# Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper

> Grade 7 Social Sciences question paper from the November Exam 2021, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/sw-geskiedenis-gr-7-november-2021/3945ebc8-5bb6-4436-8430-17990143158b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Social Sciences
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Social Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/social-sciences) › [Social Sciences Grade 7 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/sw-geskiedenis-gr-7-november-2021/3945ebc8-5bb6-4436-8430-17990143158b)

## About this document

Social Sciences · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

=

Y LAERSKOOL DALVIEW

ewe GEKONTROLEERDE TOETS

po roca VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GESKIEDENIS)
GRAAD 7

EksaminaTor: Mnr D. DEYSEL

t fe] NDTEK ee
Moperator: Mnr J. GILIOMEE 2 wlzo2!
Datum: 26 NovemBER 2021 c/ TOTAAL: /50 PUNTE
Typ: 60 MIN
NAAM EN VAN: GR
Instruksies:
1. Lees elke vraag versigtig deur voordat dit beantwoord word.
2. Skryf netjies en leesbaar en voltooi met ‘n blou pen.
Vraag analise:
Afdeling A: Geskiedenis Kognitiewe viak Totaal van die
van die vrae vraag
Vraag Inhoud van die vraag Puntetoekenning
Vraag 1 Inheemse inwoners van die Kaap Viak 1 en 2 6
Laer orde vrae
Vraag 2 Nederlandse nedersetting Viak 3 en 4 N7
Middel orde vrae
TOTAAL: 123
Afdeling B: Geskiedenis Kognitiewe viak Totaal van die
van die vrae vraag
Vraag Inhoud van die vraag Puntetoekenning
Vraag 3 Die aankoms van die Britte Viak 1 en 2 /9
Laer orde vrae
Vraag 4 Die Oostelike grens van Europese Viak 3 en 4 18
nedersetting Middel orde vrae
Vraag 5 © Die Noordelike grens van Europese Viak 5 en 6 /10
nedersetting Hoér orde vrae
TOTAAL: 127
Bladsy 1 van 5

Geskiedenis Gekontroleerde toets Graad7 Kwartaal4 202!

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Afdeling A: [23]
Vraag1: (Inheemse inwoners van die Kaap) [10]

1.1) Lees die volgende vrae en kies dan die korrekte aritwoord deur hom te onderstreep.

1.1.1) Die San het in die (Kaapse berge / woestyn) gewoon. (1)
1.1.2) Die (Khoi-Khoi / Xhosa) het gewasse gekweek. (1)
1.1.3) Die eerste mense wie die Nederlanders ontmoet het in die Kaap was die

(San / Khoi-Khoi). (1)
1.1.4) Die Xhosa het in die vér (Oostelike / Westelike) deel van die Kaap nedersetting

gewoon. (1)
1.1.5) Die inheemse inwoners het in die (19de / 17de) eeu hulself in die Kaap gevestig. (1)
1.1.6) Die (Khoi-Khoi / San) het vir hulle kos gejag. (1)
Vraag 2: (Nederlandse nedersetting) {17]

2.1) Bespreek 5 veranderinge wat gebeur het in die Kaap na die aankoms van die Hollanders. (5)

2.2) Die slawe aan die Kaap kon in 3 hoofgroepe verdeel word:

Gee 3 voorbeelde van elk van die groepe en aan wie elkeen behoort. (8)

Bladsy 2 van 5
Geskiedenis Gekontroleerdetoets Graad7 Kwartaal 4 202i

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

2.3) Definieer elk van die volgende terme:

Riksdaalders:
Swendelaar: (2)
Rebellies: (2)

Afdeling B: [27]

Vraag 3: (Die aankoms van die Britte)

3.1) Gebruik jou kennis om aan te dui of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

Waar / Onwaar

3.1.1) Die Nederlanders het planne gehad om na die binneland van Suid-
Afrika uit te brei. (1)

3.1.2) in 1806 het die Britte die Kaap van die Hollanders oorgeneem. (1)

3.1.3) Brittanje was ‘n welvarende en magtige nasie. (1)

3.1.4) Brittanje se weermag was nie goed georganiseer nie. (1)

3.1.5) lvoor en dierevelle het waardevolle goedere geword in die Kaap. (1)

3.1.6) Holland het vir Brittanje in ‘n oorlog verslaan. (1)

3.1.7) Die leér en vioot staan bekend as die leiers. (1)

3.1.8) Die Britse setlaars het vir die Xhosa’s weggekruip in ‘n klein kerk
tydens ‘n aanval. (1)

3.1.9) Geleenthede om geld te maak het in sowel Brittanje en in die kolonies
na vore gekom. (1)

Bladsy 3 van 5

Geskiedenis Gekontroleerde toets Graad7 Kwartaal 4 2021

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 4; (Die oostelike grens van Europese nedersetting) [9]

4.1) Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die stelling in die
antwoord kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. (5)

Kolom A Antwoorde Kolom B

4.1.1) ‘n Rand van ‘n stuk bekende land. 4.1.1) A) Inheems

4.1.2) Meeste betrokke by die oostelike 4.1.2) B) Kolonies

grenskonflik,

4.1.3) Afkomstig van ‘n land of plek is. 4.1.3) C) Onregverdigheid

4.1.4) Amptelik en wettig beindig. 4.1.4) D) Grensgebied

4.1.5) Om een groep / ding bo ‘n ander te 4.1.5) E) Xhosa’s

kies.

F) Diskriminasie

G) Tolk

H) Afgeskaf

4.2) Lys 3 voorbeelde van verskillende groepe mense wat aan die onderpunt van Afrika gewoon

het in die vroeé 1800's.

(3)

Bladsy 4 van 5

Geskiedenis Gekontroleerde toets Graad7 Kwartaal 4 2021

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 5: (Die noordelike grens van Europese nedersetting) [10)

5.1) Som op en gee feite oor die geskiedenis van die Kora en Griekwa-groeperings. (10)

GROOT TOTAAL: [50]

Bladsy 5 van 5
Geskiedenis Gekontroleerdetoets Graad 7 Kwartaal 4 2021

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/043c0b60-6501-4c67-94b8-5cdfaf713adc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-question-paper/dbebc40f-a6f4-462f-ad62-aafd43a8f0fc) — Social Sciences · QP · 2021
- [History November Controlled Test MEMO](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-social-sciences-2021-november-exam-memorandum/d8b9c0fa-eb2a-4203-bdb6-a01e5219c967) — Social Sciences · Memo · 2021
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS HISTORY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-history/ce5ab37e-6dcf-402f-bf07-6fa8c190d0fe) — Social Sciences · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 SS GEOGRAPHY](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-ss-geography/af23d27b-377b-4c9f-a153-d628a22f0777) — Social Sciences · QP · 2020
- [June Examination History Memo](https://www.hlayiso.com/library/june-examination-history-memo/f39c108a-ed88-4c9d-ac54-e919a0b08cc9) — Social Sciences · Memo · 2021

## More from Grade 7 Social Sciences

- [CAPS SP SOCIAL SCIENCE GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-social-science-gr-7-9/a0b47288-db90-4b74-b9f7-0185f2ef1623) — CAPS · Eng

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
