# Technical Mathematics Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                                 SEPTEMBER 2024

                        TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:     150

TYD:       3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy inligtingsblad.

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               TEGNIESE WISKUNDE V2                                (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
       word.

3.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
       die antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.     Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
       vermeld.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                   3

VRAAG 1

In die onderstaande diagram is ΔXYZ met hoekpunte X(−2 ; −4); Y(3 ; 2) en Z(7 ; 1).
Die inklinasiehoek van lyn XY met die positiewe x-as is  .

1.1    Bereken die gradiënt van lyn XY.                                                      (2)

1.2    Bereken die lengte van lyn XY.                                                        (3)

1.3    Bepaal die grootte van  tot TWEE desimale plekke.                                    (3)

1.4    Bepaal die vergelyking van die lyn, wat deur die middelpunt M van lyn YZ gaan, en
       parallel aan lyn XY is.                                                               (5)
                                                                                            [13]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 2

2.1   In die onderstaande diagram is ŉ sirkel met middelpunt, 𝑂(0 ; 0) gedefinieer deur
      x2 + y2 = 40.
      A en B is punte op die sirkel, sodat dit ŉ lyn vorm met vergelyking y = −x + 4 wat
      deur die twee punte gaan.

      2.1.1 Wat word die lyn genoem wat deur punte A en B gaan?                              (1)

      2.1.2 Bereken die koördinate van A en B.                                               (4)

      2.1.3 Bepaal die vergelyking van die raaklyn wat deur punt A gaan.                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                     5

2.2     As ŉ Tegniese Wiskunde-student wat gefassineer is oor hoe dinge gemaak word en
        hoe jy jou tegniese vaardighede kan toepas, is jou aandag aangetrek deur ŉ rugbybal,
        soos in die prentjie hieronder uitgebeeld.

        2.2.1 Watter tipe vorm is ŉ rugbybal?                                                    (1)

        2.2.2 Terwyl jy die vorm van die rugbybal ontleed het, het jy met die vergelyking
              16x2 + 64y2 = 1 024 opgekom. Druk die vergelyking uit in die vorm

                x2 y2
                  + =1
                a2 b2                                                                            (2)

        2.2.3 Skets op die gegewe kartetiese vlak, in jou ANTWOORDEBOEK, die grafiek
              gedefinieer deur 16x2 + 64𝑦 2 = 1 024. Toon duidelik alle afsnitte met die
              asse aan.                                                                         (3)
                                                                                               [15]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                TEGNIESE WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 3

3.1     Gegee: 𝜃 = 22,51° en β = 231,21°.

        Bepaal: cos(𝜃 + 20°) − tan (3𝛽)                                                        (2)

3.2     Gegee dat 4 cos α + 4 = 7 en tan  < 0, evalueer die volgende sonder die gebruik
        van ŉ sakrekenaar, en met behulp van ŉ diagram:

        3.2.1 sin 𝛼                                                                            (4)
                            2
        3.2.2 tan 𝛼 + cosec α                                                                  (3)
                         3

3.3     Los op vir x indien 3 sin x + 2 = 0 en 𝑥 ∈ [0° ; 360°].                               (5)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                          TEGNIESE WISKUNDE V2                    7

VRAAG 4

4.1      Vereenvoudig die volgende:

         4.1.1        cot ( 2𝜋 − 𝜃)                                              (1)

                         tan ( 360° − θ). cos ( 360° − θ). sin θ
         4.1.2
                      sin ( 180° − θ). cot ( 2π − θ). sec ( 360° + θ)            (7)

4.2      Bewys dat: tan x sin2 x + sin x cos x = tan x                           (5)
                                                                                [13]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 TEGNIESE WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 5

 Die diagram hieronder toon die grafiek van f(x) = tan x vir x ∈ [0° ; 360° ].

 5.1    Skets die grafiek van g(x) = 2 sin ( x + 30° ), vir x  [0ο ; 360ο ] , in die
        ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. Toon duidelik al die draaipunte, begin-
        en eindpunte, asook die afsnitte met die asse aan.                                    (3)

 5.2    Deur die grafieke te gebruik, bepaal die volgende:

        5.2.1        Die periode van f                                                        (1)

        5.2.2        Die waarde van x waarvoor tan x ongedefinieerd is                        (2)

        5.2.3        Die waardeversameling van g                                              (2)

        5.2.4        Die amplitude van g                                                      (1)

 5.3    Bepaal die waardes van x waarvoor f(x).g(x) > 0.                                      (3)
                                                                                             [12]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                      9

VRAAG 6

As ŉ platskerm-TV-tegnikus wil jy jou kliënte die beste diens gee. Dit moedig jou aan om te
verseker dat elke installasie wat jy doen aan spesifieke kriteria voldoen. Die prent hieronder
toon die korrekte installasie vir ŉ platskerm-TV, waar die middel van die platskerm-TV op
ooghoogte moet wees. Die diagram hieronder, aan die regterkant, modelleer die opstelling. LO
is die hoogte van die muur; MN is die hoogte van die platskerm-TV. MP̂ Q = 16° en
PQ = 230 cm.

