# Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/e02a2dc6-be08-47bf-8ea5-c40487e7a066
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/e02a2dc6-be08-47bf-8ea5-c40487e7a066)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2023

                 TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy
                     inligtingsblad en ŉ antwoordeboek van 25 bladsye.

### Page 2

2                               TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
       word.

3.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
       die antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie-
       grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders
       vermeld.

7.     Diagramme word NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                  TEGNIESE WISKUNDE V2                                       3

VRAAG 1

In die diagram hieronder is ABCD ŉ parallelogram met hoekpunte A(−1; 4), B(3; 6), C en
D(4 ; 1), waar E die x-afsnit van die verlengde lyn CD is en 𝛼 die inklinasiehoek van lyn
CD is.

                          y                      B(3 ; 6)

                                          P                         C
      A(− 1 ; 4)

                                          𝛼
                                  D(4 ; 1)                                           x
                      0       E

Bepaal:

1.1    Die gradiënt van AB                                                                    (2)

1.2    Die koördinate van P, die middelpunt van BD                                            (2)

1.3    Die vergelyking van CD                                                                 (3)

1.4    Die koördinate van E, as E die 𝑥-afsnit van die verlengde lyn CD is                    (2)

1.5    Die inklinasiehoek van lyn AE                                                          (4)

1.6    Die grootte van 𝐴𝐸̂ 𝐷                                                                  (4)
                                                                                             [17]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

4                              TEGNIESE WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2

2.1    Die diagram hieronder toon ŉ sirkel met vergelyking 𝑥 2 + 𝑦 2 = 13 en ŉ raaklyn wat
       by punt Q(2; 3) raak.

                                            𝑦

                                                        Q (2 ; 3)

                                                                                  𝑥
                                           0

       2.1.1 Bepaal die gradiënt van OQ.                                                           (2)

       2.1.2 Vervolgens, of andersins, bepaal die vergelyking van die raaklyn in die
             vorm 𝑦 = …                                                                            (3)

2.2    Gegee:

                                         𝑥2 𝑦2
                                           +   =1
                                         9   4

       Skets die gegewe grafiek in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, toon alle afsnitte
       met die asse duidelik aandui.                                                               (3)
                                                                                                   [8]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                   TEGNIESE WISKUNDE V2                               5

VRAAG 3

3.1    Gegee: P = 128,2˚ en S = 204,7˚

       Bepaal die volgende:

       3.1.1 cos(P + S)                                                                (2)

       3.1.2 cosec(S − P)                                                              (3)

3.2    As cos75° = k, druk die volgende uit in terme van 𝑘 .

       3.2.1    sin15°                                                                 (3)

       3.2.2    tan 255°                                                               (3)

3.3    Los op vir 𝜃, rond tot EEN desimale syfer af, as 𝜃 ∈ (90° ; 180°):

       secθ = −1,583                                                                   (4)
                                                                                      [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                               TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4

4.1    Vereenvoudig:

                                           sin(180° − θ) . cot2 (180° + θ) .sin270°
                     cosec2 (180° + 𝜃) +
                                                cos(360° − θ).tan (180° + θ)
                                                                                                     (9)

4.2    Bewys dat:

                                            1
                                                        = sec2 θ
                                   (1 − sinθ)(1 + sinθ)                                             (2)
                                                                                                   [11]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                       7

VRAAG 5

Gegee 𝑓(𝑥) = tan 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin 𝑥 − 1; 𝑥 ∈ (0°; 360°)

5.1    Op dieselfde assestelsel, gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, teken die
       grafieke van 𝑓(𝑥) = tan 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin 𝑥 − 1. Toon duidelik die afsnitte met die
       asse, draaipunte en asimptote aan.                                                    (7)

5.2    Skryf die waardeversameling van 𝑔 neer.                                               (2)

5.3    Meld die periode van 𝑓.                                                               (1)

5.4    Gebruik jou grafieke om aan te dui vir watter waardes van 𝑥 ∈ (90°; 270°), dat
       𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) < 0.                                                                       (2)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8                                  TEGNIESE WISKUNDE V2              (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 6

AB is ŉ toring, geanker by punt C, wat ŉ hoogtehoek van 35° vorm.
B, C en D is in dieselfde horisontale vlak.
AB = CD = 20 eenhede en BC = BD.

