# Sport and Exercise Science Grade 12 IEB 2018 Memo (Afr)

> IEB Grade 12 Sport and Exercise Science memorandum from the 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-science-memo-2018-afr/da931fa8-2918-49c7-84c5-6f271d498d1c
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Sport and Exercise Science
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Publisher: IEB
- Curriculum: IEB
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Sport and Exercise Science](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/sport-and-exercise-science) › [Sport and Exercise Science Grade 12 IEB 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-science-memo-2018-afr/da931fa8-2918-49c7-84c5-6f271d498d1c)

## About this document

Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                                          NOVEMBER 2018

                             SPORT EN OEFENKUNDE

                                NASIENRIGLYNE

Tyd: 3 uur                                                            300 punte

Hierdie nasienriglyne is voorberei vir gebruik deur eksaminatore en
subeksaminatore, wat almal 'n standaardisasievergadering moet bywoon ten einde
te verseker dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en toegepas word in die
nasien van kandidate se skrifte.

Die IEB sal nie enige gesprek of korrespondensie oor enige nasienriglyne voer
nie. Daar word besef dat daar baie verskillende sienings oor sommige kwessies
van beklemtoning of besonderhede in die riglyne kan wees. Daar word ook besef
dat sonder die voordeel van bywoning van 'n standaardisasievergadering, daar
verskillende interpretasies van die toepassing van die nasienriglyne kan wees.

IEB Copyright © 2018                                            BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE     Bladsy 2 van 17

AFDELING A

VRAAG 1

 1.1                   F
 1.2                   J
 1.3                   I
 1.4                   K
 1.5                   H
 1.6                   A
 1.7                   B gee 3 punte vir enige antwoord
 1.8                   C
 1.9                   E
 1.10                  G
 1.11                  L of B
 1.12                  D

VRAAG 2

Prent A –         derde
Prent B –         eerste
Prent C –         eerste
Prent D –         tweede

IEB Copyright © 2018                                                BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE             Bladsy 3 van 17

VRAAG 3

Omlyn en kleur die steunbasis in elk van die volgende prente in.

                                            PRENT A

Ken een punt toe vir inkleuring vanaf die balletskoen tot by sy voet.
Ken een punt toe vir inkleuring vanaf sy voorste voet tot by sy knie.
Ken een punt toe vir inkleuring vanaf sy knie tot by sy voet.

Ken een punt toe vir inkleuring tussen albei hande, die hande tot by die knieë ingesluit.
Ken een punt toe vir inkleuring vanaf die knieë tot by die tone.

IEB Copyright © 2018                                                        BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE              Bladsy 4 van 17

VRAAG 4

4.1      B
4.2      C
4.3      A

VRAAG 5

5.1      (a)      C

         (b)      A
         (c)      B
5.2      Aërobiese energiestelsel
5.3      Ken een punt toe vir enigeen van die volgende:
         CO 2 ; H 2 O; sweet; hitte
5.4      Maksimum OF hoë intensiteit OF 100%
5.5      Ken een punt toe vir enige twee van die volgende:
         glikogeen; vette; proteïene; vry onversadigde vetsure/VVS; trigliseriede
5.6      Prestasie neem af; uitputting; verskaf energie
5.7      Geen

5.8      Ken twee punte per antwoord toe:

                                                    ENERGIESTELSELS
                                 ATP/PC-stelsel        Melksuurstelsel        Aërobiese
                                                                               stelsel
400 m-naelloop                                                      x
Armdruk                                                             x
Basketbalspringskoot                   x
Resiesloop                                                                          x
Vlugbalmokerhou                        x

IEB Copyright © 2018                                                         BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE                 Bladsy 5 van 17

AFDELING B

VRAAG 6

6.1      Ken twee punte per faktor toe:

          Ekonomies                     Kultureel/Gemeenskap        Omgewing
          Faktor 1:                     Faktor 1:                   Faktor 1:
          Arm, eet dus goedkoop,        Kulturele tradisies         Lugbesoedeling
          ongesonde kos                 (Aanvaar geskikte           (Aanvaar geskikte
          (Aanvaar geskikte             antwoord.)                  antwoord.)
          antwoord.)                    Kulturele kosse is hoog
          Gesonde kos is duur           in koolhidrate en vette     Tekort aan verskaffers
          Stres eet a.g.v. finansiële   Om oorgewig te wees         van gesonde kos
          las = 1                       word as positief gesien
          Faktor 2:                     Faktor 2:                   Faktor 2:
          Nie genoeg geld om vir        Godsdienstige redes         Bendes of geweld
          sport te betaal nie           (Aanvaar geskikte           (Aanvaar geskikte
          (Aanvaar geskikte             antwoord.)                  antwoord.)
          antwoord.)
          Tekort aan finansies vir
          behoorlike
          gesondheidsorg = 1

