# Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-qp-june-2024-afrikaans/02e3d3a3-261e-41f1-8c61-df96be042e8c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-qp-june-2024-afrikaans/02e3d3a3-261e-41f1-8c61-df96be042e8c)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIORSERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                                 JUNIE 2024

                  TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy
               inligtingsblad en ŉ antwoordeboek van 25 bladsye.

### Page 2

2                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                    (EC/JUNIE 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
       word.

3.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
       die antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
       vermeld.

7.     Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2024)                TEGNIESE WISKUNDE V2                                           3

VRAAG 1

In die diagram hieronder, is AOB ŉ driehoek met hoekpunte A(15 ; 18); O(0 ; 0) en
B(23 ; 5). 𝛽 is die inklinasiehoek van lyn OB en 𝛼 is die inklinasiehoek van lyn OA.

              𝑦

                        A(15;18)

                                                      B(23;5)

                                      𝛼
                        𝛽                                                   𝑥
            O

1.1      Bepaal die gradiënt van OA en OB.                                                   (4)

1.2      Bepaal die inklinasiehoek van lyn OB.                                               (3)

1.3      Vind die hoekgrootte van 𝐴𝑂̂ 𝐵, korrek tot die naaste heelgetal.                    (4)

1.4      AOBM is ŉ parallelogram. Vind die koördinate van M.                                (5)
                                                                                           [16]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

4                               TEGNIESE WISKUNDE V2                                     (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 2

2.1     Die diagram hieronder toon ŉ sirkel met vergelyking x2 + y2 = 13. Die raakpunt
        van die raaklyn aan die sirkel is by A(− 2 ; − 3).

                                                  𝑦

                                                                                     𝑥
                                                 0

                     A(− 2 ; − 3)

        2.1.1 Skryf die radius van die sirkel in eenvoudigste wortelvorm neer.                      (1)

        2.1.2 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by punt A in die
              vorm y = . ..                                                                         (4)

        2.1.3 Skryf die koördinate van ŉ ander punt waar die lyn AO die sirkel sny.                 (2)

                                x2       y2
2.2     Skets die grafiek van        +        = 1. Dui duidelik alle afsnitte aan.                  (3)
                                3        9
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2024)                TEGNIESE WISKUNDE V2                                               5

VRAAG 3

3.1     In die diagram hieronder, is A(a ; √3 ) en OA = 3.

                                         𝑦

                          A(𝑎 ; √3 )

                                                 𝜃

                                                                                𝑥
                                       O

        Bepaal die waarde van die volgende, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

        3.1.1     a                                                                              (3)

        3.1.2     sec 𝜃                                                                          (1)

        3.1.3     cosec (𝜃 + 360°)                                                               (3)

3.2     Bepaal die waardes van x, indien tan(𝑥 − 30°) = −0,982 en 0° ≤ 𝑥 − 30° ≤ 360°.          (4)
                                                                                               [11]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

6                             TEGNIESE WISKUNDE V2                                    (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 4

                              sin(180°− 𝜃)tan(180° + 𝜃)sin(270°)
4.1     Vereenvoudig:
                                       cos(360°− 𝜃)tan(180°− 𝜃)                                   (6)

                                                      1 + 𝑐𝑜𝑠 𝐵
4.2     Bewys dat:            (𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 𝐵 − cot 𝐵)2 =
                                                       1 − cos B                                 (6)
                                                                                                [12]

VRAAG 5

Gegee die funksie gedefinieerd deur 𝑓(𝑥) = cos(𝑥 − 30) en 𝑔(𝑥) = 2 sin 𝑥 waar
𝑥 ∈ (0° ;360°).

