestudeer onderstaande grafieke en beantwoord dan die vrae wat volg.

              Grafiek A: Witbrood                     Grafiek B: Lensies

                                      [Bron: <https://high+gi+food&Bron>. Toegang 30/1/18]

7.1      Verduidelik die verskil tussen die bloedglukoseresponse op die twee
         kossoorte: wat is anders en hoekom?

                                                                                                 (8)

7.2      Hoe kan 'n atleet hierdie kennis tot sy/haar voordeel gebruik?

                                                                                                 (2)

IEB Copyright © 2018

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                             Bladsy 11 van 36

7.3      Wat is die glukemiese indeks?

                                                                                           (4)
                                                                                          [14]

VRAAG 8

Bestudeer die onderstaande grafiek wat die Omgekeerde-U-hipotese van Yerkes en
Dodson uitbeeld.

8.1      Voltooi die onderstaande tabel deur die geestes- en fisiese toestand van
         die atleet wat in elk van die sones uitgebeeld word, te identifiseer.

                                Sone A                   Sone B               Sone C
                         1.                         1.                  1.
 Noem twee
 geestestoestande.
                         2.                         2.                  2.

                                            (2)                   (2)                      (2)
                         1.                         1.                  1.
 Noem twee fisiese
 toestande
                         2.                         2.                  2.

                                            (2)                   (2)                      (2)

IEB Copyright © 2018                                                         BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                           Bladsy 12 van 36

8.2      Verduidelik hoekom atlete verskillende vlakke van optimale opwekking kan
         hê.

                                                                                        (8)

8.3      Verskaf TWEE stresbestuurstegnieke wat gebruik kan word om angs te
         beheer.

                                                                                        (4)

8.4      Hoe kan 'n afrigter iemand van 'n toestand van te min opwekking tot by die
         optimale toestand kry?

                                                                                        (2)

IEB Copyright © 2018

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 13 van 36

8.5      Hoe kan 'n afrigter iemand van 'n toestand van te veel opwekking tot by die
         optimale toestand kry?

                                                                                         (2)

8.6      Watter van die volgende is nodig vir 'n atleet om optimale prestasie te
         bereik? Skryf die letter van jou keuse neer.

         A – balans tussen geestelike oefening en stres
         B – maksimum vlakke van stres
         C – balans tussen angs en opwekking

                                                                                         (1)
                                                                                        [29]

IEB Copyright © 2018                                                       BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                      Bladsy 14 van 36

VRAAG 9

Lees die inligting in die volgende bron en beantwoord dan die vrae wat volg.

                   ARMS                                           GROOTTE MAAK SAAK
         Sy groot, gespierde arms                         Om 1,95 m lank te wees, stel Usain Bolt
         werk soos slingers wat sy                      in staat om langer (en minder) treë te gee
       pompende bene balanseer om                   in 'n 100 m-wedloop as sy kleiner teenstanders.
                                                         In Londen 2012 het hy 41 treë gegee om
          hom bestendig te hou.
                                                      die Olimpiese finaal te wen. Sy mededingers
                                                           gee gemiddeld 44 treë om verby die
                                                                  eindstreep te beweeg.

                        Hoekom is Usain Bolt so vinnig?
                         BENE                                           OEFENING
         Hy het langer bene as die gemiddelde                In die aanloop tot die Olimpiese
        naelloper wat aan die 100 m deelneem.                       Spele sou Bolt meer
            Hoewel dit hom groter treë gee                energie nodig gehad het as gedurende
          is daar ook 'n nadeel. Langer bene                           die Spele self.
          neem langer om te versnel en gee
                 hom swak wegspringe.