6.2      (a)      Ekonomies:
                  Arm, eet dus goedkoop, ongesonde kos wat geneig is om mens
                  gewig te laat optel.
                  Geen tyd nie – moet twee werke doen om meer geld te verdien, dus
                  is daar nie tyd vir oefening nie.
                  Nie genoeg geld om vir sport te betaal nie, kan dus nie by 'n klub
                  aansluit of toerusting koop nie.
                  (Aanvaar geskikte antwoord.)
         (b)      Kultureel/Gemeenskap:
                  Landelike tradisies – swart meisies moet dikwels vrye tyd gebruik om
                  na bejaardes of kinders om te sien – geen tyd om te oefen nie.
                  Godsdienstige redes – Moslem-meisies mag nie hul liggame vertoon
                  nie, word dus dikwels nie toegelaat om aan sport deel te neem waar
                  sportdrag gedra moet word nie.
                  (Aanvaar geskikte antwoord.)
         (c)      Omgewing:
                  Lugbesoedeling kan iemand verhoed om buite te oefen/draf.
                  Woon in middestad – geen parke om in te hardloop nie, geen
                  sportklubs nie.
                  Skole bied nie sport aan nie, dus raak kinders nie fisies aktief nie.
                  Bendes of geweld verhoed kinders om buite te speel.
                  (Aanvaar geskikte antwoord.)
6.3      Ken een punt per antwoord toe.
         Moontlike antwoorde:
         Voed ouers op oor die belangrikheid om gesond te eet.
         Verhoed dat snoepwinkels gemorskos verkoop.
         Verhoog suikerbelasting nog meer.
IEB Copyright © 2018                                                           BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE               Bladsy 6 van 17

         Maak sport verpligtend vir alle skole.
         (Aanvaar geskikte antwoord.)
6.4      Ken een punt per toepaslike oefening toe.
         Die antwoord MOET 'n oefening wees wat gedoen kan word terwyl daar gesit word.
         Die leerlinge kan die oefeninge of lys, noem of beskryf.
         Voorgestelde antwoorde:
         Kuite lig
         Bisepskrul
         Trisepskrul
         Lig bobeen van die stoel af terwyl sit
         Buig na kante
         Skouerrolle
         Nekrol
         (Aanvaar geskikte antwoord.)

VRAAG 7

7.1      Prent A – Ken twee punte toe vir wat die verskil veroorsaak en ken twee
         punte toe vir die rede.
         Wat – Brood sal 'n skerper en vinniger styging in bloedglukose gee.
         Daar is 'n vinnige afname in energie.
         Die koolhidrate in die brood sal genoeg brandstof aan die liggaam vir
         ongeveer een uur verskaf.

         Hoekom – Witbrood is 'n hoë GI-kossoort (dit het 'n GI-waarde van 70–80).
         Word makliker geabsorbeer.

         Prent B – Ken twee punte toe vir wat die verskil veroorsaak en ken
         twee punte toe vir die rede.

         Wat – Lensies – daar is nie 'n skerp styging in bloedglukose nie, maar
         eerder 'n meer geleidelike styging.
         Dit plat af.
         Daarna is die daling geleidelik.

         Hoekom – Lensies is 'n lae GI-kossoort.
         Lensies sal 'n kleiner, bestendige stroom brandstof vir ongeveer twee ure
         gee.

         (Die liggaam sal minder insulien afskei om die koolhidrate van die lensies te
         hanteer as wat dit sal om koolhidrate te hanteer wat in die bloedstroom
         deur die brood gestort word. Fisiologies is laer GI-koolhidrate (stadige
         vrystelling van koolhidrate) minder veeleisend vir die liggaam omdat hulle
         hul glukose in die bloedstroom teen 'n stadige tempo vrystel.)                     (8)

7.2      Atlete, afhangende van hul sportsoort, kan voedseltipes kies wat die
         voordeligste vir hulle is.
         OF
         Indien hulle by 'n sport betrokke is wat 'n vinnige vlaag energie nodig het en
         die geleentheid vinnig verby is, sal hulle by 'n hoë GI-voedselsoort baat.
         OF
IEB Copyright © 2018                                                          BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE               Bladsy 7 van 17

         Indien hulle by 'n sport betrokke is waar hulle energie oor 'n lang tydperk
         nodig het, sal hulle 'n lae GI-voedselsoort eet.

