# Technical Mathematics Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/a62402ad-e8a4-4bf3-a3a8-5a05cd497442
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 11 P2 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/a62402ad-e8a4-4bf3-a3a8-5a05cd497442)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIORSERTIFIKAAT

                                     GRAAD 11

                             NOVEMBER 2023

                    TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

          Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsye inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               TEGNIESE WISKUNDE P2                                 (ECNOVEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae wat in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK verskaf
       word.

3.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy
       gebruik het om die antwoorde te bepaal.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders
       vermeld.

7.     Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel voorsien.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                  TEGNIESE WISKUNDE P2                                                3

VRAAG 1

In die diagram hieronder, ∆PQR het ŉ regte hoek by P. Die koördinate van die hoekpunte is
P(2 ; 6); Q(−1 ; 2)en R(6 ; 𝑘).  is die inklinasiehoek van lyn PR.

                         y

                                  P(2 ; 6)

                                                                    R(6 ; 𝑘)

      Q(−1 ; 2)

                     O                                                                 𝜃       x

1.1       Voltooi die stelling:

          “Wanneer twee lyne loodreg is, is die ... van die gradiënte gelyk aan -1.”                    (1)

Bepaal:

1.2       Die gradiënt van PQ                                                                           (3)

1.3       Toon aan dat die waarde van 𝑘 = 3                                                             (3)

1.4       Die koördinate van die middelpunt van QR                                                      (3)

1.5       Die koördinate van S, sodat QPRS ŉ reghoek is                                                 (4)

1.6       Die vergelyking van PR                                                                        (4)

1.7       θ, die inklinasiehoek van lyn PR                                                              (3)

1.8       As die lengte van PQ = 5 eenhede, bereken die grootte van ̂
                                                                    Q                                  (5)
                                                                                                      [26]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              TEGNIESE WISKUNDE P2                     (ECNOVEMBER 2023)

VRAAG 2

2.1     Gegee: 𝑥 = 30,5˚ en 𝑦 = 130,5˚

        Bepaal die volgende:

        2.1.1 tan(𝑥 + 𝑦)                                                              (2)

        2.1.2 cosec(𝑦 − 𝑥)                                                            (3)

2.2     As sin 36° = 𝑘, druk die volgende uit in terme van 𝑘.

        2.2.1    cos 36°                                                              (4)

        2.2.2    sin 216°                                                             (2)

2.3     Los op vir θ, θ ∈ [0°; 360°] afgerond tot EEN desimale syfer:

        tanθ = 2 sin 38,1°                                                           (4)
                                                                                    [15]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)             TEGNIESE WISKUNDE P2                                 5

VRAAG 3

3.1     Vereenvoudig:
                                           1
                        cos(360° − 𝜃).              . tan (360° + 𝜃)
                                     cot(180° + 𝜃)
                               cos(180° + 𝜃). tan(180° − 𝜃)                         (6)

3.2     Bewys dat:
                                          1 2 1 + 𝑠𝑖𝑛𝑥
                                (𝑡𝑎𝑛𝑥 +      ) =
                                        𝑐𝑜𝑠𝑥     1 − 𝑠𝑖𝑛𝑥                          (4)
                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              TEGNIESE WISKUNDE P2                               (ECNOVEMBER 2023)

VRAAG 4

Gegee 𝑓(𝑥) = cos 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin 𝑥 + 1; 𝑥 ∈ (0°; 360°)

4.1      Op dieselfde asse, gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, teken die grafieke
         van 𝑓(𝑥) = cos 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin 𝑥 + 1. Toon duidelik die afsnitte met die asse,
         draaipunte en eindpunte.                                                                  (7)

4.2      Skryf die waardeversameling van 𝑔 neer.                                                   (2)

4.3      Skryf die periode van 𝑓 neer.                                                             (1)

4.4      Gebruik jou grafieke om te bepaal vir watter waardes van 𝑥, is 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) ≤ 0.           (2)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)               TEGNIESE WISKUNDE P2                                           7

VRAAG 5

ŉ Plaas het die vorm wat in die figuur hieronder getoon word met ŉ heining wat dit in twee
driehoeke verdeel. Die lengtes van twee aangrensende sye van die plaas is 1 600 m en
2 400 m en maak ŉ hoek van 90° met mekaar by A.
BÂ C = 40° en CB̂ A = 120°.