9.1      Hoekom sal Usain Bolt meer energie voor die Olimpiese Spele nodig hê as
         gedurende die Spele?

                                                                                                      (2)

9.2      Wat word bedoel met die term "koolhidraatlading"?

                                                                                                      (3)

IEB Copyright © 2018

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                           Bladsy 15 van 36

9.3      Hoekom moet uithou-atlete hul koolhidraatinname verhoog?

                                                                                         (4)

9.4      Noem TWEE tipes voedselsoorte wat atlete sal eet wanneer hulle hul
         koolhidraatinname verhoog.

                                                                                         (2)

9.5      Hoekom is dit so belangrik vir 'n atleet om proteïene te eet?

                                                                                         (3)

9.6      Wat is Usain Bolt se oorheersende spierveseltipe?

                                                                                         (2)

9.7      (a)      Bolt het etlike anatomiese voordele bo sy teenstanders. Noem DRIE
                  fisiese voordele wat in die bron genoem word.
                  Voordeel 1:

                                                                                         (1)

                  Voordeel 2:

                                                                                         (1)

                  Voordeel 3:

                                                                                         (1)
IEB Copyright © 2018                                                       BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                               Bladsy 16 van 36

         (b)      Kies EEN van hierdie anatomiese voordele en verduidelik hoekom
                  dit voordelig is.

                                                                                            (2)

9.8      Wat is die effek van harthipertrofie en bradikardie op Usain se hart
         gedurende oefening?

                                                                                            (4)

9.9      (a)      Verduidelik die term "VO 2 maks".

                                                                                            (4)

         (b)      Wat is die verband tussen VO 2 maks en aërobiese prestasie?

                                                                                            (2)

IEB Copyright © 2018

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                             Bladsy 17 van 36

9.10     Onderstaande diagram beeld Bolt se reaksietyd uit. Benoem A, B en C.

                                                C

               Afsitpistool             Bolt begin              Bolt voltooi die
               gaan af                  beweeg                  wedloop

                              A                          B

         A verwys na                                                                      (2)

         B verwys na                                                                      (2)

         C verwys na                                                                      (2)

9.11     Hoe sal 'n afrigter 'n eenjaaroefenprogram ontwerp deur periodisering te
         gebruik?

                                                                                          (7)

IEB Copyright © 2018                                                        BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                  Bladsy 18 van 36

9.12     Hoekom moet periodisering ingesluit word wanneer 'n oefenprogram
         beplan en ontwerp word?

                                                                               (3)
                                                                              [47]

IEB Copyright © 2018

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                          Bladsy 19 van 36

VRAAG 10

10.1     Verduidelik die rol van aktien en miosien gedurende spiersametrekkings.

                                                                                                        (4)

Verwys na onderstaande diagramme om 10.2 en 10.3 te beantwoord.

                  A                                 B                                  C

                                                        [Bron: <https://weightlifting&Bron> Toegang 5/2/18]

10.2     Verduidelik die funksie(s) van beide die Golgi-sening EN spierspoele in die
         prente hierbo.

IEB Copyright © 2018                                                                     BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                Bladsy 20 van 36

                                                                                             (8)

10.3     Verwys na die prente op die vorige bladsy en verduidelik die "alles-of-niks-
         wet".

                                                                                             (5)
                                                                                            [17]

VRAAG 11

Oorweeg die volgende situasie:

 'n Atleet (A) is besig met 'n hardloopoefening. Na ongeveer 10 minute bereik sy 'n
 aërobiese bestendige toestand. 'n Ent vorentoe merk sy nog 'n atleet (B) op, wat van 'n
 ander rigting kom en ongeveer 50 m voor haar is. Atleet A is mededingend, dus besluit
 sy om te versnel ten einde atleet B verby te steek.

11.1     Vanwaar sal die ekstra ATP kom wat nodig is om haar pas te kan versnel?

                                                                                             (2)
IEB Copyright © 2018

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                         Bladsy 21 van 36

11.2     Nadat atleet A vir atleet B verbygesteek het, moet sy haar pas volhou om
         voor te bly.

         Watter energiestelsel sal atleet A nou hoofsaaklik gebruik?

