# SPSC PAT Framework 2020 Afr

> Grade 12 Sport and Exercise Science practical assessment task from the 2020 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-framework-2020-afr/cca75082-b875-4f4e-9902-937931131df0
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Sport and Exercise Science
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Practical assessment task
- Year: 2020
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Sport and Exercise Science](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/sport-and-exercise-science) › [SPSC PAT Framework 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-framework-2020-afr/cca75082-b875-4f4e-9902-937931131df0)

## About this document

Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2020 · Afrikaans. Practical assessment task, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        Sport en Oefenkunde

       Praktiese Assesseringstaak (PAT)
                Graad 12 – 2020

 Raamwerk vir die Praktiese
    Assesseringstaak

IEB Copyright © 2020                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) RAAMWERK                                                      Bladsy 2 van 4

Die raamwerk en die assesseringsrubriek vir die PAT word hier verskaf.

Binne die parameters van die onderwerp, sal kandidate geskikte oogoefenprogamme en
driloefeninge vir drie atlete identifiseer en die uitwerking daarvan op hul prestasie
evalueer.

                                                                                                VOORGESTELDE
KOMPONENT              INHOUD                                                       PUNT
                                                                                                TYDRAAMWERK
Plan van aksie         Die metodologie wat die leerder beplan om te volg, is
                       duidelik uiteengesit met al die besonderhede van wat
                       gedoen gaan word, deur wie, wanneer, waar en hoe.              5
                       Hierdie is 'n werksdokument.

                                       Terugvoering
FASE 1                 'n Vraelys word ontwerp en gebruik om 'n opname van
                       'n steekproef van atlete te doen.
Samel inligting in
                       Die vraelys moet aan die volgende vereistes voldoen:                        2 WEKE
                       − geskikte uitleg
                       − verduidelik en gee instruksies aan atlete oor hoe
                           om die vraelys te voltooi
                                                                                      5
                       − vra relevante, toepaslike en ondubbelsinnige
                       − volg logiese volgorde
                       − gebruik verskillende vraagtegnieke
                       Die vraelys word deur minstens ses atlete voltooi.
                       Onderhoude mag gevoer indien nodig.

Dataontleding          Ontleed en interpreteer die voltooide vraelyste en die
                       onderhoude, indien enige. Kies drie atlete gebaseer op
                       jou ontleding en interpretasie. Gee redes vir jou keuse.

                       Die voltooide vraelyste en onderhoude, indien enige,
                                                                                      15
                       vir die drie gekose atlete word by hierdie ontleding
                                                                                   (5 punte        1 WEEK
                       ingesluit.
                                                                                  per atleet)
                       Die vraelyste van die atlete wat nie by die studie
                       ingesluit word nie, word by die bylaag van die taak
                       ingesluit.

                                               Assesseringspunt

IEB Copyright © 2020

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) RAAMWERK                                                     Bladsy 3 van 4

                                                                                              VOORGESTELDE
KOMPONENTE             INHOUD                                                    PUNT
                                                                                              TYDRAAMWERK
FASE 2           'n Skriftelike motivering word vir die toets wat vir elke
                 atleet gekies is, verskaf. Dieselfde toets kan op al die
Doen 'n oogtoets atlete gedoen word OF 'n verskillende toets kan op
                 elke atleet gedoen word, solank elke atleet dieselfde
Ontwerp/verkry   toets voor en na die tyd aflê.
en doen 'n hand-
oog-toets of 'n  Elke atleet moet twee toetse ondergaan:
voet-oog-toets        1. 'n basiese oogtoets
                      2. hand-oog- of voet-oog-toets

                       Die toetse word onafhanklik op die atlete uitgevoer en
                       die volgende vaardighede word in jou geassesseer:            10             1 WEEK
                       − tydsbestuur
                       − professionaliteit
                       − logiese werkvolgorde
                       − deeglike kennis van toetsprosedure
                       − duidelike verduideliking van die toets aan die
                           atleet
                       − geskikte gebruik van die toerusting (indien gebruik
                           word)

