# Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

> Grade 7 Social Sciences question paper from the November Exam 2021, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-t4-2021/7566a7df-e94a-4a42-b4ee-81249dbec187
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/social-sciences) › [Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/sw-geografie-gr-7-t4-2021/7566a7df-e94a-4a42-b4ee-81249dbec187)

## About this document

Social Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG

      Vak: SW Geografie                                           Datum: November 2021

      Eksaminator: Mnr. L. Badenhorst                             Tyd: 60 min

      Moderator: Mnr. T. Viljoen                                  Totaal: 50/ _______

Naam en Van: _________________________________________ Graad 7: ______

Instruksies:

1.    Lees alle vrae noukeurig en beantwoord volledig.

2.    Werk en skryf netjies.

3.    Antwoord slegs wat gevra word, maar beantwoord so volledig as moontlik.

4.    Indien twee antwoorde met pyltjies omgeruil word, word albei antwoorde verkeerd gemerk.

      Trek verkeerde antwoord dood met ŉ potlood.

5.    Sterkte!

     Laer Volkskool Heidelberg          Graad 7 Geografie                 November 2021 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1: PAS KOLOM B BY KOLOM A                                                                       [5]

Pas die korrekte betekenis in kolom B, by die regte woord in kolom A.

      Kolom A         Antwoord      Kolom B

      Ekologies                     A - Bewaring van die omgewing kan gedefineer word as die

                                        instandhouding, beskerming of herstel van die natuurlike

                                        omgewing.

      Ekonomies                     B – Dit hou verband met die oortuiging lewende dinge ŉ reg het

                                        om te bestaan, en dat die natuur in stand gehou moet word

                                        sodat toekomstige geslagte dit kan geniet.

      Esteties                      C - Dit het verskillende betekenisse vir verskillende mense wat

                                        betref vrede, ontspanning, skoonheid, onderrig oor

                                        verskillende spesies en suiwer die buitelewe te geniet.

      Eties                         D - Baie bedrywe maak staat op natuurlike hulpbronne wat hulle

                                        regstreeks verkoop of hulle gebruik dit om verwerkte

                                        goedere te vervaardig.

      Konsep van                    E - Daar is waardevolle verbindings tussen lewende en nie-lewende

      bewaring                          dinge.

VRAAG 2:          ONDERSTREEP DIE KORREKTE OPSIE:                                                     [5]

Maak gebruik van jou kennis en onderstreep die regte opsie om die stelling korrek te maak.

2.1      (Water/Sneeu) is ‘n deursigtige vloeistof wat die see, riviere en reën vorm.                 (1)

2.2      Grond is ook noodsaaklik vir ons oorlewing omdat die meeste kos van (supermarkte/landbou)

         afkomstig is, waarvoor grond benodig word.                                                   (1)

2.3      Seelewe is al ons wesens wat in die (lug/oseane) van die wêreld leef.                        (1)

2.4      Minerale kom natuurlik voor, meestal (onder/bo) die aarde se oppervlak.                      (1)

2.5      Fossielbrandstowwe word oor (miljoene jare/tien jaar) uit dooie plante en diere gevorm. (1)

        Laer Volkskool Heidelberg             Graad 7 Geografie                   November 2021 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3:      WAAR OF ONWAAR:                                                                      [5]

Maak gebruik van jou kennis en vul die ontbreekte woord/datum/getal in om die stelling te voltooi.

3.1    Natuurlike hulpbronne help ons om aan die lewe te bly.                        _____________

3.2    Party mense kan werk kry wat met natuurlike hulpbronne verband hou.           _____________

3.3    ŉ Woestyn is ŉ gebied met ŉ hoë digtheid bome.                                _____________

3.4    Alle lewe op aarde, uitsluitend plante, het lug nodig om te leef.             _____________

3.5    Diere is belangrik op aarde omdat hulle deel vorm van ons ekostelsel en

       hulle ons van kos voorsien.                                                   ______________

VRAAG 4:      ENERGIE WAT ONS GEBRUIK.                                                             [9]

4.1    Wat is die maatskappy se naam wat 95% van Suid-Afrika se krag verskaf?                      (1)

       _______________________________________________________________

4.2    Wat noem ons dit as die maatskappy in vraag 4.1 besluit om die krag vir ŉ paar uur af te sit,

       sodat hulle krag kan bespaar?                                                               (1)

