# Sport and Exercise Science Grade 12 IEB 2019 QP (Afr)

> IEB Grade 12 Sport and Exercise Science question paper from the 2019 (Afrikaans), 40 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-afr/f149ccd4-dfb9-423b-a25b-3277cd66bc62
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Sport and Exercise Science
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Publisher: IEB
- Curriculum: IEB
- Pages: 40

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Sport and Exercise Science](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/sport-and-exercise-science) › [Sport and Exercise Science Grade 12 IEB 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-afr/f149ccd4-dfb9-423b-a25b-3277cd66bc62)

## About this document

Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 40 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                               TOTALE PUNTE

                                                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                                                        NOVEMBER 2019

                                     SPORT EN OEFENKUNDE

EKSAMENNOMMER

Tyd: 3 ure                                                                           200 punte

LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

1.       Hierdie vraestel bestaan uit 40 bladsye. Maak asseblief seker dat jou vraestel
         volledig is.

2.       Al die vrae moet op die vraestel beantwoord word.

3.       Lees die vrae noukeurig deur.

4.       Gebruik die totale punte wat vir elke vraag toegeken word as 'n aanduiding van die
         besonderhede wat vereis word.

5.       Daar is een skoon bladsy aan die einde van hierdie vraestel. Indien jy nie genoeg
         spasie het wanneer jy 'n vraag beantwoord nie, gebruik hierdie bladsy. Dui duidelik
         die nommer van die vraag waarmee jy besig is, aan.

6.       Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en jou werk netjies aan te bied.

                                   SLEGS VIR NASIENERS SE GEBRUIK

 Vraag                 1      2     3      4      5      6       7       8      9         Totaal

 Punte                 54     12    8      20    20     22      21      23      20         200

 Behaal

IEB Copyright © 2019                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                  Bladsy 2 van 40

VRAAG 1

1.1      Pas die term in Kolom A by 'n beskrywing in Kolom B. Skryf slegs die letter van jou
         gekose beskrywing in die onderstaande antwoordmatriks.

                          KOLOM A                             KOLOM B

          1.1.1        OBLA                 A   'n Instrument wat gesamentlike omvang van
                                                beweging meet

          1.1.2        Meso-siklus          B   Stadiger lugvloei onder 'n vliegtuig se vlerk

          1.1.3        Anoreksie            C   Duur gewoonlik 4 tot 16 weke

          1.1.4        Mikro-siklus         D   Gladde vloei van lug rondom 'n voorwerp
          1.1.5        Afspitsing           E   Spinbeweging wat lugdruk op die een kant
                                                van 'n bal veroorsaak sodat dit minder is aan
                                                die ander kant van die bal
          1.1.6        Goniometer           F   Duur gewoonlik 'n week

          1.1.7        Lugweerstand         G   'n Krag wat weerstand in water of in die lug
                                                veroorsaak
          1.1.8        Bernoulli-beginsel   H   Die punt gedurende oefening waar
                                                bloedlaktaat bo rusvlakke akkumuleer
          1.1.9        Magnus-effek         I   Gekenmerk deur liggaamsbeeldverwringing
          1.1.10 Laminêre vloei             J   'n Toenemende vermindering van
                                                oefenlading in 'n poging om die eise van
                                                oefening te verminder en om prestasie te
                                                optimaliseer
         Antwoorde:
                                1.1.1

                                1.1.2

                                1.1.3

                                1.1.4

                                1.1.5

                                1.1.6

                                1.1.7

                                1.1.8

                                1.1.9

                                1.1.10
                                                                                                (10)
IEB Copyright © 2019

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                           Bladsy 3 van 40

1.2      Die onderstaande tabel hou met energiestelsels verband.

         Gee die korrekte term vir die volgende beskrywers.

                   Beskrywers                                             Term

          1.2.1 Koolhidraat wat in die lewer gestoor word

          1.2.2 'n Afvalproduk wat spieruitputting veroorsaak

          1.2.3 'n Chemiese samestelling            wat   energie   vir
                oefening vrystel

          1.2.4 Die ensiem wat die verbindings tussen fosfate
                verbreek om gestoorde moontlike energie vry te
                stel

          1.2.5 Die stelsel wat suurstof nodig het

          1.2.6 Die punt waar een energiestelsel nie meer die
                hoofvoorsiener vir die hersintese van ATP is nie

          1.2.7 Die stelsel breek glikogeen, glukose en vette af
                om energie te verskaf
                                                                                        (7)

IEB Copyright © 2019                                                      BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                               Bladsy 4 van 40

1.3      In die onderstaande prente, sê in watter liggaamsvlak elke beweging plaasvind.
         Skryf jou antwoord in die ruimte wat hieronder verskaf is.