         Lae GI voor ŉ kragmeting

7.3      Die Glukemiese Indeks is 'n numeriese meting/skaal van die tempo (hoe
         vinnig en in watter mate) 'n koolhidraatryke voedselsoort bloedglukose-
         vlakke affekteer nadat dit geëet is.
         OF

         Glukemiese Indeks is die rangordening van koolhidrate op 'n skaal van 0 tot
         100 volgens die mate wat hulle bloedsuikervlakke na gebruik van 'n
         voedselsoort wat koolhidrate bevat, verhoog.

VRAAG 8

8.1
                          Sone A                         Sone B                 Sone C
                   Ken een punt toe vir           Ken een punt toe vir   Ken een punt toe vir
 Noem twee         enige twee van die             enige twee van die     enige twee van die
 geestestoestande. volgende                       volgende               volgende
                   geestestoestande:              geestestoestande:      geestestoestande:

                   apatie                         voel selfversekerd     voel angstig
                   gebrek aan fokus               gemaklik               voel bang
                   lae opwekking                  in die                 gestres
                   verveeld                       sone/opgepomp          ooropgewonde
                   belangeloos                    gereed                 paniekbevange
                   ongemotiveerd                  gefokus                ooropgewek
                   (Aanvaar geskikte
                   antwoord.)
                   Ken een punt toe vir           Ken een punt toe vir   Ken een punt toe vir
 Noem twee fisiese enige twee van die             enige twee van die     enige twee van die
 toestande         volgende fisiese               volgende fisiese       volgende fisiese
                   toestande:                     toestande:             toestande:

                         swak prestasie           volmaakte prestasie    belemmerde
                         lusteloos/traag          optimale prestasie     prestasie
                         ongeërg                  goed gekoördineerd     swak prestasie
                         onoplettend              hoë energie            swak oordeel
                         lae hartklop             warm spiere            gewelddadig
                         onakkuraat               liggaamstemperatuur    aggressie
                         (Aanvaar geskikte        op                     hoë hartklop
                         antwoord.)                                      vroetel/hiperaktief

8.2      Aanvaar enige agt van die volgende
         Persoonlikheidstipe – ekstroverte het hoër vlakke nodig. Introverte laer.
         Tipe taak – komplekse take het hoër opwekking nodig. Fyn vaardighede het
         laer opwekking nodig.
         Groot take het hoër vlakke nodig.
         Eenvoudige take het laer vlakke nodig.

IEB Copyright © 2018                                                          BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE               Bladsy 8 van 17

         Atleet se ervaring/vaardigheidsvlak – ervare atlete het hoër nodig. Beginner
         het laer nodig
         Verskillende sportsoorte het verskillende opwekkingsvlakke nodig
8.3      Ken twee punte toe vir enige twee van die volgende tegnieke:
         Bioterugvoering
         Progressiese spierontspanning
         Asemhalingsbeheer
         Luister na musiek
         Beelding
         Doelstelling
         Visualisering
         Oefen konstant ŉ spesifieke taak tot die atleet nie meer angstig voel nie

8.4      Ken twee punte toe vir enige strategie.
         Laat hulle na harde musiek luister
         Berei hulle verbaal voor/moed inpraat
         Raak aggressief met hulle
         (Aanvaar geskikte antwoord.)

8.5      Ken twee punte toe vir enige strategie.
         Kalmeer hulle
         Luister na kalm, strelende musiek
         Laat hulle fokus
         (Aanvaar geskikte antwoord.)
         Verwyder speler van veld sodat af kan koel

8.6      C

IEB Copyright © 2018                                                          BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE              Bladsy 9 van 17

VRAAG 9

9.1      By die Olimpiese Spele doen hy net een wedloop 'n dag en daardie
         wedloop duur 10 sekondes, terwyl wanneer hy oefen, oefen hy vir 'n paar
         uur op 'n slag.
9.2      'n Atleet sal sy/haar inname van koolhidrate etlike dae voor 'n groot
         kompetisie verhoog.
         OF

         Die doel hiervan is om glikogeenvoorraad in die spiervesels te verhoog,
         gereed vir 'n aktiwiteit wat lank duur, soos 'n marathon of driekamp.
         Eet BAIE koolhidrate
         Groot aantal energie

