# Technical Mathematics Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-qp-gr11-nov2023-afrikaans/a1c5aa92-c225-42cb-ae23-70e97c7d1dca
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 11 P1 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-qp-gr11-nov2023-afrikaans/a1c5aa92-c225-42cb-ae23-70e97c7d1dca)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIORSERTIFIKAAT

                                      GRAAD 11

                             NOVEMBER 2023

                    TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                  Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ŉ
                      2-bladsy inligtingsblad en ŉ antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                       (EC/NOVEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Beantwoord VRAAG 5.5 op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Skryf jou
       naam en skool se naam in die spasies wat op die ANTWOORDBLAD verskaf word en
       handig die ANTWOORDBLAD met jou ANTWOORDEBOEK in.

4.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
       om jou antwoorde te bepaal.

5.     ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) kan
       gebruik word, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, moet ALLE antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
       anders vermeld.

7.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

8.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                                TEGNIESE WISKUNDE V1                                    3

VRAAG 1

1.1    Vereenvoudig die volgende volledig SONDER om ŉ sakrekenaar te gebruik.

                     3              0
       1.1.1   (5√3 − x5 )                                                                               (1)
                 1
       1.1.2   x2 (3 − x)                                                                                (2)

       1.1.3   (√3 − 3)(√3 + 3)                                                                          (3)
                           1             1
               log2 325 + log2 273
       1.1.4
                 log2 6 + log7 x0                                                                        (6)

                                3x −1 − 7.3x +1
1.2    Beskou:           y= x
                                     6  9x

                                                  1
                              1  31  x
       1.2.1     Bewys dat y =   − 
                              3  9                                                                     (5)

       1.2.2     Vervolgens, toon aan dat vir y  reele getalle dan is x  ewe getalle.                  (1)

1.3    Beskou binêre getalle X = 1000002 en Y = 1112

       1.3.1   Skryf X en Y in desimale vorm.                                                            (2)

       1.3.2   Vervolgens of andersins, bepaal (X − Y) in binêre vorm.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 TEGNIESE WISKUNDE V1                          (EC/NOVEMBER 2023)

1.4    Die getoonde foto is ŉ vernier-calliper, ŉ instrument wat gebruik word om akkurate
       metingslesings tussen twee grademerke op ŉ lineêre skaal te neem. Dit kan akkuraat
       tot 0,1 mm meet.

       1.4.1 Bepaal, in mm, die lesing van die vernier-calliper-instrument as die dikte van
                         1
             ŉ wolloop     cm is.
                        12                                                                       (2)

       1.4.2 Vervolgens of andersins, skryf die vernier-calliperlesing in wetenskaplike-
             notasie.                                                                           (2)
                                                                                               [26]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                            5

VRAAG 2

2.1    Gegee: log 2 = x,        log 7 = y en       log 10 = z

       2.1.1     Skryf die numeriese waarde van z neer                                       (1)

       2.1.2     Toon aan dat x + y ‒ 2 z = log 0,14                                         (5)

2.2    Los op vir x  R , SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

       2.2.1      3x +1  3x – 3 = 1                                                         (4)

       2.2.2         48 − x 2 3 = 27                                                         (6)

       2.2.3     10 x = 30 ; gegee dat log 3 = 0,48                                          (4)

2.3    Toon aan dat:

                  22 x  7 x −1 − 5  28x = −34  22 x  7 x −1                              (5)

2.4    Die formule wat gebruik word om grade Celsius (C) na grade Fahrenheit (F) om te
       skakel, is:

               5 ( F −  )
         C=
                     9

       2.4.1     Maak F die onderwerp van die formule.                                       (2)

       2.4.2     Herlei 2 ∘ C na F.                                                         (2)
                                                                                           [29]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    TEGNIESE WISKUNDE V1                        (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 3

3.1    Los op vir x:

       3.1.1   x(x – 2) = 0                                                                      (2)

                            5
       3.1.2    x 2 + x  3 −  = 0 (Korrek tot EEN desimale plek)
                            x                                                                   (4)

       3.1.3    -7x2 – 3x + 4 > 0 (Stel die oplossingversameling op ŉ GETALLELYN
               voor)                                                                              (4)

3.2    In die volgende vergelykings, los x en y gelyktydig op:

           x
        y − + 1 = 0 en        x 2 + 3 y 2 = 2 xy + 4
           2                                                                                      (6)

3.3    Drie verskillende soorte silindriese blikkies wat op die foto hieronder getoon word,
       word spesiale kodes gegee volgens hul verhoudings van hoogtes tot middellyne van
       die bokante of onderkante.
       ŉ A1 rond-tipe blik het ŉ standaardhoogte = 73 mm en middellyn = 62 mm.

