# Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-qp-junie-2023-afrikaans/d6e9be44-75bb-4122-b1d4-6bef41f69480
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-qp-junie-2023-afrikaans/d6e9be44-75bb-4122-b1d4-6bef41f69480)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2023-afrikaans-english/120c2552-197e-40ac-8eb4-460d2eaab01e) — Addendum · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                     JUNIE 2023

                        TEGNIESE WISKUDE V2

PUNTE:      150

TYD:        3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend ŉ 2-bladsy inligtingsblad en
                                   ŉ spesiale antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/JUNIE 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voor die beantwoording van die vrae.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK, wat verskaf
       word.

3.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die
       bepaling van jou antwoorde gebruik het.

4.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
       vermeld.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                         TEGNIESE WISKUNDE V2                                       3

VRAAG 1

In die diagram hieronder is ABC ŉ driehoek met hoekpunte A(−2; 5); B(8; p) en C.
Die inklinasiehoek van AB is 135.
AC is ewewydig met die y-as en BC is ewewydig met die x-as.

1.1      Bepaal die gradiënt van AB.                                                            (2)

1.2      Toon dat p = −5.                                                                       (3)

1.3      Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van AB.                                    (2)

1.4      Skryf neer die vergelyking van BC.                                                     (1)

1.5      Skryf neer die koördinate van C.                                                       (2)

1.6      Toon dat CM ⊥ AB.                                                                      (3)

1.7      Bepaal die vergelyking van die reguitlyn ewewydig met CM en wat deur punt A
         gaan.                                                                                 (3)
                                                                                              [16]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 2

2.1     Die diagram hieronder toon die sirkel met vergelyking x2 + y2 = 20.
        A is ŉ raakpunt van ŉ raaklyn aan die sirkel.

        2.1.1 Skryf neer die radius van die sirkel in eenvoudigste wortelvorm.                 (1)

        2.1.2 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by punt A in die vorm
              y = ...                                                                          (4)

        2.1.3 Skryf neer die koördinate van ŉ ander punt waar die lyn AO met die sirkel
               kruis.                                                                          (2)
                              x2 y 2
2.2     Skets die grafiek van   +    = 1 . Toon duidelik die afsnitte aan.
                              16 25                                                           (3)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                           TEGNIESE WISKUNDE V2                                   5

VRAAG 3

3.1      In die diagram hieronder is, P (8;k ) ŉ punt op die Cartesiese vlak.
         OP vorm ŉ reflekshoek θ met die positiewe x-as met OP gelyk aan 10-eenhede.

         Bepaal die waarde van die volgende, SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

         3.1.1       cos                                                                     (1)

         3.1.2       k                                                                        (3)

         3.1.3        tan 𝜃
                     cosec𝜃                                                                   (3)

3.2      Bepaal die waardes van x, as 3cos x −1 = −1,5 vir x 0;360                      (4)
                                                                                            [11]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        TEGNIESE WISKUNDE V2                     (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 4

4.1     Vereenvoudig:
                                  (1 + cos x )(1 − cos x )                    (2)

4.2     Vereenvoudig:
                                   cos 2 ( 2 − x ) tan 2 x
                             sin (180 + x ) cosec (180 − x )                (6)

4.3     Bewys dat:
                            cot 𝑥 + tan 𝑥 = cosec 𝑥 ⋅ sec 𝑥                  (4)
                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                              TEGNIESE WISKUNDE V2                                          7

 VRAAG 5

 Gegee die funksies gedefinieer deur f ( x ) = cos 2 x en g ( x ) = sin ( x − 30) vir x  0;180 .