                               A

                            20

                                                         35˚   C

                               B

                                                               D

6.1    Bepaal die lengte BC.                                                      (3)

6.2                            ̂ D, afgerond tot die naaste graad.
       Bepaal die grootte van CB                                                  (4)

6.3    Bepaal die oppervlakte van die gelykbenige Δ BCD.                          (3)
                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                       9

Gee redes vir jou bewerings in VRAE 7, 8 en 9.

VRAAG 7

7.1    Voltooi die volgende stelling:

       “Die buitehoek van ŉ koordevierhoek is ... aan die teenoorstaande binnehoek.”             (1)

7.2                                             ̂ C = 80°. AB en DC word verleng
       ABCD is ŉ koordevierhoek met AD = AC en AD
       om in E te ontmoet.

                                                                    A
                                                    70°
                                                                   1 2

                                                 B 1
                                                 3 2                              1
                                                                              2          D

                                                           2
                                                               1                       80°
                                                       3
                                                           C

                                E

       7.2.1    Noem, met redes, drie ander hoeke gelyk aan 80°.                                 (6)

       7.2.2                           ̂ D = 70°, bereken met redes, die groottes van:
                As dit gegee word dat BA

                (a)   Ĉ3                                                                        (2)

                (b)   ̂
                      E                                                                          (2)

                (c)   ̂1
                      D                                                                          (3)

       7.2.3    Bewys dat AD ŉ raaklyn aan die sirkel DBE is by D.                               (2)
                                                                                                [16]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

10                                 TEGNIESE WISKUNDE V2                         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 8

8.1   Voltooi die volgende stelling:

      “Die hoek wat deur ŉ boog in die middel van ŉ sirkel onderspan word, is ... die grootte van
      die hoek wat deur dieselfde boog by die omtrek van die sirkel onderspan word.”                     (1)

8.2   O is die middelpunt van die sirkel en middellyn KL word verleng om NM verleng te ontmoet
      in P.
      ON || LM en F̂ = 76° .

                            F

                            76

                                O       H         L
         K        2       1                     1 2                                         P
             1           32
                        G
                                             3 2 1
                                         4
                                                M
                       12
                      N

      Bereken die volgende, met redes:

      8.2.1 L̂1                                                                                          (2)

            ̂1
      8.2.2 O                                                                                            (2)

            ̂4
      8.2.3 M                                                                                            (2)

            ̂1 + N
      8.2.4 N    ̂2                                                                                      (2)
                                                                                                         [9]

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                      TEGNIESE WISKUNDE V2                                11

VRAAG 9

9.1 Voltooi die volgende stelling:

     “ŉ Lyn wat ewewydig aan een sy van ŉ driehoek getrek word ... die ander twee sye
     eweredig.”                                                                               (1)

9.2 In die diagram, BC = 17 cm, waar BC ŉ middellyn van die sirkel is. Die lengte van die
    koord BD is 8 cm. Die raaklyn by B ontmoet CD verleng in A.

                                                   B

                                                                  E
                                                       8 cm

                                                                                   C
                                                                   F
                                                       D
                   A

     9.2.1 Bereken, met redes, die lengte van DC.                                             (4)

     9.2.2 E is ŉ punt op BC, sodat BE : EC = 3 : 1. EF is ewewydig aan BD met F op DC.

             (a)       Bereken, met redes, die lengte van CF.                                 (4)

             (b)       Bewys dat ∆BAC lll ∆FEC.                                               (5)

             (c)       Bepaal die lengte van AD.                                             (4)
                                                                                            [18]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

12                             TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 10

10.1 ŉ Trein wat op ŉ sirkelbaan met ŉ middellyn van 14 6425 km beweeg, neem 50 minute
     om een omwenteling te voltooi.

