# Technical Mathematics Grade 10 P1 2018 QP (Afr)

> Grade 10 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3a4c12f0-4196-454f-b099-44e0c452986f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 10 P1 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3a4c12f0-4196-454f-b099-44e0c452986f)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 10

                                NOVEMBER 2018

                       TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye, insluitend 1 diagramblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               TEGNIESE WISKUNDE V1                              (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae in die vraestel beantwoord.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae.

 3.    ŉ DIAGRAMVEL is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Gebruik dit om
       VRAAG 5.4 te beantwoord.

 4.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan, wat jy gebruik
       het om jou antwoorde te bepaal.

 5.    Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte verdien nie.

 6.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar
       (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld word.

 7.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld
       word.

 8.    Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                                           TEGNIESE WISKUNDE V1                                3

 VRAAG 1

 1.1   Beskou die volgende getalle:

                           9
        3
            9 ;   9;

       Watter een van die bostaande getalle is:

       1.1.1           Irrasionaal?                                                                            (1)

       1.1.2           Denkbeeldig?                                                                            (1)

 1.2   Tussen watter TWEE heelgetalle lê √11 ?                                                                 (2)

 1.3   Trek 3𝑥 2 − 5𝑥 − 7 af van 7𝑥 2 − 2𝑥 − 6.                                                                (2)

 1.4   Gebruik die langdeling metode en bereken:

       1111112 ÷ 10012 (laat jou antwoord in desimale vorm)                                                    (3)

 1.5   Bepaal die produk en vereenvoudig:

       1.5.1           2 x ( x  2 )  2 x  3 ( x  1)
                                                         2
                                                                                                               (3)

       1.5.2           ( a  3 )( a  3 a  9 )
                                                 2
                                                                                                               (3)

       1.5.3           ( 2  3 i )(  1  3 i )                                                                (3)
                                                                                                              [18]

 VRAAG 2

 2.1   Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:

       2.1.1               4
                       x  81                                                                                  (2)
                               2
       2.1.2           6 x y  10 xy  15 x  25                                                               (3)

 2.2   Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig:

                           x2               x2
                       3           .2 7
                                     x
       2.2.1                   81                                                                              (4)
                                         3           3              3         2   2           3
                                    x  y                          x y  x y           xy
                               3             2               2
                                                                         4           2   2
       2.2.2           2 x  x y  3 xy                                 4x  9x y                              (5)
                                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TEGNIESE WISKUNDE V1                         (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 3
 3.1      Los op vir x:
          3.1.1       x        1
                  5       
                              125                                                                   (2)
          3.1.2   3x  1
                                2
                          x                                                                         (3)

          3.1.3   ( x  1 3 ) ( x  1)  0                                                          (2)
                                     𝑥
          3.1.4   3(𝑥 + 7) < 2 + 1 , en stel jou antwoord grafies voor.                             (4)
                                                                                                   [11]
 VRAAG 4

 4.1      ŉ Neutron weeg 0,000 000 000 000 000 000 000 000 001675 kg

          Skryf die massa van die neutron in wetenskaplike notasie.                                 (2)

    4.2   Gegee:
          𝐴 = 𝜋(𝑅 − 𝑟)

          Maak 𝑅 die onderwerp van die formule.                                                     (2)

 4.3      Die afstand tussen twee dorpe is 380 km. ŉ Passasiersvoertuig (kar) en ŉ trok begin
          op dieselfde tyd na mekaar, vanaf die verskillende dorpe, beweeg. Hulle ontmoet
          vier uur later. As die kar 5 km/h vinniger as die trok ry, wat is elkeen se spoed?        (6)

 4.4      Hieronder is twee reghoeke wat vloerplanontwerpe vir ŉ nuwe woonplek voorstel.
          Die afmetings word gegee in terme van 𝑥 en 𝑦. Beide ontwerpe is gelyk in lengte en
          die wydte van Vloerplan - 2 is die helfte van die wydte van Vloerplan - 1.

                      Vloerplan -1                                Vloerplan -2

          4.4.1   Stel die stelsel van vergelykings wat met hierdie probleem verband hou, in
                  terme van 𝑥 en 𝑦, op, as die omtrek van Vloerplan - 1 70 𝑚 is en die omtrek
                  van Vloerplan - 2 60 𝑚 is.                                                        (4)

          4.4.2   Los, vervolgens, vir 𝑥 en 𝑦 , in die stelsel van vergelykings op.                 (4)
                                                                                                   [18]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)               TEGNIESE WISKUNDE V1                                                  5

 VRAAG 5

 5.1   Die grafieke van 𝑓(𝑥) = −𝑥 2 + 4 en 𝑔(𝑥) = 𝑥 − 2 is gegee. A en B is die 𝑥-
       afsnitte van die grafiek van 𝑓, en C is die draaipunt van 𝑓. Die grafiek van 𝑔 sny
       𝑓 by B en E. D is die 𝑦-afsnit van 𝑔.

