# Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-qp-jct-2025-afr-d-watermark/561329ba-84a3-4ee7-b6bb-d5f0a215e81f
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-qp-jct-2025-afr-d-watermark/561329ba-84a3-4ee7-b6bb-d5f0a215e81f)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                                     JUNIE 2025

                      TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

                                     *JTMATHA2*

          Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy inligtingsblad.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/JUNIE 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
      word.

3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik
      het om die antwoorde te bepaal.

4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

5.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
      niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.    Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
      vermeld.

7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/JUNIE 2025)                         TEGNIESE WISKUNDE V2                                          3

VRAAG 1

∆PQR is reghoekig by punt P. Hoekpunte P(2 ; 6), Q(−1 ; 2) en R(6 ; ) is gegee. PQ is
verleng sodat dit deur punt T gaan en ŉ hoek met die x-as vorm.

                                       y

                                                P(2 ; 6)

                        Q(−1 ; 2)                                 R(6 ; )

                                                                      x
                           T

1.1      Voltooi die volgende:

         Wanneer lyne loodreg is, is die produk van die gradiënte …                             (1)

1.2      Bepaal die waarde van .                                                                (4)

1.3      Bepaal die koördinate van S, sodat QPRS ŉ reghoek is.                                  (4)

1.4      Bepaal , die inklinasiehoek van die lyn PT.                                            (3)

1.5      Bepaal die vergelyking van ŉ lyn, parallel aan lyn PT en wat deur punt R gaan.         (4)
                                                                                               [16]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                      (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 2

2.1   Die diagram hieronder verwys na ŉ sirkel met vergelyking       +     = 10. Die
      raakpunt van die raaklyn aan die sirkel is by P(− 3 ; 1).

                                              0

      2.1.1     Skryf die radius van die sirkel in eenvoudigste wortelvorm neer.                 (1)

      2.1.2     Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by punt P in die vorm
                 =⋯                                                                              (4)

      2.1.3     Gee die vergelyking van die halfsirkel, indien 0 <   < √10.                      (2)

2.2   Skets die grafiek van   +      = 1. Dui duidelik die afsnitte aan.                          (3)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/JUNIE 2025)                           TEGNIESE WISKUNDE V2                                                5

 VRAAG 3

 3.1     In die diagram hieronder word S( ; −3) en OS = 5 gegee.

                                                   o

                           S ( ; −3 )

         Bepaal die waarde van die volgende, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

         3.1.1                                                                                          (3)

         3.1.2 cos                                                                                      (1)

         3.1.3 cosec (180° − )                                                                          (2)

 3.2     Bepaal die waardes van x, indien 3sin2 = 1,465 en 0° ≤ 2 ≤ 360°.                               (4)
                                                                                                       [10]

 VRAAG 4

                                 (    °       ).           (        °   )       (   °   )
 4.1     Vereenvoudig:
                                          (            °       )∙                                       (7)

                                                                ( ).
 4.2     Bewys dat:                            +                                = −1                    (6)
                                                               (        °   )
                                                                                                       [13]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 5

Gegee die funksies gedefinieer deur ( ) = tan − 1 en ( ) = cos2 vir
  ∈ [0° ; 360°].

5.1      Op dieselfde assestelsel, gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK, teken
         die grafieke van f en g. Toon duidelik die draaipunte, asimptote, eindpunte en die
         afsnitte met die asse aan.                                                              (8)

5.2      Skryf die periode van g neer.                                                           (2)

5.3      Gee die vergelyking van ℎ, indien      3 eenhede opgeskuif word.                        (2)

5.4      Gebruik jou grafieke en bepaal die waardes van x waarvoor:

         5.4.1       cos2 + 1 ≤ tan , vir die interval    ∈ [−180° ; 0]                          (2)

         5.4.2           ( ) <0                                                                  (2)
                                                                                                [16]

VRAAG 6

                                  A
                                      38°

                                                                            D
                            5                    7

                                                              87°
                     C                    8                    B

6.1     Skryf die kosinus-reël vir ΔABC neer.                                                    (1)

6.2     Bereken die lengte van DB, korrek tot EEN desimale plek.                                 (3)

6.3     Bereken die grootte van       .                                                          (3)

6.4     Bepaal die oppervlakte van ∆ABC.                                                         (3)

6.5     Bereken die kortste afstand tussen C en die lyn AB.                                      (4)
                                                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/JUNIE 2025)                           TEGNIESE WISKUNDE V2                                          7