                                                              C
               B
                        120°

              1 600 m

                        40°

               A                                                                        D
                                             2 400 m

5.1                             ̂ A, meld ŉ rede.
        Bepaal die grootte van BC                                                               (2)

5.2     Bepaal die lengte van AC, tot die naaste heelgetal.                                     (3)

5.3     Bepaal die totale oppervlakte van die plaas, ABCD.                                     (6)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               TEGNIESE WISKUNDE P2                                 (ECNOVEMBER 2023)

VRAAG 6

6.1    Voltooi die volgende stelling:

       “Die hoek wat deur ŉ boog in die middel van ŉ sirkel onderspan word, is ... die grootte
       van die hoek wat deur dieselfde boog by die omtrek van die sirkel onderspan word.”          (1)

6.2    In die diagram is O die middelpunt van die sirkel wat deur A, B en C gaan.
       CÂ B = 48°, CO
                     ̂ B = 𝑥 , en Ĉ2 = y

                                                              A

                                                           48°

                                                      O
                                                      𝑥
                                        1
                                        2   𝑦                           1
                                C                                   2
                                                                            B

       Bepaal, met redes, die groottes van die volgende:

       6.2.1    𝑥                                                                                  (2)

       6.2.2    𝑦                                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)               TEGNIESE WISKUNDE P2                                               9

6.3    Voltooi die volgende stelling:

       “Die buitehoek van ŉ koordevierhoek is ... aan die teenoorstaande binnehoek.”              (1)

6.4    O is die middelpunt van die sirkel, met PS as die middellyn. TP̂ S = 120°.

                                                                             S
                                                                         𝑧

                                                                                 𝑥 R
                                                           O

                                        120° 1                           𝑦
                       T                                                     Q
                                             P

       Bepaal, met redes, die groottes van die volgende:

       6.4.1    𝑥                                                                                 (2)

       6.4.2    𝑦                                                                                 (2)

       6.4.3    𝑧                                                                                 (2)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             TEGNIESE WISKUNDE P2                               (ECNOVEMBER 2023)

VRAAG 7

7.1    Voltooi die volgende stelling:

       “Die hoek tussen die raaklyn aan ŉ sirkel en die koord wat vanaf die kontakpunt getrek
       word, is ... aan die hoek in die teenoorstaande segment.”                                    (1)

7.2    In die gegewe diagram is O die middelpunt van die sirkel en raaklyn FC raak die sirkel
       by C.
       Middellyn BD verleng ontmoet raaklyn FC in E.
       AB̂ O = 42° en OB̂ C = 25°

       Bepaal, met redes, die groottes van die volgende:

       7.2.1 Ĉ4                                                                                    (2)

       7.2.2 Ĉ3                                                                                    (2)

             ̂1
       7.2.3 D                                                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                  TEGNIESE WISKUNDE P2                                           11

7.3   Voltooi die volgende stelling:

      Twee raaklyne wat vanaf dieselfde punt ... ŉ sirkel getrek word is ewe lank aan die
      sirkel.                                                                                      (1)

7.4   PS en PR is raaklyne. O is die middelpunt van die sirkel. POT is ŉ reguitlyn.
      𝑂̂1 = 100° en 𝑅̂2 = 10°.

                                    S                                       P
                     K          1        4
                                    2 3

                                         3
                                    2         M
                                        1 4
                                O
                         T                    2
                                100°              1
                                              3
                                                  R   10°

      Bepaal, met redes, die groottes van die volgende:

      7.4.1 𝑆̂2
                                                                                                   (4)

      7.4.2 𝑆̂4
                                                                                                   (2)

      7.4.3 𝑃̂                                                                                    (4)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               TEGNIESE WISKUNDE P2                            (ECNOVEMBER 2023)

VRAAG 8

8.1   Voltooi die volgende stelling:

      “Die lyn wat van die middelpunt van ŉ sirkel na die middelpunt van ŉ koord getrek word,
      is ... op die koord.”                                                                       (1)

8.2   In die gegewe diagram, AB is ŉ koord van ŉ sirkel met middelpunt O.
      OE halveer AB.
      AD = 12 cm, ED = 8 cm en OD = x.

