# Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                               SEPTEMBER 2022

                      TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

            Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voor die beantwoording van die vrae.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die voorsiende SPESIALE ANTWOORDEBOEK.

 3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik
       het om die antwoorde te bepaal.

 4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

 5.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders
       vermeld.

 7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                       TEGNIESE WISKUNDE V2                                       3

 VRAAG 1

 In die onderstaande diagram is ABCD ŉ parallelogram met hoekpunte A(0 ; 4), B(7 ; 0),
 C(6 ; - 4) en D(- 1 ;0). θ is die inklinasiehoek van lyn AD.

                                           y
                                            A(0 ; 4)

                         D(- 1 ; 0)   𝜃                                   B(7 ; 0)
                                                                               x

                                                                      P

                                                                 C(6 ; - 4)

 Bepaal:

 1.1   Die gradiënt van AD                                                                          (2)

 1.2   Die inklinasiehoek, 𝜃, tot die naaste graad                                                  (3)

 1.3   Die koördinate van P, die middelpunt van BC                                                  (2)

 1.4   Die lengte van AB en los jou antwoord in wortelvorm                                          (2)

 1.5   Die vergelyking van die lyn loodreg aan BC en wat deur punt P gaan, in die vorm
       𝑦 =...                                                                                      (3)
                                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 2

 2.1   In die onderstaande diagram is ŉ skets van ŉ semi-sirkel, met ŉ reguitlyn wat raak
       by punt Q.

       2.1.1    Bepaal die vergelyking van die semi-sirkel.                                       (3)

       2.1.2    Bepaal die gradiënt van OQ.                                                       (2)

       2.1.3    Vervolgens, bepaal die vergelyking van die raaklyn in die vorm 𝑦 = . . .,
                indien P(0; −5) ‘n punt op die raaklyn is.                                        (2)

 2.2            x2 y2
       Gegee:     +   =1
                25 16

       2.2.1    Skets die gegewe grafiek, in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, dui
                duidelik alle asse aan.                                                           (3)

       2.2.2    Bepaal die lengte van die lang-as.                                               (1)
                                                                                                [11]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                              5

VRAAG 3

                             
 3.1   Gegee: P = 38,9˚ en S = 153,2˚

       Bepaal die volgende:

       3.1.1   sin P+cos 2S                                                              (2)

       3.1.2       P    
               sec  + S 
                   3                                                                   (3)

 3.2   Indien tan 52 = k , bepaal die volgende in terme van 𝑘.

       3.2.1   cos52                                                                    (3)

       3.2.2   cosec 38                                                                 (1)

       3.2.3   sin 232                                                                  (3)

 3.3   Los op vir θ, afgerond tot EEN desimale plek, as   ( 0;90) :

        1
          cosec 2 = 0,814
        2                                                                               (4)
                                                                                       [16]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                TEGNIESE WISKUNDE V2                                          (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4

 4.1   Voltooi die identiteit:
                                                  1 + cot 2  = ...                                             (1)

 4.2   Vereenvoudig:
                           cos (180 +  )  tan ( 360 −  )  cos 2 ( 360 −  )
                                                                                   + cos 2 
                                              sin (180 −  )                                                   (7)

 4.3   Bewys dat:
                                        sec + cosec 
                                                       = tan  + cot 
                                         sin  + cos                                                          (8)
                                                                                                              [16]

 VRAAG 5

 Gegee f ( x ) = sin x en g ( x ) = cos x + 1 , x  0;360

 5.1   Op dieselfde assestelsel, gegee in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK, skets die
       grafieke van f ( x ) = sin x en g ( x ) = cos x + 1 . Dui duidelik alle asse met die assestelsel
       aan, asook die draaipunte en eindpunte.                                                                  (7)

 5.2   Gee die waardeversameling van g.                                                                         (2)

 5.3   Gee die periode van f.                                                                                   (1)

 5.4   Gebruik jou grafiek en bepaal die waardes van x waarvoor: g ( x) = f ( x)                               (2)
                                                                                                              [12]

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                       TEGNIESE WISKUNDE V2                      7

 VRAAG 6

 AB is ŉ lamppaal wat geanker is met staalkabels by punte C en D.
 B, C en D is punte in dieselfde horisontale vlak.

 AB = 20 eenhede en CD = 17,89 eenhede
              
 A D B = A C B = 45
       
 A C D = 71, 51

                          A

                        20

                                                    45˚   D

                        B                                 17,89
                                                  45˚     71,51˚
                                                          C

 6.1       Bepaal die lengte van, AC, een van die anker-kabels.                    (2)

 6.2       Bepaal die oppervlakte van ΔACD.                                        (3)
                                                                                   [5]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               TEGNIESE WISKUNDE V2                                (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 7

 7.1   Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:

       “Die hoek onderspan deur ŉ boog by die middelpunt van die sirkel is ... die grootte van
       die hoek onderspan deur dieselfde boog by die omtrek van die sirkel.”                         (1)

 7.2   In die onderstaande diagram, O is die middelpunt van die sirkel en PQRS is ŉ
       koordevierhoek.
       QP║RS.
       PS en QR is verleng om by T te ontmoet.
        