                       Prent A                                     Prent B

 [Bron: <https://www.google.arm+exercises&safe>     [Bron: <https://www.google.co.za leg+swings>
                               (Toegang 5/2/19)]                                (Toegang 5/2/19)]

                       Prent C

                                           [Bron:
   <https://www.google.co.za/q=transverse+plane+
                    exercise&> (Toegang 5/2/19)]

         Antwoorde:

         Prent A:                                                                            (1)

         Prent B:                                                                            (1)

         Prent C:                                                                            (1)

IEB Copyright © 2019

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                     Bladsy 5 van 40

1.4      Skets EN kleur die steunbasis in elk van die volgende prente in.

                                 Prent A                                         Prent B

[Bron: <https://www.google.co.za/=dance+balance&oq?>
(Toegang 5/2/19)]                                                  (5)                            (3)

                                     Prent C

                       [Bron: <https://www.google.co.za/wheelchair+basketball>
                                                             (Toegang 5/2/19)]

                                                                          (2)

IEB Copyright © 2019                                                                BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 6 van 40

1.5      Bestudeer die onderstaande diagramme en beantwoord dan die vrae wat volg.

                            Prent A                             Prent B

                                                               Swaartepunt
                               Swaartepunt
                                                               avity

                       Steunbasis                               Steunbasis

                            Prent C

                               Swaartepunt

                          Steunbasis

         1.5.1 Watter prent – A, B of C – verteenwoordig 'n atleet in perfekte balans?
               Verskaf 'n rede vir jou antwoord.

                                                                                        (1)

                  Rede:

                                                                                        (2)

IEB Copyright © 2019

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                           Bladsy 7 van 40

         1.5.2 Watter prent – A, B of C – verteenwoordig 'n atleet wat van balans af is en
               op die punte is om te val? Gee 'n rede vir jou antwoord.

                                                                                         (1)

                  Rede:

                                                                                        (2)

IEB Copyright © 2019                                                      BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                             Bladsy 8 van 40

1.6      Bestudeer die onderstaande prente en beantwoord die vrae wat volg.

            A

 [Bron: <https://www.google.co.za.
    golf+swing> (Toegang 7/2/19)]

            B

      [Bron: <https://www.google.co.za/cricket+fast+bowlers>
                                           (Toegang 7/2/19)]

            C

                  [Bron: <https://www.google.co.za/search push+up>
                                                  (Toegang 7/2/19)]

IEB Copyright © 2019

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                 Bladsy 9 van 40

         1.6.1 Vir elk van die handelinge wat in die prente op bladsy 8 vertoon word:
                Teken die steunpunt. ( )
                Sê wat die lading is.
                Sê watter spiere word ingespan.

                  Prent A:

                  Lading:

                  Ingespan:
                                                                                              (3)

                  Prent B:

                  Lading:

                  Ingespan:
                                                                                              (3)

                  Prent C:

                  Lading:

                  Ingespan:
                                                                                              (3)

         1.6.2 Sê watter klas hefboom word in elke prent voorgestel.

                  Prent A:

                  Prent B:

                  Prent C:
                                                                                              (3)

         1.6.3 Identifiseer die doel van elke hefboom – is dit spoed of krag?

                  Prent A:

                  Prent B:

                  Prent C:
                                                                                              (3)

IEB Copyright © 2019                                                            BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                    Bladsy 10 van 40

1.7      Benoem die volgende diagram met toepaslike pyle wat die volgende aandui:
          Reaksiekrag(te)
          Wrywingskrag(te)
          Weerstand

         Maak seker jy benoem elke pyl.

                              [Bron: <https://www.google.co.za/search?q=sprint+start&>
                                                                    (Toegang 22/3/19)]

                                                                                                 (3)
                                                                                                [54]

IEB Copyright © 2019

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                     Bladsy 11 van 40

VRAAG 2

2.1      Die drie onderstaande prente toon die fases van 'n rugbyspeler wat die bal skop.
         Verduidelik die beginsels van hefboomkraag in elke fase.