9.3      Atlete kan nie teen 'n hoë intensiteit oefen sonder glikogeen nie. Om
         koolhidraatinname te verhoog, kan genoeg energie vir ongeveer twee ure/
         lang lae-intensiteitoefening, soos 'n uithounommer, verskaf. Dit sal die
         atleet help om beter en vir langer te presteer voordat hulle moeg/uitputting
         begin voel.
         Handhaaf energie
9.4      Pasta, aartappel, brood, pannekoeke, wafels, granolastafies, hawermout,
         graankosse, rys, hoërsuikervrugte soos piesangs en rosyne, gegeurde
         jogurt.
         (Aanvaar geskikte antwoord.)
9.5      Proteïen maak dit moontlik vir spiere om te herstel en ontwikkel/word
         sterker na naelloop- en weerstandsoefeninge wat geringe skade aan die
         spiervesels veroorsaak. Verskaf energie
9.6      Vinnige spiertrekking OF tipe 2.
9.7      (a)      Ken een punt per voordeel toe:
                  lank of 1,95 m lengte
                  lang bene
                  kragtige arms

         (b)      Ken twee punte toe:
                  Lang bene – lang bene is hefbome OF hy gee minder treë in
                  vergelyking met teenstanders, gebruik dus minder energie.
                  Kragtige arms – om sy liggaam vorentoe te dryf OF om hom
                  gebalanseerd te hou terwyl hy sterk beenbeweging gebruik.

9.8      Ken een punt per faktor toe.
         Aanvaar enige vier van die volgende:
         Die slagvolume neem toe.
         Die hoeveelheid bloed wat per slag uitgepomp word, neem toe.
         Toename in die krag van elke sametrekking.
         Verlaag hartklop wanneer oefen.
         Maksimale minuutvolume neem toe.
         Hartspier het laer vraag na suurstof.
         Maak oefening "makliker".
IEB Copyright © 2018                                                        BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE                      Bladsy 10 van 17

9.9      (a)      Die maksimum hoeveelheid / volume suurstof in milliliters wat 'n
                  persoon in een minuut per kilogram liggaamsgewig kan gebruik.
         (b)      Hoe hoër die VO 2 maks, hoe groter die uithouvermoë van die atleet.
                  OF
                  Hoe hoër die VO 2 maks, hoe langer kan 'n atleet by hoër intensiteite
                  presteer.
                  OF
                  Hoe hoër die VO 2 maks hoe groter die kans dat die atleet aanvang
                  van bloedlaaktaatophoping (OBLA) kan vertraag.
                  (Antwoorde kan ook die teenoorgestelde van bostaande wees, bv.
                  hoe laer VO 2 maks, hoe minder uithouvermoë.)
                  OF
                  Lae VO 2 maks verhoed atlete om hoë-intensiteitoefening te doen.
                  OF
                  Lae VO 2 maks beteken aanvang van bloedlaktaatophoping (OBLA)
                  sal vroeër begin.

9.10     A = reaksietyd / tyd wat dit neem om te reageer
         B = bewegingstyd / beweeg (reageer & beweeg = 1)
         C = responstyd (hele wedloop & reaksie = 1)

9.11     Periodisering behels om die seisoen in drie fases/tydperke/spesifieke
         blokke te verdeel – voorseisoen; binneseisoen/kompetisieseisoen;
         na-seisoen/oorgangseisoen/buiteseisoen.
         OF
         Leerlinge kan onderstaande formaat vir antwoord gebruik:

         Julie  Aug.    Sep.   Okt.   Nov.    Des. Jan. Feb.   Mrt.   Apr.   Mei   Junie
         Voorseisoen                         Spitsseisoen                    Buite
                                                                             seisoen

         Die jaar word 'n makrosiklus genoem
         Meso-siklusse is korter – kan 4 tot 16 weke duur.
         Die lengte en aantal mesosiklusse hang af van die aktiwiteit en die individu.
         Mikrosiklusse en oefeneenhede – kan 'n week duur of kan 'n individuele
         oefensessie wees.
9.12     Aanvaar enige drie van die volgende response:
         Elke fase het spesifieke doelwitte en behoeftes.
         Periodisering stel die afrigter in staat om oefenvolume en -intensiteit te
         moniteer.
         Dit maak aanpassing moontlik indien nodig.
         Deur die jaar in fases te deel, word voorsiening gemaak vir geskikte
         tydperke van hoëvolume- en/of hoë-intensiteitoefening asook vir tyd
         wanneer die intensiteit en/of volume verlaag kan word om herstel toe te
         laat.
         Dit stel ook die afrigter in staat om te bepaal wanneer om die hoogtepunt te
         bereik en wanneer om oefening geleidelik minder te maak.
IEB Copyright © 2018                                                                  BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE               Bladsy 11 van 17

         Periodisering voorsien tydperke wat vasgestel kan word wat die atleet laat
         aanpas.
         Dit verskaf tydperke om op vaardighede of fiksheidsbehoeftes te fokus en
         kan beplan word.
         Periodisering behoort te veel of te min oefening te voorkom.
         Voorkom verveeldheid
         Fokus op sekere aspekte

VRAAG 10

10.1     Ken een punt toe vir enige vier van die volgende feite.
         Afwisselende aktien- en miosienfilamente wat in die A-band van die
         spiervesel voorkom, het die vermoë om aan mekaar te heg en verby
         mekaart te gly. Dit laat 'n spier verkort, verleng of hou – dit word die
         glyfilamentteorie genoem.
         Die aktienfilamente is aan die Z-lyne geheg en wanneer 'n spier saamtrek,
         word die twee Z-lyne nader aan mekaar getrek en dit verkort die
         sarkomeer.