       Q = 53

                                                 P

                                            O 1
                                 53˚
                            Q
                                                             1 S
                                                              2
                                                     2
                                                         3
                                                     R

                                                                                T
       Skryf die groottes van die volgende hoeke, met redes neer:

                     
       7.2.1         O1                                                                              (2)

                     
       7.2.2         S2                                                                              (2)

                     
       7.2.3         P                                                                               (2)
                                                                                                     [7]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                    TEGNIESE WISKUNDE V2                                       9

VRAAG 8

 8.1 Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:

      “Die hoek tussen die raaklyn aan ŉ sirkel en die koord getrek vanaf die kontakpunt is
      ... met die hoek in die alternatiewe segment.”                                             (1)

 8.2 In die onderstaande diagram is PQRS ŉ koordevierhoek, met PS = PQ.
     SR is verleng tot by V, sodat QV║PR.
                                              
      QV is ŉ raaklyn aan die sirkel by Q met Q1 = 50
                                                      ∧
      TP en TS is raaklyne vanaf dieselfde punt met T = 80°.

      8.2.1 Gee ŉ rede waarom TP = TS.                                                           (1)

                                                  
      8.2.2 Vervolgens, bereken die grootte van P 4 , met redes.                                 (4)

      8.2.3 Bereken die grootte van die hoeke met redes:

                       
              (a)      P2                                                                        (2)

                       
              (b)      S2                                                                        (2)
                       

              (c)      R2                                                                        (2)

                       
              (d)      V                                                                        (2)
                                                                                               [14]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 9

 9.1   Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:

       "As ŉ lyn twee sye van ŉ driehoek in dieselfde verhouding verdeel, dan is die lyn ... na
       die derde sy."                                                                                 (1)

 9.2   In die onderstaande diagram is BF ║ CE; AB : AC = 3 : 4; FE : ED = 3 : 4 en
       AE = 36 cm.

                                  A

                                                    F

                          B                                    E

                      C                                                            D

       Bepaal:

       9.2.1 Die lengte van AF                                                                        (3)

       9.2.2 Die lengte van ED                                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                      TEGNIESE WISKUNDE V2                                  11

 9.3 Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:

      “As die ooreenstemmende sye van twee driehoeke ... is, dan is die driehoeke
      gelykhoekig.”                                                                            (1)

 9.4 In die diagram hieronder, is BFEC ŉ koordevierhoek. Sye CB en EF is verleng om by
     A te ontmoet. Driehoek ECD word gevorm.

                                                    A

                                                1       1       F
                                        B                   2
                                            2

                                    1                                   1
                               C                                            E
                                   2                                2

                      D

      9.4.1    Bewys dat ΔABF ⦀ ΔAEC.                                                          (4)

      9.4.2    Verder as, AB = 25 cm; AF = 20 cm; FE = 40 cm en CD = 27 cm.

               (a)    Bepaal die lengte van BC.                                                (3)

               (b)    Toon aan dat BF║DE.                                                      (3)

               (c)    Bewys dat ΔAEC ⦀ ΔADE.                                                   (3)

               (d)    Vervolgens, bepaal DE : BF.                                             (2)
                                                                                             [23]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                              TEGNIESE WISKUNDE V2                            (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 10

 10.1 ŉ Kraak op ŉ musiek CD vorm ŉ hoek van 60˚, soos dit beweeg op die snit, vanaf B
      na A. Die radius van die CD is 5 cm. FIGUUR 1 stel die kraak voor.

                                                                     FIGUUR 1

        10.1.1     Bereken die booglengte, AB, wat die kraak beweeg het.                         (4)

        10.1.2     Bepaal die oppervlakte AOB, deur die kraak gevorm.                            (3)

 10.2 ŉ Bad in ŉ wasmasjien, met deursnee van 420 mm, draai teen 1 800 revolusies per
      minuut. In die diagram langsaan, SR verteenwoordig die middellyn van die bad, met S
      en R punte op die omtrek en TQ verteenwoordig die koord van die bad (sirkel) met
      TQ ⊥ SR by U.

