# Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-sept2023-afrikaans/268da037-259f-4e86-849f-126dd4c6269f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-sept2023-afrikaans/268da037-259f-4e86-849f-126dd4c6269f)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans-english/514ee9ac-c663-4a12-98a5-11a8324a8f69) — Memo · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                       SENIORSERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2023

                  TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad
                                 van 2 bladsye en 2 antwoordblaaie.

### Page 2

2                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                         (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Beantwoord VRAE 4.1.3 en 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf word. Skryf
       jou naam en skool se naam in die spasies wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf
       word en handig die ANTWOORD BLAAIE met jou ANTWOORDEBOEK in.

4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

5.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
       antwoorde te bepaal.

6.     Volpunte alleenlik sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

7.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie-
       grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

9.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.    ŉ Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit.

11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                         TEGNIESE WISKUNDE V1                                      3

VRAAG 1

1.1    Los op vir x:

       1.1.1     ( x + 17 )( x − 23) = 0                                                         (2)

                 x2    1
       1.1.2        +x− =0           (Korrek tot TWEE desimale plekke)
                 2     3                                                                         (3)

       1.1.3     x (2x + 1) – 3 ≤ 0                                                              (4)

1.2    Los op vir x en y as:

        y = x + 1 en y = 3x 2 − xy                                                               (5)

1.3    Die maatstaf van persentasie Verteerbaarheidskoëffisiënt (D) van ŉ koeivoer word
       gemeet as die verskil tussen die hoeveelheid voedsel wat geëet word (E), en die
       voedsel wat in die ontlasting (F) uitgeskei word, uitgedruk as ŉ persentasie van die
       voedsel wat ingeneem word.

       1.3.1    Maak E, die kos wat geëet word, die onderwerp van die formule.                   (4)

       1.3.2    Bereken die hoeveelheid voedsel wat deur die koei geëet word indien die
                persentasie verteerbaarheidskoëffisiënt 80% is en 3,75 kg voedsel in die
                ontlasting uitgeskei is.                                                         (2)

       1.3.3    Vervolgens of andersins, druk, in gram uit, die hoeveelheid voedsel wat deur
                die koei in VRAAG 1.3.2 geëet word, indien 1 000 g = 1 kg.                       (1)

       1.3.4    Druk die antwoord in VRAAG 1.3.3 in wetenskaplike notasie uit.                   (1)

1.4    Vereenvoudig die volgende binêre bewerking, sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik:

           1 0002 − 1102                                                                         (2)
                                                                                                [24]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 TEGNIESE WISKUNDE V1                         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2

Gegee: f (x) = ax2 – 3x + 2

2.1    Bepaal die waarde van a as die diskriminant van f (x) 6 is.                               (3)

2.2    Vervolgens, sonder om die vergelyking op te los, beskryf die aard van die wortels
       van f (x).                                                                                (1)

2.3    Bepaal die numeriese waarde van a waarvoor die wortels van f (x) gelyk is.                (3)
                                                                                                 [7]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                        TEGNIESE WISKUNDE V1                                     5

VRAAG 3

3.1    Vereenvoudig die volgende sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik:

                     1
       3.1.1   log x  
                      x                                                                      (2)

       3.1.2 4x – 22x – 1                                                                      (3)

                            3x 2  3 12 x3 6 243
3.2    Toon aan dat:                      = 3
                                2 x2          2                                                (4)

3.3    Hieronder geteken is ŉ Argand-diagram van komplekse getal z met punt P (3; − 4) :

       3.3.1 Skryf die komplekse getal z in reghoekige vorm.                                   (1)

       3.3.2 Bereken die modulus van z.                                                        (2)

       3.3.3 Bepaal die grootte van θ.                                                         (3)

       3.3.4 Vervolgens druk z in polêre vorm uit (waar  in grade is).                        (1)

                                x −i
3.4    Los op vir x en y as:           = y + 3i
                                2i + 1                                                         (5)
                                                                                              [21]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

6                                      TEGNIESE WISKUNDE V1                        (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4

                                                             2
4.1     Gegee die funksie f, gedefinieer deur      f ( x) = − −1
                                                             x

        4.1.1 Skryf die vergelyking van die horisontale asimptoot van f neer.                      (1)

        4.1.2 Bepaal die x-afsnit van f.                                                           (3)

        4.1.3 Vervolgens, skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf
              word. Toon die afsnitte duidelik met die asse en enige asimptote.                    (3)

        4.1.4 Skryf die waardeversameling van f neer.                                              (1)

4.2     Die diagram hieronder toon skets grafieke van funksies gedefinieer deur:
        k ( x ) = x2 − x − 2 en h ( x ) = 2x − 3

        •   Punte P en T is die x-afsnitte van k en S is die x-afsnit van h.
        •   Q is ŉ gemeenskaplike y-afsnit vir beide grafieke.
        •   R is die draaipunt van k.
        •   Die asimptoot van h sny die y-as by U.