          Gesentreer op ooghoogte

6.1    Definieer: tan 𝜃 = …                                                                        (1)

6.2    Bereken MN, die hoogte van die platskerm-TV.                                                (3)

6.3    Bereken die oppervlakte van ΔMNP.                                                           (3)

6.4    Dit neem 125-minute om een platskerm-TV in ŉ vertrek te installeer. Die tegnikus vra
       R350,00 per uur om installasies te doen.

       6.4.1 Hoe lank sal dit die tegnikus neem om platskerm-TV’s in ŉ B&O met 15
             vertrekke te installeer? Gee jou antwoord in dae.                                     (3)

       6.4.2 Hoeveel sal hy betaal word om die installasies te doen? Neem kennis dat die
             tegnikus se werksdag 8 ure lank is.                                                  (1)
                                                                                                 [11]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 7

In die onderstaande diagram is BC en ADC raaklyne aan die sirkel met middelpunt O, wat
ontmoet by punt C. Punte B, F, D en E is punte op die sirkel. BOEA is ŉ reguitlyn. BA║FD
en OB̂ D = x.

      7.1    Gee, met redes, DRIE ander hoeke gelyk aan x.                                   (6)

      7.2                    ̂ C = 90° en gee enige ander hoek met dieselfde grootte as
             Dui aan waarom OB
              ̂ C.
             OB                                                                              (2)

      7.3    Indien x = 23° bepaal die numeriese waarde van 𝐴̂.                              (5)
                                                                                            [13]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      TEGNIESE WISKUNDE V2                                  11

VRAAG 8

In die onderstaande diagram, is sirkel HIJK met middelpunt O geteken. JM is ŉ raaklyn
                                                                  ̂ J = x.
aan die sirkel by J. Dit word verder gegee dat HI = HK; IK║JM en IO

8.1                                              ̂ 1 , in terme van 𝑥.
         Bepaal, met redes, die grootte van hoek K                                               (2)

8.2      Deur gebruik te maak van die inligting op die diagram:

         8.2.1 Wys dat JK = JI.                                                                  (4)

         8.2.2 Vervolgens, deur redes te gee, bepaal die grootte van Hˆ , in terme van x.        (3)

8.3      Bewys dat ΔIOJ ||| ΔIHK.                                                                (4)

8.4      Gegee dat HK twee keer die lengte is van OJ, bereken die lengte van IJ indien
         HK = 10 cm en IK = 8 cm.                                                                (5)
                                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               TEGNIESE WISKUNDE V2                         (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 9

 9.1   Voltooi die volgende stelling:

       “Die lyn … aan een sy van ŉ driehoek verdeel die ander twee sye in eweredige
       dele.”                                                                                (1)

9.2    In die onderstaande diagram is XZ║PS en PQ║RZ.

                        YR       YP
       9.2.1 Wys dat:        =                                                               (3)
                        RP       PX

       9.2.2 Bewys dat: XY⋅RY = PY2                                                          (4)
                                                                                             [8]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   TEGNIESE WISKUNDE V2                                 13

VRAAG 10

10.1 Hommeltuigtegnologie verander vinnig. Hommeltuie word dikwels gebruik om
     video’s van hoë hoogtes op te neem. Hommeltuie maak gebruik van klein
     lemmetjies wat hulle laat vlieg, soos in die prent hieronder getoon.

      ŉ Hommeltuig se lemme draai teen 8 000 omwentelinge per minuut. Die lengte van
      die lem is 50 mm.

      10.1.1 Herlei 50 mm na meter.                                                      (2)

      10.1.2 Bereken die rotasiefrekwensie van die hommeltuig in omwentelings per
             sekonde.                                                                    (2)

      10.1.3 Bereken die hoeksnelheid.                                                   (3)

      10.1.4 Bereken die omtreksnelheid.                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                            TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

10.2    ŉ Gewigstoot-veld het ŉ vorm soos in die prent hieronder aangedui. Langsaan is ŉ
        model van die veld.