 5.1       Skryf neer die periode van f.                                                                  (1)

 5.2       Skryf neer die amplitude van g.                                                                (1)

 5.3       Op dieselfde assestelsel gegee in jou SPESIALE ANTWOORDEBOEK teken die
           grafieke van f en g. Toon duidelik die draaipunte, eindpunte en die afsnitte met die
           asse aan.                                                                                      (8)

 5.4       Gebruik jou grafieke en bepaal vir watter waardes van x is:

           5.4.1     f ( x)  0                                                                           (2)

           5.4.2     f ( x).g ( x)  0 in die tweede kwadrant                                             (2)
                                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             TEGNIESE WISKUNDE V2                          (EC/JUNIE 2023)

 VRAAG 6

 6.1    Skryf die kosinus reël vir ΔPQR neer.                                          (1)

 6.2    In die diagram hieronder is AC die middellyn van die sirkel ABC.
        AC word verleng na D sodat DC = CD = 6 cm.
         ∧
        A = 54°

        Bepaal:
                                             ∧
        6.2.1     Met rede, die grootte van ABC                                        (2)
                                             ∧
        6.2.2     Met rede, die grootte van BCD                                        (2)

        6.2.3     Die lengte van BD                                                    (4)

        6.2.4     Die lengte van die middellyn, AC                                     (2)

        6.2.5     Die oppervlakte van ΔABC                                             (3)
                                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                         TEGNIESE WISKUNDE V2                   9

VRAAG 7

In die diagram hieronder is ABC ŉ sirkel met middelpunt O.
OD = 3 cm, BC = 11 cm en OD ⊥ BC .
BO, AO en OC is verbind.

7.1     Bepaal, met ŉ rede, die lengte van BD.                                (2)

7.2     Bereken die lengte van OB.                                            (2)

7.3     Toon dat ΔABD ≡ ΔACD.                                                 (4)
                                 ∧
7.4     Bereken die grootte van B1 .                                          (2)
                                                       ∧
7.5     Vervolgens, met redes, bereken die grootte van A.                    (4)
                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           TEGNIESE WISKUNDE V2                            (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 8

In die onderstaande diagram hieronder is ŉ sirkel met middelpunt O gegee.
                                         ∧            ∧
HE en HD is raaklyne aan die sirkel sodat E1 = 49° en F1 = 65°.

8.1   Verskaf ŉ rede waarom HD = HE.                                                       (1)

8.2   Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
               ∧
      8.2.1    D1                                                                          (2)
               ∧
      8.2.2    D2                                                                          (2)
                   ∧
      8.2.3    DEF                                                                         (2)
               ∧
      8.2.4    G                                                                           (2)
                   ∧
      8.2.5    FDK                                                                         (2)

8.3   Toon, met redes, of EHDF siklies is.                                                (3)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                          TEGNIESE WISKUNDE V2                     11

VRAAG 9

In ΔABC hieronder, is AB = 20 cm, BC = 17,34 cm en AC = 7 cm.
D en E is punte op die sye van die driehoek sodanig dat DE ∥ AC.
AD : DB = 2 : 3

9.1    Bepaal die lengte van AD en DB.                                             (3)

9.2    Bereken, met redes, die lengte van BE.                                      (3)

9.3    Bewys, met redes, dat ΔBDE ||| ΔBAC.                                        (3)

9.4    Vervolgens, bereken die lengte van DE.                                      (3)
                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                  (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 10

ŉ Wiel met ŉ deursnee van 250 mm, het ŉ omtreksnelheid van 108 kilometer per uur.

10.1    Herlei 108 km/h na m/s.                                                                   (2)

10.2    Bepaal die omwentelingsfrekwensie van die wiel in sekondes.                               (5)

10.3    Bepaal die hoeksnelheid van die wiel in sekondes.                                         (3)

10.4    Bepaal die afstand, in km, wat ŉ punt op die wiel in 10 min sal dek.                      (3)

10.5    Bepaal hoe lank dit die wiel sal neem om 20 omwentelinge te maak.                         (2)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                           TEGNIESE WISKUNDE V2                                       13

