# Technical Mathematics Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/d509c374-1923-4a34-ad21-8def0d43c856
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/d509c374-1923-4a34-ad21-8def0d43c856)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2024

                  TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                  Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ŉ
                     2-bladsy inligtingsblad en 2 antwoordblaaie.

                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               TEGNIESE WISKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Beantwoord VRAAG 4.1.4 en VRAAG 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat
       verskaf is. Skryf jou naam, van en klas in die spasies wat op die
       ANTWOORDBLAAIE verskaf word en handig die ANTWOORDBLAAIE met jou
       ANTWOORDEBOEK in.

4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

5.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik
       het om jou antwoorde te bepaal.

6.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

7.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

9.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.    ŉ Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit.

11.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      TEGNIESE WISKUNDE V1                                         3

VRAAG 1

1.1   Los op vir x:

      1.1.1    ‒ x (x + 9) = 0                                                                      (2)

                      2
      1.1.2    x−       =0       (Korrek tot EEN desimale plek)
                      x                                                                             (3)

      1.1.3    2x2 + 7 ≤ 9x                                                                         (4)

1.2   Los op vir x en y as:

      2x + 6y = ‒12 en ‒2xy + 4y2 – 10 = 0                                                          (6)

1.3   Die diagram hieronder toon dat ŉ massalose veer ŉ afstand x op ŉ wrywinglose
      oppervlak saamgepers word, wat lei tot werk (W) wat in Joules (J) gedoen word. Die
                                                                       1
      formule vir die werk wat gedoen word, word aangedui deur: W =        kx2, waar k die
                                                                       2
      kompressiekoëffisiënt in N/m is.

      1.3.1    Maak x die onderwerp van die formule.                                                (2)

      1.3.2    Bereken die afstand, x, na die kompressie, as die werk wat gedoen is
               250 Joules (J) is en die kompressiekoëffisiënt 200 N/m is.                           (2)

      1.3.3    Skryf die antwoord in VRAAG 1.3.2 in wetenskaplike notasie.                          (1)

1.4   Gegee die twee desimale getalle X = 45 en Y = 15

      1.4.1    Vereenvoudig: X – Y.                                                                 (1)

      1.4.2    Vervolgens, skryf die antwoord in VRAAG 1.4.1 as ŉ binêre getal.                     (2)
                                                                                                   [23]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                           TEGNIESE WISKUNDE V1            (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2

2.1                   −x + 3
       Gegee: z =
                      x+9

       Vir watter waarde van x sal z:

       2.1.1   Ongedefinieerd wees                                                             (2)

       2.1.2   Nie-reële wortels het                                                           (2)

2.2    f (x) = ‒3x2 + 2qx – 1

       Bepaal die waarde van q waarvoor f (x) ongelyke wortels sal hê.                         (3)
                                                                                               [7]

VRAAG 3

3.1    Vereenvoudig die volgende, sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik.

       3.1.1    log 2 64 (Toon jou bewerking.)                                                 (2)

       3.1.2              23 x −3.3− x −1
                     −x
                1
                  .( 2  3) .9
                             x −3 − x +1

                4                                                                            (5)

       3.1.3     63 − 2 112
                     28                                                                        (3)

3.2    Los op vir x: log2 (x – 1) + log2 (x + 1) = 3                                           (4)
                                  π
3.3    Gegee: : z = 2cis
                                  3

       3.3.1   Skryf die argument in grade.                                                    (1)

       3.3.2   Skryf z in die reghoekige vorm. (Wenk: z = a + bi)                              (3)

3.4    Los op vir p en q:

       p + qi (2 – 3i) = 5 – 14i                                                               (5)
                                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     TEGNIESE WISKUNDE V1                                           5

VRAAG 4

4.1    Gegee die funksies f en g gedefinieer deur f (x) = (x + 1)2 – 16 en g(x) = √9 − x2 .

       4.1.1    Skryf die koördinate van die draaipunt neer.                                          (2)

       4.1.2    Bepaal die x-afsnit van f (x).                                                        (3)

       4.1.3    Skryf die waardeversameling van g(x) neer.                                            (2)

       4.1.4    Skets die grafiek van f (x) en g (x) op die ANTWOORDBLAD wat verskaf
                word. Toon duidelik al die afsnitte en draaipunt met die asse.                        (5)

       4.1.5    Vervolgens of andersins, bepaal die waardes van x waarvoor f  ( x )  0              (2)

                                                 m
4.2    Die grafiek van k(x) en h(x)wat deur k (x ) =+ q en h(x) = 2 x – 8 gedefinieer word,
                                                  x
       word hieronder geskets. x = –5 en A is onderskeidelik die x-afsnitte van k en h. Die
       asimptote van k kruis mekaar by y = 2.

