# Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

> Grade 7 Social Sciences question paper from the November Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-november-2021/1ee0e402-93a4-4a2a-82fc-611572cd39dd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/social-sciences) › [Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-november-2021/1ee0e402-93a4-4a2a-82fc-611572cd39dd)

## About this document

Social Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Yee

LAERSKOOL DALVIEW

GEKONTROLEERDE TOETS
VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)

GRAAD 7
Exsaminator: Mnr D. DEYSEL E NDTEKEN!
MopeRATOR: MNR J, GILIOMEE 4 ul 2oul
Datum: 19 NovemBer 2021 TOTAAL: {50 PUNTE
Typ: 60MIN
NAAM EN VAN: GR
Instruksies:
14. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word.
2. Skryf netjies en leesbaar en voltooi met ‘n blou pen.
Vra ise:
Afdeling A: Geografie Kognitiewe viak Totaal van die
van die vrae vraag
Vraag Inhoud van die vraag Puntetoekenning
Vraag 1 Bevolkingskonsepte Viak 1 en 2 /10
Laer orde vrae
Vraag 2 Faktore wat geboorte en sterftesyfers Vilak 3 en 4 /14
beinvloed Middel Grde vrae
Vraag 3 Die wéreld se bevolkingsgroei Viak 5 en 6 14
Hoér orde vrae
TOTAAL: 125
Afdeling B: Geografie Kognitiewe viak Totaal van die
van die vrae vraag
Vraag inhoud van die vraag Puntetoekenning
Vraag 4 Natuurlike hulpbronne Vlak 1 en 2 5
. Laer orde vrae
Vraag 5 Bestuur van hulpbronne Viak 3 en 4 N4
Middel orde vrae
Vraag 6 Water in Suid-Afrika Viak 5en6 - 16
Hoér orde vrae
TOTAAL: 125
Bladsy | van 5
Sosiale Wetenskap Geografie Gekontroleerde toets Kwartaal 4 2021 Graad 7

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A: [25]

Vraag 1; (Bevolkingskonsepte) [10]
1.1) Lees die volgende vrae en kies dan die korrekte antwoord deur hom te onderstreep.
1.1.1) Sterftesyfer is die aantal sterftes in ‘n gegewe bevolking, per (100 / 1000) van die
bevolking. (1)

1.1.2) Babasterftes is die aantal sterftes van kinders jonger as (een / tien) jaar oud. (1)
1.1.3) Plekke met konflik het (meer / minder) steftes. (1)
1.1.4) ‘n Gesonde land is een met (mediesgekwalifiseerde mense / oorloé en konflik). (1)
1.1.5) Lewensverwagting is die tydsduur wat iemand verwag kan word om te (sterf / leef). (1)
1.2) Lys 5 voorbeelde van ‘n gesonde land puntsgewys. (5)
Vraag 2: (Faktore wat geboorte en sterftesyfers beinvioed) [11]
2.1) Gee 4 voorbeelde van verskillende wydverspreide siektes en hoe elk van hierdie siektes

voorkom. (ontstaan) (4)
2.2) Definieer die volgende terme wat volg.
2.2.1) Monogamie: (1)
2.2.2) Onthouding: (4)
2.2.3) Immuunstelsel: (1)

Bladsy 2 van 5

Sosiale Wetenskap Geografie Gekontroleerde toets Kwartaal 4 2021 Graad 7

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 3: (Die wéreld se bevolkingsgroei) [4]
3.1) Waarom kan bevolkings groei of krimp? Motiveer jou antwoord deur 4 redes te lys om jou
antwoord te ondersteun. (4)
AEFDELING B: [25]
Vraag 4: (Natuurlike hulpbronne) [5]
Gebruik jou kennis om aan te dui of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. (5)
Waar / Onwaar

4.1) Natuurlike hulpbronne sluit lug, water, grond en rotse in.

4.2) Steenkool en Petroleum is voorbeelde van nie-hernubare
hulpbronne.

4.3) Ons gemiddelde reénval per jaar is 500 mm.

4.4) Bogrond, die laag van die aarde waarin plante groei, bevat net
humus en nie ander organiese materiaal nie. .

4.5) Daar is 298 soogdierspesies in Suid-Afrika, waarvan 3 kritiek bedreig
is.

Bladsy 3 van 5
Sosiale Wetenskap Geografie Gekontroleerde toets Kwartaal 4 2021 Graad7

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 5: (Bestuur van hulpbronne) [14]
5.1) Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die stelling in die
antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. (7)
KOLOM A ANTWOORD KOLOM B
5.1.1) Biobrandstof 5.1.1) A) Word opgepas deur SANparke.
5.1.2) Bewaringsgebied 5.1.2) B) Baie arm dorpie.
5.1.3) Nasionale parke 5.1.3) C) Leer oor die kulturele en natuurlike
geskiedenis van ‘n plek.
5.1.4) Marinepark 5.1.4) D) Vinoso-Lindozi.
5.1.5) Mphola 5.1.5) E) Richtersveld.
5.1.6) Ekotoeris 5.1.6) F) Alternatief vir petrol en diesel.
5.1.7) Kayalethu Eko-trail | 5.1.7) G) Geografiese gebied wat vir ‘n spesefieke
doel beskerm word.
H) OGB'S.
1) Bewaringsgebied langs die kuslyn van
Suid-Afrika, waar seediere en plante
beskerm word.
J) Word opgepas deur lede van die plaaslike
Rastafariese gemeenskap.
5.2) Vul die oop spasies in deur die korrekte woord uit die woordbank te kies. (7)

Ekoloé; Beskerming; Geologie; Fauna(Diere); Produsering;

Nasionale parke; Flora(Plante); Ekologiese: Hulpbronne

5.2.1) Die meeste beskermde gebiede is bedoel vir die bewaring van
eno (1)

5.2.2) Die studie van die rotse staan bekend as . o (1)
5.2.3) Ons kan die impak wat ons lewe op die aarde het, ons
voetspoor noem. . (1)
5.2.4) Bewaring gaan oor die van belangrike . (1)
5.2.5) Mense wat lewende dinge en hul omgewing bestuur, staan bekend as » (1)
Bladsy 4 van 5

Sosiale Wetenskap Geografie Gekontroleerde toets Kwartaal 4 2021 Graad 7

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 6: (Water in Suid-Afrika) [6]
6.1) Som op en verduidelik 6 puntsgewyse redes waarom vieilande baie belangrik is virons. (6)

Groot totaal: [50]

Bladsy 5 van 5
Sosiale Wetenskap Geografie Gekontroleerde toets Kwartaal 4 2021 Graad 7

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/043c0b60-6501-4c67-94b8-5cdfaf713adc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/dbebc40f-a6f4-462f-ad62-aafd43a8f0fc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-memorandum/d8b9c0fa-eb2a-4203-bdb6-a01e5219c967) — Social Sciences · Memo · 2021
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS HISTORY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-history/ce5ab37e-6dcf-402f-bf07-6fa8c190d0fe) — Social Sciences · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS GEOGRAPHY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-geography/af23d27b-377b-4c9f-a153-d628a22f0777) — Social Sciences · QP · 2020
- [June Examination History Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-examination-history-memo/f39c108a-ed88-4c9d-ac54-e919a0b08cc9) — Social Sciences · Memo · 2021

## More from Grade 7 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
