# Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

> Grade 7 Social Sciences question paper from the November Exam 2021, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sw-gesk-gr-7-t4-2021/18c0b658-e63c-4a11-9f39-bc0d35856951
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/social-sciences) › [Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/sw-gesk-gr-7-t4-2021/18c0b658-e63c-4a11-9f39-bc0d35856951)

## About this document

Social Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 LAER VOLKSKOOL HEIDELBERG

      Vak: SW Geskiedenis                                         Datum: November 2021

      Eksaminator: Mnr. L. Badenhorst                             Tyd: 60 min

      Moderator: Mnr. T. Viljoen                                  Totaal: 50/ _______

Naam en Van: _________________________________________ Graad 7: ______

Instruksies:

1.    Lees alle vrae noukeurig en beantwoord volledig.

2.    Werk en skryf netjies.

3.    Antwoord slegs wat gevra word, maar beantwoord so volledig as moontlik.

4.    Indien twee antwoorde met pyltjies omgeruil word, word albei antwoorde verkeerd gemerk.

      Trek verkeerde antwoord dood met ŉ potlood.

5.    Sterkte!

     Laer Volkskool Heidelberg         Graad 7 Geskiedenis                November 2021 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1:      PAS KOLOM B BY KOLOM A                                                               [5]

Pas die korrekte betekenis in kolom B, by die regte woord in kolom A.

                  Kolom A         Antwoord                         Kolom B

           Louis Trichardt                    A – Hollandse maatskappy leier.

           Napoleon Bonaparte                 B – Franse keiser.

           Piet Uys                           C – Eerste voortrekkers wat die Kaap verlaat.

           Jan Van Riebeech                   D - Britse goeweneur.

           Henry Bartle Frere                 E – Leier van ŉ groep Voortrekkers.

VRAAG 2:      VUL DIE ONTBREEKTE WOORD/DATUM/GETAL IN:                                             [5]

Maak gebruik van jou kennis en vul die ontbreekte woord/datum/getal in om die stelling te voltooi.

2.1    Die Slag van ______________________ op _________________ 1838 is een van die

       belangrikste gebeure in die Afrikaner se geskiedenis.

2.2    Die ____________________________ was bewus dat hulle ’n klein groepie mans van

       _________ is, teenoor ’n mag van __________________ Zoeloes.

VRAAG 3:      WAAR OF ONWAAR:                                                                      [5]

Maak gebruik van jou kennis en sê of die volgende stellings waar of onwaar is:

3.1    Hollanders het in 1952 ŉ nedersetting aan die Kaap begin.                    ______________

3.2    Brittanje en Frankryk het onder mekaar baklei om die Kaapkolonie oor

       te neem.                                                                     ______________

3.3    Na die Slag van Blaauwberg in 1806 in die Kaapse nedersetting het die

       Britte die Kaap vir die tweede maal beset.                                   ______________

3.4    Daar was ‘n totaal van 9 oorloë tussen die Britte en die Xhosa’s.            ______________

3.5    Na 1418 is die Kaap permanent onder beheer van die Britte.                   ______________

      Laer Volkskool Heidelberg          Graad 7 Geskiedenis                     November 2021 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 4:         BRITSE IMMIGRASIE                                                                  [8]

Maak gebruik van Bron 1 en beantwoord die vrae wat volg:

                                                   Bron 1

4.1        In watter jaar het die mense in Bron 1 in die Oos-Kaap aangekom?                         (1)

           ______________________________

4.2        Wat was die oorsaak dat die regering van Brittanje so baie mense na Suid-Afrika gestuur
           het?                                                                                    (1)

           _______________________________________________________________

4.3        Benoem die gebied waar hierdie mense arriveer het.                                       (1)

           _______________________________________________________________

4.4        By watter twee groot stede in vandag se tyd, sal die area in vraag 4.3 gevind word?      (2)

           _____________________________                    ____________________________

4.5        Verklaar hoekom was die mense in Bron 1 baie ongelukkig met hul omstandighede in die Oos-
           Kaap? Noem drie.                                                                       (3)

      •    _______________________________________________________________

           _______________________________________________________________

      •    _______________________________________________________________

           _______________________________________________________________

      •    _______________________________________________________________

           _______________________________________________________________

          Laer Volkskool Heidelberg         Graad 7 Geskiedenis                   November 2021 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 5:     PAD NA DIE BINNELAND                                                               [7]

Maak gebruik van Bron 2 en beantwoord die vrae wat volg:

