# Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                 VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                              2019
                              11091

                   TEGNIESE WISKUNDE

                        VRAESTEL 1

TYD:     3 uur

PUNTE:   150

                     12 bladsye + ŉ inligtingsblad van 2 bladsye   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WISKUNDE                              2
                                               (Vraestel 1)                        11091/19

                         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                    VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                    TEGNIESE WISKUNDE
                                                    (Vraestel 1)

                                                    TYD: 3 uur

                                                    PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

4.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou
       antwoorde gebruik het, duidelik aan.

5.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

6.     Jy mag ’n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
       grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

7.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                              b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                            TEGNIESE WISKUNDE                                        3
                                            (Vraestel 1)                           11091/19

VRAAG 1

1.1 Los op vir x, korrek tot TWEE desimale plekke waar nodig.

     1.1.1       −4   =0                                                                      (4)

     1.1.2   3    =4 +3                                                                       (4)

     1.1.3   (2 − 1)(2 − ) ≥ 0. Illustreer jou antwoord op ŉ getallelyn.                      (3)

                                               A
1.2 In die meegaande diagram
    verteenwoordig A, B en C die drie
    hoeke van ŉ stuk grond wat Sameer
    onlangs gekry het. AB is loodreg op                             4,1
    BC by B. Sameer het 9 km heining           y
    gekoop om die grond te omhein.

     AC = 4,1 km ; AB = y km ;
                                                                x
     BC = x km en x > y.                                                           C
                                                   B

     1.2.1   Voltooi, met ŉ rede, die volgende stelling vir ∆ABC:

             AC = … + BC (…)                                                                  (2)

     1.2.2   Toon aan dat    = 4,9 −                                                          (2)

     1.2.3   Om die waardes van x en y te bepaal, het Sameer soos volg begin:

                 = 4,9 − ………….(1)

                  +    = (4,1) ….(2)

             Sameer se pen het ophou skryf en hy kon nie die som voltooi nie.

             Dit word van jou verwag om die som vir Sameer te voltooi deur die waardes van
             x en y te bepaal.                                                                (6)
                                                                                              [21]

                                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                            TEGNIESE WISKUNDE                     4
                                            (Vraestel 1)        11091/19

VRAAG 2

2.1 Vereenvoudig, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.

     2.1.1                                                                 (4)
               .

     2.1.2
                                                                           (3)

     2.1.3         √                                                       (3)

2.2 Los op vir x:

     2.2.1   4 = 2                                                         (3)

     2.2.2   log       (   − 4 + 5) = 1                                    (4)

2.3 Toon aan dat die wortels van     − 2 = − 6 nie-reëel is.               (3)
                                                                           [20]

                                                                                  b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             TEGNIESE WISKUNDE                                         5
                                             (Vraestel 1)                            11091/19

VRAAG 3

3.1 Skets     = 4(cos 240° + sin 240°) op ŉ Argand diagram.                                     (2)

3.2 Gee die numeriese waardes van die reële deel en die imaginêre (nie-reële) deel van
     = 4(cos 240° + sin 240°).                                                                  (2)

3.3 Los op vir    en    in: (3 − )(2 + ) = 4 −                                                  (5)

3.4 Bepaal die som van die binêre getalle 100101 en 110111, sonder die gebruik van ŉ
    sakrekenaar.                                                                                (2)

3.5 Vervolgens, druk die antwoord in Vraag 3.4 uit as ŉ natuurlike getal.                       (1)
                                                                                                [12]

                                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                             TEGNIESE WISKUNDE                                        6
                                             (Vraestel 1)                           11091/19

VRAAG 4

Gegee :   ( ) = − √9 −       en    ( )= 3     −3

4.1 Skryf die radius van f neer.                                                               (1)

4.2 Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer.                                        (1)

4.3 Bepaal die x en y-afsnitte van g.                                                          (4)

4.4 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel.                                    (6)