                       A                              B                               C

                                [Bron:                        [Bron:                               [Bron:
            <https://www.google.co.za/   [<https://www.google.co.za/    <https://www.google.co.za/rugby+
                        rugby+penalty>        Penaltykick dancarter>                   penalty+kicksafe>
                      (Toegang 7/2/19]              (Toegang 7/2/19)]                 (Toegang 7/2/19)]

         Prent A – Terugswaai:

                                                                                                    (3)

         Prent B – Maak kontak met die bal:

                                                                                                    (3)

IEB Copyright © 2019                                                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                              Bladsy 12 van 40

         Prent C – Volg deur:

                                                                                           (2)

2.2      Hieronder is 'n grafiek wat mense se mening oor vrouens wat rugby speel, aandui.

                         100

                         90

                         80

                         70

           Persentasie
                         60
                                                                            Sleutel:
                         50                                                     Mans

                         40
                                                                                Vrouens
                         30

                         20

                         10

                          0
                                  Keur goed         Keur nie goed nie

         2.2.1 Ontleed die data wat in bostaande grafiek uitgebeeld word.

                                                                                           (2)

IEB Copyright © 2019

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                          Bladsy 13 van 40

         2.2.2 Stel TWEE moontlike redes voor vir die data wat uitgebeeld word.

                                                                                        (2)
                                                                                       [12]

IEB Copyright © 2019                                                      BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 14 van 40

VRAAG 3

Bestudeer die onderstaande prente en beantwoord dan die vrae wat volg.

                                 A                  B                C

                        [Bron: <https://www.google.co.za/force+summation>
                                                        (Toegang 12/3/19)]

3.1      Bespreek die meisie se gebruik van totale krag.

                                                                                         (6)

IEB Copyright © 2019

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                               Bladsy 15 van 40

3.2      Watter aanbeveling sal haar in staat stel om met meer krag te gooi?

                                                                                             (2)
                                                                                             [8]

IEB Copyright © 2019                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                   Bladsy 16 van 40

VRAAG 4

4.1      Hieronder is 'n grafiek wat 'n muurbalspeler se harttempo gedurende 'n oefensessie
         uitbeeld. Bestudeer die data en beantwoord die vrae wat volg.

         4.1.1         Wat is die speler se rustende harttempo?

                                                                                                (1)

         4.1.2         Wanneer werk die speler fisies die hardste?

                                                                                                (1)

         4.1.3         Die speler se harttempo bly vir etlike minute konstant. Wat gee dit te kenne
                       van die oefensessie?

                                                                                                (2)
IEB Copyright © 2019

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                   Bladsy 17 van 40

         4.1.4 Die grafiek is nie volledig nie. Beskryf wat met die speler se harttempo sal
               gebeur na afloop van die oefensessie.

                                                                                                 (2)

4.2      Hieronder is 'n grafiek wat 'n muurbalspeler se fiksheidsvlakke oor 'n tydperk
         aandui. Ondersoek die data en beantwoord die vrae wat volg.

         4.2.1         Voltooi die grafiek deur te voorspel wat met die speler se fiksheidsvlak sal
                       gebeur indien sy dieselfde oefenprogram vir vier maande volhou.
                                                                                                (2)

         4.2.2         Gee 'n rede vir jou antwoord op Vraag 4.2.1.

                                                                                                 (1)

IEB Copyright © 2019                                                               BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 18 van 40

4.3      Om topprestasie te handhaaf moet elitemuurbalspelers 'n geskikte dieet volg. Noem
         TWEE maniere waarop 'n elitemuurbalspeler se dieet van 'n ongeoefende volwassene
         sal verskil EN verskaf redes vir die verskille.

                                                                                         (4)

4.4      Wat is die funksie van 'n spierspoel?

                                                                                         (3)

4.5      Beskryf wat binne 'n spier plaasvind wanneer 'n spierspoel geaktiveer word.

                                                                                         (4)
                                                                                        [20]
IEB Copyright © 2019

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                     Bladsy 19 van 40

VRAAG 5

Bestudeer die onderstaande bronne en beantwoord dan die vrae wat volg.

Bron A

 Australiese Ope: Organiseerders verdedig hittebeleid na uiterste temperature

 Die organiseerders van die Australiese Ope het die besluit verdedig om nie spel te stop weens
 uiterste temperature gedurende die toernooi na 'n speler se kritiek nie. Temperature op dag vyf het
 40 °C in Melbourne bereik toe sesmalige kampioen, Novak Djokovic, toestande "onmenslik" en "op
 die uiterste" genoem het.