                                                                                       (2)

11.3     Hoe "betaal" atleet A suurstofskuld terug?

                                                                                       (1)

11.4     Beskryf melksuurskuld in die oormatige na-oefeningsuurstofverbruik-
         (EPOC) proses.

                                                                                       (4)
                                                                                       [9]

IEB Copyright © 2018                                                     BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                              Bladsy 22 van 36

VRAAG 12

12.1     Tegnologie beïnvloed die meeste sportsoorte, tennis ingesluit.

         (a)      Lys VIER tipes vooruitgang in tegnologie wat in tennis voorkom.

                                                                                           (4)

         (b)      Verduidelik hoe elk van die vier tipes vooruitgang wat hierbo gelys
                  is, tennis verbeter het.

                                                                                           (8)

12.2     Verduidelik die invloed van 'n "vinnige" baan op 'n tennisspeler se
         opponent.

                                                                                           (2)

IEB Copyright © 2018

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                Bladsy 23 van 36

12.3     Hoe kan gewrigsfleksorspiere delikate, fyn bewegings uitvoer wanneer 'n
         pen vasgehou word en ook 'n groot beweging uitvoer soos om 'n
         tennisraket vas te hou?
         Gebruik woorde soos motoriese eenheid en spiervesels.

                                                                                              (5)

12.4     Hieronder is 'n grafiek wat 'n tennisspeler se reaksietyd uitbeeld.

             Responstyd (millisekondes)

                                                    Aantal moontlike response

         Interpreteer die data in hierdie grafiek.

IEB Copyright © 2018                                                            BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                   Bladsy 24 van 36

                                                                                (6)

12.5     Wat is die verskil tussen die afstand wat deur 'n bodraaihou en 'n
         terugkrulhou bereik kan word?

                                                                                (2)

IEB Copyright © 2018

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                       Bladsy 25 van 36

12.6     Met behulp van die volgende grafiek oor kragsommering, beskryf wat die
         atleet verkeerd doen wanneer 'n tennisvoorarmhou geslaan word.

         SEKWENSIËLE KRAGSOMMERING

                                                           Arm en
                                                           hand
             Krag
                                                  Skouer

                                            Romp

                                          Heupe

                               Been en
                               enkel

                                               Tyd

IEB Copyright © 2018                                                   BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE    Bladsy 26 van 36

                                                                 (5)
                                                                [32]

IEB Copyright © 2018

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                    Bladsy 27 van 36

VRAAG 13

Verduidelik en pas elk van Newton se wette toe op die prent van 'n sokkerspeler
hieronder.

                   [Bron: <https://www.soccerplayer+kickingball> Toegang 31/1/18]

Newton se eerste wet:

                                                                                                  (2)

Toepassing van wet:

                                                                                                  (2)

Newton se tweede wet:

                                                                                                  (2)
IEB Copyright © 2018                                                                BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 28

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE    Bladsy 28 van 36

Toepassing van wet:

                                                                 (2)

Newton se derde wet:

                                                                 (2)

Toepassing van wet:

                                                                 (2)
                                                                [12]

IEB Copyright © 2018

### Page 29

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                Bladsy 29 van 36

VRAAG 14

In die prente hieronder doen die gimnas 'n handstand. Gebruik die prente en die woorde
wat voorsien is om 'n kort beskrywing van die gimnas se bewegings te gee.

           A                                   B                         C

          swaartepunt                 steunbasis          aksie                stabiel
               onstabiel        reaksie          balans           swaartelyn
                                       hoekmomentum

Beweging A:

                                                                                              (3)

Beweging B:

                                                                                              (3)

IEB Copyright © 2018                                                            BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 30

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                        Bladsy 30 van 36

Beweging C:

                                                                                     (3)
                                                                                     [9]

VRAAG 15

Alle Olimpiese gewigstoters is langer as 180 cm en weeg minstens 100 kg. Hulle kan ook
die 100 m in ongeveer 11 sekondes hardloop.

