# Technical Mathematics Grade 10 P1 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/86f0359a-2e7c-4f5f-92c0-2b0cdf114bfa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 10 P1 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/86f0359a-2e7c-4f5f-92c0-2b0cdf114bfa)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 10

                                NOVEMBER 2019

                       TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                                         *XTMATA1*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye, insluitend 1 diagramblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               TEGNIESE WISKUNDE V1                              (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae in die vraestel beantwoord.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae.

 3.    ŉ DIAGRAMBLAD is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Gebruik dit om
       VRAAG 6.1 te beantwoord.

 4.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan, wat jy gebruik
       het om jou antwoorde te bepaal.

 5.    Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 6.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld word.

 7.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld
       word.

 8.    Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      TEGNIESE WISKUNDE V1                                      3

 VRAAG 1

 1.1    Tussen watter TWEE heelgetalle lê 62 ?                                                  (2)

 1.2    Herskryf 72 as ŉ binêre getal.                                                          (2)

 1.3    Bereken die produk van 1110 2 en 1112 . Los jou antwoord in binêre vorm.                (2)

 1.4    Skryf in wetenskaplike notasie: 0, 000872                                               (1)

 1.5    Bepaal die waarde van die volgende, indien x  3 en y  2 :

         5 x 2  3 xy  2 y 2                                                                   (2)
                                                                                                [9]

 VRAAG 2

 2.1    Bepaal die produk van die volgende en vereenvoudig:

                     57x  5 y 
                                    2
        2.1.1                                                                                   (4)

        2.1.2         2a  3  4a 2  6a  9                                                 (2)

        2.1.3         3  4i  2  5i  waar i ŉ komplekse getal is                          (3)

 2.2    Vereenvoudig die volgende:

        2.2.1        3 x 1.81x
                        9x2                                                                    (4)

        2.2.2
                      9 x   3x
                              4
                          2         2

                              27                                                                (3)
                                                                                               [16]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    TEGNIESE WISKUNDE V1                       (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3

 Faktoriseer die volgende:

 3.1           x 2  5x  6                                                                     (2)

 3.2           4a3  32                                                                        (3)

 3.3           x2  x  7   2x  x  7   x  7
                         x  7  x  1
                                            2
                                                                                                (4)
                                                                                                [9]

 VRAAG 4

 4.1   Los op vir x :

       4.1.1      9 x1  81                                                                      (4)

       4.1.2       x  5 2 x  3  0                                                          (2)

       4.1.3      2 x  16
                            10
                      x                                                                           (3)

 4.2   Los die volgende ongelykheid op en stel jou antwoord op ŉ getallelyn voor:
       2  x  4  x  6                                                                         (3)

 4.3   Maak x die onderwerp van die volgende formule:
       x2 y 2
             1
       a2 b2                                                                                      (4)

 4.4   ŉ Boer wil twee reghoekige hoenderhokke bou. Die een het ŉ omtrek van 30 m en
       die ander een het ŉ omtrek van 24 m.

       4.4.1     Skryf vergelykings neer, om die twee verskillende hoenderhokke se
                 omtrekke voor te stel.                                                           (2)

       4.4.2     Los, vervolgens, vir x en y op.                                                  (5)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)              TEGNIESE WISKUNDE V1                                                   5

 4.5   Twee trokke onderneem ŉ reis om goedere af te lewer. Die een bestuurder ry teen
       ŉ gemiddelde spoed van 120 km/h en die ander teen ŉ gemiddelde spoed van
       160 km/h. Indien die vinniger bestuurder 2 ure voor die stadiger bestuurder
       arriveer, hoe lank het dit die stadiger bestuurder geneem om die bestemming te
       bereik?                                                                                     (6)
                                                                                                  [29]

 VRAAG 5

 5.1   Sylvia wil ŉ duur haardroër uit London koop. Dit kos £100. Die huidige wisselkoers
       is £1 = R17,58, maar Sylvia verwag dat die wisselkoers £1 = R15,00 in ŉ maand se
       tyd sal wees.