                   ̂ Q = 38° en die booglengte PQ is 15 m.
        Gegee dat PO

                       ̂ Q na radiale.
        10.2.1 Herlei PO                                                                       (1)

        10.2.2 Bereken die lengte van OP.                                                      (3)

        10.2.3 Bepaal die oppervlakte van sektor OPQ.                                          (3)

10.3    Gegee is ŉ sirkel met deursnee 23 cm en segmenthoogte van 5 cm. Bereken die
        lengte van die koord wat die sirkel in twee segmente verdeel.                         (4)
                                                                                             [22]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                    TEGNIESE WISKUNDE V2                                   15

 VRAAG 11

 Die onreëlmatige figuur hieronder se platkant het ŉ lengte van 36 m en die hoogte van
 die ordinate is as volg:

 8 m; 7,35 m; 6,21 m; 8,1 m; 7,5 m; 6,80 m en 8,50 m.

 11.1     Bereken die oppervlakte van die figuur deur van die mid-ordinaat reël gebruik
          te maak.                                                                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                (EC/SEPTEMBER 2024)

11.2 Jy is deur jou Siviele Tegnologie (Houtwerk) onderwyser opdrag gegee om ŉ
     houtbroodbak met ŉ roldeksel te maak, soos in die prent hieronder getoon.

      Die deursneediagram word hieronder gegee met ŉ lengte van 50 cm, hoogte van x cm en
      die breedte van die reghoekige snit as 8 cm. Die broodbak het ŉ kwart van ŉ silindriese
      snit wat aan ŉ reghoekige prisma geheg is.

                                                              Volume van silinder =  r 2 h
                                                              Buite-oppervlakte van
                                                              silinder = 2 r 2 + 2 rh
                                                              Volume van reghoekige
                                                              prisma = l  w  h
                                                              Buite-oppervlakte van
                                                              reghoekige prisma
                                                              = 2lh + 2lw + 2wh

      11.2.1 Gegee dat die oppervlakte van die reghoekige snit 1 790 cm2 is, bereken die
             waarde van x.                                                                           (3)

      11.2.2 Bereken die volume van die silindriese snit.                                           (3)
                                                                                                   [11]

                                                                                  TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                             17

                                                   INLIGTINGSBLAD

   −b  b 2 − 4ac                                     b                                     4ac − b 2
x=                                                x=−                                    y=
        2a                                            2a                                      4a

a x = b  x = log a b,            a  0, a  1 en b  0

                                                                             n                            n
A = P (1 + ni )                 A = P (1 − ni )             A = P (1 + i )               A = P (1 − i )

                   m
          i 
ieff = 1 +  − 1
        m

                  f ( x + h) − f ( x )
f ( x) = lim
             h →0          h

   n          x n +1                                            n            x n +1
 x dx =      n +1
                     +C         , n  −1                     kx dx = k     n +1
                                                                                    +C      , n  −1

  1                                                          k
 x dx = ln( x) + C ,           x0                          x dx = k  ln( x) + C ,       x0

      x   ax                                                     nx        a nx
 a dx = ln a + C           ,    a0                         ka dx = k  n ln a + C         ,    a0

                                                            x +x y +y 
d=        ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                      M 1 2 ; 1 2 
                                                             2      2 

                                                                             y2 − y1
y = mx + c                      y − y1 = m ( x − x1 )                 m=                          m = tan 
                                                                             x2 − x1

x2 y 2
   + =1
a 2 b2

In ∆ABC:

  a     b     c                                                                                   1
     =     =                             a2 = b2 + c2 − 2bc cos A                        Area =     ab.sin C
sin A sin B sin C                                                                                 2

sin2  + cos2  = 1                      tan2  +1 = sec2                               1 + cot 2  = cosec2

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief
                                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                                 TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

 rad = 180

Hoeksnelheid =  = 2 n waar n = omwentelingsfrekwensie

Hoeksnelheid =  = 360n waar n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  =  Dn waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  = r       waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte s = r     waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale

                            rs
Oppervlakte van sektor =       waar r = radius en s = booglengte
                            2

                            r 2
Oppervlakte van sektor =           waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale
                              2

4h2 − 4dh + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van
koord

                                                                              o + o2
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn −1 ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 1
                                                                                2
                                        en n = aantal ordinate

                                                   OF

       o +o                             
AT = a  1 n + o2 + o3 + o4 + ... + on−1      waar a = wydte van gelyke dele, oi = i st ordinaat en
        2                               
                                               n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief
                               Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2024-afr/114d6180-b1c3-4c30-a159-bbfa46d8b163) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-june-2024-english-afrikaans/1356592c-1c6d-451f-b89e-c632490a0066) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2024-possible-answers/4931e692-8267-43fc-83a5-dcf06c857a04) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
