# Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-qp-gr12-june-2023-afrikaans/2bd5bd2c-bf0b-4d62-a636-659cb8cc5914
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-qp-gr12-june-2023-afrikaans/2bd5bd2c-bf0b-4d62-a636-659cb8cc5914)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2023 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      JUNIE 2023

                       TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

   Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy formuleblad en 2 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  TEGNIESE WISKUNDE V1                                  (EC/JUNIE 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts, wat jy gebruik
      het om die antwoorde te bepaal.

3.    Beantwoord VRAAG 4.4 en VRAAG 4.2.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat
      voorsien is. Skryf jou naam in die voorsiene ruimtes en handig die
      ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

4.    ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag
      gebruik word, tensy anders vermeld.

5.    Indien nodig, moet ALLE antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
      anders vermeld.

6.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik word.

7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                           TEGNIESE WISKUNDE V1                                          3

VRAAG 1

1.1     Los op vir x:

        1.1.1     x ( 3x −1) = 0                                                                  (2)

        1.1.2     2x2 + 13 = 5x (korrek tot TWEE desimale plekke)                                 (4)

        1.1.3     ( x − 3)( x + 4)  0                                                            (3)

1.2     Los op vir x en y as:

        y = x2 − 11x + 36 and y = 2x − 6                                                          (5)

1.3     Die formule om die oppervlakte van ŉ trapesium te bereken, word gegee deur
              1
         A=     h(a + b) waar:
              2
        h = hoogte
        a = eerste basis
        b = tweede basis

        1.3.1     Gebruik die formule hierbo gegee om h die onderwerp van die formule te
                  maak.                                                                           (1)

        1.3.2     Die foto hieronder toon ŉ saaimasjien in die vorm van ŉ trapesium.
                  ŉ Ambagsman word benodig om ŉ saaimasjien met basisse,
                   a = 15,24 cm en b = 20,32 cm te maak.
                  Die oppervlakte van die saaimasjien moet 1,8064 m2 wees.
                  .

                  Bepaal die hoogte van die saaimasjien in cm.                                    (3)

1.4     Bepaal die waarde van K = 89 − 16 in binêre vorm.                                         (3)
                                                                                                 [21]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TEGNIESE WISKUNDE V1                          (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 2

2.1    Gegee die vergelyking: x2 − 121 = 0

       2.1.1     Skryf die aantal wortels wat die vergelyking het, neer.                          (1)

       2.1.2     Bepaal die numeriese waarde van die diskriminant.                                (2)

       2.1.3     Vervolgens, beskryf die aard van die wortels van die vergelyking.                (1)

2.2    Bepaal die waarde(s) van p waarvoor die vergelyking van x2 + px + 4 = 0 reële
       wortels sal hê.                                                                            (4)
                                                                                                  [8]

VRAAG 3

3.1    Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

       3.1.1         m6 n7
                 (m n) 2     3

                                                                                                  (2)

       3.1.2         98 x 2 + 32 x 2                                                              (3)

                 1
       3.1.3       log 2 16 + log 3 27
                 2                                                                                (3)

3.2    Los op vir x:

                 ( x + 1) = 64
                             3
       3.2.1                                                                                      (3)

       3.2.2     1 + log x = log ( x + 9)                                                         (4)

3.3    Los op vir m en n as m − ( 3 − i ) = ni + 5 .                                              (3)

3.4    Skryf z = 1 − 5i in die vorm r cis  .                                                     (5)
                                                                                                 [23]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                               TEGNIESE WISKUNDE V1                                            5

VRAAG 4

4.1     Gegee die funksies f en g gedefinieer deur f(x) = −𝑥 2 + 4 en g(𝑥) = −2𝑥 + 1

        4.1.1     Bepaal die x en y afsnitte van f .                                                    (3)

        4.1.2     Bepaal die koördinate van die draaipunt van f .                                       (2)

        4.1.3     Bepaal die x en y afsnitte van g .                                                    (3)

        4.1.4     Skets die grafieke van f en g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is.
                  Toon duidelik al die afsnitte met die as en die draaipunte van die grafiek.           (6)

