# Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/6cb14fde-e184-47fc-a05c-e939d8d59947
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/6cb14fde-e184-47fc-a05c-e939d8d59947)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Tech MATH P2 (English and Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-english-and-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba) — Addendum · 2019 · Afr
- [Tech MATH P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c) — Addendum · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                 VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                2019

                   TEGNIESE WISKUNDE

                          VRAESTEL 2
                             11092

TYD:     3 uur

PUNTE:   150

                    16 bladsye + 2 inligtingsbladsye   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WISKUNDE                                  2
                                               (Vraestel 2)                         11092/19

                           GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                    VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2019

                                                    TEGNIESE WISKUNDE
                                                    (Vraestel 2)

                                                    TYD: 3 uur

                                                    PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 13 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou
       antwoorde gebruik het, duidelik aan.

5.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

6.     Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
       gebruik, tensy anders vermeld.

7.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 TEGNIESE WISKUNDE                             3
                                                 (Vraestel 2)                      11092/19

VRAAG 1

Die diagram hieronder stel 'n bouperseel voor met hoekpunte A(−2; 5), B(−5; 2), C(0; −2), en
E(4; 0). P is die punt waar AE die y-as sny.

                                A(−2; 5)

      B −5; 2

                                           ●

                                                                         E(4; 0)

                                      C(0; −2)

1.1       Bereken die koördinate van S, die middelpunt van BE.                                 (2)

1.2       Bepaal die lengte van AB, in eenvoudigste wortelvorm.                                (2)

1.3       Die vergelyking van AE is   =−         + . Bepaal die waarde van k.                  (2)

1.4       Bepaal die lengte van PC.                                                            (2)

1.5       Bereken die grootte van AEB, indien α = 167,47°.                                      (3)
                                                                                               [11]

                                                                                                b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                                      4
                                              (Vraestel 2)                             11092/19

VRAAG 2

2.1   In die diagram hieronder is O(0 ; 0) die middelpunt van die sirkel. RS is 'n raaklyn aan die
      sirkel by Q(5 ; −12). S is die -afsnit en R is die -afsnit van raaklyn RS.
      T is 'n -afsnit van die sirkel. PQ is 'n reguit lyn deur O.

                         P

                T                                                   S
                                 O

                                                 Q(5; −12)
                                  R

      2.1.1   Skryf die koördinate van P neer.                                                       (2)

      2.1.2   Bepaal:

              (a)   Die vergelyking van die sirkel, in die vorm    +     =                           (2)

              (b)   Die gradiënt van OQ                                                              (2)

      2.1.3   Gee 'n rede waarom PQ ⊥ RS.                                                            (1)

      2.1.4   Vervolgens, bepaal die vergelyking van raaklyn RS.                                     (3)

                                                                                                      b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                                          5
                                              (Vraestel 2)                                    11092/19

                                                                                 ²       ²
2.2   'n Fietsrybaan se vorm kan voorgestel word deur die vergelyking                +       = 1.

      Die figuur hieronder toon 'n skematiese voorstelling van die baan.
      N( ; – 4,8) is 'n punt op die ellips. Die ellips sny die y-as by K en M.

                                              K

                                                         ●
                                                             N(e ; −4,8)
                                              M

      2.2.1 Is die oriëntasie van die ellips vertikaal of horisontaal?                                   (1)

      2.2.2 Skryf die koördinate van M neer.                                                             (2)

      2.2.3 Bepaal die waarde van e.                                                                      (3)
                                                                                                         [16]
                                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                          TEGNIESE WISKUNDE                              6
                                          (Vraestel 2)                        11092/19

VRAAG 3

3.1   Die diagram hieronder toon punt K −2; −2√3 op 'n Kartesiese vlak.
      A is die hoek tussen die -as en OK .

                                            A

                                                    O

                      K(−2; −2√3)

      Bepaal die volgende SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar:

      3.1.1   OK                                                                         (2)

      3.1.2   sin A                                                                      (1)

      3.1.3   tan(360° − A)                                                              (2)