                                                B

                             E
                                   8
                                   D
                                          𝑥
                                  12
                                                O
                        A

      8.2.1 Bepaal die lengte van OE, in terme van 𝑥 .                                            (1)

      8.2.2 Voltooi, met rede, die bewering:

              OA2 = 122 + … en bepaal die lengte van OA, in terme van 𝑥 .                         (3)

      8.2.3 Bepaal die lengte van 𝑥 .                                                             (4)

      8.2.4 Vervolgens, bepaal die lengte van die radius.                                        (1)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                TEGNIESE WISKUNDE P2                                            13

VRAAG 9

9.1   ŉ Wiel roteer teen 12 omwentelinge per sekonde. Bepaal die hoeksnelheid van die
      wiel.                                                                                        (3)

9.2   Die radius van ŉ sirkelvormige draaiende speelding is 40 mm. Dit roteer teen
      20 omwentelinge per minuut. Bepaal die omtreksnelheid van die speelding.                     (4)

9.3   In die diagram hieronder het die sirkel met middelpunt O, ŉ koord, DE, lengte van
      500 mm en die middellyn, AC, is 56,6 cm.

      Die koord, DE, verdeel die sirkel in twee segmente.

                                                   A

                                  D                                  E
                                                  B
                                                      h

                                                   C

      Bereken die hoogte van die klein segment, h (BC), in cm.                                     (6)

9.4   ŉ Metaalplaat word in die vorm van ŉ sektor van ŉ sirkel gesny. Die radius van die
      sirkel is 2 m en die booglengte is 2,5 m.

                                    2m

                      𝜃                                                  2,5 m

      9.4.1    Bepaal die sentrale hoek van die sektor in radiale.                                 (3)

      9.4.2    Bepaal die area van die sektor.                                                     (3)

      9.4.3    Die sektor is in ŉ keël gebuig. Bepaal die loodregte hoogte van die keël.           (5)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                             TEGNIESE WISKUNDE P2                            (ECNOVEMBER 2023)

9.5     ŉ Speelgoedmaker wil ŉ speelding in die vorm van ŉ hol sfeer maak. Die hol sfeer
        het ŉ interne radius van 3,5 cm en ŉ eksterne radius van 5,5 cm. Een kubieke
        sentimeter metaal weeg 30 gram.
             4
        𝑉 = 3 𝜋𝑟 3

                                                 3,5 cm

        Bepaal die massa van die speelding.                                                     (5)
                                                                                               [29]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                TEGNIESE WISKUNDE P2                                      15

VRAAG 10

Die onreëlmatige vorm hieronder het ŉ oppervlakte van 329 cm2.
Die horisontale kant is 25 cm lank en verdeel in vyf gelyke dele.
Die ordinate is 12 cm, x cm, 13 cm, 11 cm, 11,8 cm en 18 cm.

                 12 cm     𝑥 cm      13 cm       11 cm     11,8 cm   18 cm

                                                25 cm

Bepaal, met behulp van die middelordinaatreël, die waarde van 𝑥 .                            (5)
                                                                                             [5]

                                                                             TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                               TEGNIESE WISKUNDE P2                     (ECNOVEMBER 2023)

                                       INLIGTINGSBLAD

               −𝑏 ± √𝑏 2 − 4𝑎𝑐                              𝑏                 4𝑎𝑐 − 𝑏 2
          𝑥=                                      𝑥=−                    𝑦=
                     2𝑎                                    2𝑎                    4𝑎