       Bepaal:

       5.1.1     Die koördinate van A, B, C en D                                                    (8)

       5.1.2     Die koördinate van E                                                               (6)

       5.1.3     Die lengte van CD                                                                  (2)

 5.2   Skryf neer:

       5.2.1     Die gebied/definisieversameling van 𝑔                                              (1)

       5.2.2     Die terrein/waardeversameling van 𝑓                                                (1)

 5.3   Bepaal die vergelyking van 𝑗 as 𝑗(𝑥) = −𝑓(𝑥).                                                (2)

                                                                                        6
 5.4   Gebruik die DIAGRAMBLAD wat voorsien is om die grafieke van k ( x )  
                                                                                        x
                     𝑥
       en ℎ(𝑥) = 2 , op dieselfde assestelsel, te skets. Toon al die asimptote en die
       afsnitte met die asse aan.                                                                  (5)
                                                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                TEGNIESE WISKUNDE V1                               (EC/NOVEMBER 2018)

VRAAG 6

6.1   ŉ Seun se ouers het hom R30 000 vir sy 21ste verjaarsdag gegee. Sy ouers het gesê dat
      hulle ŉ som geld op sy 10de verjaarsdag belê het, wat teen 13,5% p.j. saamgestelde
      rente vir 11 jaar gegroei het. Watter bedrag geld was 11 jaar gelede belê?                 (3)

6.2   Die skets hieronder stel die waarde van Lebo se huis, wat sy in 2013 gekoop het,
      voor. Die prys van die huis vermeerder teen ŉ konstante jaarlikse koers. Die x-as stel
      die periode, in jare, voor en die y-as stel die prys van die huis, in Rande, voor.

      Prys (in rande)

                                             Periode (in jare)

      6.2.1 Hoeveel was Lebo se huis in 2013 werd?                                                (1)

      6.2.2 As die prys van Lebo se huis aanhou om so te vermeerder, word die rente
            enkelvoudig of saamgesteld verdien? Verduidelik jou antwoord.                         (2)

      6.2.3 Hoeveel sal Lebo se huis in 2019 werd wees?                                           (2)

      6.2.4 Bereken, vervolgens, die rentekoers per jaar.                                         (4)

6.3   Mpho koop ŉ kar met ŉ waarde van R385 000 in 2013. Wat sal die waarde van die
      kar aan die einde van 2018 wees, as die kar se waarde teen 6% p.j., volgens die
      reglynige beginsel, verminder?                                                              (2)
                                                                                                 [14]

                                                                                 TOTAAL:         100

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)        TEGNIESE WISKUNDE V1                           7

DIAGRAMBLAD

 NAAM VAN LEERDER: ……………………………………..              KLAS: ……………………..
 SKOOL: …………………………………………………

VRAAG 5.4

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [Tech Maths P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-memo/abcc5d1e-bd59-46e8-84d2-1a2094e60681) — Technical Mathematics · Memo · 2018
- [TECHNICAL MATHS P2 QP GR10 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2018-afr/a51af384-37a3-469c-bf61-48e72a7fbe28) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P2 QP GR10 NOV 2018 ENG](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2018-eng/84a5572e-4526-48b9-ae23-c9607c4ad4b6) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [TECHNICAL-MATHS-P2-ANSWERBOOK-NOV-2018 AE](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-answerbook-nov-2018-ae/c43fa0f9-6798-4f43-b3f6-4473e6d766a7) — Technical Mathematics · Addendum · 2018
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2018-afr/c8b6423a-cd1d-4852-8dd6-d90982fe1644) — Technical Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2018 ENG](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2018-eng/210f41fc-b175-4f49-b05c-784c023e7622) — Technical Mathematics · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 10 Technical Mathematics

- [Gr 10 Tech Math ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-tech-math-atp-2023-24/6b6bb4df-4bc9-40c4-9ca7-5cdc06b262e6) — ATP
- [TECHNICAL-MATHS-P2-ANSWERBOOK-NOV-2019 EA-D](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-answerbook-nov-2019-ea-d/00a4cef0-2c09-4a9b-95a3-c6190c5b5c96) — Addendum · 2019
- [TECH-MATHS-P1-GR10-memo-NOV2019 AfEng](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-memo-nov2019-afeng/44c0bcb7-4c4a-44d1-b218-e90b4b9d3b04) — Memo · 2019
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2019 EA](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2019-ea/2394fe82-00dd-4b6d-8dee-ee9200654808) — Memo · 2019
- [Technical-Mathematics-GR-10-ENG ARFI-MEMO-P1 V1](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-gr-10-eng-arfi-memo-p1-v1/607df726-28cb-4f8a-8a6a-1dd3bf047e8b) — Memo · 2019 · Eng
- [Technical Mathematics GR 10 MEMO Paper 2](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-gr-10-memo-paper-2/374f5d66-03b5-419f-8c48-c7ab67aec8d5) — Memo · 2019

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