      3.1.4   sec A                                                                      (1)

3.2   Herlei 225° na radiale.                                                            (1)

3.3   Bereken die numeriese waarde van sin²A. tanB indien A = 1,25 radiale en B =
      radiale. (Antwoord korrek tot drie desimale plekke.)                                (3)
                                                                                         [10]

                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                           TEGNIESE WISKUNDE                         7
                                           (Vraestel 2)                   11092/19

VRAAG 4

4.1   Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar:

                                               cos (180°+ ). sec
                                   tan135° −                                         (5)
                                                      cos

4.2   Voltooi: 1 − cos    =⋯                                                         (1)

4.3   Vervolgens, bewys: tan (1 − cos² )cosec      = sec                             (4)

4.4   Vereenvoudig die volgende:

                                           sin
                                                 + cot                               (5)
                                         1 + cos

4.5   Los op vir   indien 2tan( + 20°) = −3 en 180° <      + 20° < 360°               (4)
                                                                                     [19]

                                                                                      b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                                      8
                                              (Vraestel 2)                                11092/19

VRAAG 5

Die diagram toon die grafiek van ( ) = 2cos      vir     ∈ [0°; 360°].

 5.1    Teken op dieselfde assestelsel, in die ANTWOORDBOEK, die grafiek van
         ( ) = sin( + 45°) vir ∈ [0°; 360°].
        Dui alle draaipunte, begin- en eindpunte en afsnitte met die asse duidelik aan.              (3)

 5.2    Gebruik die grafieke om die volgende te bepaal:

        5.2.1       Die waardeversameling van f                                                      (2)

        5.2.2       Die amplitude van g                                                              (1)

        5.2.3       Die periode van g                                                                (1)

        5.2.4         (180°)                                                                         (1)

 5.3    Vir watter waarde(s) van x is f (x).g (x) < 0?                                                (3)
                                                                                                     [11]

                                                                                                      b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WISKUNDE                                 9
                                                (Vraestel 2)                        11092/19

VRAAG 6

Die diagram toon 'n reghoekige televisieskerm TPRS. Q is 'n punt aan die voorkant van die skerm
op dieselfde horisontale vlak as P en R. M is 'n punt op TS sodat TM = MS.

SR = QR = 3 m.
PTQ = 55°, M QS = 35°en PQR = 84,82°.

             T                            M
                                                                         S

                 55°

                                                                         3

             P                                                           R

                                                      35°

                                                   84,82°

                                                      Q

6.1    Toon dat die lengte van PQ = 4,28 m.                                                       (2)

6.2    Bereken die lengte, PR, van die skerm.                                                     (4)

6.3    Bereken die lengte van SQ.                                                                 (2)

6.4    Bereken die grootte van QMS.                                                                (4)
                                                                                                  [12]

                                                                                                   b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WISKUNDE                        10
                                                (Vraestel 2)                  11092/19

VRAAG 7

7.1   Voltooi die volgende stelling.
      Die hoek wat 'n koord by die middelpunt van 'n sirkel onderspan, is …              (1)

7.2   In die diagram gaan 'n sirkel met middelpunt O deur P, Q, R en S.
      PR is 'n middellyn van die sirkel.
      POQ = 114° en SPR = 32°.

                                                               S

                               1       32°          O
                          P        2                2 1             R
                                             114°

                                                              2 3
                                                          1

                                                               Q

      7.2.1   Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

              (a) PSQ                                                                    (2)

              (b) Q                                                                      (2)

              (c) PQS                                                                    (3)

      7.2.2 (a) Gee 'n rede waarom PO = OQ.                                              (1)

              (b) Bereken die grootte van Q .                                             (3)
                                                                                         [12]

                                                                                          b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WISKUNDE                      11
                                                (Vraestel 2)                11092/19

VRAAG 8

In die diagram is EA 'n raaklyn aan die sirkel by punt A.
A, B, C en D is punte op die omtrek van die sirkel.
AB ǁ CD, DAE = 50° en CBD = 25°.