 Amptenare het gesê hulle het Vrydag "baie amper" hul hittereël toegepas, wat spel sou gestaak
 het. Direkteur Craig Tiley het gesê: "Ons is, per slot van rekening, 'n buiteluggebeurtenis."
 Hy het bygevoeg: "Ons wil hê dit moet vir so lank as moontlik 'n buiteluggebeurtenis bly, maar
 terselfdertyd seker maak dat daar vir die gesondheid en welstand van spelers gesorg word."

 Die beleid oor uiterste hitte by die Australiese Open gebruik nie 'n eenvoudige maksimum hitte nie,
 eerder 'n kombinasie van faktore, insluitend temperatuur, humiditeit en windspoed. Dit is in 2014
 laas toegepas toe spel gestaak is nadat Melbourne drie opeenvolgende dae gehad het met
 temperature wat bo 40 °C was.

 Kroasië se Petra Martic het gesê sy het pynstillers gebruik om die blase te hanteer wat veroorsaak is
 deur die hitte wat deur haar skoene van die baan se oppervlak van Melbourne se hoofbaan, die Rod
 Laver Arena, gekom het.

 Na haar wedstryd het Martic gesê: "Mens moet net geestelik sterk wees en bereid wees om te ly en
 probeer om daardeur te kom."

 Djokovic se opponent in die derde ronde, Gael Monfils, het gesê hy het "op die baan doodgegaan"
 in die warm toestande. Vyfmalige wenner in Melbourne, Roger Federer, wat die ergste hitte
 vrygespring het deur in Donderdag se aandsessie te speel, het die kwessie afgemaak deur te sê
 spelers moet in "alle toestande" kan speel. "Ons weet dat dit baie warm hier in Australië kan word",
 het Federer gesê. "Ek onthou nog toe ons 'n paar jaar gelede vier dae na mekaar van 40 grade
 gehad het. Nou het ons twee. Dit is beslis 'n uitdaging."
                                                     [Bron: <http://www.bbc.com/sport/tennis/42728087>]

Bron B

 Australiese Ope 2018: Novak Djokovic verslaan Gael Monfils in "onmenslike" Melbourne hitte

 Gael Monfils het gesê hy het "op die baan doodgegaan" en Novak Djokovic het gedink toestande
 was "op die grens" van veiligheid toe die temperatuur by die Australiese Ope die hoogte ingeskiet
 het. Djokovic het hul wedstryd in die tweede ronde met 'n telling van 4-6 6-3 6-1 6-3 in twee uur
 en 45 minute gewen toe die temperatuur 39 °C bereik het.
 Monfils het die eerste stel gewen, maar in die twee stel swaargekry en van duiseligheid gekla en
 die baan saam met 'n dokter verlaat.

IEB Copyright © 2019                                                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                    Bladsy 20 van 40

 Djokovic het 'n yshanddoek gebruik om te probeer afkoel. Met die temperatuur wat teen 17:00
 op sy warmste was, het die twee die arena binnegegaan en het tydens die ergste hitte gespeel.
 Djokovic kon nie vir 'n erger toets van sy fiksheid gevra het na ses maande sonder spel weens 'n
 elmboogbesering nie.

 Toe hy na die wedstryd oor sy elmboog gevra is, het die Serwiër gesê, "Dit is steeds nie 100% nie,
 maar aan die herstel". Veertiende gekeur nadat hy afbeweeg op die ranglys gedurende sy rustyd,
 het hy teen Monfils te staan gekom wat op dreef was om Djokovic met sy 15e poging uiteindelik
 te verslaan.

 Die voormalige wêreld se nommer een, wat 'n nuwe afslaanaksie het om nie druk op sy elmboog
 te plaas nie, het swak begin deur vier dubbelfoute in die eerste twee spelle te maak. Maar hy het
 van agter teruggekom toe hulle twee gesamentlik 36 foute in die eerste stel gemaak het.