                       Bewys van elke toets wat uitgevoer word, word in die
                       vorm van video's of foto's verskaf.
                                 Verpligte assessering en terugvoeringspunt
Ontwerp oog-           'n Oogoefenprogram word ontwerp om by elke atleet
oefenprogramme         en sy/haar spesifieke behoeftes te pas.
                                                                                     15
                       Elke program word aan die individuele atleet
                                                                                  (5 punte
                       verduidelik. 'n Ondertekende verklaring deur elke
                                                                                 per oefen-
                       atleet wat dit bevestig, word by die ontwerp ingesluit.
                                                                                 program)
                                                                                                   1 WEEK
                       'n Toestemmingsbrief om aan die program deel te
                       neem, word deur die ouers van elke atleet verskaf.
Skep 'n dagboek        'n Gebruikersvriendelike dagboektemplaat word
                       ontwerp wat die atlete moet voltooi.
                                                                                     5
                       Die voltooide dagboeke word as bewys verskaf.
               Op hierdie punt moet die atlete die voorgeskrewe program vir drie weke volg

IEB Copyright © 2020                                                                          BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) RAAMWERK                                               Bladsy 4 van 4

                                                                                        VOORGESTELDE
KOMPONENTE             INHOUD                                                    PUNT
                                                                                        TYDRAAMWERK
FASE 3:                Elkeen van die drie atlete ondergaan dieselfde hand-
                       oog- of voet-oog-toets wat hulle in Fase 2 gedoen het.            Dit word op een
                                                                                   5
Herhaal die toets                                                                          dag gedoen
                       Bewys van elke toets wat gedoen word, word verskaf.
Doen opname om         Elke atleet voltooi 'n teveredenheidsvraelys.
geskiktheid van
oefenprogram te        Vrae moet die volgende insluit:
bepaal deur            − algehele gerief van oefenprogram
vraelys of             − algehele aantreklikheid van die oefenprogram
onderhoud              − algehele doeltreffendheid van oefenprogram, d.i.
                          het prestasie verbeter?                                  5         4 DAE
                       − beoordeling van oefenprogram

                       Daar word met elke atleet 'n onderhoud gevoer om die
                       vraelys in te vul.

                       Die voltooide vraelyste word as bewys ingehandig.
Ontleed data           Die resultate van die drie toetse, die atlete se
                                                                                   10
                       dagboeke en vraelyste word ontleed en vergelyk.
Evalueer               Die doeltreffendheid van die programme word geëvalueer
                                                                                   10
oefenprogramme         deur die onderhoude en die toetsresultate te gebruik.
Gevolgtrekking         'n Bondige gevolgtrekking word verskaf wat:
                                                                                            2 WEKE
                       − die aanvanklike inligting wat ingesamel is en die
                           finale resultate met mekaar in verband bring
                       − regstreeks met die onderwerp verband hou                  10
                       − sterk punte in die proses identifiseer
                       − beperkings erken
                       − aanbevelings vir verbetering doen
Organisasie en         Die leerder se finale taak word net een keer
uitleg                 geassesseer en moet duidelike bewys toon van die
                       onderwyser se nasienwerk.

                       Die finale taak moet aan die volgende tegniese kriteria
                       voldoen:
                       − Die taak moet ingedien word in 'n ringlêer met
                           geskikte lêerverdelers om lees te vergemaklik.
                       − Alle komponente in die raamwerk moet ingesluit
                           word.
                       − Die finale dokument moet word getik word, fonttipe
                           Arial, fontgrootte 12.
                       − Opskrifte moet in fontgrootte 14 wees.
                       − 'n Bronnelys moet verskaf en korrek geformateer
                           word.
                       − Die teks moet geredigeer word en spelling en              5
                           grammatika wat deeglik nagegaan word.
                       − Alle foto's moet van 'n datum voorsien en op die
                           toepaslike plek in die lêer geplaas word.

                       −   Indien videomateriaal gebruik word, moet dit op 'n
                           skyf of datastafie in 'n verseëlde koevert (of iets
                           soortgelyk) geplaas word, d.i. dit mag nie 'n los
                           item wees nie.

                       −   Al die voltooide vraelyste word by die bylaag
                           ingesluit.

                       −   Enige werk wat in die beplanning/ruwe ontwerp
                           gebruik is, maar deur die onderwyser as nie geskik
                           vir die finale taak beskou word nie, word in 'n
                           bylaag as bewys van die proses ingesluit.
IEB Copyright © 2020

## Related documents

- [SPSC PAT Instructions to teachers 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-instructions-to-teachers-2020-afr/7122ed8e-74b0-4dfa-bb46-748e43b9ad6e) — Sport and Exercise Science · PAT · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 12 Practical assessment tasks](https://www.hlayiso.com/practical-assessment-tasks/grade-12/sport-and-exercise-science)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
