# SPSC PAT Assessment Rubric 2020 Afr

> Grade 12 Sport and Exercise Science practical assessment task from the 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-assessment-rubric-2020-afr/1a42515f-8f11-4dec-9dab-b471197cc51c
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Sport and Exercise Science
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Practical assessment task
- Year: 2020
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Sport and Exercise Science](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/sport-and-exercise-science) › [SPSC PAT Assessment Rubric 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-assessment-rubric-2020-afr/1a42515f-8f11-4dec-9dab-b471197cc51c)

## About this document

Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2020 · Afrikaans. Practical assessment task, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        Sport en Oefenkunde

       Praktiese Assesseringstaak (PAT)
                Graad 12 – 2020

                Assesseringsrubriek

IEB Copyright © 2020                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK                                                                                                Bladsy 2 van 6

TAAKKOMPONENT                               VLAK 4                             VLAK 3                           VLAK 2                            VLAK 1
                                            5 punte                            4 punte                         2–3 punte                          0–1 punt
Plan van aksie                  'n Gedetailleerde, uitvoerbare     'n Plan is verskaf wat duidelik   'n Plan is verskaf wat die      Geen plan nie of 'n onvoltooide
                                plan is verskaf wat duidelik die   die metodologie wat gevolg        metodologie uiteensit wat       plan wat onduidelik is, is
(5 punte)                       metodologie wat gevolg gaan        gaan word, uiteensit met 'n       gevolg gaan word, maar 'n paar verskaf.
                                word, uiteensit: wat gedoen        paar geringe leemtes.             belangrike besonderhede
                                gaan word, deur wie, wanneer,                                        ontbreek en/of het betwyfelbare
                                waar en hoe.                                                         tydraamwerke.
                                            5 punte                            4 punte                         2–3 punte                          0–1 punt
Inligtinginsameling              Die vraelys voldoen aan al die Die vraelys voldoen aan byna         Die vraelys voldoen nie aan      Die vraelys is ongeldig,
                                 kriteria. Daar is geen leemtes in al die kriteria.                  baie van die kriteria nie.       aangesien dit nie aan die
(5 punte)                        die besonderhede nie.             Daar is moontlik 'n paar                                           meeste van die kriteria voldoen
                                                                   geringe leemtes in die            'n Gedeeltelike opname is        nie.
Vraelys:                         'n Opname is akkuraat             besonderhede.                     uitgevoer.
• geskikte uitleg                uitgevoer.                                                                                           'n Gedeeltelike opname is
• duidelike verduideliking en                                      'n Opname is akkuraat                                              uitgevoer.
  instruksies aan atlete verskaf                                   uitgevoer.                                                         OF
• relevante, toepaslike en                                                                                                            Die opname is nie betroubaar
  ondubbelsinnige vrae                                                                                                                nie.
• logiese volgorde
• verskillende vraagtegnieke is
  gebruik
                                            5 punte                            4 punte                         2–3 punte                          0–1 punt
Dataontleding                    Die drie gekose atlete se data    Die drie gekose atlete se data    Die drie gekose atlete se data   Interpretasie van data is
                                 is omvattend ontleed en           is ontleed en geïnterpreteer,     is ontleed en geïnterpreteer,    ongeldig of nie duidelik nie. Dit
(5 × 3 = 15 punte)               geïnterpreteer, enige probleme    enige probleme is                 enige probleme is                is grootliks onvolledig of baie
(5 punte vir elke gekose atleet) is duidelik en akkuraat           geïdentifiseer.                   geïdentifiseer.                  onakkuraat.
                                 geïdentifiseer.
                                                                   Daar is geringe                   Daar is belangrike
                                                                   leemtes/weglatings.               leemtes/weglatings.

IEB Copyright © 2020

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK                                                                                               Bladsy 3 van 6

