# SPSC PAT Instructions to teachers 2020 Afr

> Grade 12 Sport and Exercise Science practical assessment task from the 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-instructions-to-teachers-2020-afr/7122ed8e-74b0-4dfa-bb46-748e43b9ad6e
- Updated: 2026-10-10
- Subject: Sport and Exercise Science
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Practical assessment task
- Year: 2020
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Sport and Exercise Science](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/sport-and-exercise-science) › [SPSC PAT Instructions to teachers 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-instructions-to-teachers-2020-afr/7122ed8e-74b0-4dfa-bb46-748e43b9ad6e)

## About this document

Sport And Exercise Science · Grade 12 · 2020 · Afrikaans. Practical assessment task, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        Sport en Oefenkunde

       Praktiese Assesseringstaak (PAT)
                Graad 12 – 2020
                   100 punte

                        Instruksies aan
                         onderwysers

IEB Copyright © 2020                                 BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS           Bladsy 2 van 9

Die doel van hierdie Praktiese Assesseringstaak (PAT) is om aan jou leerders 'n
geleentheid te gee om die kennis en vaardighede wat hulle geleer het op 'n praktiese,
werklike situasie toe te pas. Die PAT word ekstern opgestel, intern deur die onderwyser
nagesien en ekstern deur die IEB gemodereer.

Dit bestaan uit vier dokumente:
• Instruksies aan kandidate
• Instruksies aan onderwysers
• Raamwerk vir implementering
• Assesseringsrubriek
en onderwysers moet hierdie dokumente saam gebruik wanneer die PAT beplan,
voorberei en geïmplementeer word.

Onderwysers kan die PAT-proses by hulle eie skoolprogram integreer wat tyd en plek
betref.

Die PAT moet individueel deur leerders gedoen word. Onderwysers moet deur die hele
proses terugvoering gee soos in die raamwerk aangedui word. Slegs een finale PAT-lêer
mag ingedien word vir nasiening; leerders mag nie hul PAT-lêers oordoen nie.

IEB Copyright © 2020

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS                   Bladsy 3 van 9

EKSTERNE MODERERING VAN PAT-LÊERS

Eksterne moderering word voor die nasiensessie in Desember deur 'n paneel gedoen wat
deur die IEB aangestel word.

Elke skool moet 'n onderwyser-PAT-lêer en 'n steekproef van leerder-PAT-lêers indien.
Die steekproef van leerderlêers moet deur die skool gekies word en moet 'n
verskeidenheid punte insluit. 10% van lêers, 'n minimum van vyf lêers, of al die lêers
(indien minder as vyf leerders) moet ingedien word.

1.       SAMESTELLING VAN PAT-LÊERS

         Samestelling van die onderwyser se PAT-lêer

         Die onderwyser se PAT-lêer moet op die volgende wyse uiteengesit word en moet
         vir nasionale moderering in 'n geskikte slapbandringlêer ingedien word.

           Dekblad vir onderwyser se lêer                    Verwys na Bylaag 1
           Puntestaat                                        Verwys na Bylaag 3
           Rangordelys                                       Verwys na Bylaag 4
           Volledige stel instruksies, rubriek ingesluit

         Samestelling van leerder se PAT-lêer

         Die leerder se lêer moet op die volgende wyse uiteengesit word en moet vir
         nasionale moderering in 'n geskikte slapbandringlêer ingedien word.

          Dekblad vir leerder se lêer                        Verwys na Bylaag 2
          Verklaring van egtheid                             Verwys na Bylaag 6
          Instruksies aan kandidaat
          Nagesiene PAT
          Nasienrubriek wat duidelik aandui hoe punt
          toegeken is

2.       ADMINISTRATIEWE DOKUMENTASIE VIR PAT

         1.       Dekblad vir onderwyser se lêer

         2.       Dekblad vir leerder se lêer

         3.       Onderwyser se rekord van PAT-punte

         4.       Rangordelys

         5.       Finale modereringsterugvoeringsvorm aan IEB

         6.       Voorbeeld van brief van egtheid

IEB Copyright © 2020                                                         BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS             Bladsy 4 van 9

1.       ONDERWYSER SE PAT-DEKBLAD

                                       NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                                            SPORT EN OEFENKUNDE
                                 DEKBLAD VIR ONDERWYSER SE PAT-LÊER

Sentrumnommer

_________________________________________________                 _____________________
ONDERWYSER SE NAAM EN HANDTEKENING                                DATUM

IEB Copyright © 2020

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS                                                                                                                                                            Bladsy 5 van 9

2.       KANDIDAAT SE PAT-DEKBLAD

                                                                                             NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                                                                                                             SPORT EN OEFENKUNDE
                                                                                        DEKBLAD VIR LEERDER SE PAT-LÊER

(Moet deur die leerder ingevul word, deur die onderwyser gekontroleer word en as die
eerste bladsy van die leerder se lêer ingesluit word)

                                                                                        Kandidaat se
Sentrumnommer
                                                                                        eksamennr.

