# Social Sciences Grade 7 June 2021 Question Paper

> Grade 7 Social Sciences question paper from the June Exam 2021, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-junie-2021/927e19a5-2e4a-4cfa-af03-731869beaf9a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/social-sciences) › [Social Sciences Grade 7 June 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-junie-2021/927e19a5-2e4a-4cfa-af03-731869beaf9a)

## About this document

Social Sciences · Grade 7 · June Exam · 2021. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

LAERSKOOL DALVIEW

GEKONTROLEERDE TOETS
VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)
GRAAD 7

EkSAMINATOR: Mnr D. DEYSEL OUER HANDTEKENING
Moperator: Mnr J. GILIOMEE

Datum: 18 JUNIE 2021 TOTAAL: /50 PUNTE
Typ: 60 MIN
Naam EN VAN: GR

Volg die instruksies:

Voltoai jou naam, van en graad.

Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 9 vrae.
Voltooi met ‘n blou pen en skryf leesbaar.

Lees elke vraag noukeurig deur voor jy beantwoord.
Lekker skryf.

APON>

VRAAG 1: STRUKTUUR VAN DIE AARDE

Lees die volgende vrae en omkring die mees korrekte antwoord. Jy mag slegs A, B of C omkring.
[5]

1.1 Onder die soliede kors van die aarde is ‘n laag, semi-soliede materiaal wat ons die
noem.

A) Kern

B) Aardkors

C) Mantel

1.2 Die volgende laag van die aarde is vloeibaar en gesmelt.
A) Binnekern
B) Buitenste kern
C) Magnetiese veld

1.3 Die volgende laag van die aarde is solied.
A) Kern
B) Aardkors
C) Binnekern

1.4 Die uiterste dun laag van die aarde is soliede rots.
A) Aardkors
B) Mantel
C) Buitenste kern

Graad7 Sosiale Wetenskap Gekontroleerde toets Kwartaal2 2021
Bladsy 1 van 7

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

1.5 Die aarde se opperviakte bestaan hoofsaaklik uit en oseane.
A) Kontinente
B) Golwe
C) Seevioere

VRAAG 2:
Die aarde se kors kan terselfdertyd in verskillende rigtings beweeg. Ons noem dit die tektoniese
plate op aarde. [5]

Benoem die tektoniese plate wat ontbreek op die wéreldkaart.

Suid-
Amerikaanse
Plaat

Sleutel os wo
cownm Afbrekende grens w io
AA, Cpbouende grens ow! os

Graad 7 Sosiale Wetenskap Gekontroleerde toets Kwartaal2 2021
Bladsy 2 van 7

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: VULKANE

Rangskik kolom B om by kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord

Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters.

KOLOM A ANTWOORDE KOLOM B
3.1 Sterk, kragtige en geweldige 3.1 A. Plaatgrense
uitstortings van lawa uit ‘n
vulkaan.
3.2 ‘n Bergstelsel onder die 3.2 B. Uitbarstings
water.
3.3 Wanneer dinge teen mekaar 3.3 C. Lawafonteine
skuur en hitte opbou.
3.4 Kragtige maar geweldlose 3.4 D. Pluimvulkane
uitstorting van lawa uit ‘n
vulkaan.
3.5 Die rante van tektoniese plate. | 3.5 E. Middel-oseaanrante
F. Wrywing
G. Subduksiesone

VRAAG 4:

Dui aan of die volgende stellings waar of onwaar is.

4.1 Gesmelte rots diep in die aarde se kors word magma genoem.

4.2 Meer mense verloor hul lewens deur Aardbewings as deur vulkane.

4.3 Smelting vind plaas in die aarde se mantel en nie die kors nie.

Graad 7 Sosiale Wetenskap Gekontroleerde toets Kwartaal2 2021

Bladsy 3 van 7

[5]

[3]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 5:

Kilauea-vulkaan in Hawaii is een van die wéreld se beroemdste vulkane.
Beskryf in jou eie woorde hoe ‘n vulkaan gevorm word? [2]

VI 2 ‘WINGS EN TSUNAMP.
Kyk na die volgende foto’s en beantwoord die vrae wat volg. [5]

oma

6.1 Benoem die eiland waar hierdie Tsunami plaasgevind het.

(1)
6.2 In watter jaar het hierdie gebeure plaasgevind?

(1)
6.3 Wat is ‘n Tsunami? Gee 3 feite.

(3)

Graad 7 Sosiale Wetenskap Gekontroleerde toets Kwartaal2 2021
Bladsy 4 van 7

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 7:
Onderstreep die mees korrekte antwoord. [5]

7.1 Die onmiddellike skade wat ‘n aardbewing bring tydens sy skudding is:
(primére gevolge / sekondére gevolge).

7.2 Die skade en nagevolge nadat die aardbewing se skudding plaasgevind het is die:
(primére gevolg / sekondére gevolg).

7.3 Vibrasies wat aardbewings deur die aarde se kors stuur word
(korsvibrasies / seismiese golwe) genoem.

7.4 Die grootste aardbewings kom voor by (afbrekende plaatgrense / opbouende
plaatgrense).

7.5 Die (Richterskaal / Newton skaal) word gebruik om die intensiteit van ‘n
aardbewing aan te dui.
VRAAG 8: Gevallestudie: Die 2010 Haiti-aardbewing
Lees die inligting in die paragrawe hieronder, saam met die kaart, wat beskryf waar en met watter

gevolge die aardbewing plaasgevind het in Haiti, wat ‘n eiland tussen Noord-Amerika en Suid-
Amerika is. [10]

In Haiti in 2010 het 'n matig groot aardbewing na bewering meer as 300 000 mense gedood,
hoofsaaklik weens geboue wat instort. 'n Groot hoeveelheid sterftes is egter veroorsaak deur 'n
gebrek aan veilige water wat gelei het tot uitbreking van siektes soos cholera* en disenterie*. Tot
soveel as 100 000 mense is weke en maande na die aardbewing aan siektes dood.