                                                   5 punte                          4 punte                      2–3 punte                        0–1 punt
Basislyntoetse                          Daar is ten volle aan al die     Daar is aan die meeste van    Daar is aan sommige van die     Daar is aan 'n paar of geen
                                        kriteria voldoen.                die kriteria voldoen.         kriteria voldoen.               van die kriteria voldoen nie.
(5 × 2 = 10 punte)
                                     Duidelike motivering vir            Duidelike motivering vir      Motivering vir gekose toetse)   Beredenering vir toetse) nie
Kriteria:                            gekose toetse) verskaf.             gekose toetse) is verskaf.    is verskaf.                     verskaf nie.
• geskikte hand-oog- of voet-                                                                                                          OF
  oogtoets en basiese oogtoets is    Bewys van toetse wat verskaf        Bewys van toetse wat verskaf Bewys van toetse is verskaf,     Beredenering vir toetse)
  gebruik                            is, is volledig en gedetailleerd.   is, is volledig en gedetailleerd. maar onvolledig.            verskaf, maar ongeldig.
• korrekte verduideliking en/of
  demonstrasie aan atlete verskaf                                                                                                      Min of geen bewys van toetse
• deeglike kennis van toetsprosedure                                                                                                   is verskaf nie of bewys is
• logiese werkvolgorde                                                                                                                 onduidelik.
• professionaliteit
• doeltreffende tydsbestuur
• geskikte gebruik van toerusting
  (indien van toepassing)
                                                   5 punte                          4 punte                      2–3 punte                        0–1 punt
Ontwerp visuele                         Oefenprogram voldoen aan al Daar word aan een kriterium        Daar word aan twee of drie      Daar word aan vier of meer
oefenprogramme                          die kriteria.               in die oefenprogram nie            kriteria in die oefenprogram    van die kriteria in die
                                                                    voldoen nie.                       voldoen nie.                    oefenprogram nie voldoen nie.
(5 × 3 = 15 punte)
(5 punte vir elke oefenprogram)

Kriteria vir oefenprogram:
• geskik vir atleet (volgens vraelys)
• geskik vir atleet se sport
• atleet se vlak van bevoegdheid in
  aanmerking geneem
• enige beserings/swak punte in
  aanmerking geneem
• komende kompetisies/
  byeenkomste in aanmerking
  geneem
• gepas vir visieprobleme wat die
  atleet het

IEB Copyright © 2020                                                                                                                              BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENDKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK                                                                                                   Bladsy 4 van 6

                                               5 punte                             4 punte                          2–3 punte                         0–1 punt
Skep 'n dagboek                   Die formaat van die dagboek       Die formaat van die dagboek is        Die formaat van die dagboek is Ontwerp van die dagboek is
                                  bevat alle relevante inligting en effens gebrekkig rakende              gebrekkig, óf wat die vereiste   swak.
(5 punte)                         is gebruikersvriendelik.          vereiste inligting of wat sy          inligting óf die ontwerp betref.
                                                                    ontwerp betref.                                                        OF
                                  Drie voltooide dagboeke is                                              OF
                                  verskaf.                          Drie voltooide dagboeke is                                             Al drie dagboeke is nie volledig
                                                                    verskaf.                              Al drie dagboeke is nie volledig nie of nie verskaf nie.
                                                                                                          nie.
                                               5 punte                             4 punte                          2–3 punte                         0–1 punt
Na-programtoetse                  Daar is ten volle aan al die        Daar is aan die meeste van die Daar is aan sommige van die           Daar is aan min of geen van
                                  kriteria voldoen.                   kriteria voldoen.              kriteria nie voldoen nie.             die kriteria voldoen nie.
(5 punte)
                                  Bewys van toetse wat verskaf        Bewys van toetse wat verskaf        Bewys van toetse is verskaf,     Min of geen bewys van toetse
Kriteria:                         is, is volledig en gedetailleerd.   is, is volledig en gedetailleerd.   maar onvolledig.                 is verskaf nie of bewys is
• identiese toetse) vir elke                                                                                                               onduidelik.
  atleet gebruik
• identiese toetsprosedure is
  gebruik
• korrekte verduideliking en/of
  demonstrasie aan atlete
  verskaf
• logiese werkvolgorde
• professionaliteit
• doeltreffende tydsbestuur
• geskikte gebruik van
  toerusting (indien van
  toepassing)

IEB Copyright © 2020

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK                                                                                           Bladsy 5 van 6

                                              5 punte                         4 punte                       2–3 punte                        0–1 punt
Ontwerp van nadenkevraelys Die ontwerp van die vraelys            Die ontwerp van die vraelys     Die ontwerp voldoen nie aan     Die vraelys is ongeldig,
                              voldoen aan al die kriteria.        voldoen aan die meeste van      baie van die kriteria nie.      aangesien dit nie aan die
(5 punte)                     Daar is moontlik 'n paar            die kriteria.                                                   meeste van die kriteria voldoen
                              geringe leemtes in die                                              Gedeeltelike opnames is         nie.
Kriteria:                     besonderhede.                       Drie voltooide vraelyste is     verskaf.                        OF
• formaat en uitleg                                               verskaf.                                                        Die vraelyste is nie betroubaar
• relevante, geskikte en      Drie voltooide vraelyste is                                                                         nie.
  ondubbelsinnige vrae        verskaf.
• logiese volgorde                                                                                                                Drie opnames is nie voltooi nie
• verskillende vrategnieke is                                                                                                     of nie verskaf nie.
  gebruik