        4.1.5     Skyf die definisieversameling van f neer.                                             (2)

4.2     Gegee:       h ( x ) = 2x +1 en k ( x ) = 7 − x 2

        4.2.1     Skryf die radius van k neer.                                                          (1)

        4.2.2     Skryf die vergelyking van die asimptoot van h neer.                                   (1)

        4.2.3     Bepaal die y-afsnit van h.                                                            (1)

        4.2.4     Skryf die definisieversameling van k neer.                                            (2)

        4.2.5     Skets die grafiek van h en k op dieselfde assestelsel soos op die
                  ANTWOORDBLAD wat verskaf is.
                  Toon duidelik al die asimptote en afsnitte met die as aan.                            (5)

        4.2.6     Toon deur skakering, die area aan waar die grafieke h ( x )  k ( x ) is.             (1)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                                    (EC/JUNIE 2023)

                                                                   8
4.3       Die grafiek van die funksie gedefinieer deur k ( x ) =     + 2 word hieronder geteken:
                                                                   x

Bepaal:

4.3.1     Die x-afsnit van k                                                                               (3)

4.3.2     Die vergelyking van die horisontale asimptoot van k                                              (1)

4.3.3     Die waardeversameling van k                                                                   (1)
                                                                                                       [32]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                                  7

VRAAG 5

5.1     Die bevolking van ŉ klein dorpie neem af teen ŉ koers van 0, 5% per jaar op ŉ
        verminderdesaldo-metode oor ŉ tydperk. Bepaal die bevolking van die dorp aan die
        einde van 2025 as die bevolking van die dorp 300 000 aan die begin van 2015 was.           (3)

5.2     Pauline het R5 000 in ŉ rekening wat 9,5% per jaar saamgestelde rente bied, belê.
        Bepaal na hoeveel jaar die belegging R75 000 werd sal wees.                                (5)

5.3     ŉ Handelsmaatskappy het ŉ bedrag van R200 000 in ŉ spaarrekening belê teen ŉ
        rentekoers van 7,5% per jaar wat maandeliks saamgestel word. Na 36 maande is
        R50 000 onttrek en die oorblywende bedrag wat teen 6% per jaar belê is, kwartaalliks
        saamgestel vir die oorblywende tydperk. Bepaal die beleggingsbedrag aan die einde
        van die 5-jaar periode.                                                                    (5)
                                                                                                  [13]

VRAAG 6

6.1     Bepaal die afgeleide van f ( x ) = 1 − 3x deur van EERSTE BEGINSELS gebruik te
        maak.                                                                                      (5)

6.2     Bepaal:

                     dy         2
        6.2.1           as y =    − 15 x + 7m
                     dx        x3                                                                  (3)

                                        
                     Dx 9 + 2 x−1 + x27 
                                    3
        6.2.2
                                                                                                 (3)

                                x2 − 7 x
6.3     Gegee:       g ( x) =              + 15
                                  20

        6.3.1        Skryf die gradiëntfunksie van g neer .                                        (2)

        6.3.2        Vervolgens, bepaal die gradiënt van g by x = 5 .                              (2)
                                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                                  (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 7

Die grafiek van die funksie h gedefinieer deur h ( x ) = x − 16 x word hieronder geteken. Die
                                                        3

grafiek van h sny die x-as by A, (0;0) en by B. Die y-as is by die oorsprong.
D en E is die draaipunte van h.

Bepaal:

7.1       Die koördinate van punte A en B                                                                (4)

7.2       Die koördinate van D en E, die draaipunte van h                                                (5)

7.3       Die waarde(s) van x waarvoor h / ( x)  0                                                  (3)
                                                                                                    [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                           TEGNIESE WISKUNDE V1                                      9

VRAAG 8

ŉ Boks word gemaak van ŉ reghoekige stuk karton, 80 cm by 20 cm, deur die geskakeerde
areas uit te sny en langs die stippellyne te vou, soos in die diagram hieronder getoon.