                                               Bron 2

5.1    Watter naam is vir die tog na die Noorde gegee?                                          (1)

       _______________________________________________________________

5.2    Wat glo jy, was die rede agter die oppak en verhuis van die mense?                       (1)

       _______________________________________________________________

5.3    Verkaf die naam van die gebied wat hulle as die ideale grondgebied beskou het?           (1)

       _______________________________________________________________

5.4    Wat is die ossewa se naam, wat deur die Voortrekkers gebruik is?                         (1)

       _______________________________________________________________

5.5    Bespreek in jou eie woorde, die grootte van die wa en ook die dravermoë waaroor dit beskik.

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________                          (2)

5.6    Wat was die unieke eienskap van die wa ten opsigte van die wiele?                        (1)

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

      Laer Volkskool Heidelberg         Graad 7 Geskiedenis                  November 2021 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 6:     KLEIN VOLK TEEN ŉ GROOT MAG                                                                     [10]

Maak gebruik van Bron 3 en beantwoord die vrae wat volg:

                                                     Bron 3
                                                    Die Gelofte
                                        My broeders en mede-landgenote,
                              hier staan ons voor die heilige God van hemel en aarde,
                                          om ’n gelofte aan Hom te doen,
                            dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee,
                                   ons die dag en datum elke jaar as ’n dankdag,
                                           soos ’n Sabbat sal deurbring,
                            en dat ons ’n huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag
                       en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hul met ons daarin moet deel
                                 tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte.
                                want die eer van Sy Naam sal verheerlik word deur
                              die roem en die eer van die oorwinning aan Hom te gee.

6.1    Voor watter geveg is Die Gelofte gebid?                                                               (1)

       _______________________________________________________________

6.2    Wie was die leier van die Voortrekkers wat die opdrag gegee het dat Die Gelofte elke aand op

       gesê word?                                                                                            (1)

       _______________________________________________________________

6.3    In Bron 3 word daar verwys na ŉ dankdag. Wanneer herdenk ons die dankdag?                             (1)

       _______________________________________________________________

6.4    Waarna verwys die huis wat opgerig word, in Bron 3?                                                   (1)

       _______________________________________________________________

6.5    Waar is die huis wat genoem is in vraag 6.4?                                                          (1)

       _______________________________________________________________

6.6    Volgens jou, waarna verwys die volgende “tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte.”

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________                                       (2)

      Laer Volkskool Heidelberg              Graad 7 Geskiedenis                           November 2021 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

6.7    In vraag 6.3 word verwys na ŉ dankdag. Wat is die unieke gebeurtenis wat op hierdie dag

       plaasgevind het? Dit gebeur net in die gebou.                                             (3)

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

VRAAG 7:      LANGVRAAG                                                                          [10]

Maak gebruik van jou kennis oor verhoudings tussen die Afrikaners en die Zoeloes en beantwoord

slegs EEN van die volgende twee vrae:

7.1    Retief en Dingaan.

       Jy word gevra om aan jou maats die verhaal van die ontmoeting tussen Retief en Dingaan in

       paragraafvorm te verduidelik. Vertel waar hul die eerste keer ontmoet het tot waar die

       Afrikaners by ŉ heuwel vermoor is.

                                                  OF

7.2    Die Zoeloes se vegtegniek.

       Illustreer die vegtegniek wat Shaka Zulu ontwerp het en toe later deur Dingaan oorgeneem

       is. Maak gebruik van byskrifte om die illustrasie te verduidelik.

7.1    Retief en Dingaan.

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

       _______________________________________________________________

      Laer Volkskool Heidelberg          Graad 7 Geskiedenis                November 2021 6

### Page 7

            Kennis en voorbeelde (8)    Paragraaf formaat (2) Totaal: 10

Laer Volkskool Heidelberg        Graad 7 Geskiedenis               November 2021 7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

7.2    Die Zoeloes se vegtegniek.

                    Volledige skets (5) Gedetailleerde byskrifte (5) Totaal: 10

                                                                                  Totaal:[50]
      Laer Volkskool Heidelberg        Graad 7 Geskiedenis                 November 2021 8

## Related documents

- [November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/043c0b60-6501-4c67-94b8-5cdfaf713adc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/dbebc40f-a6f4-462f-ad62-aafd43a8f0fc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-memorandum/d8b9c0fa-eb2a-4203-bdb6-a01e5219c967) — Social Sciences · Memo · 2021
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS HISTORY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-history/ce5ab37e-6dcf-402f-bf07-6fa8c190d0fe) — Social Sciences · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS GEOGRAPHY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-geography/af23d27b-377b-4c9f-a153-d628a22f0777) — Social Sciences · QP · 2020
- [June Examination History Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-examination-history-memo/f39c108a-ed88-4c9d-ac54-e919a0b08cc9) — Social Sciences · Memo · 2021

## More from Grade 7 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.