Vrae moet die volgende insluit:
• algehele gerief van
  oefenprogram
• algehele aantreklikheid van
  oefenprogram
• beoordeling van
  oefenprogram
• voorstelle om oefenprogram
  te verbeter
                                              5 punte                         4 punte                       2–3 punte                        0–1 punt
Dataontleding                     'n Omvattende ontleding en      'n Ontleding en interpretasie   'n Ontleding en interpretasie   Daar is 'n poging om die data
                                  interpretasie van al die data   van die data is verskaf met     van die data is verskaf, maar   te ontleed en interpreteer, maar
(10 punte)                        wat ingesamel is, is verskaf.   geringe leemtes/weglatings.     daar is gapings en gebreke.     dit is grootliks onvolledig of
                                                                                                                                  baie onakkuraat.
                                              5 punte                         4 punte                       2–3 punte                        0–1 punt
Evaluasie van                     'n Omvattende en objektiewe     'n Evaluasie van die            'n Evaluasie van die            Daar is 'n poging om die
oefenprogramme                    evaluasie van die               doeltreffendheid van die        doeltreffendheid van die        doeltreffendheid van die
                                  doeltreffendheid van die        oefenprogramme is verskaf,      oefenprogramme is verskaf,      oefenprogramme te evalueer,
(5 × 2 = 10 punte)                oefenprogramme is               met geringe                     maar daar is belangrike         maar dit is kort en/of
                                  verskaf.                        leemtes/weglatings.             leemtes en/of weglatings.       onakkuraat.

IEB Copyright © 2020                                                                                                                          BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENDKUNDE (PAT) ASSESSERINGSRUBRIEK                                                                                               Bladsy 6 van 6

                                                5 punte                          4 punte                          2–3 punte                       0–1 punt
Gevolgtrekking                      'n Bondige gevolgtrekking is     'n Goeie gevolgtrekking is       'n Gevolgtrekking is verskaf,    'n Poging om 'n gevolgtrekking
                                    verskaf wat regstreeks met die   verskaf, maar dit het geringe    maar detail en/of fokus          te verskaf, maar dit is vaag,
(5 × 2 = 10 punte)                  onderwerp verband hou en         leemtes rakende die detail of is ontbreek.                        irrelevant of onvolledig.
                                    bring die inligting wat          nie bondig nie.                                                   OF
                                    ingesamel is en die finale                                                                         Geen poging tot 'n
                                    uitslae met mekaar in verband.                                                                     gevolgtrekking nie.
                                    Sterk punte van die proses is
                                    geïdentifiseer, beperkings is
                                    erken en aanbevelings vir
                                    verbetering is gedoen.
                                                5 punte                          4 punte                          2–3 punte                       0–1 punt
Organisasie en uitleg               Daar is aan al die kriteria      Daar is aan byna al die kriteria   Daar is aan sommige kriteria   Ongeorganiseerd, aan
                                    voldoen.                         voldoen.                           voldoen.                       minimale kriteria voldoen.
(5 punte)                           Uitstekende aanbieding.          Geringe leemtes.                   Groot leemtes.

Kriteria:
• alle fases is ingesluit
• getik
• fonttipe – Arial
• fontgrootte – 12
• opskrifte – fontgrootte 14
• teks is geredigeer vir spelling
  en grammatika
• verwysings in erkende
  formaat verskaf
• toestemmingsbriewe by
  bylaag ingesluit
• alle voltooide vraelyste by
  bylaag ingesluit

IEB Copyright © 2020

## Related documents

- [SPSC PAT Instructions to teachers 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-instructions-to-teachers-2020-afr/7122ed8e-74b0-4dfa-bb46-748e43b9ad6e) — Sport and Exercise Science · PAT · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 12 Practical assessment tasks](https://www.hlayiso.com/practical-assessment-tasks/grade-12/sport-and-exercise-science)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