        Bereken:

        10.2.1     Die hoeksnelheid, van die bad, in radiale per sekonde                         (4)

        10.2.2     Die omtreksnelheid, van die bad, in meter per sekonde                         (4)

        10.2.3     Die lengte van US, as koord TQ = 250 mm. Gee jou finale antwoord in cm        (5)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                    TEGNIESE WISKUNDE V2                                        13

VRAAG 11

 11.1 Die onreëlmatige vorm hieronder met ordinate 6,2, x, 5,1, 4,9 en 2 m het ŉ TOTALE
      oppervlakte van 73,6 m2. Een sy het ŉ lengte van 16 m en word in vier gelyke dele
      gedeel.

           6,2 m
                             xm                  5,1 m
                                                                     4,9 m
                                                                                           2m

                                              16 m
        Bereken die waarde van 𝑥.                                                                   (5)

 11.2 ŉ Blok hout het ŉ silinder wat daaruit gesny is, waardeur ŉ elektriese koord moet loop.
      Die silinder het ŉ deursnee van 1,5 cm.

        Volume van silinder = 𝜋𝑟 2 ℎ
        Volume van reghoekige prisma = 𝑙 × 𝑏 × ℎ

        Bereken die volume van die oorblywende blok hout nadat die silinder uitgesny is.            (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                (EC/SEPTEMBER 2022)

 11.3 ŉ Plakkaat word uit 4 identiese sirkels gemaak. Die sirkels het ŉ radius van 15 cm.
      Die plakkaat moet op ŉ muur geplak word met ŉ sirkelvormige spasie wat ŉ omtrek
      van 200 cm het. Die middelpunte van die sirkels vorm die hoekpunte van ŉ vierkant.
      Die onderstaande diagram illustreer hoe die plakkaat moet lyk.

        Bepaal of die plakkaat, in die beskikbare spasie, op die muur geplak kan word.           (5)
                                                                                                [14]

                                                                                TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                                    15

                                                INLIGTINGSBLAD

      −b  b 2 − 4ac                                 b                                     4ac − b 2
x=                                             x=−                                 y=
           2a                                        2a                                      4a

a x = b  x = log a b,        a  0, a  1 en b  0

A = P (1 + ni )              A = P (1 − ni )          A = P (1 + i )               A = P (1 − i )
                                                                       n                            n

                m
          i 
ieff = 1 +  − 1
        m

              f ( x + h) − f ( x )
f ( x) = lim
         h →0          h

           x n +1                                                      x n +1
 x dx =                                               kx dx = k 
   n                                                      n
                  +C        , n  −1                                          +C       , n  −1
           n +1                                                        n +1

  1                                                       k
 x dx = ln( x) + C ,       x0                        x dx = k  ln( x) + C ,        x0

            ax                                                              a nx
 a dx =                                               ka dx = k 
   x                                                      nx
                +C      ,    a0                                                  +C   ,     a0
           ln a                                                            n ln a

                                                       x +x y +y 
d=     ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                    M 1 2 ; 1 2 
                                                        2      2 

                                                                       y2 − y1
y = mx + c                   y − y1 = m ( x − x1 )             m=                             m = tan 
                                                                       x2 − x1

x2 y 2
   + =1
a 2 b2

In ∆ABC:

  a     b     c                                                                          1
     =     =                         a2 = b2 + c2 − 2bc cos A                      Area = ab.sin C
sin A sin B sin C                                                                        2

sin2  + cos2  = 1                  1 + tan2  = sec2                            cot 2  = 1 + cosec2

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                TEGNIESE WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2022)

 rad = 180

Hoeksnelheid =  = 2 n waar n = omwentelingsfrekwensie

Hoeksnelheid =  = 360n waar n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  =  Dn waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  = r      waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte s = r     waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale

                           rs
Oppervlakte van sektor =      waar r = radius en s = booglengte
                           2

                           r 2
Oppervlakte van sektor =           waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale
                             2

4h2 − 4dh + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van koord

                                                                               o + o2
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn−1 ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 1
                                                                                 2
                                        en n = aantal ordinate

                                                   OF

       o +o                             
AT = a  1 n + o2 + o3 + o4 + ... + on−1      waar a = wydte van gelyke dele, oi = i st ordinaat en
        2                               
                                               n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Tech Mathematics P2 Memo June 2022 Afrikaans English](https://www.hlayiso.com/library/tech-mathematics-p2-memo-june-2022-afrikaans-english/bcf8b4d3-bfd3-4fd6-8e0e-cb94ac24e97b) — Technical Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 ANSWER BOOK SEPT2022 Afr Engl Deaf](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-answer-book-sept2022-afr-engl-deaf/f9a9c1ad-354e-4195-b05f-73b858ddbaaf) — Technical Mathematics · Addendum · 2022 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afr Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2022-afr-engl/bdf7f0b6-8f56-46d5-be9d-e4be49cdeec0) — Technical Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
