# Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

               VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                         2019
                    NASIENRIGLYNE

                 TEGNIESE WETENSKAPPE V1
                          11101

11 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                  TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

               GAUTENG DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                       TEGNIESE WETENSKAPPE
                                       (VRAESTEL 1)

                                       NASIENRIGLYNE

VRAAG 1

1.1    D                                                      (2)

1.2    C                                                      (2)

1.3    B                                                      (2)

1.4    D                                                      (2)

1.5    C                                                      (2)

1.6    A                                                      (2)

1.7    D                                                      (2)

1.8    B                                                      (2)

1.9    B                                                      (2)

1.10   D                                                      (2)
                                                                [20]

                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 2

2.1   Die tempo van verandering van die versnelling                                      (2)

2.2   2.2.1   Kies regs as + en links as -

              Leerder A: 𝐾𝑟𝑎𝑔𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐴 = 𝑓𝑐𝑜𝑠𝜃

                                            = 8𝑐𝑜𝑠60

                            𝑘𝑟𝑎𝑔𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐴 = 4 𝑁

              𝑘𝑟𝑎𝑔𝑛𝑒𝑡 = (𝑘𝑟𝑎𝑔𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐴 + 𝐹𝑤𝑟𝑦𝑤𝑖𝑛𝑔 ) + 𝐾𝑟𝑎𝑔 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟 𝐵 

                    𝑘𝑟𝑎𝑔𝑛𝑒𝑡 = (4 + 0,3)+(−5) 

                              = −0,7

                              = 0,7 𝑁𝑛𝑎 𝑙𝑖𝑛𝑘𝑠.                                           (5)

      2.2.2   Fnet = ma
              Floodreg - FA - Ff = ma   

              0,7 = 0,12a 

                   0,7
              a=
                   0,12

              a = 5,83 m·s-2                                                              (3)

      2.2.3   Newton se Tweede wet                                                        (1)

      2.2.4   Wanneer die netto krag uitgeoefen word op ŉ voorwerp met massa m,
              sal die voorwerp versnel in die rigting van die netto krag. Versnelling is
              direk eweredig aan die netto krag en omgekeerd eweredig aan die
              massa van die voorwerp 

                                                                                           (2)

                                                  3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                       TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

2.2.5    Aanvaarde etikette
         w     Fg / Fw / gewig / mg / gravitasiekrag
         FA    FT / Toegepaste krag/
         f     Ff / Wrywing
         N     FN/ Normaal
         5N    Fa / F5N / Ftoegepas / Ft / F

                               Nasienkriteria                           Punte
         Korrekte rigting en etiket van die normaal krag                  1
         Korrekte rigting en etiket van Fg/wl                             1
         Korrekte rigting en etiket van horisontale komponent van         1
         die toegepaste krag deur Leerder A
         Korrekte rigting en etiket van wrywingskrag                       1
         Korrekte rigting en etiket van die toegepaste krag deur           1
         Leerder B
                                                                                       (5)

2.3.1   Hy sal agtertoe beweeg.                                                       (1)

2.3.2   Volgens Newton se Derde Wet: Wanneer die seun die muur stoot, stoot die
        muur terselfdertyd ŉ krag terug, maar in die teenoorgestelde rigting. Daarom
        gly hy agteruit.                                                              (2)
                                                                                       [21]

                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 3

3.1   Die totale lineêre momentum van ŉ geïsoleerde stelsel bly konstant (bewaar) in
      grootte en rigting.                                                            (2)

3.2   Σp voor = Σp na
      (m1 +m2)vi = m1vf1 + m2vf2
      (+ 2 000)(4)  = (1 000)vf1 + (2 000)(5,6) 
      vf1 = 0,8 ms-1 na lings                                                         (4)

3.3   3.3.1   Impulse = ∆𝑝
                      = m(vf - vi)
                      = (2 000)(5,6 - 4) 
                      = 3 200 kgm s-1                                                 (3)

      3.3.2   Fnet∆t = ∆𝑝 
              Fnet (0,2)  = 3 200
              Fnet = 16 000 N                                                         (4)

3.4   3.4.1   Verlaag                                                                 (1)

      3.4.2   Wanneer die tyd van impak toeneem, neem die netto krag af.

              OF
                                                             p
              Fnet is omgekeerd eweredig teenoor tyd Fnet=
                                                             t                        (2)
                                                                                       [16]

VRAAG 4

4.1     Totale meganiese energie bly konstant in ŉ geïsoleerde stelsel.              (2)

4.2   ME = EK + Ep 
         = ½ mv2 + mgh
         = ½ (2,5)(0)2 + (2,5)(9,8)(10) 
         = 0 + 245
         = 245 J                                                                      (4)

4.3   4.3.1   Nee                                                                     (1)

      4.3.2   Die krag wat toegepas word en die rigting van beweging is loodreg op
              mekaar, dus word geen werk op die voorwerp gedoen nie.                 (2)
                                                                                       [9]

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 5

5.1   Spanning is die interne herstelkrag per eenheid area van ŉ liggaam.            (2)

5.2   5.2.1        F
              σ     
                   A
                              (5 𝑥 9.8)
              1.6 × 109 =                 
                                 𝐴
              A = 3,06 x 10--8 m2                                                     (3)

      5.2.2        F
              σ     
                   A
                        (5 𝑥 9.8)
               =
                    2(3.06 𝑥 10−8 )

                   = 8,01 x 108 Pa                                                    (2)

      5.2.3   20 % of 15 = 3 cm 
                   L
                    
                   L
                3
              = 15 

              = 0,2 of 2x10-1                                                         (4)

      5.2.4         𝜎
              K=        
                    𝜀
                   8,01𝑥,108
               =
                        0,2
               = 4 x 109                                                              (2)