 VRAAG 7

 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. AB = 24 cm; M is die
 middelpunt van AB en MD = 8 cm. (WENK: Laat OM = x)

                                                 O

                                 A                   M             B

                                                     D

 7.1     Skryf die lengte van AM neer.                                                            (1)

 7.2     Skryf die lengte van OD, in terme van x neer.                                            (1)

 7.3     Gee ŉ rede hoekom OA = OB = OD.                                                          (1)

 7.4     Bepaal die lengte van OA, in terme van x, in ∆AOM.                                       (5)

 7.5     Bepaal die waarde van x.                                                                 (4)

 7.6     Gee die waarde van die radius.                                                           (2)
                                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 8

In die diagram hieronder, is AC die koord van die sirkel met middelpunt O.   = 50°;
    = 30° en BD is die deursnee.
                                                         C
                                  B                  1
                                                       2
                                   1 2

                                                    O

                                  30q
                                 2
                                 1
                             A                               1
                                                        50q 2
                                                                 D

Bepaal, met redes, die groottes van die volgende:

8.1                                                                                               (2)

8.2                                                                                               (2)

8.3                                                                                               (2)

8.4                                                                                               (2)

8.5                                                                                               (2)

8.6                                                                                               (2)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/JUNIE 2025)                         TEGNIESE WISKUNDE V2                                   9

VRAAG 9

9.1       In die onderstaande diagram is PV = 24 cm; VR = 22 cm en ST = 12 cm. PQ║VS en
          PS║VT.
                            P

                                                            V

        Q                                                                        R
                                                S                   T

9.1.1     Bepaal die lengte van TR.                                                          (4)

9.1.2     Bepaal die lengte van QR, korrek tot EEN desimale plek.                            (4)

9.2       In die diagram hieronder is PQRS ŉ parallelogram en QS║BC en   = .

                         P                                                 S

                                                        O

                                                                    C

                               Q                    B                             R

          Bepaal     .                                                                       (4)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 10

ŉ Buiteband, van ŉ motor wat op die snelweg ry, het ŉ gemiddelde rotasie van 1 500 rpm. Die
buiteband het ŉ deursnee van 55,9 cm. Die spotprent en diagram hieronder verteenwoordig die
buiteband.

10.1    Herlei die rotasies na rotasies per sekonde.                                             (2)

10.2    Bepaal die omtreksnelheid van die buiteband, in mm/s.                                    (4)

10.3    Bepaal die hoeksnelheid van die buiteband, in rad/sek.                                   (3)

10.4    Wat sal die deursnee van die buiteband wees as dit met afneem?                           (3)

10.5    Wat sal die nuwe omtreksnelheid van die buiteband, met die verminderde deursnee, in
        cm/min wees?                                                                             (3)
                                                                                                [15]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/JUNIE 2025)                          TEGNIESE WISKUNDE V2                                     11

VRAAG 11

11.1 Die prent en diagram hieronder verteenwoordig ŉ suurlemoen wat in die helfte gesny
     is. Die deursnee van die suurlemoen is 8 cm en die hoek wat in die middel gevorm
     word, is ongeveer 42q.

                                                                  42°

       11.1.1 Bepaal die lengte van een van die boë van ŉ segment van die suurlemoen.           (4)

       11.1.2 Bepaal die oppervlakte van een van die segmente.                                  (3)

       11.1.3 Wat sal die benaderde oppervlakte van al die wiggies in die diagram wees?         (2)

11.2 Hieronder is ŉ foto van ŉ man wat ŉ sirkelvormige oogbril dra en aan die regterkant is
     ŉ diagram wat die beeld uitbeeld. ŉ Koord AB word deur die pupil van die oog getrek.
     Die lengte van die koord is 7 cm. Die deursnee van die glase is 10 cm.

                                                     A                   B

       Bepaal die hoogte vanaf die pupil tot die onderste rand van die bril.                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

EN

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Technical Mathematics · Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Technical Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2023-afrikaans-english/120c2552-197e-40ac-8eb4-460d2eaab01e) — Technical Mathematics · Addendum · 2023 · Afr
- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Technical Mathematics · Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 (Backup)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-backup/5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35) — Addendum · 2024
- [Tech Maths P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-erratum-june-common-2024/5751ef8a-8c68-4bef-bf01-27b139b3c084) — Errata · 2024
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-june-2024-english-afrikaans/1356592c-1c6d-451f-b89e-c632490a0066) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