 Monfils kon vasklou nadat hy gesien het hoe sy 3-0 voorsprong verdwyn, en deur nog 'n
 gespanne afslaanspel beweeg het en sy eerste stelpunt met 'n droewige valhou verkwis het. Dit
 was in die middel van die tweede stel dat die Fransman met die toestande begin sukkel het en
 Djokovic dit uitgebuit het. Hy het drie keer in die derde stel op die sukkelende Fransman se
 afslaan deurgebreek en vyf breekpunte gehad totdat hy in die vierde stel die oorwinning beklink
 het

 "Dit was net een van daardie dae waar mens geestelik sterk moes bly", het Djokovic bygevoeg.
 "Ek dink fisies was dit duidelik dat mens net moet probeer vasbyt."
                                                    [Bron: <http://www.bbc.com/sport/tennis/42728087>]

5.1      In watter Australiese stad word die Australiese Ope gespeel?

                                                                                                  (1)

5.2      Noem die tennisarena waar die Australiese Ope gespeel word.

                                                                                                  (1)

5.3      Verskaf die mediese naam vir die toestand waaraan hierdie spelers sal ly wanneer
         in die uiterste hitte gespeel word.

                                                                                                  (1)

IEB Copyright © 2019

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                               Bladsy 21 van 40

5.4      Watter rede het die toernooi se direkteure gegee om nie spel by die Australiese Ope te
         staak nie?

                                                                                            (1)

5.5      Watter faktore word in berekening gebring wanneer die organiseerders van die
         Australiese Ope dit oorweeg om spel weens die hitte te staak?

                                                                                            (3)

5.6      Tydens hierdie toernooi, watter voordeel het Federer bo Gael Monfils gehad?

                                                                                            (1)

5.7      Gee TWEE strategieë wat tennisspelers kan gebruik om hulself vir die Australiese
         Ope voor te berei, wetende dat die toernooi elke jaar in uiters hoë temperature
         gespeel word.

                                                                                            (2)

5.8      Stel EEN strategie voor wat spelers voor die toernooi kan volg om die risiko van
         hitte-uitputting te verminder.

                                                                                            (1)

IEB Copyright © 2019                                                          BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                         Bladsy 22 van 40

5.9      Stel EEN strategie voor wat spelers gedurende die toernooi kan gebruik om die
         risiko van hitte-uitputting te verminder.

                                                                                                      (1)

5.10 In Bron B is genoem dat Monfils met 3–0 voorgeloop het toe hy begin het om foute
     te maak en te verloor. Dit staan as die katastrofeteorie bekend.

         Gebruik die onderstaande grafiek en verduidelik wat met hierdie term bedoel word,
         die uitwerking op prestasie en die gevolglike opwekkingsvlakke.

                        [Bron: <https://www.google.co.za/catastrophe+theory+in+sport&>
                                                                      (Toegang 8/2/19)]

                                                                                                      (4)

IEB Copyright © 2019

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                         Bladsy 23 van 40

5.11 Roger Federer is 6 voet 1" / 1,85 m lank. Hoe sal dit hom in tennis bevoordeel?

                                                                                        (4)
                                                                                       [20]

IEB Copyright © 2019                                                    BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 24 van 40

VRAAG 6

6.1      Gebruik die prent wat hieronder verskaf is om die vrae wat volg, te beantwoord.

         6.1.1         Verduidelik die belangrikheid van lengte in tennis.

                                                                                           (5)

         6.1.2         Watter invloed sal dit op die opponent hê?

                                                                                           (2)

IEB Copyright © 2019

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                          Bladsy 25 van 40

6.2      Beskryf die volgende gedurende 'n tennisvoorhandhou wat met 'n terugkrul geslaan
         is.

            Die ideale raketbeweging:

                                                                                       (2)

            Die bal se vlug deur die lug:

                                                                                       (2)

            Die bal se vlug met landing:

                                                                                       (2)

IEB Copyright © 2019                                                     BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 26 van 40

6.3      Hieronder is 'n grafiek wat bloedherverspreiding gedurende 'n intensiewe
         tennisoefensessie toon.

         Ondersoek die data en beantwoord die vrae wat volg.

         6.3.1         Hoekom verhoog minuutvolume van 5 800ml/min met rus tot 17 500ml/min
                       wanneer geoefen word?

                                                                                         (3)

IEB Copyright © 2019

### Page 27

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                Bladsy 27 van 40

         6.3.2         Verduidelik die uitwerking wat prekapillêre sluitspiere op die vaskulêre
                       omleiding het.

                                                                                             (6)
                                                                                            [22]

IEB Copyright © 2019                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 28

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                                        Bladsy 28 van 40

VRAAG 7

In 'n Suid-Afrikaanse opname wat met mense van 16 tot 24 jaar oud gedoen is, is die
volgende resultate oor 'n tydperk van 12 maande gekry.