4.5 Skryf die definisieversameling van f neer.                                                 (2)

4.6 Skryf die waardeversameling van g neer.                                                    (2)

4.7 Skryf die vergelyking van h neer, indien h die grafiek van g is wat 5 eenhede
    opwaarts geskuif word.                                                                     (2)
                                                                                               [18]

                                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WISKUNDE                                          7
                                               (Vraestel 1)                             11091/19

VRAAG 5

Die onderstaande diagram verteenwoordig die funksies van        ( )=     +2 −3
  ( ) = + ; < 0. Die waardeversameling van g is ∈ (−1 ; ∞). A en D is die
en
x-afsnitte van f en C(– 1 ; 0) is die x-afsnit van g. B (m ; n) is die snypunt van die grafieke
f en g. E en T is onderskeidelik die y-afsnit en die draaipunt van f.

                                    ●

5.1 Bepaal die lengte van:

     5.1.1 OE                                                                                      (1)

     5.1.2 OA                                                                                      (3)

     5.1.3 CD                                                                                      (2)

5.2 Bepaal die koördinate van T, die draaipunt van f.                                              (4)

5.3 Skryf die vergelyking van g neer.                                                              (4)

5.4 Vir watter waardes van x sal g (x) > f (x) wees?                                               (2)
                                                                                                   [16]

                                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                                           8
                                              (Vraestel 1)                              11091/19

VRAAG 6

6.1 Nthabiseng koop ŉ nuwe motor. Sy bekom ŉ lening teen ŉ rentekoers van 7 % p.j.,
    maandeliks saamgestel.

     Bereken die effektiewe jaarlikse rentekoers op die lening korrek tot TWEE desimale
     plekke.                                                                                       (3)

6.2 ŉ Masjien wat boute en moere kan maak se waarde verminder teen ŉ verminderde saldo
    teen ŉ koers van 4,7% p.j.

     6.2.1 Skryf die finale waarde van die masjienneer, indien dit met ŉ derde van sy
           beginwaarde verminder het, in terme van P.                                              (1)
    6.2.2 Hoe lank sal dit die waarde van die masjien neem om met ŉ derde van sy
           oorspronkilike waarde te verminder?
                                                                                                   (3)
6.3 Pieter en Paul ontvang elkeen R 12 000,00 om vir ŉ tydperk van vyf jaar te belê.
         Hulle het die geld gelyktydig volgens die volgende opsies belê:

                             Pieter:                                    Paul:

                       8,5% p.j. enkelvoudige                          8,5% p.j.
                       rente. Hy sal teen die                        kwartaalliks
                       einde van vyf jaar ŉ                           saamgestel
                       addisionele bonus-
                       uitbetaling van presies
                       7,5% van die
                       oorspronklike bedrag wat
                       hy belê het, ontvang.

     Gebruik geskikte wiskundige berekeninge om te bepaal wie die grootste finale bedrag na
     vyf jaar sal hê.                                                                              (8)
                                                                                                   [15]

                                                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                      9
                                              (Vraestel 1)             11091/19

VRAAG 7

7.1 Gegee: f (x) = 0,5x + 2

     7.1.1 Bepaal f ꞌ (x) vanaf EERSTE BEGINSELS.                                 (5)

     7.1.2 Skryf die gradiënt van die raaklyn aan f by x = – 2 neer.              (1)

7.2 Bepaal, deur die reëls van differensiasie te gebruik:

     7.2.1     (4 )                                                               (1)

     7.2.2       −6√ +                                                            (4)
                                                                                  [11]

                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WISKUNDE                                         10
                                               (Vraestel 1)                             11091/19

VRAAG 8

8.1 Die skets hieronder, wat nie volgens skaal geteken is nie, toon die grafiek van
    f (x) = –x3 + 3x + 2.

                                                              C

                                                                             D

     8.1.1   Skryf die koördinate van B, die y-afsnit van f neer.                                  (2)

     8.1.2   Skryf f ꞌ (x) neer.                                                                   (1)

     8.1.3   Vervolgens, bepaal die koördinate van A en C, die draaipunte van f.                   (5)

     8.1.4   Indien die koördinate van A (–1 ; 0) is, bepaal die koördinate van D, die ander
             x-afsnit van f.                                                                       (5)