10.2     Ken vier punte toe vir Golgi-seningverduideliking
         Ken vier toe vir spierspoelverduideliking
         MAAR kandidate moet na die prent of gewigopteller verwys.
         Indien die feite korrek is, maar daar is geen verwysing na die prent of
         gewigoptel nie, kan hulle net 'n maksimum van 6/8 behaal, d.i. twee punte
         vir Golgi en twee punte vir spierspoel.
         Bv. wanneer mens gewigte optel, is die Golgi-seningorgaan die sintuig wat
         vir jou sê hoeveel spanning die spier uitoefen. Indien daar te veel krag en
         risiko vir besering is, "verhoed" die Golgi-sening dit.

         Golgi-sening
         Aanvaar enige vier van die volgende feite. Een punt per feit.
         • Die Golgi-seningorgaan voel spanning aan.
         • Die Golgi gee terugvoering aan die sentrale senustelsel oor die hoeveelheid
           krag wat 'n spier voortbring.
         • Die spanning is van 'n sening.
         • Indien te veel spanning ervaar word, inhibeer Golgi die spier.
         • Indien daar te veel krag is, stuur die sentrale senustelsel 'n impuls na die spier
           om op te hou saamtrek.
         • Verminder die hoeveelheid krag.
         • Indien te veel spanning ervaar word, aktiveer Golgi 'n refleksboog.
         • Dit is om besering te voorkom.

         Spierspoel
         Aanvaar enige vier van die volgende feite. Een punt per feit.
         • Spierspoele bespeur verandering in spierlengte.
         • Spierspoele bespeur verandering in die snelheid/spoed van die
            verlenging.
         • Wanneer spiervesels saamtrek, kom die punte van die spierspoel
            bymekaar, wat die sensoriese/toevoerende senuwees stimuleer, wat
            dan elektriese impulse na die sentrale senustelsel deurstuur.
         • Die senustelsel neem kennis van die verandering in gewrigshoeke en
            kan keer dat die spier te vinnig en te veel verleng.
IEB Copyright © 2018                                                          BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE             Bladsy 12 van 17

         •   'n Refleksboog stuur seine aan jou werwelkolom om vir jou te sê om nie
             verder te strek nie.
         •   Voorkom besering.
10.3     Ken drie punte toe vir omskrywing of verduideliking van die wet.

         Ken twee punte toe vir verwysing na die diagram.
         Verduideliking:
         Die wet sê dat wanneer 'n spiervesel saamtrek, dit heeltemal saamtrek.
         Daar bestaan nie iets soos 'n gedeeltelik saamgetrekte spiervesel nie.
         Spiervesels is nie in staat om die intensiteit van hul sametrekking met
         betrekking tot die lading waarteen hulle werk, te verander nie. Hoe meer
         spiervesels deur die sentrale senustelsel gewerf word, hoe sterker die krag
         wat deur die spiersametrekking gegenereer word.
         Ten einde die stimulusintensiteit te meet, maak die senustelsel staat op die
         tempo waarmee 'n neuron afvuur en hoeveel neurons op 'n gegewe tyd
         afgevuur word. 'n Neuron wat teen 'n vinniger tempo afvuur, dui op 'n
         sterker intensiteitstimulus. Talle neurons wat gelyktydig afvuur of vinnig na
         mekaar afvuur, dui ook op 'n sterker stimulus.
         Verwysing na diagram:
         Die atleet in die diagram lig 'n baie swaar gewig op – dit beteken dat baie
         neurone vinnig afvuur, wat tot gevolg het dat die meeste, indien nie al haar
         spiere nie, betrokke is by die oplig van die gewig.