Hoe sal elk van hierdie eienskappe tot hulle voordeel strek?

                                                                                      [6]

IEB Copyright © 2018

### Page 31

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                                    Bladsy 31 van 36

VRAAG 16

BRON A

               DIE AFGELOPE VYF JAAR IS MINDER KINDERS
               AKTIEF DEUR SPORT, DEELS WEENS VROEË
               ENKELSPORTPSPESIALISASIE*
                VROEË
                SPESIALISASIE
                DOEN MEER
                SKADE AS
                GOED
                                        VERHOOG RISIKO VAN       VEROORSAAK DAT      VERMINDER ALGEHELE
                                      OOREISINGSBESERINGS IN     KINDERS UITBRAND   ATLETIESE ONTWIKKELING
                                       ONTWIKKELENDE LYWE        EN HEELTEMAL AAN
                                                                  SPORT ONTTREK

                 MULTISPORTDEELNAME KAN TOT BETER PRESTASIE, MINDER UITBRANDING, MINDER SOSIALE
                ISOLASIE EN, BAIE BELANGRIK, MEER LEWENSLANGE GENOT IN SPORT LEI.
             [Bron: <https://www.google.co.za/early+specializationsports&safe> Toegang 3/6/18]

BRON B

 Jeugsportuitbranding

 Die meeste van ons ken die gevoel van uitbranding. Wat jy dalk nie weet nie is dat jong atlete
 ook kan uitbrand. Uitbranding word deur sportsielkundiges as "fisiese/emosionele uitputting,
 sportdevaluasie en verminderde atletiese prestasie" beskryf. Dit is 'n belangrike kwessie in
 jeugsport omdat daar vermoed word dat dit daartoe bydra dat kinders heeltemal aan sport
 onttrek. Gegewe die geweldige voordele wat met oefening en sportdeelname gepaardgaan, gee
 die atlete wat aan sportdeelname onttrek belangrike gesondheidsvoordele prys. Selfs op 'n jong
 ouderdom ontwikkel kinders leefstylpatrone wat in hul volwasse lewens voortduur. Aktiewe
 jongmense sal waarskynliker aktiewe volwassenes wees. Maar, indien ons toelaat dat ons jeug
 weens sport uitbrand, kan dit 'n hindernis word om 'n gesonde leefstyl as 'n volwassene te lei.
                                                       [Bron: <http://educatedsportsparent.com/athlete-burnout/>]

BRON C

 Bjorn Borg noem wat tennis regtig vir hom beteken het

 In 'n tydperk van sewe jaar het Borg 11 Grand Slam titels gewen, insluitend vyf skoon
 Wimbledons en ses Franse Ope kampioenskappe – 'n rekord, totdat Rafael Nadal dit in 2012
 oortref het. Die Sweed was ook die eerste speler wat nog ooit meer as 'n miljoen dollar se
 prysgeld in 'n enkele tennisseisoen verdien het.
 En tog, op 26, op die hoogtepunt van sy loopbaan, het hy afgetree. Borg het erken hy het die
 brandende dryfkrag en passie om in sport sukses te behaal, verloor.
                                                                               [Jordan Schultz The Huffington Post]

IEB Copyright © 2018                                                                               BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 32

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                              Bladsy 32 van 36

Lees die bronne wat verskaf is en die rubriek sorgvuldig deur. Gebruik hulle om die
volgende vraag te beantwoord.
Skryf 'n opstel van 250 tot 300 woorde waarin jy redeneer dat vroeë spesialiasie in sport
nadelig vir 'n atleet is.

Om hierdie vraag te beantwoord, moet jy:
• 'n Deurtastende argument aanbied wat hierdie stelling oortuigend ondersteun.
• Bestudeer die bronmateriaal sorgvuldig en gebruik die inligting in die bronne om jou
  argument oordeelkundig te staaf.
• Integreer jou eie toepaslike sportwetenskapkennis by jou argument.
• Gebruik voorbeelde uit die werklike lewe om jou argument te ondersteun.