8.2 Gegee: ( ) =         +2 .

     Toon, deur geskikte bewerkings te gebruik, dat dit NIE moontlik is om ŉ raaklyn met ŉ
     negatiewe gradiënt aan die grafiek van k te trek nie.                                         (3)
                                                                                                   [16]

                                                                                                          b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                            TEGNIESE WISKUNDE                                      11
                                            (Vraestel 1)                          11091/19

VRAAG 9

ŉ Klip word van die dak van ŉ gebou, 35 meter bokant die grond, opwaarts gegooi. Dit
beweeg volgens die formule, S = 35 + 30t – 5t 2, waar S die hoogte, in meter, bo die grond
is en t die tyd in sekondes .

Bepaal:

9.1 Die hoogte van die klip bokant die grond na 2 sekondes                                   (2)

9.2 Die spoed van die klip na 2 sekondes                                                     (3)

9.3 Die maksimum hoogte van die klip bokant die dak van die gebou                            (4)
                                                                                             [9]

                                                                                                    b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                                  12
                                              (Vraestel 1)                            11091/19

VRAAG 10

10.1 Gebruik die reëls vir integrasie om die volgende integrale te bepaal:

      10.1.1 ∫ 2                                                                           (2)

      10.1.2 ∫ 1 −       + 3                                                               (4)

10.2 Gegee:     ( )=      −1

      Bepaal die oppervlakte begrens deur die kurwe en die ordinate x = 1 en x = 2.        (6)
                                                                                          [12]

                                                                             TOTAAL: 150

                                                EINDE

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                      TEGNIESE WISKUNDE                                               13
                                                      (Vraestel 1)                                         11091/19

                           INLIGTINGSBLADSY: TEGNIESE WISKUNDE

     b  b 2  4ac                                   b                  4ac  b2
 x                                               x                 y
          2a                                          2a                   4a
        =   ⇔     =            ,        > 0,      ≠ 1 and     >0

 A  P(1  ni)                      A  P(1  ni)             A  P(1  i) n              A  P(1  i) n
                  m
         im 
 ieff   1     1
             m 
               

    /             f  x  h  f  x                                      n    xn 1
 f  x   lim                                                          x dx  n  1  C         , n  1
            h0            h

∫           =    ( )+ ,            >0                                  ∫             =       + ,     >0

                                                        x  x2 y1  y2 
  d  ( x2  x1 ) 2  ( y2  y1 ) 2                  M  1    ;        
                                                        2         2 
                                                                               y 2  y1
  y  mx  c                        y  y1  m(x  x1 )                m                          m  tan 
                                                                               x 2  x1

  x2 y 2
     1
  a2 b2

                  a     b     c
 In ABC:                                                        a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                sin A sin B sin C

Oppervlak van ΔABC =                    ⋅ sin C

sin θ + cos θ = 1                         1 + tan θ = sec θ                    cot θ + 1 = cosec

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WISKUNDE                                    14
                                               (Vraestel 1)                              11091/19

      = 180°

Hoeksnelheid =  = 2πn = 360°n          waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid =     =               waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

s  r       waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

Oppervlak van ʼn sektor =      =               waar r = radius, s = booglengte en
                                                     = sentrale hoek in radiale

4ℎ − 4 ℎ +      =0            waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
                              x = lengte van ʼn koord

        o o                              
AT  a  1 n  o2  o3  o4  . . .  on1        waar a = gelyke dele, oi =       ordinaat en
        2                                 
                                                        n = aantal ordinate

                                                   OF

AT  a  m1  m2  m3  . . .  mn  waar a = gelyke dele, m1  o1  o2 en
                                                                 2
                                                         n = aantal ordinate

## Related documents

- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Afrikaans Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Tech MATH P2 (English and Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-english-and-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr
- [Tech MATH P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