'n Aardbewing het Haiti net voor 5 nm op Dinsdag 16 Januarie, 2010 getref. Huise, skole, hospitale
en regeringsgeboue is vernietig. Baie min geboue is nie beskadig nie. Haiti is 'n baie arm land en
gewoonlik word geboue nie gebou om aardbewing bestand te wees nie. Minstens 200 000 mense is
gedood deur instortende geboue. Binne dae het duisende reddingswerkers van dwarsoor die
wéreld. drinkwater, tente en mobiele hospitale* begin inbring. Die VSA Vioot het 'n hospitaalskip
langs die kus vasgemeer. Helikopters van baie verskillende lande het noodvoorraad vervoer. Na
instortende geboue en brand is die grootste gevaar van aardbewings siekte. Waterpype breek in so
'n groot aardbewing en mense moet vuil water drink om te oorleef. Met so baie lyke wat rondlé, is
die water gou baie gevaarlik. Daar word geraam dat tot soveel as nog 100 000 mense deur siektes
gedood is na die Haiti aardbewing en ten tye van die skryf hiervan (een jaar later), daar nog besig is
om te sterf.

Die 2010 Haiti-aardbewing was 'n katastrofiese aardbewing, met 'n episentrum* naby die dorp
Léogdne, ongeveer 25 km wes van Port-au-Prince, Haiti se hoofstad. Teen 24 Januarie, is minstens
52 naskokke wat 4.5 of meer gemeet het, aangeteken. 'n Geraamde drie miljoen mense is deur die
aardbewing geraak en die Haitiese regering het berig dat 'n geraamde 316 000 mense dood, 300
000 beseer en 1 000 000 dakloos gelaat is.

Graad 7 Sosiale Wetenskap Gekontroleerde toets Kwartaal2 2021
Bladsy 5 van 7

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Internasionale agentskappe, onder andere die Verenigde State se Agentskap vir Internasionale
Ontwikkeling, het gesuggereer dat die dodetal baie minder is, so tussen 46 000 en 92 000 en 220
000, met omtrent 1.5 miljoen tot 1.8 miljoen dakloos. Die regering van Haiti het ook geraam dat 250

000 wonings en 30 000 kommersiéle geboue ingestort het of ernstig beskadig is.

Woordkassie.

Mobiele hospitale: dit is noodhospitale wat van plek tot plek verskuif kan word om siek en beseerde

mense te verpleeg.

Episentrum: die punt op die aarde se oppervlak wat direk bo die punt diep daar onder, waar die

aardbewing begin, is.

8.1 Hoeveel mense is na bewering dood in die Haiti aardbewing van 2010?

8.2 .Noem 2 siektes wat uitgebreek het na die aardbewing as gevolg van vuil water.

en

8.3 Noem 2 geboue wat tydens die aarbewing vernietig is.

en

8.4 Reddingswerkers het talle beseerders geneem na tente en
hospitale.

8.5 Waarom het geboue so maklik ineengestort, volgens die teks?

8.6 Verduidelik wat jy onder die begrip “episentrum” verstaan?

8.7 Hoeveel naskokke was daar na die aardbewing aangeteken?

8.8 Die regering van Haiti het geraam dat wonings ineengestort
of ernstig beskadig is.

Graad 7 Sosiale Wetenskap Gekontroleerde toets Kwartaal 2 2021
Bladsy 6 van 7

(1)

(2)

(2)

(1)

(1)

(1)

(1)

(1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 9: OORSTROMINGS [10]

9.1 Beskryf kortliks hoe ‘n corstroming plaasvind.

(2)
9.2 Gee 2 negatiewe gevolge van oorstromings.
(2)
9.3 Gee die beskrywing vir die volgende woorde.
KITSVLOED:
(2)
SIKLOON:
(2)
DYK:
(2)

GROOT TOTAAL [50]

Graad 7 Sosiale Wetenskap Gekontroleerde toets Kwartaal2 2021
Bladsy 7 van 7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [June Examination History Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-examination-history-memo/f39c108a-ed88-4c9d-ac54-e919a0b08cc9) — Social Sciences · Memo · 2021
- [November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/043c0b60-6501-4c67-94b8-5cdfaf713adc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/dbebc40f-a6f4-462f-ad62-aafd43a8f0fc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-memorandum/d8b9c0fa-eb2a-4203-bdb6-a01e5219c967) — Social Sciences · Memo · 2021
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS HISTORY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-history/ce5ab37e-6dcf-402f-bf07-6fa8c190d0fe) — Social Sciences · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS GEOGRAPHY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-geography/af23d27b-377b-4c9f-a153-d628a22f0777) — Social Sciences · QP · 2020

## More from Grade 7 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