VRAAG 11

11.1     Ken twee punte vir enige van die volgende toe:
         Glikogeenvoorraad.
         Gebergde koolhidrate wat in spiere en die lewer voorkom
         Glukose as gevolg van koolhidrate wat geëet is.
         ATP/PC
11.2     Melksuurstelsel/Glikolities
11.3     Diep asemhaling of snak na lug.
11.4     Ken een punt per feit toe. Aanvaar enige vier van die volgende:
         Melksuurskuld
         • Hierdie proses is verantwoordelik vir verwydering van melksuur/ontslae
           raak van.
         • Herstel kan tot 'n uur neem, afhangende van intensiteit van oefening.
         • Die energie wat nodig is om melksuur terug na pirodruiwesuur om te
           skakel, word aërobies beskikbaar gestel vanweë die verhoogde
           asemhalingstempo gedurende herstel (swaar asemhaling).
         • Oefening gedurende herstel moet submaksimaal wees en sal help om
           die melksuur uit te spoel.

IEB Copyright © 2018                                                         BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE             Bladsy 13 van 17

VRAAG 12

12.1     (a)      Ken een punt toe vir enige vier van die volgende:
                  grafiettennisrakette
                  dak wat toemaak
                  spoed van afslaan wat aangeteken word
                  elektroniese telborde
                  materiaal van klere
                  skeidsregters gebruik rekenaars
                  (Aanvaar geskikte antwoord.)
                  Reaksietyd

         (b)      Grafiettennisrakette – sterker, bal spring akkurater van snare af.
                  Dak wat toemaak – kan in alle weersomstandighede speel,
                  spelerinkomste sal nie beïnvloed word nie.
                  Spoed van afslaan aangeteken – interessanter vir toeskouers; speler
                  kan nog meer in oefening verbeter.
                  Elektroniese telkaarte – vinnig, onmiddellik bygewerk.
                  Materiaal van klere – ligter, koeler, hou sweet weg van vel af.
                  Skeidsregters gebruik rekenaar – geen foute nie, vinniger.
                  (Aanvaar geskikte antwoord.)

12.2     Ken twee punte vir enigeen van die volgende feite toe.
         Die opponent moet vinniger reflekse hê; vinniger reaksietye.
         Is ratser; vinnig op hul voete; kan vinnig van rigting verander.
         Het minder tyd om te dink en besluite te neem.
         Word vinniger moeg.
         (Aanvaar geskikte antwoord.)
         Meer druk

12.3     Ken een punt toe vir enige vyf van die volgende feite.
         Grootte van motoriese eenheid – 'n enkele motoriese eenheid sal 'n paar
         spiervesels in 'n spier stimuleer. Die aantal vesels wat geraak word, hang af
         van die presisie van die beweging.
         Wanneer 'n groot beweging nodig is, word meer motoriese eenhede gewerf.
         'n Motoriese neuron stimuleer die vesels.
         CSS

12.4     Ken ses punte toe vir enige van die volgende.
         Die grafiek begin as 'n lineêre grafiek.
         Dit begin by 10 en 11 response afplat.
         Reaksietyd hang af van die aantal response of opsies wat die speler het.
         Wanneer 'n speler net een manier het om te reageer, is sy tyd ongelooflik
         vinnig, net onder 200 millisekondes.
         Wanneer 'n speler baie moontlike response of opsies het, dan is hierdie
         reaksietyd stadiger en is net 640 millisekondes.
         Meer keuses = stadiger reaksietyd.
         Minder keuses = vinniger reaksietyd.
12.5     Ken een punt vir bodraai toe.
         Die bal duik, trek dus nie ver nie.
         Ken een punt toe vir terugkrulling.
         Bal trek verder/langer horisontale vlug.
         Na bons:
IEB Copyright © 2018                                                         BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE           Bladsy 14 van 17

         Bokant = trek verder
         Agterkant = dip

12.6     Ken een punt toe vir enige vyf van die volgende feite.
         • Die beweging is nie gekoördineer nie.
         • Om effektief te wees, moet krag doeltreffend deur die liggaam tussen
            liggaamsegmente oorgedra word.
         • Hierdie atleet dra nie krag korrek oor nie.
         • Die beweging van die heup vind te laat plaas.
         • Die rompbeweging vind te vroeg plaas.
         • Die skouerbeweging vind te vroeg plaas.
         (Aanvaar soortgelyke terminologie.)
         (Geen punte vir – Die arm- en handbeweging is perfek omdat die vraag vir
         verkeerde bewegings gevra het.)

VRAAG 13

Newton se eerste wet:
Ken twee punte vir die omskrywing of verduideliking van die wet toe.
Eerste wet – 'n Liggaam bly in 'n toestand van rus of die snelheid bly konstant
tensy 'n eksterne krag daarop inwerk.
OF – 'n Voorwerp sal in 'n toestand van rus bly of in 'n konstante beweging in 'n
reguit lyn tensy 'n eksterne krag daarop inwerk.
OF – 'n Voorwerp in 'n toestand van rus bly in rus en 'n voorwerp wat beweeg hou
aan beweeg teen dieselfde spoed in dieselfde rigting tensy 'n eksterne krag
daarop inwerk.

