# Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/511fa09e-2b46-4312-b95d-ac07c0084c3f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/511fa09e-2b46-4312-b95d-ac07c0084c3f)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-june-2024-english-afrikaans/1356592c-1c6d-451f-b89e-c632490a0066) — Memo · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIORSERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                  JUNIE 2024

                    TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                   Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend ŉ
                       2-bladsy formuleblad en 2 antwoordblaaie.

                       Hosted by https://www.ecexams.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 TEGNIESE WISKUNDE V1                                   (EC/JUNIE2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.   Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
     om die antwoorde te bepaal, duidelik aan.

3.   Beantwoord VRAAG 4.1.4 en VRAAG 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf
     word. Skryf jou naam in die voorsiende spasies en handig die ANTWOORDBLAAIE
     saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

4.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
     niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

5.   Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders
     vermeld.

6.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik word.

7.   Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.   ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)                          TEGNIESE WISKUNDE V1                                          3

VRAAG 1

1.1     Los op vir x:

                     x2
        1.1.1    3x − = 0
                     4                                                                               (3)

        1.1.2    x(x − 3) = 13 (Korrek tot TWEE desimale plekke)                                     (4)

        1.1.3     −2x2 − x + 10  0 (Stel die oplossing versameling op ŉ GETALLELYN
                 voor)                                                                               (4)

1.2     Los vir x en y op as:

                      x2
         y − x = 2 en    =1
                      y                                                                              (6)

1.3     Die diagram hieronder toon ŉ eenvoudige elektriese stroombaan met ŉ gloeilamp wat
        deur ŉ geleidende draad aan ŉ klein battery gekoppel is.

        As P = I 2 R:

        1.3.1    Maak I die onderwerp van die formule.                                               (2)

        1.3.2    Bepaal die hoeveelheid stroom wat deur die stroombaan vloei as die krag van
                 die gloeilamp 5 Watts en die weerstand van die geleidende draad = 20 Ω is.          (2)

        1.3.3    Skryf die waarde van die stroom verkry in VRAAG 1.3.2 in Wetenskaplike
                 Notasie.                                                                            (1)

1.4     Bepaal die waarde van A = 10101002 − 1110112 in desimale vorm.                            (3)
                                                                                                 [25]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     TEGNIESE WISKUNDE V1                                   (EC/JUNIE2024)

VRAAG 2

                                x
2.1   Gegee: f ( x ) = 1 
                             1 − x2

      2.1.1    Skryf die waarde van x neer waarvoor f (x) =1.                                         (1)

      2.1.2    Bepaal die waardes van x waarvoor die wortels van f (x) ongedefinieerd sal
               wees.                                                                                  (3)

2.2   Toon aan dat die wortels van g ( x ) = 9 x2 −12kx + 4k 2 sal altyd gelyk wees, vir alle
      waardes van k.                                                                                  (4)
                                                                                                      [8]

VRAAG 3

3.1   Vereenvoudig die volgende SONDER om ŉ sakrekenaar te gebruik:

      3.1.1    logx x + logy 1                                                                        (2)

      3.1.2    √18 − √128
                  5√2                                                                                 (3)

3.2   Los op vir x SONDER om ŉ sakrekenaar te gebruik:

                        2
      7x−1 − 7x = -                                  WENK : log 7 27 = 1, 69                          (7)
                        9

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)                           TEGNIESE WISKUNDE V1                                        5

3.3     Die Argand-diagram verteenwoordig die kompleks: z = 2cis225 . P (k ; m) is ŉ punt
        op z.

        3.3.1    Skryf die lengte van die modulus van z neer.                                       (1)

        3.3.2    Bepaal die lengte van k en m.                                                      (2)

        3.3.3    Vervolgens of andersins, skryf z in reghoekige vorm.                               (1)

3.4     Los op vir x en y as x − iy = 0.                                                         (2)
                                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  TEGNIESE WISKUNDE V1                                       (EC/JUNIE2024)

VRAAG 4

4.1   Gegee die funksies f en g gedefinieer deur f(𝑥) = 3x + 1 en g ( x ) = 3x + 2 .

      4.1.1    Skryf die asimptoot van f neer.                                                         (1)

      4.1.2    Bepaal die koördinate van die y-afsnit van f.                                           (2)

      4.1.3    Bepaal die x- en y-afsnitte van g.                                                      (3)

      4.1.4    Skets die grafiek van f en g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word.
               Toon duidelik al die afsnitte met die asse en die asimptoot van die grafiek.            (6)

      4.1.5    Skryf die koördinate van ŉ punt waar die grafiek van g die asimptoot van f
               sny.                                                                                    (2)

      4.1.6    Vervolgens, bepaal die waardes van x waarvoor g(x) < asimptoot van f is.                (2)

4.2   Die diagram hieronder verteenwoordig die grafieke van die funksies gedefinieer deur:
                                              1
              h ( x ) = − 4 − x 2 en k ( x ) = + q
                                              x
      • Die asimptote van k sny die grafiek van h by punt A, sy y-afsnit.
      •   Punt B is die x-afsnit van k.