5.1    Skryf die periode van f neer.                                                              (1)

5.2    Skryf die amplitude van g neer.                                                            (1)

5.3    Op dieselfde assestelsel, gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, teken die
       grafieke van f en g. Toon duidelik die draaipunte, eindpunte en die afsnitte met die
       asse aan.                                                                                  (8)

5.4    Gebruik jou grafiek en bepaal die waardes van x waarvoor:

       5.4.1 𝑔(x) ≥ 0                                                                             (2)

       5.4.2 𝑓(x). 𝑔(𝑥) <0 in die tweede kwadrant                                                (2)
                                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2024)                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                               7

VRAAG 6

6.1      Skryf die sinus-reël vir ΔABD neer.                                                      (1)

6.2      ŉ Skip op see, neem waar dat die hoogtehoeke van ŉ vuurtoring na bo en onder op
         ŉ krans onderskeidelik 7 en 9 is. Dit is bekend dat die hoogte van die vuurtoring
         48 m is.

                                                               B

                                                                     48 𝑚
                                                              1C
                                                              2

                      A          7 9                         D

         Bepaal:

         6.2.1     Die grootte van 𝐵𝐴̂𝐶, met ŉ rede                                               (2)

         6.2.2     Die grootte van 𝐴𝐵̂ 𝐷, met ŉ rede                                              (2)

         6.2.3     Die lengte van AC                                                              (4)

         6.2.4     Die afstand tussen die skip en die onderste punt van die krans                 (2)

         6.2.5     Die hoogte van die krans                                                      (3)
                                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

8                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 7

In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. OS ∥ PQ en PS ontmoet OQ
by T.

                                     Q                    S
                                     12           1
                                                      2
                                            T
                                         21
                                          34
                                 𝑥
                            1               2
                             2             1 3
                        P                   O

7.1    Indien P1 = 𝑥, druk 𝑇1 in terme van 𝑥 uit. Gee redes.                                    (6)

7.2    Indien x = 30°, bereken die grootte van die hoeke in ΔQST. Gee redes waar nodig.         (5)

7.3    Bewys dat ΔPQS ≡ ΔSOP.                                                                  (3)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2024)               TEGNIESE WISKUNDE V2                                          9

VRAAG 8

PQRS is ŉ koordevierhoek met PS = PQ. SR is verleng om V te ontmoet, sodat PR ∥ QV.
TP en TS is raaklyne aan die sirkel. 𝑄1 = 𝑥.

                                         Q                       1    P
                                                         ∥
                                                     3           2
                                         1 2                         34
                                     𝑥

                                                                     ∥          T

                                                 2                   2 3
                                         1           3           1
         V
                                             R                        S

8.1    Benoem, met redes, vier ander hoeke wat aan 𝑥 gelyk is.                             (8)

8.2    Gee ŉ rede waarom 𝑃4 = 𝑆3 .                                                         (1)

8.3                                ̂ S.
       Bewys, met redes, dat 𝑇̂ = QP                                                      (5)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

10                           TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 9

In die diagram hieronder, is B die middelpunt van sy QR. C en D is punte op PR sodat
PC = CD = DR. PR = 15 cm.

                             P

                                                 C

                                    A
                                                                  D

          Q                  ∣               B                     ∣                   R

9.1     Toon dat BD ∥ QC.                                                                      (3)

9.2     Bewys dat PA = AB.                                                                     (3)

9.3     Bepaal die lengte van QR, indien PD : DR = 2 : 1.                                     (6)
                                                                                             [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/JUNIE 2024)                TEGNIESE WISKUNDE V2                                                11

VRAAG 10

ŉ Waaier in ŉ straalmotor het ŉ deursnee van 340 cm en ŉ omtreksnelheid van 568 meter per
sekonde.

10.1      Herlei 568 m/s na km/h.                                                                  (2)

10.2      Bepaal die rotasiefrekwensie van die wiel in ure.                                        (5)

10.3      Bepaal die hoeksnelheid van die wiel in sekondes.                                        (3)

10.4      Bepaal die afstand, in km, wat ŉ punt op die waaier binne 15 sekondes sal aflê.          (3)

10.5      Bepaal hoe lank dit die waaier sal neem om ŉ halwe revolusie te maak.                   (2)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

12                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 11

11.1    ŉ Slinger in ŉ horlosie, FIGUUR A, volg die pad, soos in die diagram hieronder,
        FIGUUR B uitgebeeld. Daar is ŉ radius van 30 cm en die hoek wat gevorm word is
        60°.