Toepassing van wet:
Ken twee punte toe vir toepassing van die wet op sokker.
Toepassing – Indien die speler nie krag met sy voet uitoefen om die bal te skop
nie, sal die bal stil op die grond bly lê. (Aanvaar toepaslike voorbeelde.)

Newton se tweede wet:
Ken twee punte vir die omskrywing of verduideliking van die wet toe.
Tweede wet – Wanneer 'n krag op 'n voorwerp inwerk, is die verandering van
momentum wat deur die voorwerp ervaar word proposioneel tot die grootte van die
krag en vind in die rigting plaas waarin die krag werk.
OF
Die vernselling van 'n voorwerp wat deur 'n netto krag voortgebring word, is direk
proporsioneel tot die omvang van die netto krag in dieselfde rigting as die netto
krag en omgekeerd proposioneel tot die massa van die voorwerp.

Toepassing van wet:
Ken twee punte toe vir toepassing van die wet op sokker.
Toepassing – Wanneer die stewel/voet kontak met die bal maak, laat dit die bal
versnel in die rigting wat dit geskop is. Die mate van versnelling hang af van die
hoeveelheid krag wat daarop uitgeoefen is. Die bal sal steeds vorentoe beweeg
totdat 'n eksterne krag daarop inwerk, óf swaartekrag óf kontak met die opponent
se voet (of doelwagter se hande). (Aanvaar toepaslike voorbeelde.)

Newton se derde wet:
Ken twee punte vir die omskrywing of verduideliking van die wet toe.
Derde wet – Vir elke aksie is daar 'n gelyke en teenoorgestelde reaksie.
IEB Copyright © 2018                                                       BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE            Bladsy 15 van 17

OF
In elke interaksie is daar 'n paar kragte wat op die twee interaktiewe voorwerpe
inwerk. Die grootte van die krag op die eerste voorwerp is gelyk aan die grootte
van die krag op die tweede voorwerp. Die rigting van die krag op die eerste
voorwerp is teenoorgesteld van die rigting van die krag op die tweede voorwerp.

Toepassing van wet:
Ken twee punte toe vir toepassing van die wet op sokker.
Toepassing – Die voet wat die bal tref, is die aksie; die reaksie is die bal wat teen
die voet stoot. (Aanvaar toepaslike voorbeelde.)

VRAAG 14

Beweging A:
Skop been op:
Ken een punt toe vir enige drie van die volgende feite:
Wanneer die been opgelig word, beweeg die swaartepunt buite die steunbasis.
Deur die arms op te lig, word die swaartepunt ook gelig.
Klein steunbasis op een voet.
Weens klein steunbasis is gimnas relatief onstabiel.
(Maksimum van twee punte kan toegeken word indien woorde wat verskaf is nie
gebruik is nie.)
Gravitasielyn

Beweging B:
Neem tree vorentoe en plaas hande op die vloer.
Ken een punt toe vir enige drie van die volgende feite:
Liggaam draai.
Agterste been swaai op = hoekige momentum.
Voet wat op mat is, stoot teen die mat – aksiekrag.
'n Teenoorgestelde krag (reaksiekrag) van die vloer kom voor waar 'n aktiewe krag
toegepas is.
(Maksimum van twee punte kan toegeken word indien woorde wat verskaf is nie
gebruik is nie.)
Onstabiel

Beweging C:
Liggaam vertikaal.
Ken een punt toe vir enige drie van die volgende feite:
Gimnas balanseer op hande. Die swaartelyn val binne die steunbasis.
Die gimnas kan vingers effens oopsprei om die grootte van die steunbasis effens te
vergroot. Steunbasis is klein, dus is gimnas onstabiel.
Swaartepunt is hoog, dus is stabiliteit laag.
(Maksimum van twee punte kan toegeken word indien woorde wat verskaf is nie
gebruik is nie.)

IEB Copyright © 2018                                                        BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE        Bladsy 16 van 17

VRAAG 15

Ken twee punte per faktor toe, naamlik hoogte, gewig en spoed.

Hoogte:
Ken twee punte vir enige twee feite toe:
Om lank te wees, beteken hulle het langer hefbome.
Hoe langer die hefboom, hoe groter die snelheid (spoed) en krag wat op 'n
voorwerp uitgeoefen kan word.
Langer hefbome skep groter spoed en krag op die punt van die hefboomarm, wat
'n voordeel is wanneer gegooi word.

Gewig:
Ken twee punte vir enige twee feite toe:
Gewigstoters is mesomorfies en gespierd. Die feit dat hulle 100 kg weeg, dui aan
dat hulle baie spiermassa het, wat weer daarop dui dat hulle baie krag op die
gewig wat gestoot word, kan uitoefen.