                        B                                           A
                                 2                          1
                             1                                  2
                                                                50°
                                 25°

                                                      2 3
                                                  1
                                     C                                  E
                                                      D

8.1    Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

       8.1.1 D                                                                         (3)

       8.1.2 D                                                                         (2)

       8.1.3 E                                                                         (1)

8.2    Is ABCE 'n koordevierhoek? Gee 'n rede vir jou antwoord.                        (2)
                                                                                       [8]

                                                                                        b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                             TEGNIESE WISKUNDE                            12
                                             (Vraestel 2)                      11092/19

VRAAG 9

9.1   Skryf neer wat jy weet aangaande die

      9.1.1   hoeke, en

      9.1.2 sye

      van gelykvormige driehoeke.                                                         (2)

9.2   In die diagram hieronder is AB = BC = 4 eenhede, CD = 6 eenhede en ADC = 53°.
      ∆ABE ⦀ ∆ADC.
      C = 90° en BE ⊥ AD.

                                                  C
                                             4
                                    B
                                                             6
                          4

                                                             53°
        A                                                           D
                                     E

      Bepaal, met redes:

      9.2.1 Die grootte van ABE                                                           (2)

      9.2.2 Die lengte van AD                                                             (2)

      9.2.3 Die lengte van BE                                                             (3)

      9.2.4 Die lengte van AE                                                              (2)
                                                                                          [11]

                                                                                           b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                              13
                                              (Vraestel 2)                        11092/19

VRAAG 10

In ∆ABC hieronder is BC verleng na G. EG ǁ FC,         =    en     =

                             A

                     E

                F                             H

         B                                                                    G
                                                   C
                AE
10.1   Voltooi: EF = …                                                                       (2)

10.2   Bepaal die lengte van EF.                                                             (2)

10.3   Bepaal FB, indien EF =      eenhede.                                                  (2)

10.4   Toon vervolgens aan dat       nie meer as drie eenhede kan wees nie.                  (2)
                                                                                             [8]

                                                                                              b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                 TEGNIESE WISKUNDE                                        14
                                                 (Vraestel 2)                               11092/19

VRAAG 11

Die ratstelsel van 'n fiets bestaan uit twee ratskywe met 'n ketting. Die fiets se pedale is aan die groter
ratskyf vasgemaak.

'n Skematiese voorstelling van die groter ratskyf word hieronder getoon. Die radius van die ratskyf is
8 cm en die booglengte van die kleiner boog, AB, is 22 cm. 'n Koord, CD, is geteken sodat die hoogte van
segment CED, naamlik EF = 2,5 cm. O is die middelpunt van die sirkel.

                                                 A
                                             8
                           C

                                         O                     22
                               2,5   F
                           E

                                                      B
                                         D

11.1   Die ratskyf draai sodat punt A beweeg na punt B. Gebruik        =      en bepaal die grootte
       van , in grade.                                                                                        (3)

11.2   Bepaal die oppervlakte van die kleiner sektor AOB, indien        = 0,876 radiale.                      (3)

11.3   'n Ingenieur wil die lengte van koord CD bepaal.

       11.3.1       Skryf die lengte van die middellyn van die sirkel neer.                                   (1)

       11.3.2       Bepaal die lengte van CD.                                                                 (3)

11.4   Die ratskyf draai teen 'n hoeksnelheid van 17,6 rad/s. Bereken:

       11.4.1       Die rotasiefrekwensie van die ratskyf                                                     (2)

       11.4.2       Die omtreksnelheid van die ratskyf in kilometer per uur                                (3)
                                                                                                          [15]
                                                                                                               b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                                    15
                                              (Vraestel 2)                              11092/19

VRAAG 12

'n Propaantenk word vervaardig in die vorm van 'n silinder met 'n hemisfeer aan elke kant, soos
getoon in die prent en skets hieronder.
Die middellyn is 1,22 m en die lengte van die silinder is 1,98 m.

                                                              1,98 m

                                                                                        1,22 m

Die onderstaande formules kan gebruik word om die vrae wat volg, te beantwoord.

