# Technology Grade 9 November EC 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Technology memorandum from the November EC 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-afr-memo-gr9-nov2013/bc40df18-8b7f-4b1f-87ce-46b0f3874a10
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technology
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/technology) › [Technology Grade 9 November EC 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tech-afr-memo-gr9-nov2013/bc40df18-8b7f-4b1f-87ce-46b0f3874a10)

## About this document

Technology · Grade 9 · November EC · 2013. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       SENIOR FASE

                              GRAAD 9

                  NOVEMBER 2013

                    TEGNOLOGIE
                   MEMORANDUM

PUNTE:     100

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       TEGNOLOGIE                      (NOVEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   ŉ Leerder moet al die vrae van AFDELINGS A, B, C, D en E beantwoord.

2.   Sketse moet duidelik, netjies en in potlood gedoen word.

                           TOEKENNING VAN PUNTE
     AFDELING A       MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
                      VRAAG 1                                         [15]
     AFDELING B       STRUKTURE
                      VRAAG 2                                         [20]
     AFDELING C       PROSESSERING
                      VRAAG 3                                         [15]
     AFDELING D       STELSELS EN BEHEER (Meganiese
                      stelsels)
                      VRAAG 4                                         [25]
     AFDELING E       STELSELS EN BEHEER (Elektriese stelsels)
                      VRAAG 5                               (18)
                                                                      [25]
                      VRAAG 6                                   (7)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                             TEGNOLOGIE                               3

AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

VRAAG 1

1.1     1.1.1     C√                                                               (1)
        1.1.2     B√                                                               (1)
        1.1.3     A√                                                               (1)
        1.1.4     D√                                                               (1)
        1.1.5     A√                                                               (1)
        1.1.6     C√                                                               (1)
        1.1.7     B√                                                               (1)
        1.1.8     B√                                                               (1)
        1.1.9     D√                                                               (1)
        1.1.10    B√                                                               (1)

1.2     1.2.1     Droogmaak van voedsel √                                          (1)
        1.2.2     Dinamiese √                                                      (1)
        1.2.3     Triangulasie √                                                   (1)
        1.2.4     natuurlike √ en sintetiese (of mensgemaakte) √                   (2)

                                                            TOTAAL AFDELING A:     15

AFDELING B: STRUKTURE

VRAAG 2

2.1 2.1.1       Om ŉ gaping te oorbrug √
                Om die reisafstand te verkort
                Verskaf toegang vir voertuie
                Om tyd en geld te bespaar                                          (1)

      2.1.2     Kabels √ en drade √                                                (2)

      2.1.3     Kabels – trekkrag √
                Pilare – drukkrag √                                                (2)

      2.1.4     Die natuurlike omgewing word beskadig deur die konstruksie van ŉ
                brug. √                                                            (1)

2.2 2.2.1       E√                                                                 (1)

      2.2.2     D√                                                                 (1)

      2.2.3     F√                                                                 (1)

      2.2.4     A√                                                                 (1)

      2.2.5     B√                                                                 (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             TEGNOLOGIE                 (NOVEMBER 2013)

2.3 2.3.1

                                                                   (4)

    2.3.2   STRUKTURELE KOMPONENT   BUIGBAAR of ONBUIGBAAR
            A   Stut                Onbuigbaar √                   (1)
            B   Bindbalk            Onbuigbaar √                   (1)
            C   Veer                Buigbaar √                     (1)
            D   Kap                 Buigbaar √                     (1)
            E   Tentstut            Onbuigbaar √                   (1)

                                           TOTAAL AFDELING B:      20

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                             TEGNOLOGIE                                         5

 AFDELING C: PROSESSERING

 VRAAG 3

 3.1    3.1.1     Soldate wat ver van die huis geveg het, moes van kos voorsien
                  word. √                                                                (1)

        3.1.2     Verhitting van voedsel in verseëlde glasbottels. √
                  Verseëling van kos in ŉ lugdigte houer. √                              (2)

        3.1.3     Die verhitting van kos teen hoë temperature maak mikro-organismes
                  dood. √/
                  Om die kos in glasbottels te verseël word die lug om die kos
                  verwyder en voorkom dat mikro-organismes op die kos groei.             (1)