      4.2.1    Skryf die y-afsnit van h neer.                                                          (1)

      4.2.2    Vervolgens, skryf die waarde van q neer.                                                (1)

      4.2.3    Bepaal die koördinate van B.                                                            (2)

      4.2.4    Skryf die definisieversameling van k neer.                                              (1)

      4.2.5    Bepaal die koördinate van twee punte op k wat die naaste aan punt A is.                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                           7

        Die grafiek van die funksie gedefinieer deur: y = a ( x − p ) + q word hieronder
                                                                          2
4.3
        geteken.

        x = –4 en B is die x-afsnitte van f en A (−1 ; −5) is ŉ draaipunt van f.

                                −4

4.3.1 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as neer.                                                  (1)

4.3.2 Bepaal die waardes van p en q.                                                                    (2)

4.3.3 Bereken die koördinate van B.                                                                     (2)

4.3.4 Bepaal die waardes van x waarvoor f ( x )  f  ( x )  0 .                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  TEGNIESE WISKUNDE V1                                 (EC/JUNIE2024)

VRAAG 5

5.1    November 2023 Swart Vrydag-stormloop het die prys van ŉ R7 300-stamper met 11%
       laat daal.

       5.1.1     Bereken 11% van R7 300.                                                              (1)

       5.1.2     Vervolgens of andersins, bepaal die afslagprys van ŉ stamper.                        (2)

5.2    Roes van metaal is ŉ eksponensiële proses as dit nie aandag geniet nie. Die motor
       hieronder het ŉ paar jaar gelede 2 cm2 area begin roes.

       Bepaal die aantal jare wat dit geneem het om 60 cm2 area te roes as die roestempo 5%
       per jaar is.                                                                                   (5)

5.3    Ludwe belê R500 000 in ŉ beleggingsmaatskappy wat 7% per jaar op eenvoudige rente
       betaal. Aan die einde van die 5de jaar deponeer Ludwe ŉ verdere R77 000 in die
       beleggingsrekening en die rentekoerse verander na x% per jaar, maandeliks saamgestel.

       Bepaal die waarde van x% (rentekoerse), as Ludwe aan die einde van 8 jaar altesaam
       R880 000 uit sy beleggingsrekening kry.                                                     (6)
                                                                                                 [14]

VRAAG 6

6.1    Bepaal die afgeleide van f ( x ) = 3ax + 5 deur EERSTE BEGINSELS te gebruik.                   (5)

6.2    Bepaal:

       6.2.1     dy
                    as xy = x                                                                         (4)
                 dx

       6.2.2        3
                 Dx  
                     2x                                                                             (2)

6.3    Bepaal die gemiddelde gradiënt tussen punte A(3 ; 5) en B (−2 ; −1).                       (3)
                                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                       9

VRAAG 7

Beskou: f (x) = (x – 1) (x + 2) (x + 3)

7.1    Skryf die koördinate van die x-afsnit van f neer.                                            (1)

7.2    Bepaal die y-afsnit van f.                                                                   (1)

7.3    Bepaal die koördinate van die draaipunt van f.                                               (5)

7.4    Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Toon duidelik
       jou draaipunte en die afsnitte met die asse aan.                                             (4)

7.5    Vervolgens of andersins, skryf die waardes van x neer waarvoor f (x) < 0.                (2)
                                                                                               [13]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    TEGNIESE WISKUNDE V1                               (EC/JUNIE2024)

VRAAG 8

Die grafiek hieronder toon die pad van ŉ Boeing-vliegtuig wat land nadat hy hidroulika probleme
ondervind het.

Die proses van sy landing word vanaf ŉ sekere hoogte, in meter, oor tyd, in sekondes waargeneem.

Die landingspad in terme van tyd (t) is: h ( t ) = h0 ( 0,09 ) .
                                                              t

h(t) = Finale hoogte van daal, in meter.
h0 = Aanvanklike hoogte van waarneming, in meter.
t = Tyd van waarneming, in sekondes.