                                 Volume van 'n silinder = π ℎ
                          Buite-Oppervlakte van 'n silinder = 2           +2   ℎ

                              Volume van 'n hemisfeer =           ³

                             Buite-Oppervlakte van 'n sfeer = 4       ²

12.1   Skryf 'n uitdrukking neer, in terme van r en h, vir die totale volume van die tenk.         (2)

12.2   Bereken die totale volume van die tenk.                                                     (3)

12.3   'n Tweede tenk se lengte is dubbel die lengte van die eerste tenk en het ook dubbel die
       middellyn. Bereken die verhouding,     , tussen die volumes van die twee tenks SONDER
       om die tweede tenk se volume te bereken.                                                    (4)

12.4   Die silindriese gedeelte van die eerste tenk moet geverf word. Die koste van die verf is
       R545,99 per vierkante meter. Bereken die koste van die verf wat benodig word om hierdie
       gedeelte te verf.                                                                            (3)
                                                                                                   [12]

                                                                                                    b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                              TEGNIESE WISKUNDE                                     16
                                              (Vraestel 2)                             11092/19

VRAAG 13

'n Bourekenaar (quantity surveyor) moet die oppervlakte van 'n stuk grond langs 'n rivier bepaal.
Die afstand, BC, is opgedeel in 5 dele met dieselfde breedte.
AB = 21,5 m ; BC = 58,5 m ; DC = 14,8 m

Die lengtes van die ordinate is:
21,5 m ; 18,3 m ; 15,4 m ; 15 m ; 15 m ; 14,8 m

13.1 Bereken die breedte van elk van die 5 dele.                                                    (1)

13.2 Bepaal die oppervlakte van die stuk grond deur van die middelordinaatreël gebruik te
     maak.                                                                                          (4)
                                                                                                    [5]

                                                                                      TOTAAL:       150

                                                  EINDE

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                      TEGNIESE WISKUNDE                                               17
                                                      (Vraestel 2)                                         11092/19

                               INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

     b  b 2  4ac                                   b                  4ac  b2
 x                                               x                 y
          2a                                          2a                   4a
        =   ⇔     =            ,        > 0,      ≠ 1 and     >0

 A  P(1  ni)                      A  P(1  ni)             A  P(1  i) n              A  P(1  i) n
                  m
         im 
 ieff   1     1
             m 
               

    /             f  x  h  f  x                                      n    xn 1
 f  x   lim                                                          x dx  n  1  C         , n  1
            h0            h

∫           =    ( )+ ,            >0                                  ∫             =       + ,     >0

                                                        x  x2 y1  y2 
  d  ( x2  x1 ) 2  ( y2  y1 ) 2                  M  1    ;        
                                                        2         2 
                                                                               y 2  y1
  y  mx  c                        y  y1  m(x  x1 )                m                          m  tan 
                                                                               x 2  x1

  x2 y 2
     1
  a2 b2

                  a     b     c
 In ABC:                                                        a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                sin A sin B sin C

Oppervlak van ΔABC =                    ⋅ sin C

sin θ + cos θ = 1                         1 + tan θ = sec θ                    cot θ + 1 = cosec

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WISKUNDE                                     18
                                               (Vraestel 2)                               11092/19

      = 180°

Hoeksnelheid
           =       =2     = 360                waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid =     =               waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

s  r       waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

Oppervlak van 'n sektor =      =               waar r = radius, s = booglengte en
                                                    = sentrale hoek in radiale

4ℎ − 4 ℎ +      =0            waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
                              x = lengte van ʼn koord

        o o                              
AT  a  1 n  o2  o3  o4  . . .  on1        waar a = gelyke dele, oi =       ordinaat en
        2                                 
                                                         n = aantal ordinate

                                                    OF

AT  a  m1  m2  m3  . . .  mn  waar a = gelyke dele, m1  o1  o2 en
                                                                  2
                                                          n = aantal ordinate

## Related documents

- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615318ee-d80c-4db5-a0ba-3926b9f96288) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Afrikaans Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
