# Geography Grade 7 November 2019 Question Paper

> Grade 7 Geography question paper from the November Exam 2019, 5 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sw-geo-gr-7-t4-2019/ace91ade-157f-4889-8ec4-7866f796007b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/geography) › [Geography Grade 7 November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/sw-geo-gr-7-t4-2019/ace91ade-157f-4889-8ec4-7866f796007b)

## About this document

Geography · Grade 7 · November Exam · 2019. Question paper, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                 LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG

Vak: SW GEOGRAFIE                                           Datum: November 2019

Eksaminator: Mnr. L. Badenhorst                             Tyd:    60 minute

Moderator: Mnr. T. Viljoen                                  Totaal: ________/50

         Naam en Van:________________________________ Graad 7:__________

INSTRUKSIES:

1.      Lees die vrae noukeurig deur.

2.      Werk en skryf netjies.

3.      STERKTE!!!!

VRAAG 1:        WAAR OF ONWAAR                                                            [10]

Sê of die volgende vrae waar of onwaar is:

1.1     Water is ‘n kleurlose, deursigtige, reuklose en smaaklose vastestof.              (1)

        __________________

1.2     Lug bestaan hoofsaaklik uit stikstof.                                             (1)

        __________________

1.3     Bosse bedek sowat 30% van die aarde se grondoppervlakte.                          (1)

        __________________

1.4     Grond is die onderlaag van die aarde se oppervlakte.                              (1)

        __________________

1.5     Diere is belangrik vir ons ekostelsel op aarde.                                   (1)

        __________________

1.6     Seelewe is ‘n ontsaglike hulpbron en verskaf kos, medisyne en het geen grondstowwe
        nie.                                                                              (1)
        __________________

1.7     Minerale kom natuurlik voor, meestal onder die aarde se oppervlakte.              (1)

        __________________

1.8     Voorbeelde van fossielbrandstowwe is steenkool en sonneblomolie.                  (1)

        __________________

                                                                                                 1
Laer Volkskool Heidelberg            Geografie Graad 7                    November 2019

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
1.9     Ons gebruik natuurlike hulpbronne om te oorleef.                                     (1)

        __________________

1.10    Ons as mens misbruik glad nie ons fossielbrandstowwe op aarde nie.                   (1)

        __________________

VRAAG 2: PAS KOLOM B BY KOLOM A                                                              [9]

          Kolom A           Antwoord                            Kolom B

       Kaart                           A – Iets wat iets anders verteenwoordig.

       Kartograaf                      B – Individuele geboue soos winkels of skole.

       Simbole                         C – ‘n Ruimte op die grond met ‘n grens daarom.

       Indeks                          D – Verteenwoordigings van ‘n grondgebied.

       Puntsimbole                     E – Paaie, riviere en spoorlyne.

       Lynsimbole                      F – Maak gebruik van die hulpmiddel om afstande te
                                       meet tussen dorpe of stede.
       Gebiedssimbole                  G – Iemand wat opgelei is om kaarte te maak.

       Kaartsleutel                    H – Maak gebruik van letters en syfers om blokke te
                                            verdeel.
       Rooster                         I – Name van dorpe of stede sal hier gevind word.

VRAAG 3: DIE AARDE SE KERN                                                                   [4]

Vul die korrekte antwoord in die oop spasie in.

3.1    Die Kern van die aarde het ________ dele en bestaan uit _____________ en yster. (2)

3.2    Die Mantel van die aarde het twee dele en bestaan uit _______________ en

       _______________.                                                                        (2)

                                                                                                     2
Laer Volkskool Heidelberg              Geografie Graad 7                    November 2019

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4: NATUURBEWARING                                                                   [16]

4.1     Waarvoor staan die afkorting Sanparke?                                            (1)
        ___________________________________________________

4.2     Onderstreep die regte antwoord.                                                   (1)

        Die doel van die (MBG’s / OBG’s) is om die mariene lewe te bewaar.

4.3     Daar is vier hoofredes waarom natuurbewaring nodig is, wat is die redes?          (4)

        a) _______________________                      b) _______________________

        c) _______________________                      d) _______________________

4.4     Bewaring van diere en omgewing word reg oor die wêreld toegepas.

        Noem die 7 kontinente:                                                            (7)

        1)_________________________                         5)_________________________

        2)_________________________                         6)_________________________

        3)_________________________                         7)_________________________

        4)_________________________

4.5     Gemeenskapsbewaringsprojekte word al hoe meer algemeen in Suid-Afrika geloods.
        Indien daar vandag van jou verwag word om so projek te lei, watter bewarings aspek sal jy
        wil aanraak? (Noem en bespreek)                                                   (3)
        _________________________________________________________________

        _________________________________________________________________

        _________________________________________________________________

                                                                                                 3
Laer Volkskool Heidelberg           Geografie Graad 7                    November 2019

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 5: WATER IN SUID-AFRIKA                                                           [7]

Bestudeer die sirkeldiagram rakende die gebruiksektore van Suid-Afrika se water en voltooi die
ontbreekte inligting.

Watter faktor word deur elk van die volgende persentasies voorgestel:

5.1     62% - _________________________                                                 (1)

5.2     27% - _________________________                                                 (1)

5.3     3.5% - _________________________                                                (1)

5.4     2% -     _________________________                                              (1)

5.5     2.5% - _________________________                                                (1)

5.6     3% -     _________________________                                              (1)

5.7     Gee ‘n titel vir die sirkeldiagram.                                             (1)

        ______________________________________________________________

                                                                                              4
Laer Volkskool Heidelberg             Geografie Graad 7                 November 2019

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 6: BESOEDELING                                                                           [4]

Bestudeer die volgende illustrasies en identifiseer die tipe besoedeling wat hier plaasvind.

 _____________________________ (1)                     _____________________________ (1)

 _____________________________ (1)                     _____________________________ (1)

                                                                              Totaal: [50]

                                                                                                     5
Laer Volkskool Heidelberg          Geografie Graad 7                     November 2019

## Related documents

- [SW (Geografie) Gr. 7 (November 2019)](https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-november-2019/410d27c4-bd06-4cee-9983-a36adaa96c7a) — Geography · QP · 2019
- [GRADE 7 GEOGRAPHY EXAM NOVEMBER 2018](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-geography-exam-november-2018/4ad95266-060a-4f01-aaa5-00fba89ed7fe) — Geography · QP · 2018
- [SW (Geografie) Gr. 7 (November 2018)](https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-november-2018/4dbd146d-0066-408f-91fa-5632c9b40ae2) — Geography · QP · 2018
- [November Controlled Test MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-geography-2021-november-exam-memorandum/a7889d12-2860-409c-9100-27a5819f59f4) — Geography · Memo · 2021
- [GRADE 7 GEOGRAPHY MEMO NOVEMBER 2018 EXAM](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-geography-memo-november-2018-exam/224ec1db-b69c-40eb-820a-2e70dd40c005) — Geography · Memo · 2018
- [Final June Gr 7 Geog exam 2018](https://www.hlayiso.com/library/final-june-gr-7-geog-exam-2018/3b717a21-edbd-4c28-9be6-a32532c33f89) — Geography · QP · 2018

## More from Grade 7 Geography

- [June Examination 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-examination-2-memo/8a1db2a1-cca2-4568-b138-0ba1827794c5) — Memo · 2021
- [June Gr 7 Geog exam 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-gr-7-geog-exam-2018-memo/bcea21f9-3dc8-4d69-bcdb-08561925e504) — Memo · 2018

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