       3.3.1   Skryf die lengte van ŉ radius van ŉ standaard A1 silindriese blik neer.            (1)

       3.3.2   Bepaal die omtrek van die bokant van ŉ standaard A1-blik.                          (1)

       3.3.3   Bereken die volume van ŉ standaard A1-blik.                                        (2)

                                C2
       3.3.4   Toon aan dat A =
                                4π                                                                (3)

       3.3.5   Vervolgens of andersins, bepaal die middellyn van ŉ staalblik waarvan die
               oppervlakte 5 665,36 mm2 is.                                                      (3)
                                                                                                [26]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                        TEGNIESE WISKUNDE V1                                       7

VRAAG 4

4.1    Sonder om die vergelyking op te los, bepaal die aard van wortels van:

                (
        f ( x) = x − 3   )( 2 x −1)
                                                                                                    (3)
                                x +1
4.2     Beskou: g ( x ) = 1         +2
                                x −1

       4.2.1   Bepaal die waarde van x waarvoor g ongedefinieer is.                                 (1)

       4.2.2   Bepaal die waarde van x waarvoor g gelyke wortels het.                               (3)

                                          x +1
       4.2.3    Skryf die waardes van          waarvoor g nie-reeel sal wees neer.
                                          x −1                                                      (1)
                                                                                                    [8]

VRAAG 5
                                                   2
Gegee die funksies f en g gedefinieer deur f(x) =- x – 2 en g(x)=- √16 – x2 .
A en B is punte waar die asimptote van f die grafiek van g sny.

5.1    Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                         (2)

5.2    Bepaal die x-afsnitte van g.                                                                 (2)

5.3    Skryf die x-afsnit van f neer.                                                               (3)

5.4    Bepaal die y-afsnit van g.                                                                   (1)

5.5    Skets die grafieke van f en g op die ANTWOORDBLAD. Dui die afsnitte en die
       asimptote van f en g duidelik aan.                                                           (6)

5.6    Gebruik jou grafiek om die punte aan te dui waar die twee funksies gelyk is. Benoem
       punte A, B en C.                                                                             (1)

5.7    Skryf die definisieversameling van f neer.                                                   (1)

5.8    Bepaal die waardes van x waarvoor g (x) onder die lyn y = ‒2 is.                            (4)
                                                                                                  [20]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  TEGNIESE WISKUNDE V1                            (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 6

Die skets hieronder verteenwoordig die grafiek van funksie f gedefinieer deur f (x) = ax – 4.
Die grafiek gaan deur punte C, D (1; ‒ 2) en E. Punte C en E is die afsnitte van f.

6.1    Skryf die vergelyking van ŉ asimptoot van f neer.                                           (1)

6.2    Skryf die koördinate van C, die y-afsnit van f neer.                                        (2)

6.3    Bepaal die numeriese waarde a.                                                              (3)

6.4    Skryf die waardeversameling van f neer.                                                     (1)

6.5    Bepaal die koördinate van E, die x-afsnit van f.                                            (2)

6.6    Skryf die koördinate van K, die beeld van punt D (1; –2), neer as die grafiek van f
       oor die x-as gereflekteer word.                                                            (2)
                                                                                                 [11]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                        TEGNIESE WISKUNDE V1                                            9

VRAAG 7

Die skets hieronder verteenwoordig die grafieke van funksies f en g gedefinieer deur
f (x) = (6 – 2x) (x +1) en g(x) = ‒2x + 6.

• A en D is die x-afsnitte van f .
• B is die gemeenskaplike y-afsnit vir beide f en g.
• C is die draaipunt van f.
• B en D is die punte waar die twee grafieke mekaar sny.

7.1    Skryf die koördinate van punte, A en D neer.                                                 (2)

7.2    Skryf die koördinate van B neer.                                                             (2)

7.3    Bepaal die koördinate van C.                                                                 (3)

7.4    Skryf die waardes van x neer waarvoor f (x) = g(x).                                          (2)

7.5    Bepaal die funksie h(x) in die vorm: h (x) = (a + 2x) (x – b) as h(x) die gevolg is
       van die verskuiwing van f 2 eenhede na regs.                                                 (2)

7.6    Bereken die oppervlakte van ∆BOD.                                                           (2)
                                                                                                  [13]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               TEGNIESE WISKUNDE V1                          (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 8

8.1    Bereken 7,8 % van R2 567.                                                                   (1)

8.2    Bepaal die effektiewe jaarlikse rentekoers van 7,8% maandeliks saamgestel.                  (3)

8.3    Die waarde van plaasmasjinerie wat aan die begin van die jaar in 2017 gekoop is, het
       oor die jare teen ŉ koers van 7,2% per jaar verminder, kwartaalliks saamgestel op ŉ
       verminderingsbalansmetode tot R800 000.
       Bepaal die aanvanklike koste van die masjinerie toe dit nuut was.                           (5)

8.4    ŉ Skool het ŉ bedrag van R320 000 in ŉ beleggingsrekening belê om ŉ skoolbus wat
       R950 000 kos, te koop.