        Bepaal:

        4.2.1   Die y-koördinaat van Q                                                             (1)

        4.2.2   Die vergelyking van die asimptoot van h                                            (1)

        4.2.3   Die x-afsnitte van k                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                                TEGNIESE WISKUNDE V1                                    7

        4.2.4    Die koördinate van S                                                                 (3)

        4.2.5    Die koördinate van R                                                                 (4)

        4.2.6    Die definisieversameling/gebied van h.                                               (1)

        4.2.7 Die waarde van x waarvoor k (x) – h (x) = 0                                             (1)

 4.3    Die diagram hieronder toon skets grafieke van funksies gedefinieer deur:
         f ( x ) = x + 1 en g ( x ) =   r 2 − x2
        Punte A en B is die y-afsnitte van onderskeidelik f en g.

        4.3.1    Bepaal die x-afsnit van f.                                                           (2)

        4.3.2    As f 2 eenhede opwaarts geskuif word, lei dit tot punt A wat saamval met
                 punt B van funksie g. Vervolgens, skryf neer:

                 (a) Die koördinate van punt B                                                        (2)

                 (b) Die vergelyking van ŉ nuwe funksie             h (x), die resultaat van die
                     translasie van f                                                                 (1)

                 (c) Die vergelyking van g                                                            (1)
                                                                                                     [28]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5

5.1   ŉ Bate ter waarde van R15 000 depresieer teen ŉ koers van 3% per jaar kwartaalliks
      saamgestel. Bepaal die bedrag waaraan die bate aan die einde van 5 jaar depresieer.        (3)

5.2   Die prys van bruinbrood het van R3,80 in 2004 tot R18,80 in 2023 gestyg.

      5.2.1     Bepaal die bedrag waarmee die prys van bruinbrood van 2004 tot 2023 gestyg
                het.                                                                             (1)

      5.2.2     Bepaal die inflasiekoers van 2004 tot 2023.                                      (5)

5.3   ŉ Ambagsman het vir 8 jaar ŉ bedrag van R350 000 in ŉ beleggingsrekening
      gedeponeer wat 7% per jaar genereer.

      •   Aan die einde van 4 jaar het die ambagsman ŉ bedrag Rx in die beleggingsrekening
          gedeponeer.
      •   Hy het aan die begin van die 6de jaar R100 000 onttrek en die oorblywende bedrag
          teen ŉ koers van 7% per jaar belê, maandeliks saamgestel vir die res van die
          beleggingstydperk.

      Bepaal die bedrag, Rx, wat die ambagsman aan die einde van die 4de jaar gedeponeer
      het indien die belegging aan die einde van die 8-jaar beleggingstydperk R620 000
      opgelewer het.                                                                            (6)
                                                                                               [15]

VRAAG 6

6.1   Bepaal f  ( x ) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien f ( x ) = 2 − 5x                 (5)

6.2   Bepaal:

                    1       
      6.2.1     Dx    − 3kx 
                    x                                                                         (4)

                dy         2 x3 − 8 x
      6.2.2        as: y =
                dx           x−2                                                                (4)

6.3   Bepaal die koördinate van die punt op die kromme h (x) = 3x2 – 4x waar die gradiënt
      van die raaklyn gelyk is aan 2.                                                           (4)
                                                                                               [17]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                        TEGNIESE WISKUNDE V1                                       9

VRAAG 7

Gegee: f (x) = – x 3 – 4x2 – 3x

7.1   Bepaal die x-afsnitte van f .                                                              (4)

7.2   Skryf die y-afsnit van f .                                                                 (1)

7.3   Bepaal die koördinate van die draaipunte van f .                                           (5)

7.4   Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Toon duidelik
      al die koördinate van die draaipunte en afsnitte met die as.                               (4)

7.5   Bepaal die gemiddelde gradiënt van f tussen x = ‒2 en x = ‒1.                              (4)
                                                                                                [18]

VRAAG 8

Die tweede Newton se Bewegingswet van ŉ liggaam wat as gevolg van swaartekrag val,
word gegee deur:
        1
s = ut + gt 2 waar:
        2
s is die verplasing van ŉ voorwerp, in meter
u is die aanvanklike snelheid van ŉ voorwerp, in m/s
t is die tyd wat dit neem vir die val, in sekondes
g is die gravitasieversnelling = 10 m/s2
Die foto hieronder toon ŉ bal wat uit ŉ hand val en op die grond val.