        3.1.4     Hy het ŉ metode ontwikkel wat kos in blikkies, eerder as glasbottels
                  verseël. √                                                             (1)

        3.1.5     Blikkies was ligter, onbreekbaar en makliker om te seël. √             (1)

        3.1.6     Die yster was met ŉ dun lagie tin bedek om roes te verhoed. √          (1)

 3.2    3.2.1     E√                                                                     (1)

        3.2.2     D√                                                                     (1)

        3.2.3     A√                                                                     (1)

        3.2.4     B√                                                                     (1)

        3.2.5     F√                                                                     (1)

 3.3    3.3.1     Elektrolise – Chemiese ontbinding gebeur wanneer ŉ elektriese
                  stroom deur ŉ geleidende vloeistof vloei. √                            (1)

        3.3.2     Dit hou water en lug weg van die oppervlak van die metaal. √
                  Verbeter die voorkoms en lewensduur van metaal.
                  Verskaf weerstand teen roes.
                  (Enige EEN van die bogenoemde of enige ander aanvaarbare
                  antwoorde.)                                                            (1)

        3.3.3     Die onderste metaal sal roes/verweer. √                                (1)

                                                               TOTAAL AFDELING C:        15

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        TEGNOLOGIE                            (NOVEMBER 2013)

AFDELING D: STELSEL EN BEHEER (MEGANIESE STELSELS)

VRAAG 4

4.1                  VOORWERP                      TIPE BEWEGING
      4.1.1   ŉ Vliegtuig                          Lineêre beweging √                    (1)
      4.1.2   ŉ Persoon wat op ŉ trampolien        Wederkerige beweging √
              spring                                                                     (1)
      4.1.3   ŉ Wiel                               Roterende beweging √                  (1)
      4.1.4   ŉ Slinger (Pendulum)                 Ossillerende beweging √               (1)

4.2   4.2.1           Inset                     Proses                    Uitset

              Die slinger word       →     Dryfband en        →     Die naald
              deur die persoon             ratte √                  beweeg op en af
              beweeg √                                              √
                                                                                         (3)

4.3   4.3.1   Hidrouliese stelsels gebruik hidrouliese vloeistowwe soos olie of
              water in verseëlde silinders om sterk kragte te skep. ŉ Hidrouliese
              stelsel bestaan gewoonlik uit ŉ gesluit toestel met twee suiers. Krag
              wat op een suier toe gepas word beweeg die tweede suier. √                 (1)

      4.3.2   Die voorste laaibak van ‘n laaigraaf √ en ŉ motorhyser. √                  (2)

      4.3.3   Hidrouliese stelsels moet beheermeganismes hê om ons in staat
              stel om die vloei van die vloeistof te kontroleer tot ons voordeel. √      (1)

      4.3.4   ŉ Hyser vir motors moet beheermeganismes hê om dit bo te hou,
              anders sal die hyser aanhou val. √                                         (1)

4.4   4.4.1   ŉ Dryfband is ŉ katrolstelsel wat aan mekaar verbind word deur
              middel van bande. √                                                        (1)

      4.4.2   Naaimasjiene √
              Motorvoertuie √                                                            (2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                                 TEGNOLOGIE                                      7

 4.5    4.5.1     Die vrag sal tot op die grond val en die slinger sal in die verkeerde
                  rigting in die rondte draai. √                                          (1)

        4.5.2     Deur die sperrat en klinkmeganisme aan die slinger te koppel.
                  Om handvatsel met iets vas te bind. √                                   (1)

 4.6    4.6.1     Dit is 'n saamgestelde ratstelsel √                                     (1)

        4.6.2     Ratverhouding =                 x

                                    =       x     √

                                    = 9 √

                            Die ratverhouding is 9 : 1 of 1 :   √
                                                                                          (3)

        4.6.3     As D 9 keer stadiger draai as A. √                                      (1)

 4.7    4.7.1     Die windas het 'n sperrat en klink om te voorkom dat die kabel van
                  die drom losdraai wanneer die handvatsel vrygestel word. √              (1)