8.1     Skryf die hoogte van die vliegtuig, in meter, aan die begin van die landingswaarneming
        neer.                                                                                          (1)

8.2     Bepaal die hoogte van die vliegtuig na 1 sekonde.                                              (1)

8.3     Bepaal die tyd wat die vliegtuig geneem het om tot ŉ hoogte van 8,1 meter te daal.             (4)

8.4     Bereken die vliegtuig se gemiddelde dalingsnelheid tussen 1 000 m en 8,1 m.                    (2)

8.5     As die maksimum landingspoed van ŉ vliegtuig 290 km/h is, dui aan of hierdie
        vliegtuig se landingspoed in VRAAG 8.4 ŉ normale spoed was of nie. (Toon alle
        berekeninge.)                                                                               (2)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)                           TEGNIESE WISKUNDE V1                                        11

VRAAG 9

9.1     Bepaal die volgende integrale:

        9.1.1    ∫ (−3x2 + 2x−1 ) dx                                                            (3)

        9.1.2    ∫(x − 3) (x − 5) dx                                                            (4)

9.2     Die skets hieronder toon die geskadeerde gebied wat deur die funksie g begrens
                                                 5    3
        word gedefinieer deur: g ( x ) = x + 3x + x − en die as tussen die punte waar
                                          3    2

                                                 4    2
        x = − 2 en x = −1,5 tesame met x = 0 en x = 0,5 .

        Bepaal die oppervlakte van die geskadeerde area van die grafiek van g begrens deur
        die grafiek en die x-as, tussen x = − 2 en x = −1,5 en x = 0 en x = 0,5 .               (8)
                                                                                               [15]

                                                                               TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                       (EC/JUNIE2024)

                               INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

           − b  b 2 − 4ac                                       b                      4ac − b 2
     x=                                                  x=−                       y=
                    2a                                           2a                       4a

     a x = b  x = log a b ,          a  0, a  1 en b  0

     A = P (1 + ni )                   A = P (1 − ni )      A = P (1 + i ) n               A = P (1 − i ) n

           (        ) −1
                    m
     ieff = 1 + i
                m

                        f ( x + h) − f ( x)
     f / ( x ) = lim
                h →0            h

                n +1                                                          n +1
        n     x                                                   n         x
      x dx =        + C , n  −1                             k x dx = k .        + C , n  −1
               n +1                                                          n +1

         1                                                       k
          dx = ln x + C , x  0                                  dx = k. ln x + C , x  0
         x                                                       x

        x         ax                                              nx             a nx
      a dx =         +C, a0                                 k a dx = k .             +C , a0
                 ln a                                                            n ln a

                                                               x + x1 y 2 + y1 
     d =    ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                  M 2     ;         
                                                               2          2 

                                                                      y 2 − y1
     y = mx + c              y − y1 = m(x − x1 )             m =                           tan  = m
                                                                      x2 − x1

     x2   y2
        +    =1
     a2   b2
                    a     b      c
     In ABC:          =     =                                            a 2 = b 2 + c 2 − 2bc .cos A
                  sin A sin B sin C

                                    1
     Opperv van  ABC =               ab. sin C
                                    2

     sin 2  + cos 2  = 1                        1 + tan 2  = sec 2                  1 + cot 2  = cosec 2 

 rad = 180 

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                                          13

Hoeksnelheid =  = 2  n                            waar n = rotasie frekwensie

Hoeksnelheid =  = 360 n                           waar n = rotasie frekwensie

Omtrek snelheid = v =  D n                    waar D = middellyn en n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid =  = r                     waar  = Hoeksnelheid en r = radius

Booglengte s = r            waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                     rs
Oppervlakte van ŉ sektor =                       waar r = radius, s = booglengte
                                     2

                                 r2 
Oppervlakte van ŉ sektor       =                waar r = radius, s = booglengte en  = Sentrale hoek in
                                  2
radiale

  4h 2 − 4dh + x 2 = 0      waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van
                                                                                         koord

                                                                       o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn )        waar a = gelyke dele, m1 =
                                                                          2
                                          en n = aantal ordinate

                                                         OF

         o +o                       
A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1                 waar a = gelyke dele, oi = ide ordinaat
         2                          
                                                      en n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                      TEGNIESE WISKUNDE V1                (EC/JUNIE2024)

ANTWOORDBLAD

Leerder se naam: ………………………………………………..          Klas: ……………………..

Skool se naam: …………………………………………………

VRAAG 4.1.4

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)            TEGNIESE WISKUNDE V1                                15

ANTWOORDBLAD

 Leerder se naam: ……………………………………………..            Klas: ……………………..

 Skool se naam: ………………………………………………

 VRAAG 7.4

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2024-possible-answers/4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