VRAAG 11

11.1     In diagram hieronder, is RSTV ŉ vierkant met sye 8 cm.
         RT is ŉ boog van die sektor RST.

         11.1.1 Bepaal die lengte van die boog RT.                                                    (3)

         11.1.2 Bepaal die oppervlakte van sektor RST.                                                (3)

         11.1.3 Vervolgens, bereken die oppervlakte van die gearseerde gedeelte.                      (3)

11.2     Die diagram hieronder is ŉ kleiner segment van ŉ sirkel met hoogte 4 cm en
         koord 10 cm.

         Bepaal die lengte van die radius van die sirkel.                                             (5)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                    (EC/JUNIE 2023)

 11.3 Die ordinate in die onreëlmatige figuur is 9,42; 8,14; 6,42; 7,1; 8 en 7 cm soos in die
      diagram hieronder aangedui. Die oppervlakte van die onreëlmatige is 113,61 cm2.

        Bepaal die wydte van die gelyke dele op die horisontale as.                                 (4)
                                                                                                   [18]

                                                                                  TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                        TEGNIESE WISKUNDE V2                                                15

                                                      INLIGTINGSBLAD

       −b  b2 − 4ac                                                 b                                     4ac − b 2
 x=                                                         x=−                                       y=
            2a                                                       2a                                      4a

 a x = b  x = log a b                                      a  0 , a  1 en b  0

  A = P(1 + ni)                                             A = P(1 − ni)

                                                                                                                       m
                                                                                                              im 
  A = P(1 + i)    n
                                                            A = P(1 − i)   n
                                                                                                      ieff =  1 +  − 1
                                                                                                              m

                      f ( x + h) − f ( x )
  f ( x) = lim
           h →0                h

          x n +1                                                          x n +1
  x dx = n + 1 + C                                          kx dx = k  n + 1 + C
     n                                                           n
                                    , n  −1                                               , n  −1

   1                                                         k
  x dx = ln( x) + C ,              x0                      x dx = k  ln( x) + C ,      x0

              ax                                                                a nx
  a dx =                                                    ka dx = k 
    x                                                           nx
                  +C            ,    a0                                              +C    ,   a0
             ln a                                                              n ln a

                                                             x +x y +y 
 d=      ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                        M 1 2 ; 1 2 
                                                              2      2 

                                                                 y2 − y1
  y = mx + c                        y − y1 = m ( x − x1 )   m=                                        m = tan 
                                                                 x2 − x1

  x2 y 2
     + =1
  a 2 b2
 In ∆ABC:

   a     b     c                                                                                               1
      =     =                                               a2 = b2 + c2 − 2bc cos A                  Area =     ab.sin C
 sin A sin B sin C                                                                                             2

 sin2  + cos2  = 1                                        tan2  +1 = sec2                         1 + cot 2  = cosec2

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                TEGNIESE WISKUNDE V2                                   (EC/JUNIE 2023)

 rad = 180

Hoeksnelheid =  = 2 n waar n = omwentelingsfrekwensie

Hoeksnelheid =  = 360n waar n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  =  Dn waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie

Omtreksnelheid =  = r      waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte s = r     waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale

                           rs
Oppervlakte van sektor =      waar r = radius en s = booglengte
                           2

                           r 2
Oppervlakte van sektor =           waar r = radius en  = middelpuntshoek in radiale
                             2

4h2 − 4dh + x2 = 0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en x = lengte van
koord

                                                                            o +o
AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn −1 ) waar a = wydte van gelyke dele, m1 = 1 2
                                                                              2
                                        en n = aantal ordinate

                                                  OF

       o +o                             
AT = a  1 n + o2 + o3 + o4 + ... + on−1      waar a = wydte van gelyke dele, oi = i st ordinaat en
        2                               
                                               n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECH MATHS P2 MEMO JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-june-2023-afrikaans-english/8fb4241f-2e03-413c-8367-8e8e5cecc687) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Technical Mathematics P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2023-afr/0c491552-9d9d-4345-a9e7-6c44acd5926b) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-afr/17058c26-5465-4695-8ae2-a9eaaeeb75f6) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