        4.7.2     Klink √                                                                 (1)

        4.7.3     Sperrat en klink √                                                      (1)

                                                                    TOTAAL AFDELING D:    25

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       TEGNOLOGIE                          (NOVEMBER 2013)

AFDELING E: STELSEL EN BEHEER (ELEKTRIESE STELSELS)

VRAAG 5

5.1   5.1.1   Letter van              Naam van komponent
              komponent
              A                       Battery √                                       (1)
              B                       Skakelaar √                                     (1)
              C                       Resistor √                                      (1)
              D                       Kapasitor √                                     (1)
              E                       Transistor √                                    (1)

      5.1.2   Letter van         Naam van                 Inset, Proses, Uitset
              komponent          komponent
              A                  Battery                  Inset √                     (1)
              B                  Skakelaar                Inset √                     (1)
              C                  Resistor                 Proses √                    (1)
              D                  Kapasitor                Proses √                    (1)
              E                  Transistor               Proses √                    (1)

              LED’e (Ligemissie diode) sal flikker. √                                 (1)

5.2   5.2.1   LDR Lig-afhanklike resistor (Light-Dependent Resistor). √               (1)

      5.2.2   Die weerstand sal toeneem. Dit het ŉ hoë weerstand wanneer dit
              donker is en ŉ lae weerstand wanneer die son skyn. √                    (1)

      5.2.3

              (2 punte vir die teken van die simbool)                                 (2)

      5.3.1   ŉ Transistor versterk die elektroniese stroom.
              Dit skakel strome aan en af. √                                          (1)

      5.3.2

                                                                                      (2)
                                                                                     [18]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                              TEGNOLOGIE                               9

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1     Blou in die 1ste band = 6 √
                  Grys in die 2de band = 8 √
                  Rooi in die 3de band = 00 √
                                       = 6 800 Ω
                  (een punt vir 6, een punt vir 8 en een punt vir 000)              (3)

        6.1.2     Resistors verseker dat elektroniese stroom vloei.
                  Hulle vertraag of stop doelbewus die vloei van elektrisiteit. √   (1)

 6.2    6.2.1     1ste band 5 = Groen √
                  2de band 0 = Swart √
                  3de band Nil = Swart √                                            (3)
                                                                                    [7]

                                                               TOTAAL AFDELING E:    25
                                                                   GROOTTOTAAL:     100

## Related documents

- [TECH GR9 QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-eng/7cce9910-52c5-453f-8a6b-6cc20287ea36) — Technology · QP · 2013 · Eng
- [TECH QP AFR GR9 NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/tech-qp-afr-gr9-nov2013/6371932a-cf6b-4b3e-953d-c41fb36a1957) — Technology · QP · 2013 · Afr
- [TECH GR9 NOV2012 ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-nov2012-eng-memo/c840d5b4-246e-4f65-a01f-3f87cce75eff) — Technology · Memo · 2012 · Eng
- [TECH GR9 NOV2012 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-nov2012-afr-memo/cf9d7cea-72c9-4af8-9b3b-6afdf7d4d158) — Technology · Memo · 2012 · Afr
- [TECHNOLOGY AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/technology-afr-memo/d1d80512-3795-404e-b487-5f8cc7bbdf1e) — Technology · Memo · 2011 · Afr
- [TECHNOLOGY ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/technology-eng-memo/7d7c0d40-94e6-4448-afa8-d1175c457a6a) — Technology · Memo · 2011 · Eng

## More from Grade 9 Technology

- [CAPS SP TECHNOLOGY GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-technology-gr-7-9/62964f64-93d9-4096-912f-ec9ca278b2fa) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Technology November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2026-november-mock-exam-question-paper/f0fa27d5-74dc-4ab2-aed3-034ed0f15c6a) — QP · 2026 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-eng/bccceeff-c9a2-4535-8567-46bc3ad208f7) — QP · 2016 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-afr/6497aff1-9e49-41f7-b766-24c512bb4e3e) — QP · 2016 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-afr/7af4fb9a-d53e-4e79-bd56-d79c5ee7515a) — QP · 2014 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-eng/750e3708-0a84-4778-aa32-dcdb0520b4f8) — QP · 2014 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