                           50
                                                                                                1 = tennis
                           45
                                                                                                2 = swem
                           40

Persentasie van deelname
                                                                                                3 = rugby
                           35
                                                                                                4 = stap
                           30
                                                                                                5 = fietsry
                           25
                                                                                                6 = draf
                           20
                                                                                                7 = oefening deur
                           15
                                                                                                    eie
                           10      1      2     3      4      5      6      7      8
                                                                                                    liggaamsgewig
                            5
                                                                                                    te gebruik
                            0
                                                                                                8 = basketbal
                                                      Aktiwiteite

7.1                             Noem die VIER gewildste aktiwiteite.

                                                                                                                     (4)

7.2                             Verduidelik hoe hierdie vier top aktiwiteite soortgelyk aan mekaar is.

                                                                                                                     (3)

IEB Copyright © 2019

### Page 29

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                           Bladsy 29 van 40

7.3      Wat is die gewildste aktiwiteit volgens die data?

                                                                                         (1)

7.4      Gee redes hoekom hierdie sport wat in Vraag 7.3 genoem is, so gewild is.

                                                                                         (3)

7.5      Watter aktiwiteit is die minste gewild volgens die data?

                                                                                         (1)

7.6      Gee 'n rede hoekom hierdie aktiwiteit die minste gewild is.

                                                                                         (2)

7.7      Noem twee aktiwiteite wat nie noodwendig in die grafiek uitgebeeld is nie, waaraan
         mense van 60 en ouer sal deelneem. Verduidelik jou antwoord.

                                                                                         (3)

IEB Copyright © 2019                                                       BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 30

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 30 van 40

7.8      Verduidelik die Ringelmann-effek EN verskaf 'n toepaslike sportvoorbeeld.

                                                                                         (4)
                                                                                        [21]

IEB Copyright © 2019

### Page 31

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                 Bladsy 31 van 40

VRAAG 8

8.1      Beskryf die vordering van die energiestelsel wat deur die liggaam gebruik word
         wanneer daaraan 'n 50 km-padfietsren deelgeneem word.

                                                                                               (6)

8.2      Elitefietsryers gebruik dikwels hoëhoogte-oefening wanneer daar vir 'n groot
         kompetisie voorberei word.

         8.2.1         Verduidelik kortliks die term "hoogte-oefening".

                                                                                               (2)

         8.2.2         Wat gebeur fisiologies wanneer 'n atleet by hoër hoogtes oefen?

                                                                                               (1)

IEB Copyright © 2019                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 32

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                Bladsy 32 van 40

8.3      Onderstaande grafiek beeld 'n fietsryer se glikogeenvlakke gedurende 'n
         trapmeulproeflopie by 70% VO2maks uit.

         8.3.1         Voorspel waar die spierglikogeenvlakke sal wees indien die fietsryer drie
                       dae voor die proeflopie sy/haar koolhidraatinname verhoog het. Plaas 'n
                       duidelike kolletjie op die grafiek by hierdie punt.
                                                                                             (1)

         8.3.2         Noem een ander fisiese verskil wat die fietsryer kan ervaar na
                       koolhidraatbelading.
         .

                                                                                             (1)

IEB Copyright © 2019

### Page 33

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                            Bladsy 33 van 40

8.4      Sarah en Jill is vriende. Sarah behoort aan 'n fietsryklub en doen elke naweek
         enkelbaanritte deur die bos. Een naweek het sy Jill genooi om saam met haar te ry.
         Hoewel Jill voorheen naby haar huis gery het, het sy nog nooit van die pad af gery
         nie.

         Gedurende die rit moes Jill 'n paar keer stilhou en rus terwyl Sarah met gemak gery
         het sonder om uitasem te raak.

         Skryf 'n paragraaf en verduidelik die verskillende fisiologiese reaksies van Sarah
         EN Jill se liggame op dieselfde oefening.

                                                                                          (6)

IEB Copyright © 2019                                                        BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 34

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                             Bladsy 34 van 40

8.5      Die Yerkes & Dodson opwekkingsgrafiek word hieronder getoon.

         Beskryf kortliks die fietsryer se geestelike EN fisiese toestand by elke afgebakende
         plek op die grafiek.

                                                                                          (6)
                                                                                         [23]

IEB Copyright © 2019

### Page 35

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                                  Bladsy 35 van 40

VRAAG 9
Bestudeer die inligting wat in die onderstaande bronne en die rubriek verskaf is. Gebruik
dit om 'n opstel van 1 tot 1½ bladsye oor die volgende onderwerp te skryf.