 𝑎 𝑥 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = log 𝑎 𝑏 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 en 𝑏 > 0

             𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖)                      𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖)

                            𝑛                                   𝑛               𝑖𝑚 𝑚
             𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)                       𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖)         𝑖𝑒𝑓𝑓 = (1 + ) − 1
                                                                                𝑚

                                               𝑥1 + 𝑥2 𝑦1 + 𝑦2
     𝑑 = √(𝑥2 − 𝑥1 )2 + (𝑦2 − 𝑦1 )2          𝑀(       ;        )
                                                  2       2

                                                                               𝑦2 − 𝑦1
               𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐                    𝑦 − 𝑦1 = 𝑚(𝑥 − 𝑥1 )         𝑚=
                                                                               𝑥2 − 𝑥1

                                                 𝑥2 𝑦2
               𝑚 = 𝑡𝑎𝑛𝜃                            +    =1
                                                 𝑎2 𝑏 2

                   𝑓(𝑥 + ℎ) − 𝑓(𝑥)
     𝑓 ′ (𝑥) = lim
               ℎ→0        ℎ

      𝑛
           𝑘𝑥 𝑛+1
 ∫ 𝑘𝑥 𝑑𝑥 =        + 𝐶 , 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ met 𝑛 ≠ −1 en 𝑘 ≠ 0
           𝑛+1

  𝑘
 ∫ 𝑑𝑥 = 𝑘 ln(𝑥) + 𝐶, 𝑥 > 0 en 𝑘 ∈ ℝ; 𝑘 ≠ 0
  𝑥

               𝑘𝑎𝑛𝑥
 ∫ 𝑘𝑎𝑛𝑥 𝑑𝑥 =        + 𝐶, 𝑎 > 0; 𝑎 ≠ 1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ; 𝑘 ≠ 0
               𝑛𝑙𝑛𝑎

 𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180°

 Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 360°𝑛 waar 𝑛 = rotasie frekwensie

 Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜋𝐷𝑛 waar 𝐷 = middellyn en 𝑛 = rotasie frekwensie

 Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜔𝑟 waar 𝜔 = hoeksnelheid en 𝑟 = radius

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                    TEGNIESE WISKUNDE P2                                               17

 Booglengte = 𝑠 = 𝑟𝜃 waar 𝑟 = radius en 𝜃 = sentrale hoek in radiale

 4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 waar ℎ = hoogte van segment, 𝑑 = middellyn van sirkel en 𝑥 = lengte van
 koord

                                 𝑟𝑠    𝑟2𝜃
 Oppervlakte van ŉ sektor = 2 = 2 waar 𝑟 = radius, 𝑠 = booglengte en 𝜃 = sentrale hoek in
 radiale

 In ∆ABC:

            𝑎     𝑏     𝑐                                                                 1
               =     =                            𝑎2 = 𝑏 2 + 𝑐 2 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴        𝐴𝑟𝑒𝑎 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶
          sin 𝐴 sin 𝐵 sin 𝐶                                                               2

           𝑠𝑖𝑛2 𝜃 + 𝑐𝑜𝑠 2 𝜃 = 1                      1 + 𝑡𝑎𝑛2 𝜃 = 𝑠𝑒𝑐 2 𝜃         𝑐𝑜𝑡 2 𝜃 + 1 = 𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 2 𝜃

         𝑂1 + 𝑂𝑛                                 waar 𝑎 = wydte van gelyke dele, 𝑂𝑖 = 𝑖 𝑑𝑒 ordinaat en
 𝐴𝑇 = 𝑎 (        + 𝑂2 + 𝑂3 + 𝑂4 +. . . +𝑂𝑛−1 )
            2                                    𝑛 = aantal ordinate
                                                                                         𝑂𝑖 +𝑂𝑖+1
 OF                                              waar 𝑎 = wydte van gelyke dele, 𝑚𝑖 =               en
                                                                                            2

 𝐴𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 +. . . +𝑚𝑛−1 )              𝑛 = aantal ordinate; i = 1;2;3; …;n-1

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