                 FIGUUR A                            FIGUUR B

                                                        E

                                        C                                 D

        11.1.1 Bepaal die lengte van die boog CD, wat die slinger volg.                         (3)

        11.1.2 Bepaal die oppervlakte van sektor ECD.                                           (3)

        11.1.3 Bereken die lengte van die slinger.                                              (3)

11.2    ŉ Analoog-horlosie het ŉ deursnee van 30 cm, en ŉ koordlengte van 20 cm.

        Bepaal die lengte van die uurwyser.                                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/JUNIE 2024)               TEGNIESE WISKUNDE V2                                               13

11.3     Die ordinate in die onreëlmatige figuur is onderskeidelik 7 cm, 6,5 cm, 𝑥, 5 cm,
         7,5 cm, 6 cm, 4 cm en 3 cm soos in die onderstaande diagram aangedui. Die wydte
         van die onreëlmatige figuur is 11,55 cm en die oppervlakte is 63,525 cm2.

              7 cm 6,5 cm        𝑥     5 cm      7,5 cm    6 cm     4 cm     3 cm

         Bepaal die lengte van die onbekende ordinaat 𝑥.                                        (4)
                                                                                               [18]

                                                                             TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

14                                         TEGNIESE WISKUNDE V2                                                (EC/JUNIE 2024)

                                                     INLIGTINGSBLAD
          −b  b − 4ac
                    2
                                                          b                                   4ac − b 2
x=                                                  x=−                                  y=
               2a                                         2a                                    4a

a x = b  x = log a b,              a  0, a  1 en b  0

                                                                             n                            n
A = P (1 + ni )                   A = P (1 − ni )          A = P (1 + i )                A = P (1 − i )

                        m
          i 
ieff = 1 +  − 1
        m

                    f ( x + h) − f ( x )
f ( x) = lim
             h →0            h

   n           x n +1                                          n             x n +1
 x dx =       n +1
                      +C          , n  −1                  kx dx = k      n +1
                                                                                    +C     , n  −1

  1                                                            k
 x dx = ln( x) + C ,             x0                       x dx = k  ln( x) + C ,        x0

      x   ax                                                       nx     a nx
 a dx = ln a + C             ,    a0                      ka dx = k  n ln a + C           ,   a0

                                                            x +x y +y 
d=         ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                     M 1 2 ; 1 2 
                                                             2      2 

                                                                             y2 − y1
y = mx + c                        y − y1 = m ( x − x1 )                 m=                        m = tan 
                                                                             x2 − x1

x2 y 2
   + =1
a 2 b2

In ∆ABC:

  a     b     c                                                                                1
     =     =                               a2 = b2 + c2 − 2bc cos A                      Area = ab.sin C
sin A sin B sin C                                                                              2

sin2  + cos2  = 1                        tan2  +1 = sec2                             1 + cot 2  = cosec2

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/JUNIE 2024)                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                               15

 rad = 180

Hoeksnelheid =  = 2 n waar n = omwentelingsfrekwensie

Hoeksnelheid =  = 360n waar n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  =  Dn waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  = r      waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte s = r     waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale

                           rs
Oppervlakte van sektor =      waar r = radius en s = booglengte
                           2

                         r 2
Oppervlakte van sektor =          waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale
                           2

4h2 − 4dh + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van
koord

                                                                            o +o
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn −1 ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 1 2
                                                                              2
                                        en n = aantal ordinate

                                                 OF

       o +o                             
AT = a  1 n + o2 + o3 + o4 + ... + on−1     waar a = wydte van gelyke dele, oi = i st ordinaat en
        2                               
n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-june-2024-english-afrikaans/1356592c-1c6d-451f-b89e-c632490a0066) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2023-afrikaans-english/120c2552-197e-40ac-8eb4-460d2eaab01e) — Technical Mathematics · Addendum · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Technical Mathematics · Addendum · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 (Backup)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-backup/5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35) — Technical Mathematics · Addendum · 2024
- [Tech Maths P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-erratum-june-common-2024/5751ef8a-8c68-4bef-bf01-27b139b3c084) — Technical Mathematics · Errata · 2024
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2024-possible-answers/4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