       4.2.1    Skryf die koördinate van punt A neer.                                                 (2)

       4.2.2    Skryf die waarde van q neer.                                                          (1)
       4.2.3    Vervolgens, bepaal die waarde van m.                                                  (3)

       4.2.4    Bepaal waardes van x waarvoor k(x) = h(x)                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              TEGNIESE WISKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2024)

4.3    Gegee ŉ grafiek gedefinieer deur y = a x + q , met die volgende kenmerke.

       •    0<a<1
       •    Waardeversameling: {y : y > 1; y  R }
       •    Definisieversameling: x  R
       •    Gaan deur (−1;4)

       Skryf die volledige vergelyking van y neer.                                                 (3)
                                                                                                  [29]

VRAAG 5

5.1    Die effektiewe rentekoers is 9,13% per jaar. Bereken die nominale rentekoers wat
       kwartaalliks saamgestel is.                                                                 (3)

5.2    Quinton koop ŉ trapmeul wat R24 000 kos. Hy betaal 20% deposito en neem dan ŉ
       24-maande huurkooplening op die saldo uit. Die rentekoers wat op die lening gehef
       word, is 12% per jaar enkelvoudige rente.

       Bereken:

       5.2.1   Die maandelikse paaiemente                                                          (5)

       5.2.2   Die werklike bedrag wat vir die trapmeul betaal is                                  (1)

5.3    Bereken die maandelikse saamgestelde rente wat R3 000 verdubbel in 6 jaar maak.             (3)

5.4    ŉ Meestersgraadstudent het 10 jaar gelede ŉ spaarrekening geopen met aanvanklike
       deposito van x rand. Vier jaar ná die aanvanklike deposito het sy ŉ verdere deposito
       van R15 000 gemaak. Die bedrag wat gedeponeer is, verdien 12% per jaar
       saamgestelde semi-jaarlikse vir die eerste 5 jaar. Die rentekoers het daarna verander
       na 13,2% per jaar maandeliks saamgestel.

       Bereken die bedrag geld wat sy aanvanklik gedeponeer het as haar spaarrekening na
       10 jaar R155 000 werd is.                                                                   (5)
                                                                                                  [17]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        TEGNIESE WISKUNDE V1                                       7

VRAAG 6

                                              1
6.1    Bepaal die afgeleide van f (x) = − 3x – 4.                                                  (5)

6.2    Bepaal:

                           x −4 − 2 x 
       6.2.1     D x  x5 +
                              2 x 2                                                             (5)

                 dy              3
       6.2.2        as y = ax4 + √8x                                                               (3)
                 dx

6.3    Die gradiënt van die raaklyn aan ŉ kurwe gedefinieer deur: f (x) = kx2 – 4x + 5 is
       gelyk aan 16 by x = −2.

       Bepaal die waarde van k.                                                                    (3)
                                                                                                  [16]

VRAAG 7

Beskou: f (x) = (x – 1)(x2 – 7x + 6)

7.1    Skryf f (x) in die vorm ax3 + bx2 + cx + d .                                                (1)

7.2    Bepaal die koördinate van die x-afsnitte van f.                                             (3)

7.3    Bepaal die koördinate van die draaipunte van f.                                             (5)

7.4    Skets die grafiek van f (x) op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Toon
       duidelik al die afsnitte met die asse en die draaipunte.                                    (4)

7.5    Vervolgens of andersins, skryf die waardes van x neer waarvoor f (x) ≥ 0.                    (2)
                                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                TEGNIESE WISKUNDE V1                            (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 8

Die temperatuur van ŉ vloeistof tydens ŉ sekere eksperiment word gegee deur:

T ( t ) = −2t 2 + 9, 2t + 2

8.1      Bepaal die temperatuur van die vloeistof aan die begin van die eksperiment.               (1)

8.2      Bepaal die tempo van verandering van die temperatuur van die vloeistof gedurende
         die eerste 3 sekondes.                                                                    (3)

8.3      Na hoeveel sekondes het die vloeistof ŉ maksimum temperatuur bereik?                      (2)

8.4      Wat was die maksimum temperatuur wat bereik is?                                           (1)
                                                                                                   [7]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                             TEGNIESE WISKUNDE V1                                         9