8.1     Druk die breedte b, in terme van die hoogte h uit.                                     (2)

8.2     Vervolgens, toon aan dat die volume van die boks deur V = 2h3 − 100h2 + 800h
        gegee word.                                                                            (3)

8.3     Bepaal die numeriese waarde van h wat die volume van die boks sal maksimeer.           (6)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TEGNIESE WISKUNDE V1                            (EC/JUNIE 2023)

 VRAAG 9

 9.1    Bepaal die volgende integrale:

        9.1.1         ( 2x + x ) dx
                              2
                                                                                                      (3)

        9.1.2      16x6 − 4x2
                 ∫            dx
                       2x                                                                             (4)
                      2
                      x dx
        9.1.3             3
                     0                                                                                (3)

 9.2    Die skets hieronder toon die geskakeerde gedeelte wat begrens word deur die funksie
        m, gedefinieer deur m ( x ) = x 2 + 3x en die x-as, tussen die punte waar
        x = − 2 en x = − 0,5

        Bepaal die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte van die grafiek van m,
        begrens deur die grafiek en die x-as, tussen x = − 2 en x = − 0,5 .                        (5)
                                                                                                  [15]

                                                                               TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                                           11

                                INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

          − b  b 2 − 4ac                                    b                     4ac − b 2
     x=                                                  x=−                    y=
                    2a                                       2a                      4a

    a x = b  x = log a b ,            a  0, a  1 en b  0

    A = P (1 + ni )                    A = P (1 − ni )     A = P (1 + i ) n            A = P (1 − i ) n

           (        ) −1
                     m
    ieff = 1 + i
               m

                         f ( x + h) − f ( x)
     f / ( x ) = lim
                  h →0           h

               n +1                                                          n +1
       n     x                                                   n         x
     x dx =        + C , n  −1                             k x dx = k .        + C , n  −1
              n +1                                                          n +1

        1                                                       k
         dx = ln x + C , x  0                                  dx = k. ln x + C , x  0
        x                                                       x

       x      ax                                                 nx        a nx
     a dx =      +C, a0                                    k a dx = k .        +C , a0
             ln a                                                          n ln a

                                                              x + x1 y 2 + y1 
    d =     ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                 M 2     ;         
                                                              2          2 

                                                                    y 2 − y1
     y = mx + c               y − y1 = m(x − x1 )           m =                        tan  = m
                                                                    x2 − x1

     x2   y2
        +    =1
     a2   b2
                      a     b      c
     In ABC:            =     =                                        a 2 = b 2 + c 2 − 2bc .cos A
                    sin A sin B sin C
                                1
    Opp van  ABC =               ab. sin C
                                2

    sin 2  + cos 2  = 1                       1 + tan 2  = sec 2                1 + cot 2  = cosec 2 

 rad = 180 

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      TEGNIESE WISKUNDE V1                                  (EC/JUNIE 2023)

Hoeksnelheid =  = 2  n                         waar n = rotasie frekwensie

Hoeksnelheid =  = 360 n                        waar n = rotasie frekwensie

Omtrek snelheid = v =  D n                waar D = middellyn en n = rotasie frekwensie
Omtrek snelheid =  = r                 waar  = Hoeksnelheid en r = radius

Booglengte s = r          waar r = radius en  = Sentrale hoek in radiale

                                  rs
Oppervlakte van ‘n sektor =                    waar r = radius, s = booglengte
                                  2

                                  r2 
Oppervlakte van ‘n sektor     =             waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale
                                   2

4h 2 − 4dh + x 2 = 0    waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord

                                                                   o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn ) waar a = gelyke dele, m1 =
                                                                      2
                                       en n = aantal ordinate

                                                      OF

         o +o                       
A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1              waar a = gelyke dele, oi = ide ordinaat
         2                          
                                                   en n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)               TEGNIESE WISKUNDE V1                          13

ANTWOORDBLAD

Leerder se naam: ………………………………………………..                Klas: ……………………..

Skool se naam: …………………………………………………

VRAAG 4.4

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                         TEGNIESE WISKUNDE V1                 (EC/JUNIE 2023)

ANTWOORDBLAD

 Leerder se naam: ……………………………………………..             Klas: ……………………..

 Skool se naam: ………………………………………………

 VRAAG 4.2.5

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECH MATHS P2 MEMO JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-june-2023-afrikaans-english/8fb4241f-2e03-413c-8367-8e8e5cecc687) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans-english/514ee9ac-c663-4a12-98a5-11a8324a8f69) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P1 MEMO GR12 JUNE 2023 (E+A)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-memo-gr12-june-2023-e-a/5d62c404-635e-444c-9739-691d199ee280) — Technical Mathematics · Memo · 2023
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