       _______________________________________________________________

4.3    Skep jou eie borrelkaart en benoem vyf voorbeelde van hoe energiebronne in die moderne tyd,

       ontstaan.                                                                                   (5)

      Laer Volkskool Heidelberg           Graad 7 Geografie                      November 2021 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

4.4    Hoekom glo jy, is dit nodig dat ons krag spaarsamig moet gebruik?                       (2)

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

VRAAG 5:        MISBRUIK VAN NATUURLIKE HULPBRONNE.                                            [8]

Ons gebruik baie natuurlike hulpbronne om te oorleef. As ons dit egter misbruik, kan ons dit beskadig

of vernietig.

Maak gebruik van Bron 1 en beantwoord die vrae wat volg:

                                                 Bron 1

                       A                 B                   C             D

5.1    Benoem die hulpbron wat in elke foto uitgebeeld word.                                   (4)

A - _______________________                               C - _______________________

B - _______________________                               D - _______________________

5.2    Beskryf hoe ons elke hulpbron misbruik.                                                 (4)

      A - ________________________________________________________________

         ________________________________________________________________

      B - ________________________________________________________________

         ________________________________________________________________

      C - ________________________________________________________________

         ________________________________________________________________

      D - ________________________________________________________________

         ________________________________________________________________

      Laer Volkskool Heidelberg         Graad 7 Geografie                    November 2021 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 6:        BEWARINGSGEBIEDE IN SUID-AFRIKA.                                                [8]

Maak gebruik van Bron 2 en beantwoord die vrae wat volg:

                                               Bron 2

6.1    Wat is die naam van die statutêre liggaam wat ŉ leidende rol in die bewaring van die omgewing

       speel.                                                                                   (1)

       ________________________________________________________________

5.2     Wat is die nywerheidsbedrywighede wat beskerm word deur die statutêre liggaam wat in

        vraag 6.2 genoem is? Gee twee voorbeelde.                                               (2)

       _________________________________

       _________________________________

6.3    Volgens jou, wat is die voordeel vir ons om bewaringsgebiede in Suid-Afrika te hê?       (2)

       ____________________________________________________________________

6.4    Verskaf drie voorbeelde van bedreigde spesies in Suid-Afrika.                            (3)

       _________________________________

       _________________________________

       _________________________________

      Laer Volkskool Heidelberg          Graad 7 Geografie                   November 2021 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 7:     DIE TOEKOMS VAN ONS ENERGIE                                                       [10]

                                               Bron 3

Ons energiebronne kan enige dag minder raak of heeltemal op gebruik word. Ons sal ŉ plan

moet maak om ons energiebronne spaarsamig te gebruik of ŉ plan maak vir alternatiewe

bronne.

7.1    Bespreek die inligting van Bron 3 in ŉ langvraag formaat. Fokus op 2 voorbeelde.

•      Watter natuurlike produkte kan ons gebruik om energie op te wek. In plaas daarvan om op

       Eskom staat te maak.

•      Hoekom dit belangrik is vir ons om van alternatiewe energiebronne gebruik te maak, sodat ons

       nageslagte ook krag kan hê.

      Laer Volkskool Heidelberg          Graad 7 Geografie                   November 2021 6

### Page 7

Krag opwek voorbeelde     Belangrikheid vir ons nageslag   Paragraaf formaat:     Totaal:

         (6)                           (2)                        (2)              (10)

                                                                            TOTAAL: [50]

  Laer Volkskool Heidelberg         Graad 7 Geografie                   November 2021 7

## Related documents

- [November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/043c0b60-6501-4c67-94b8-5cdfaf713adc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/dbebc40f-a6f4-462f-ad62-aafd43a8f0fc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-memorandum/d8b9c0fa-eb2a-4203-bdb6-a01e5219c967) — Social Sciences · Memo · 2021
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS HISTORY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-history/ce5ab37e-6dcf-402f-bf07-6fa8c190d0fe) — Social Sciences · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS GEOGRAPHY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-geography/af23d27b-377b-4c9f-a153-d628a22f0777) — Social Sciences · QP · 2020
- [June Examination History Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-examination-history-memo/f39c108a-ed88-4c9d-ac54-e919a0b08cc9) — Social Sciences · Memo · 2021

## More from Grade 7 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.