# Social Sciences Grade 7 June 2021 Question Paper

> Grade 7 Social Sciences question paper from the June Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sw-geskiedenis-gr-7-junie-2021/962ed05e-f12b-454b-88b8-71cb814c54b1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/social-sciences) › [Social Sciences Grade 7 June 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/sw-geskiedenis-gr-7-junie-2021/962ed05e-f12b-454b-88b8-71cb814c54b1)

## About this document

Social Sciences · Grade 7 · June Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

LAERSKOOL DALVIEW 0

GEKONTROLEERDE TOETS
VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)
GRAAD 7

EkSAMINATOR: Mnr D. DEYSEL OUuER HANDTEKENING
MoperaTor: Mnre J. GILIOMEE

Datum: 24 JUNIE 2021 TOTAAL: /50 PUNTE
Typ: 60MIN
NAAM EN VAN: GR

Volg die instruksies:

Voltooi jou naam, van en graad.

Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye en 5 vrae.
Voltooi met ‘n blou pen en skryf leesbaar.

Lees elke vraag noukeurig deur voor jy beantwoord.
Lekker skryf.

oOo PRON >

VRAAG 1: Sé slegs of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

1.1 Slawe kon in skole leer, lees en skryf.

1.2 Slawe was besittings van slawehandelaars.

1.3 Die vorige naam vir Amerika was die Nuwe Paradys.

1.4 Mansa Musa was die koning van Timboektoe.

1.5 Slawestropers het baie jong mense en vroue ontvoer.

1.6 Die Amerikaanse inboorlinge kon die werk op plase doen.

Sosiale Wetenskap Gekontroleerde Toets Graad 7 2021
bladsy | van 5

[10}

(1)

(1)

(1)
(1)

(1)

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

1.7 Die Afrikane het hulself vrywillig aangebied om op plantasies te werk. (1)
1.8 Families is saam verkoop as slawe. (1)
1.9 Europese slawehandelmaatskappye het slawe goed behandel. (1)
1.10 Die Trans Atlantiese slawehandel het in die 16de eeu begin. (1)
VRAAG 2: 10]

Rangskik kolom B om by kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die Antwoord
Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters

KOLOM A ANTWOORDE KOLOM B
2.1 Harriet tubman 2.1 A. Gebruik vir skoonmaak
van slawe
2.2 Slaweskepe 2.2 B. Amistad
2.3 Beenysters 2.3 C. Vorms van weerstand
2.4 Tabakplantasies en 2.4 D. Handelsentrum
ander plantasies
2.5 Slawehokke 2.5 E. Pokke
2.6 Families en gesinne 2.6 F. Slawe bevry
2.7 Joseph Cinque 2.7 G. Beknop en vuil
2.8 Europese siekte 2.8 H. Baie harde arbeid nodig.
2.9 Timboektoe 2.9 |. Vasmaak van slawe
2.10 Weghardloop en 2.10 J. Geskei van mekaar
selfverminking
K. Opstand
L. Martelaar

Sosiale Wetenskap Gekontroleerde Toets Graad7 2021
bladsy 2 van 5

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: Gebruik jou kennis om die volgende vrae volledig te beantwoord. [14]

3.1 Op die slaweskepe het slawe baie slegte omstandighede ervaar. Beskryf kortliks 5
omstandighede wat hulle ervaar het op die skepe. (5)

3.2 Amerika en Brittanje het ekonomiese voordeel uit die slawehandel verkry. Noem 3 dinge
wat hulle gehelp het om ryk te word. (3)

3.3 Harriet Tubman het haarself voorgeneem om ‘n einde aan slawerny te bring. Hoe het sy dit
gedoen? Noem 2 dinge wat sy gedoen het om dit te béindig. (2)

3.4 As ‘n slaaf weerstand getoon het teenoor sy eienaar het sy eienaar aksie geneem. Wat
het die eienaars gedoen as ‘n slaaf weerstand gebied het? Noem 2 dinge. (2)

3.5 Noem 2 tipes weerstand wat slawe gebied het teenoor hulle eienaars. (2)

Sosiale Wetenskap Gekontroleerde Toets Graad 7 2021
bladsy 3 van 5

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 4: Beskryf die Driehoekige Trans-Atlantiese Slawehandel. Skenk aandag [6]
aan die volgende in jou paragraaf

1._Tussen watter lande elke fase plaasvind.
2. Watter goedere is verhandel op elke fase.

VRAAG 5: Gebruik jou kennis om die volgende vrae te beantwoord. [10]

5.1 Verduidelik kortliks wat by die volgende plekke gebeur.

SLAWEVEILINGS;
(2)
PLANTASIES:
(2)

Sosiale Wetenskap Gekontroleerde Toets Graad 7 2021
bladsy 4 van 5

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

5.2 Beskryf kortliks die volgende woorde.

OPSTAND:

(2)
TEREGGESTEL;

(2)
SKEEPSRUIM:

(2)

GROOT TOTAAL: [50]

Sosiale Wetenskap Gekontroleerde Toets Graad 7 2021
bladsy 5 van 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [June Examination History Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-examination-history-memo/f39c108a-ed88-4c9d-ac54-e919a0b08cc9) — Social Sciences · Memo · 2021
- [November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/043c0b60-6501-4c67-94b8-5cdfaf713adc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/dbebc40f-a6f4-462f-ad62-aafd43a8f0fc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-memorandum/d8b9c0fa-eb2a-4203-bdb6-a01e5219c967) — Social Sciences · Memo · 2021
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS HISTORY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-history/ce5ab37e-6dcf-402f-bf07-6fa8c190d0fe) — Social Sciences · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS GEOGRAPHY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-geography/af23d27b-377b-4c9f-a153-d628a22f0777) — Social Sciences · QP · 2020

## More from Grade 7 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