VRAAG 9

9.1     Bepaal die volgende integrale:

                      −4 dt
                            2t
        9.1.1                                                                                          (2)

                                     3
                      x  2 x + x  dx
                                 −1
        9.1.2                         2
                                                                                                       (4)

9.2     Die diagram hieronder toon die geskakeerde oppervlakte wat begrens word deur die
        funksie f gedefinieer deur f ( x ) = x2 − 6 x + 5 en die x-as tussen die punte waar x = 0
        en x = 1, tesame met x = 1 en x = 3.

        Bepaal die oppervlakte van die geskakeerde gebied van die grafiek van h begrens deur
        die grafiek en die x-as, tussen x = 0 tot x = 3.                                               (7)
                                                                                                      [13]

                                                                                     TOTAAL:          150

Blaai om asseblief                                                               Kopiereg voorbehou

                                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10
                     Downloaded     from hlayiso.com
                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                              (EC/SEPTEMBER 2024)

                              INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

            − b  b 2 − 4ac                                b                     4ac − b 2
     x=                                                x=−                    y=
                     2a                                    2a                      4a

       a x = b  x = log a b ,         a  0 , a  1 en b  0

     A = P (1 + ni )                 A = P (1 − ni )     A = P (1 + i ) n              A = P (1 − i ) n

            (        ) −1
                     m
     ieff = 1 + i
                m

                          f (x + h ) − f (x )
      f / (x ) = lim
                 h→0              h

                       n +1                                                    n +1
        n            x                                           n           x
      x dx =               + C , n  −1                     k x dx = k           + C , n  −1
                      n +1                                                    n +1

        1                                                    k
      x dx = ln x + C , x  0                             x dx = k  ln x + C , x  0

        x           ax                                         nx           a nx
      a dx =           +C , a0                           k a dx = k            +C , a0
                   ln a                                                     n ln a

                                                                      x 2 + x1 y 2 + y1 
      d =       ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                   M           ;         
                                                                      2            2 

                                                                            y 2 − y1
      y = mx + c y − y1 = m(x − x1 )                                 m =                                  tan  = m
                                                                            x2 − x1

      x2   y2
         +    =1
      a2   b2
                       a     b      c
     In ABC:             =     =                                    a 2 = b 2 + c 2 − 2 bc  cos A
                     sin A sin B sin C
                                       1
     oppervlakte van ΔABC = 2 ab. sin C

       sin 2  + cos 2  = 1                      1 + tan 2  = sec 2              1 + cot 2  = cosec 2 

Blaai om asseblief                                                                Kopiereg voorbehou
                                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPEMBER 2024)
                     Downloaded   from hlayiso.com
                             TEGNIESE WISKUNDE V1                                                         11

 rad = 180

Hoeksnelheid =  = 2  n                      waar n = rotasiefrekwensie
Hoeksnelheid =  = 360 n                     waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = v =  D n                    waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v = 2𝜋rn                     waar r = radius en en n = rotasiefrekwensie

Booglengte = s = r                           waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                 rs
Oppervlakte van ŉ sektor =              waar r = radius, s = booglengte en  = sentrale hoek in radiale
                                 2

                                 r2 
Oppervlakte van ŉ sektor =                    waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale
                                  2

4 h2 − 4 d h + x2 = 0                     waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
                                          en x = lengte van koord

                                                                                   o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn )        waar a = wydte van gelyke dele, m1 =
                                                                                      2
                                          n = aantal ordinate

                                                      OF

         o +o                       
A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1  waar a = wydte van gelyke dele, on = n de ordinaat
         2                          
                                       en n = aantal ordinate

Blaai om asseblief                                                                 Kopiereg voorbehou
                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                           TEGNIESE WISKUNDE V1                  (EC/SEPTEMBER 2024)

NAAM EN VAN: __________________________________________ GRAAD: __________

VRAAG 4.1.4

Blaai om asseblief                                       Kopiereg voorbehou

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPEMBER 2024)           TEGNIESE WISKUNDE V1                           13

 NAAM EN VAN: _________________________________________ GRAAD: __________

 VRAAG 7.4

Kopiereg voorbehou

                      Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-june-2024-english-afrikaans/1356592c-1c6d-451f-b89e-c632490a0066) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2024-possible-answers/4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