                                                                                                                                                                                Evaluering van visuaele

                              Inligtingsinsameling                                                                                                                                                                            Organisasie en uitleg
                                                                      Ontwerp en doen   Ontwerp 'n visuele

             Plan van aksie                          Data-ontleding                                          Skep 'n dagboek   Na-visietoetse   Nadenkevraelys                                            Gevolgtrekking
                                                                                                                                                                 Ontleed data                                                                         TOTAAL
                                                                        visietoetse      oefenprogram
                                                                                                                                                                                    oefenprogram

Punte        5                5                      15                10                 15                 5                 5                5                10               10                      10                  5                       100

LEERDER SE HANDTEKENING: ______________________ DATUM: ____________________

ONDERWYSER SE HANDTEKENING: __________________ DATUM: ____________________

IEB Copyright © 2020                                                                                                                                                                                      BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS                                                                                                                                                               Bladsy 6 van 9

3.       ONDERWSER SE REKORD VAN PAT-PUNTE

                                                                                  NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
                                                                                                    SPORT EN OEFENKUNDE
                                                                                  PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
                                                                                                     PUNTESTAAT VIR PAT

Sentrumnommer

NAME VAN
KANDIDATE –
ALFABETIES

                                                                                                                                                                                           Evaluering van visuele

                                          Inligtingsinsameling                                                                                                                                                                       Organisasie en uitleg
                                                                                  Ontwerp en doen   Ontwerp 'n visuele

                         Plan van aksie                          Data-ontleding                                          Skep 'n dagboek   Na-visietoets   Nadenkevraelys                                           Gevolgtrekking
                                                                                                                                                                            Ontleed data                                                                     TOTAAL
                                                                                     visietoets      oefenprogram
                                                                                                                                                                                               oefenprogram

                                                                                                                                                                                                                                                             100

Ek verklaar dat hierdie punte 'n akkurate weerspieëling van die kandidate se eie werk is.

Handtekening van onderwyser: _____________________ Datum: _____________________

Handtekening van skoolhoof: _______________________ Datum: _____________________

IEB Copyright © 2020

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS       Bladsy 7 van 9

4.       RANGORDELYS VIR PAT

                                 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                            SPORT EN OEFENKUNDE
                                             RANGORDELYS VIR PAT

Sentrumnommer

KANDIDATE IN RANGORDE GELYS (HOOGSTE TOT LAAGSTE PUNTE)

                  EKSAMENNOMMER                                           PUNT 100
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22

IEB Copyright © 2020                                               BLAAI ASSEBLIEF OM

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS           Bladsy 8 van 9

5.       FINALE MODERERINGSTERUGVOERINGSVORM AAN IEB

                                 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                            SPORT EN OEFENKUNDE
                          FINALE MODERERINGSTERUGVOERINGSVORM VIR PAT

Moet ingevul en deur die IEB gehou word

Eksamensentrumnommer

Die kandidate wat leerderlêers vir moderering moet indien (kandidate wat deur die skool
gekies is)

                                       Skoolpunt         Gemodereerde
         Eksamennommer
                                          (%)              punt (%)

Opmerkings:

_______________________________________________________________________

Aanbevelings:

PAT-punte moet sonder wysiging aanvaar word:                              Ja     Nee

Verandering wat deur moderator aanbeveel word:

Verandering wat geïmplementeer moet word:

PAT-moderator se handtekening: ___________________ Datum:_________________

IEB Copyright © 2020

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12: SPORT EN OEFENKUNDE (PAT) INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS             Bladsy 9 van 9

6.       BRIEF VAN EGTHEID

                                 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
                                            SPORT EN OEFENKUNDE
                                          BRIEF VAN EGTHEID VIR PAT

                                   Skool se briefhoof

VERKLARING DEUR DIE KANDIDAAT

Ek verklaar hiermee dat al die werk wat in hierdie PAT-lêer vervat is, my eie,
oorspronklike werk is en dat indien ek van enige bron gebruik gemaak het, ek dit erken
het.

__________________________________                                _____________________
LEERDER SE NAAM                                                   DATUM

Ek stem in dat indien dit deur die bevoegde owerhede bepaal word dat ek hoegenaamd
by bedrieglike aktiwiteite betrokke was rakende die inhoud van my PAT, ek al die finale
punte wat vir assessering behaal is, sal verbeur.

__________________________________                                _____________________
LEERDER SE NAAM                                                   DATUM

VERKLARING DEUR DIE KANDIDAAT SE ONDERWYSER

Na my wete is bostaande verklaring deur die kandidaat waar en ek aanvaar dat die werk
wat aangebied is, syne/hare is.

__________________________________                                _____________________
ONDERWYSER                                                        DATUM

IEB Copyright © 2020

## Related documents

- [SPSC PAT Instructions to teachers 2020](https://www.hlayiso.com/library/spsc-pat-instructions-to-teachers-2020/7a4fd515-15e5-4626-857f-c2fe80418a4e) — Sport and Exercise Science · PAT · 2020

## Collection

- [Grade 12 Practical assessment tasks](https://www.hlayiso.com/practical-assessment-tasks/grade-12/sport-and-exercise-science)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