8.1   Bepaal die verplasing van die bal na 4 sekondes as die aanvanklike snelheid daarvan
      5 m/s was.                                                                                 (2)

8.2   Skryf die vergelyking van finale snelheid van hierdie voorwerp as ŉ funksie van tyd
      neer.                                                                                      (2)

8.3   Vervolgens of andersins, bereken die finale snelheid na 4 sekondes.                        (2)

8.4   Bepaal die gemiddelde tempo van verandering oor die eerste 4 sekondes.                     (2)
                                                                                                 [8]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

10                                  TEGNIESE WISKUNDE V1                            (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 9

9.1    Gegee f (x) = x3 – 8

       Vereenvoudig die volgende integrale:

       9.1.1      f ( x ) dx                                                                        (3)

                       f ( x)        
                   x + 2x + 4 −  3x
       9.1.2         2
                                  2    dx
                                                                                                    (4)

9.2    Die diagram hieronder toon die skadu area wat begrens word deur die funksie f
       gedefinieer deur f ( x ) = x3 − 1 en die x-as tussen die punte waar x = ‒1 en x = 1.

                                              0

       Bepaal die oppervlakte van die skaduwee wat begrens word deur f en die x-as tussen
       die punt waar x = ‒1 en x = 1.                                                               (5)
                                                                                                   [12]

                                                                                   TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                                TEGNIESE WISKUNDE V1                                              11

                              INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

             − b  b 2 − 4ac                                     b                       4ac − b 2
      x=                                                   x=−                      y=
                      2a                                         2a                        4a

       a x = b  x = log a b ,           a  0, a  1 en b  0

       A = P (1 + ni )                  A = P (1 − ni )       A = P (1 + i ) n              A = P (1 − i ) n

             (        ) −1
                       m
      ieff = 1 + i
                 m

                           f (x + h ) − f (x )
       f / (x ) = lim
                  h→0              h

                     k x n +1
        k x dx =             +C
            n
                                    , 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ me𝑡 𝑛 ≠ −1 en 𝑘 ≠ 0
                      n +1

         k
        x dx = k ln x + C , x  0 en 𝑘 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0
                      k a nx
        k a dx =            + C , a  0 ; a  1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0
            nx

                      n ln a

                                                                 x + x1 y 2 + y1 
       d =       ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2               M 2     ;         
                                                                 2          2 

                                                                        y 2 − y1
        y = mx + c             y − y1 = m(x − x1 )                m =                                tan  = m
                                                                        x2 − x1

       x2   y2
          +    =1
       a2   b2
                        a     b      c
       In ABC:            =     =                                          a 2 = b 2 + c 2 − 2 bc  cos A
                      sin A sin B sin C
                                            1
        Oppervlakte van  ABC =               ab  sin C
                                            2

       sin 2  + cos 2  = 1                        1 + tan 2  = sec 2                1 + cot 2  = cosec 2 

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

12                                       TEGNIESE WISKUNDE V1                               (EC/SEPTEMBER 2023)

 rad = 180

Hoeksnelheid =  = 2  n                    waar n = rotasie frekwensie

Hoeksnelheid =  = 360 n                   waar n = rotasie frekwensie

Omtreksnelheid = v =  D n                  waar D = middellyn en n = rotasie frekwensie

Omtreksnelheid = v =  r                    waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = s = r                  waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                 rs
Oppervlakte van sektor =                    waar r = radius, s = booglengte
                                 2

                                 r2 
Oppervlakte van sektor       =              waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale
                                  2

4 h2 − 4 d h + x2 = 0                waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
                                     en x = lengte van koord

                                                                                         o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn )          waar a = wydte van gelyke dele, m1 =
                                                                                            2
                                            on = nde ordinaat en   n = aantal ordinate

                                                      OF
         o +o                       
A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1  waar a = wydte van gelyke dele, on = nde ordinaat en
         2                          
                                        n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)   TEGNIESE WISKUNDE V1                        13

                      DIAGRAMBLAD

 VAN EN NAAM

 SKOOL

  VRAAG 4.1.3

Kopiereg voorbehou                           Blaai om asseblief

### Page 14

14                   TEGNIESE WISKUNDE V1   (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 7.4

Kopiereg voorbehou                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