Verskaf doeltreffende strategieë wat afrigters kan gebruik om te verseker spelers bly op
piek-fisiologiese en sielkundige vlakke die hele seisoen. Motiveer jou strategieë.

Om hierdie vraag te beantwoord word daar van jou verwag om:
 die bronmateriaal sorgvuldig te bestudeer en die inligting in die bronne te gebruik om
  jou opstel die beste te ontwikkel;
 jou eie toepaslike sportwetenskapkennis te integreer;
 voorbeelde uit die werklike lewe, waar van toepassing, te gebruik;
 die rubriek te gebruik om jou antwoord te vorm.

OPSTELRUBRIEK

                                                                                                        Moontlike
                       0 punt      1 punt            2 punte             3 punte         4 punte
                                                                                                        punt (20)
Gebruik van      Geen           Verwysings      Bronbesonderhede
bronne           verwysing      slegs na        baie naby aan volle
                 na bronne      sommige         potensiaal gebruik
                                                                                                           2
                 nie.           bronne          om strategie en
                                gemaak.         redenasie te
                                                ondersteun.
Inhoud se        Min of geen    Belangrike      Sommige                Effens          Voldoende
relevansie       relevansie     inligting       noodsaaklike           gebrekkig       feite verskaf.
X2               van inhoud     ontbreek EN     inligting ontbreek     rakende         Alle inligting
                 nie.           Feite nie       OF                     sommige
                                                                                       is relevant en
                                nou met         Baie irrelevante       feite
                                onderwerp       feite OF               weggelaat       akkuraat.           8
                                verbind nie     Foute wat die          OF Feite
                                EN 'n Paar      gehalte van die        meesal
                                ernstige        opstel beïnvloed.      relevant vir
                                feitefoute.                            onderwerp
                                                                       OF Min
                                                                       foute.
Doeltreffende    Geen           Ondoeltreffe    Een doeltreffende      'n Hele paar    Etlike
strategieë       strategieë     nde en          strategie verskaf.     strategieë      doeltreffende
X2               verskaf nie.   onrealistiese                          verskaf – die   strategieë
                                                                                                           8
                                strategie/                             meeste is       verskaf.
                                strategieë                             doeltreffend.
                                verskaf.
Gehalte van      Vraag nie      Redenering      Redenering is baie
bespreking       beantwoord     korrek, maar    duidelik en saaklik.
                 nie. Nie       moeilik om      Vloei is logies.
                 gesnap         te volg.        Oortuigend met                                             2
                 waaroor dit    'n Mate van     gereelde skakeling.
                 gaan nie.      skakeling
                                sigbaar.

IEB Copyright © 2019                                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 36

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                  Bladsy 36 van 40

Bron A

 Krieketstatistiek:

 10 internasionale eendagkrieketwedstryde is in 1978 gespeel. Dit het vermeerder tot 66 in
 1983, toe 89 in 1992 en 127 in 1996. Die oorvloed het in 1999 sy toppunt bereik toe die wêreld
 na nie minder nie as 154 internasionale eendagkrieketwedstryde gekyk het, waarvan 37
 Australië en 41 Indië betrek het.
 Weliswaar, Indië het die afgelope paar jaar gemiddeld elke nege dae in 'n internasionale
 eendagwedstryd gespeel.
                                               [Bron: GLORY DAYS – Forty years of one-day cricket by
                                                                Edward Griffiths, Gepubliseer 2003]

Bron B

 Die liggaam is veerkragtiger as wat mense dink, maar die geestelike druk is uitmergelend en 'n
 paar groot spelers begin agterkom dat indien hulle 'n paar eendagwedstryde kan oorslaan, hulle
 hul loopbane vir baie jare nog kan verleng.
                                               [Bron: GLORY DAYS – Forty years of one-day cricket by
                                                                Edward Griffiths, Gepubliseer 2003]

Bron C

 Nadal blameer toerorganiseerder vir besering wat sy kanse by die Australiese Ope belemmer
 het

 Rafael Nadal het die swaar werkslading van die tennisskedule bevraagteken weens 'n klomp
 beserings wat tennissterre se toekoms in gevaar stel, nadat hy gedwing is om in die vyfde stel
 van sy kwarteindronde te onttrek na nog 'n besering.
                                                          [Bron: Sydney Morning Herald, 24 Jan 2018]