      10.1.1 Bepaal die rotasiefrekwensie per minuut.                                             (1)

      10.1.2 Herlei die lengte van die middellyn na meter.                                        (1)

      10.1.3 Vervolgens, bereken die omtreksnelheid van die trein in meter per min.               (3)

10.2 ŉ Wiel roteer teen 15 omwentelinge per sekonde. Bereken die hoeksnelheid van die
     wiel in radiale per minuut.                                                                  (4)

10.3 Die sirkel hieronder met middel O, het ŉ koord EF van lengte 80 mm en middellyn AD
     is gelyk aan 10 cm. Boog AC onderspan ŉ sentrale hoek 𝜃.

                                                 A
                                                             s = 5,24 cm

                                                                 C
                                                    𝜃
                                                O
                                 E                               F
                                                B
                                                    h

                                                 D

      10.3.1 Bereken die hoogte van die klein segment, h (BD), in cm.                             (5)

      10.3.2 As die booglengte, AC, van die sirkel 5,24 cm is, bereken die sentrale hoek, 𝜃,
             tot die naaste graad.                                                                (4)

      10.3.3 Vervolgens, bepaal die oppervlakte van die klein sektor AOC van die sirkel.         (3)
                                                                                                [21]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                  TEGNIESE WISKUNDE V2                                         13

VRAAG 11

11.1     Die onreëlmatige vorm, met oppervlakte 149,38 cm2, hieronder het ŉ reguit sy van
         lengte x cm en is in 5 gelyke dele verdeel. Die ordinate wat die dele verdeel, is:
         onderskeidelik 12 cm, 12,3 cm, 11,8 cm, 11,6 cm, 11,8 cm en 12,5 cm.

                 12 cm   12,3 cm    11,8 cm     11,6 cm    11,8 cm    12,5 cm

                                               x cm

         Bepaal die waarde van x, die lengte van die sy van die onreëlmatige vorm.                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

14                             TEGNIESE WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2023)

11.2     Die foto hieronder is van ŉ vloeibare petroleumgas (VPG) opgaartenk.
         Die diagram langsaan toon die deursnee van die tenk as 915 mm.
         Die middelste deel van die tenk is van ŉ silinder met twee identiese hemisfere aan
         elke kant gemaak.
         Die hoogte van die silindriese tenk is 2 250 mm.
         Die tenk is met propaangas gevul.
         Daar word verder gegee dat:
             • 1 m = 100 cm
             • 1 liter = 1 000 cm3
             • 1 kg = 1,96 liter propaangas
             • 1 ton = 1 000 kg
             • Volume van ŉ silinder = 𝜋𝑟 2 ℎ
                                            1    4
             • Volume van ŉ hemisfeer = 2 × 3 𝜋𝑟 3

       11.2.1 Skakel die metings in die diagram na sentimeter om.                                 (1)

       11.2.2 Vervolgens, bepaal die volume, in liter, van die propaangas in die opgaartenk.      (4)

       11.2.3 Die totale gewig van die opgaartenk is 0,5 ton.
              Die tarra gewig van die tenk is die gewig van die leë tenk.
              Bereken watter persentasie die tarra gewig van die opgaartenk is.                  (4)
                                                                                                [13]

                                                                                  TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                 15

                                     INLIGTINGSBLAD

            −b ± √b2 − 4ac                                 b                4ac − b2
         𝑥=                                        𝑥=−                 𝑦=
                  2a                                      2a                  4𝑎

𝑎 𝑥 = 𝑏 ⟺ 𝑥 = log 𝑎 𝑏 𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 en 𝑏 > 0

            𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖)                       𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖)

                                                                               𝑖𝑚 𝑚
            𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)𝑛                       𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖)𝑛       𝑖𝑒𝑓𝑓 = (1 + ) − 1
                                                                               𝑚