       • Die rentekoers vir die eerste drie jaar van die belegging is 5% per jaar.
       • Aan die einde van die derde jaar het die skool ŉ verdere R400 000 in die rekening
         inbetaal.
      • Die rentekoers het toe vir die oorblywende jare van die belegging tot 5,8% gestyg.

       8.4.1   Bereken die bedrag wat aan die einde van die derde jaar in die
               beleggingsrekening was.                                                             (3)

       8.4.2   Bepaal hoe lank dit die belegging sal neem om die vereiste bedrag van
               R950 000 te bereik.                                                                (5)
                                                                                                 [17]

                                                                               TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                              TEGNIESE WISKUNDE V1                                               11

                              INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

       − b  b 2 − 4ac                                                              4ac − b 2
 x=                                             x=−
                                                    b                          y=
           2a                                       2a                                4a
   𝑥
 𝑎 = b ⇔ x = loga b,         a > 0, a ≠ 1 and b>0

  A = P (1 + ni )                     A = P (1 − ni )       A = P (1 + i ) n               A = P (1 − i ) n

        (       ) −1
                m
 ieff = 1 + i
            m

                         f (x + h ) − f (x )
       f / (x ) = lim
                  h→0            h

                    k x n +1
        k x dx =            +C
            n
                                  ,
                     n +1             𝑛, 𝑘 ∈ ℝ me𝑡 𝑛 ≠ −1 en 𝑘 ≠ 0

        k
        x dx = k ln x + C , x  0 en 𝑘 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0

                    k a nx
        k a dx =          + C , a  0 ; a  1 en
            nx

                    n ln a                        𝑘, 𝑎 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0

                                                               x 2 + x1 y 2 + y1 
                                                                       ;         
 d = ( x 2 − x1 ) + ( y 2 − y1 )
                     2                 2
                                                                   2        2    
                                                            M

                                                                y 2 − y1
                                                          m =
 y = mx + c         y − y1 = m(x − x1 )                         x2 − x1                    tan  = m
   2        2
 x     y
   2
     + 2 =1
 a    b
                      a     b      c
                         =     =
 In ABC:           sin A sin B sin C                                      a 2 = b 2 + c 2 − 2 bc  cos A
                                           1
       Oppervlakte van  ABC =               ab  sin C
                                           2

       sin 2  + cos 2  = 1                     1 + tan 2  = sec 2                  1 + cot 2  = cosec 2 

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2023)

 rad = 180
Hoeksnelheid = ω = 2 π n                waar n = rotasie-frekwensie

Hoeksnelheid = ω = 360°n                waar n = rotasie-frekwensie

Omtreksnelheid= v = πDn          waar D = middellyn en n = rotasie-frekwensie

Omtreksnelheid = v = ωr          waar 𝜔 = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = s = r𝜃              waar r = radius en 𝜃 = sentrale hoek in radiale
                            rs
Oppervlakte van sektor =                waar r = radius, s = booglengte
                            2

                            r2 θ
Oppervlakte van sektor =                waar r = radius en 𝜃 = = sentrale hoek in radiale
                             2

4h2 − 4dh + x2 = 0               waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
                                 en x = lengte van koord

                                                                                   o1 + o2
AT = a(m1 + m2 + m3 +. . . +mn )        waar a = wydte van gelyke dele, m1 =
                                                                                     2
                                        on = nde ordinaat en n = aantal ordinate

OF
                                                waar a = wydte van gelyke dele, on = nde ordinaat
        𝑜 +𝑜
𝐴𝑇 = 𝑎 ( 1 2 𝑛 + 𝑜2 + 𝑜3 +. . . +𝑜𝑛⥂−1 )
en n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)            TEGNIESE WISKUNDE V1                  13

                             ANTWOORDBLAD

NAAM EN VAN: ………………………………….....................

SKOOL: …………………………….

VRAAG 5.5

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