Spoed:
Ken twee punte vir enige twee feite toe:
Dui aan dat die atleet eksplosiewe krag het.
Dui 'n hoë persentasie van vinnige spierveseltrekking aan.
Groter snelheid

IEB Copyright © 2018                                                    BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: SPORT EN OEFENKUNDE – NASIENRIGLYNE                                 Bladsy 17 van 17

VRAAG 16

Lees bronne A, B en C en die rubriek sorgvuldig deur. Gebruik hulle om die volgende
vraag te beantwoord.
Skryf 'n opstel van 250 tot 300 woorde waarin jy redeneer dat vroeë spesialiasie in sport
nadelig vir 'n atleet is.

Om hierdie vraag te beantwoord, moet jy:
• 'n Indringende argument bied wat hierdie stelling oortuigend ondersteun.
• Bestudeer die bronmateriaal sorgvuldig en gebruik die inligting in die bronne om jou
  argument oordeelkundig te staaf.
• Integreer jou eie toepaslike sportwetenskapkennis by jou argument.
• Gebruik voorbeelde uit die werklike lewe om jou argument te ondersteun.

OPSTELRUBRIEK

                                                                                                        Moontlike
                              1 punt             2 punte            3 punte            4 punte
                                                                                                        punt (20)
 Stelling              Vaag.                Standpunt duidelik
                       Weerspreek           gestel.
                                                                                                           2
                       stelling in die
                       opstel.
 Gebruik kennis        Slegs na een bron    Na twee bronne       Etlike en        Bronbesonderhede
 van bronne            verwys.              verwys.              toepaslike       ten volle benut om
                                                                                                           4
                                                                 verwysings na    argument te
                                                                 al die bronne.   ondersteun.
 Inhoudrelevansie      Herhaling meesal     Herhaling meesal
                       vermy.               vermy.
                       Paar geringe         Paar geringe
                       afdwalings.          afdwalings.
                       Ondersteunende       Ondersteunende
                                                                                                           2
                       argument relevant.   argument
                                            relevant.
                                            Gehalte van
                                            bronuittreksels
                                            akkuraat.
 Gehalte van           Skryfwerk bevat      Redenasie korrek,    Ondersteun       Ondersteun 'n
 argument wat          feite met min        maar moeilik om      die standpunt.   duidelike standpunt
 stelling              skakeling of         te volg.             Redenasie is     sterk.
 ondersteun            redenering.          'n Mate van          duidelik.        Redenasie is baie
                                            skakeling            Geringe foute    duidelik en bondig.
                                            teenwoordig.         in die vloei     Vloei is logies.         4
                                                                 van die          Oortuigend met
                                                                 argument.        gereelde skakels.
                                                                 Skakeling        Goed geïntegreerde
                                                                 ontbreek         argument.
                                                                 soms.
 Gebruik van eie       Paar feite bo en     Paar feite bo en     Baie feite bo    Baie feite bo en
 kennis                behalwe die          behalwe die          en behalwe       behalwe die bronne
                       bronne wat gegee     bronne wat gegee     die bronne wat   wat gegee is om
            ×2         is om argument te    is om argument te    gegee is om      argument te              8
                       ondersteun.          ondersteun EN by     argument te      ondersteun EN by
                                            die argument         ondersteun.      die argument
                                            geïntegreer.                          geïntegreer.

                                                                                             Totaal: 300 punte

IEB Copyright © 2018

## Related documents

- [Sport and Exercise Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-afr/9c0af832-e7f4-4f9a-872e-59e46e98fafe) — Sport and Exercise Science · QP · 2018 · Afr
- [Sport & Exercise Afr](https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-afr/cbb9d6c7-c81d-495f-88ea-c2aa79764dbb) — Sport and Exercise Science · QP · 2017 · Afr
- [Sport and Exercise](https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise/cff89796-8e43-4dbc-9ef7-303c47b65293) — Sport and Exercise Science · QP · 2018
- [Sport and Exercise Science 2019](https://www.hlayiso.com/library/sport-and-exercise-science-2019/55510e69-c84d-4c33-a381-dc513529093f) — Sport and Exercise Science · QP · 2019
- [Sport & Exercise 2017](https://www.hlayiso.com/library/sport-exercise-2017/1b5f7a65-a02f-4bc0-afeb-d24df2dbd639) — Sport and Exercise Science · QP · 2017

## Collection

- [Grade 12 IEB past papers](https://www.hlayiso.com/ieb/grade-12/sport-and-exercise-science)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