                                              𝑥1 + 𝑥2 𝑦1 + 𝑦2
   𝑑 = √(𝑥2 − 𝑥1 )2 + (𝑦2 − 𝑦1 )2           𝑀(       ;        )
                                                 2       2

                                                                            𝑦2 − 𝑦1
              𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐                      𝑦 − 𝑦1 = 𝑚(𝑥 − 𝑥1 )      𝑚=
                                                                            𝑥2 − 𝑥1

                                                 𝑥2 𝑦2
              𝑚 = 𝑡𝑎𝑛𝜃                             +    =1
                                                 𝑎2 𝑏 2

                  𝑓(𝑥 + ℎ) − 𝑓(𝑥)
    𝑓 ′ (𝑥) = lim
              ℎ→0        ℎ

     𝑛
          𝑘𝑥 𝑛+1
∫ 𝑘𝑥 𝑑𝑥 =        + 𝐶 , 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ met 𝑛 ≠ −1 and 𝑘 ≠ 0
          𝑛+1

 𝑘
∫ 𝑑𝑥 = 𝑘 ln(𝑥) + 𝐶, 𝑥 > 0 en 𝑘 ∈ ℝ; 𝑘 ≠ 0
 𝑥

              𝑘𝑎𝑛𝑥
∫ 𝑘𝑎𝑛𝑥 𝑑𝑥 =        + 𝐶, 𝑎 > 0; 𝑎 ≠ 1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ; 𝑘 ≠ 0
              𝑛𝑙𝑛𝑎

𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180°

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

16                                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/SEPTEMBER 2023)

 Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 360°𝑛 waar 𝑛 = rotasie frekwensie

 Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜋𝐷𝑛 waar 𝐷 = middellyn en 𝑛 = rotasie frekwensie

 Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜔𝑟 waar 𝜔 = hoeksnelheid en 𝑟 = radius

 Booglengte = 𝑠 = 𝑟𝜃 waar = radius en 𝜃 = Sentrale hoek in radiale

 4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 waar ℎ = hoogte van segment, 𝑑 = middellyn van sirkel en 𝑥 = lengte van
 koord

                                 𝑟𝑠    𝑟2𝜃
 Oppervlakte van ŉ sektor = 2 = 2 waar 𝑟 = radius, 𝑠 = booglengte en 𝜃 = Sentrale hoek in
 radiale

 In ∆ABC:

            𝑎     𝑏     𝑐                                                                 1
               =     =                            𝑎2 = 𝑏 2 + 𝑐 2 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴        𝐴𝑟𝑒𝑎 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶
          sin 𝐴 sin 𝐵 sin 𝐶                                                               2

           𝑠𝑖𝑛2 𝜃 + 𝑐𝑜𝑠 2 𝜃 = 1                      1 + 𝑡𝑎𝑛2 𝜃 = 𝑠𝑒𝑐 2 𝜃         𝑐𝑜𝑡 2 𝜃 + 1 = 𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 2 𝜃

         𝑂1 + 𝑂𝑛                                 waar 𝑎 = wydte van gelyke dele, 𝑂𝑖 = 𝑖 𝑑𝑒 ordinaat en
 𝐴𝑇 = 𝑎 (        + 𝑂2 + 𝑂3 + 𝑂4 +. . . +𝑂𝑛−1 )
            2                                    𝑛 = aantal ordinate

                                                                                         𝑂𝑖 +𝑂𝑖+1
 OF                                              waar 𝑎 = wydte van gelyke dele 𝑚𝑖 =                en
                                                                                            2
 𝐴𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 +. . . +𝑚𝑛−1 )              𝑛 = aantal ordinate; i = 1;2;3; …;n-1

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans-english/514ee9ac-c663-4a12-98a5-11a8324a8f69) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 MEMO JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-june-2023-afrikaans-english/8fb4241f-2e03-413c-8367-8e8e5cecc687) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2023-afrikaans-english/120c2552-197e-40ac-8eb4-460d2eaab01e) — Technical Mathematics · Addendum · 2023 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