OPSTELRUBRIEK

                                                                                                      Moontlike
                             1 punt              2 punte          3 punte            4 punte
                                                                                                      punt (20)

 Stel standpunt        Vaag.                 Standpunt
                       Weerspreek            duidelik gestel.                                            2
                       stelling in opstel.
 Gebruik van           Slegs na een          Na twee bronne     Etlike en       Bronbesonderhede
 kennis in bronne      bron verwys.          verwys.            toepaslike      ten volle benut om
                                                                verwysings      argument te              4
                                                                na al die       ondersteun.
                                                                bronne.
 Inhoudrelevansie      Herhaling             Herhaling
                       meesal vermy.         meesal vermy.
                       Paar geringe          Paar geringe
                       afdwalings.           afdwalings.
                       Ondersteunende        Ondersteunende
                                                                                                         2
                       argument              argument
                       relevant.             relevant.
                                             Gehalte van
                                             bronuittreksels
                                             akkuraat.
 Gehalte van           Skryfwerk bevat       Redenasie          Ondersteun      Ondersteun 'n
 argument wat          feite met min         korrek, maar       die             duidelike
 stelling              skakeling of          moeilik om te      standpunt.      standpunt sterk.
 ondersteun            redenering.           volg.              Redenasie is    Redenasie is baie
                                             'n Mate van        duidelik.       duidelik en bondig.
                                             skakeling          Geringe         Vloei is logies.
                                                                                                         4
                                             teenwoordig.       foute in die    Oortuigend met
                                                                vloei van die   gereelde skakels.
                                                                argument.       Goed
                                                                Skakeling       geïntegreerde
                                                                ontbreek        argument.
                                                                soms.
 Gebruik van eie       Paar feite bo en      Paar feite bo en   Baie feite bo   Baie feite bo en
 kennis                behalwe die           behalwe die        en behalwe      behalwe die
                       bronne wat            bronne wat         die bronne      bronne wat gegee
                       gegee is om           gegee is om        wat gegee is    is om argument te
                                                                                                         8
         ×2            argument te           argument te        om argument     ondersteun EN by
                       ondersteun.           ondersteun EN      te              die argument
                                             by die argument    ondersteun.     geïntegreer.
                                             geïntegreer.

IEB Copyright © 2018

### Page 33

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE     Bladsy 33 van 36

IEB Copyright © 2018                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 34

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE    Bladsy 34 van 36

IEB Copyright © 2018

### Page 35

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE     Bladsy 35 van 36

IEB Copyright © 2018                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 36

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE        Bladsy 36 of 36

                                                                   [20]

                                                          221 punte

                                                    Totaal: 300 punte

IEB Copyright © 2018

## Related documents

- [Sport & Exercise Science Memo 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-science-memo-2018-afr/da931fa8-2918-49c7-84c5-6f271d498d1c) — Sport and Exercise Science · Memo · 2018 · Afr
- [Sport and Exercise Science Memo 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-science-memo-2019-afr/303f9af7-7d9b-4406-84fb-579a7c849360) — Sport and Exercise Science · Memo · 2019 · Afr
- [Sport MG 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-mg-2017-afr/5d53ae91-94d7-47c3-9b37-19de9ffff56c) — Sport and Exercise Science · Memo · 2017 · Afr
- [Sport & Exercise Science Memo 2018](https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-science-memo-2018/5770cb33-32ce-4188-a712-124833e5a3aa) — Sport and Exercise Science · Memo · 2018
- [Sport MG 2017](https://www.hlayiso.com/library/sport-mg-2017/85fc25ac-6388-47ad-9b7b-fa88f02c453a) — Sport and Exercise Science · Memo · 2017

## Collection

- [Grade 12 IEB past papers](https://www.hlayiso.com/ieb/grade-12/sport-and-exercise-science)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