       5.1.1    Hoeveel sal die haardroër in Rand kos, indien sy dit nou koop?                      (2)

       5.1.2    Hoeveel sal die haardroër in ŉ maand se tyd kos, indien Sylvia reg is en
                die wisselkoers daal na £1 = R15,00?                                                (1)

       5.1.3    Hoeveel spaar sy deur ŉ maand te wag?                                               (1)

 5.2   Mina koop ŉ yskas vir R10 000. ŉ Kontantdeposito van 12% word benodig. Die
       saldo van die bedrag word op ŉ huurkoop-ooreenkoms afbetaal. Die rente betaalbaar
       is 25% per jaar en sy betaal gelyke paaiemente vir 5 jaar.

       5.2.1    Bereken die deposito wat sy moet betaal.                                            (2)

       5.2.2    Bereken die totale bedrag wat sy vir die yskas betaal, insluitend die
                deposito.                                                                           (4)

       5.2.3    Bereken die maandelikse paaiement.                                                  (2)

 5.3   Claire wil geld spaar om vir haarself ŉ platskerm-TV te koop. Sy belê R 6 000
       teen 15% saamgestelde rente per jaar vir 5 jaar.
       Bereken haar belegging na 5 jaar.                                                           (3)
                                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 TEGNIESE WISKUNDE V1                               (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 6

                                       4
 6.1   Gegee die funksies: h  x       en p  x   3x
                                       x

       6.1.1    Voltooi die tabel soos gegee op die DIAGRAMBLAD.                                  (3)

       6.1.2    Gebruik die gegewe DIAGRAMBLAD en skets die grafieke van h  x 
                en p  x  op dieselfde assestelsel. Toon al die asimptote en die afsnitte
                met die asse aan.                                                                 (5)

 6.2   Die grafieke van f  x   x2  3 en g  x   2 x  3 word hieronder gegee. A en
       B is die x-afsnitte van grafiek f en C is die draaipunt van f . Die grafiek van
       g ontmoet die grafiek van f by C en D. D is die y-afsnit van g.

       Bereken die koördinate van A, B en C .                                                     (8)

 6.3   Skryf die volgende neer:

       6.3.1    Die definisieversameling van g                                                    (1)

       6.3.2    Die waardeversameling van f                                                       (1)

 6.4   Gebruik jou grafiek om die volgende te bereken:

       6.4.1    Die waarde van x waarvoor g  x   0.                                            (2)

       6.4.2    Die waarde van x waarvoor f  x   g  x  .                                     (2)
                                                                                                 [22]

                                                                                TOTAAL:          100

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)          TEGNIESE WISKUNDE V1                               7
DIAGRAMBLAD

 NAAM VAN LEERDER: ……………………………………..                    KLAS: ……………………..
 SKOOL: …………………………………………………

VRAAG 6.1

  x           -4       -3    -2      -1      0     1      2     3          4
 h(x)

 p(x)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [TECH-MATHS-P1-GR10-memo-NOV2019 AfEng](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-memo-nov2019-afeng/44c0bcb7-4c4a-44d1-b218-e90b4b9d3b04) — Technical Mathematics · Memo · 2019
- [TECHNICAL-MATHS-P2-QP-GR10-NOV-2019 Afriks .pdf-R](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2019-afriks-pdf-r/28b5e650-31fe-49a6-91b5-13b46ef3d881) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Technical Mathematics GR 10 Paper 1](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-gr-10-paper-1/8bcff624-9913-4bb2-8e48-b49567c53989) — Technical Mathematics · QP · 2019
- [TECH-MATHS-P1-GR10-QP-NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3a4c12f0-4196-454f-b099-44e0c452986f) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [TECH-MATHS-P1-GR10-QP-NOV2018 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2018-english/34d3f53b-260b-4512-a51b-52d20c8059b2) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [TECHNICAL-MATHS-P2-ANSWERBOOK-NOV-2019 EA-D](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-answerbook-nov-2019-ea-d/00a4cef0-2c09-4a9b-95a3-c6190c5b5c96) — Technical Mathematics · Addendum · 2019

## More from Grade 10 Technical Mathematics

- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-answer-book-paper-2/42f4f969-c6e5-4ee7-a085-e80dab4d5cd5) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/e466b9ff-67e5-43e9-a132-d19295ea1223) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/cecb0e32-80d5-4367-be7b-c9bb63365cfe) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/49a6998b-22f9-495e-9ce1-f6163fc03a9f) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1/f87034e7-288b-47ad-80f1-243b20ef9a2d) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2/db1affc1-028f-4dba-b156-f708daf484ce) — Memo · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