Bron D

 China se voorste speler, Wang Qiang, was regtig baie moeg aan die einde van 'n strawwe
 seisoen op die WTA-toer en was van mening sy het te veel wedstryde gespeel. "Dit is regtig te
 veel", het sy gesê. "Te veel toernooie vir my, te veel wedstryde."
                                                                            [Bron: Sport24, 31/10/18]

IEB Copyright © 2019

### Page 37

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE                                 Bladsy 37 van 40

Bron E

MARITZBURG KOLLEGE RUGBYPROGRAM 2019

DATUM                             OPPOSISIE                                               PLEK
10 MAART – SATERDAG               "Interne proewe"                                        Tuis
17 MAART – SATERDAG               Pmb Dag (St Charles, Voortrekker, Linpark, Carter)      Tuis
24 MAART – SATERDAG               Glenwood                                                Tuis
28 – 31 MAART                     Vryheid Fees 2e/3e                                      Weg
28 MAART – 2 APRIL                St Stithian's o.18 Fees                                 Weg
14 APRIL – SATERDAG               PBHS                                                    Tuis
21 APRIL – SATERDAG               Hilton                                                  Tuis
26 APRIL – DONDERDAG              Northwood                                               Weg
5 MEI – SATERDAG                  King Edward VII                                         Weg
12 MEI – SATERDAG                 Kearsney                                                Tuis
19 MEI – SATERDAG                 DHS                                                     Weg
26/27 MEI                         Vry naweek
2 JUNIE – SATERDAG                Michaelhouse                                            Weg
9 JUNIE – SATERDAG                Westville                                               Weg
16 JUNIE – SATERDAG               Glenwood                                                Weg
21 JULIE – SATERDAG               Affies                                                  Tuis
28 JULIE – SATERDAG               PBHS                                                    Weg
4 AUGUSTUS – SATERDAG             King Edward VII (REÜNIE-NAWEEK)                         Tuis
11 AUGUSTUS – SATERDAG            Skonk /rugby-sewes                                      Tuis

Bron F

     GREY KOLLEGE RUGBYPROGRAM 2019

      Datum            Opposisie
      9 Maart          Welkom Gimnasium
      16 Maart         Menlopark
      19 Maart         Garsfontein Hoërskool
      6 April          Middelburg
      13 April         Selborne College
      11 Mei           Paarl Seuns Hoër
      18 Mei           Afrikaanse Hoër Seunskool
      13 Julie         Waterkloof
      20 Julie         Grey Hoër
      27 Julie         Glenwood Hoër
      3 Augustus       Oakdale Landbouskool
      17 Augustus      Paul Roos Gimnasium

IEB Copyright © 2019                                                             BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 38

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE    Bladsy 38 van 40

IEB Copyright © 2019

### Page 39

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE      Bladsy 39 van 40

                                                                   [20]

                                                    Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2019                                  BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 40

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE     Bladsy 40 van 40

ADDISIONELE SPASIE (ALLE vrae)

ONTHOU OM DUIDELIK BY DIE VRAAG AAN TE DUI DAT JY DIE ADDISIONELE
SPASIE GEBRUIK HET OM TE VERSEKER DAT ALLE ANTWOORDE NAGESIEN
WORD.

IEB Copyright © 2019

## Related documents

- [Sport and Exercise Science Memo 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-science-memo-2019-afr/303f9af7-7d9b-4406-84fb-579a7c849360) — Sport and Exercise Science · Memo · 2019 · Afr
- [Sport & Exercise Science Memo 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-science-memo-2018-afr/da931fa8-2918-49c7-84c5-6f271d498d1c) — Sport and Exercise Science · Memo · 2018 · Afr
- [Sport MG 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-mg-2017-afr/5d53ae91-94d7-47c3-9b37-19de9ffff56c) — Sport and Exercise Science · Memo · 2017 · Afr
- [Sport & Exercise Science Memo 2018](https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-science-memo-2018/5770cb33-32ce-4188-a712-124833e5a3aa) — Sport and Exercise Science · Memo · 2018
- [Sport MG 2017](https://www.hlayiso.com/library/sport-mg-2017/85fc25ac-6388-47ad-9b7b-fa88f02c453a) — Sport and Exercise Science · Memo · 2017

## Collection

- [Grade 12 IEB past papers](https://www.hlayiso.com/ieb/grade-12/sport-and-exercise-science)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