5.3   Vervorming of rekking is die verhouding van verandering in die spesifieke
      dimensie tot die oorspronklike dimensie.                                       (2)

5.4   5.4.1   Elastiese limiet                                                        (1)

      5.4.2   Tussen E en B                                                           (1)

      5.4.3   Hooke se wet bepaal dat, binne die limiet van elastisiteit, vervorming
              direk eweredig is aan die spanning                                     (2)

      5.4.4   Tussen A en B                                                           (1)
                                                                                       [20]

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                     TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 6

6.1   Viskositeit is ŉ fisiese eienskap van vloeistowwe. Dit toon weerstand teen
      vloei.                                                                              (2)

6.2   5W-30 SAE is die olie wat optree soos ŉ SAE 5-olie by lae temperature, en tree
      op as ŉ SAE 30 by hoë temperature.

                                               OF

      5: Viskositeits graad by koue temperatuur, W: Winter 30: Viskositeit by 100 oC        (2)

6.3   B                                                                                    (1)

6.4   In die somer het Suid-Afrika hoë temperatuur, B het ŉ hoër viskositeit by hoër
      temperature                                                                          (2)

6.5   Enkel- / mono-grade olie word by een temperatuur gegradeer , terwyl die multi-
      grade olie is gegradeer teen twee temperature.

      OF

              Enkel / Monograde-olie is die enjinolie wat ontwerp is om teen lae
               temperature of hoë temperature te funksioneer en kan nie geskik wees vir
               die verandering van enjin temperature nie. Byvoorbeeld, SAE 40-olie is ŉ
               monograde-olie.
              Multigrade olie is ŉ enjin olie wat ontwerp is om die toenemende
               enjintemperature te hanteer. Dit tree op as lae viskositeitsolie teen laer
               temperature en as ŉ hoë viskositeits olie by hoë temperature.
               Byvoorbeeld, 20W50 SAE is ŉ enjinolie wat as SAE 20 optree as die enjin
               koud is en as ŉ SAE 50 wanneer die enjin opwarm.                             (2)
                                                                                            [9]

                                                 7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                    TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 7

7.1   Hidroulika is ŉ veld in toegepaste wetenskappe en ingenieurswese  wat
      handel oor meganiese eienskappe van vloeistowwe. 
      OF
      Die studie van meganiese eienskappe van vloeistowwe. (1 punt indien hierdie
      definisie gegee word.)                                                          (2)

7.2        Die ontwerp van hidrouliese stelsels, stuurstelsels, remstelsels,
            kraggestuurstelsels, ens 
          Perse: metaalperse, houtpers, keramiekpers, plastiekpers, ens
          Masjinerie vir nywerhede: metaal, hout, tekstiel, papier, ens
          Verwerkingsmasjinerie: houtverwerkingsmasjinerie,
            plaatmetaalverwerking 
          Giet: Giet van vorms met skuim, glas, plastiek ens.
          Komponentafwerkings: sirkelvormige tafels, draaiende verspreiders,
            klemstelsels, ens. 
         (Aanvaar enige TWEE.)                                                        (2)

7.3   7.3.1    Pascal se wet stel dat die druk wat op enige punt in die deurlopende
               vloeistof by ewewig toegepas word eweredig na die ander deel van die
               vloeistof versprei sal word.                                         (2)

      7.3.2      𝐹
               P=𝐴
                              𝐹
               1,2 x105 =           
                         8,4 𝑥 10−3
               F = 1,0 X 103 N or 1000 N or 1 kN                                     (3)

      7.3.3    Reghoekig teenoor die duiker                                          (1)

7.4   Die hoogte van die water oppervlakte is 20 – 4 = 16 m
      1 m vanaf die bodem is die hoogte onder die oppervlakte 15 m
      P = pgh
        = 1000 x 9.8 x 15
        = 1,47 x 105 Pa                                                              (4)

7.5      𝐹𝑆  𝐹𝐼
            = 
         𝐴𝑆 𝐴𝐼

        130         𝐹𝐼
               =           
       0,002       0,025

          FI = 1,625 x 103 N of 1 625 N                                              (3)
                                                                                      [17]

                                                8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                      TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 8

8.1   Die potensiaalverskil oor ŉ geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier
      teen konstante temperatuur                                                          (2)

8.2   Temperatuur                                                                          (1)

8.3   8.3.1   Grafiek oor Potensiaalverskil teenoor Stroomsterkte

                              Nasienkriteria                        PUNTE
                                 Opskrif                              1
                            x en y-as benoem                          1
                       Regte skaal op die x en y as                   1
                         Alle punte korrek geplot                     1                     (4)

      8.3.2   Weerstand                                                                    (1)

                 𝑉
      8.3.3   R=           of 𝑚 = ∆𝑦                 (Aanvaar enige twee
                   𝐼               ∆𝑥
                    1,5                               ooreenstemmende waardes uit
                =     
                  0,5                                 die grafiek.)
                = 3 Ω                                                                      (3)

8.4   8.4.1   W = I2Rt
                = 22x3x25
                = 300 J                                                                    (3)

      8.4.2   Verminder / word minder                                                      (1)
                                                                                            [15]

                                                 9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                     TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 9

9.1   Dotering is die proses om onsuiwerhede by intrinsieke halfgeleiers gevoeg
      word.                                                                           (2)

9.2   9.2.1

                                                                           (V)
                                                                                        (3)

                                        Nasienkriteria                       Punt
              Korrekte vorm van die grafiek                                   1
              Korresponderende koördinate (ten minste een) op grafiek
              (al is dit nie geskryf nie). Lyn van die beste pas                 1
              Korrekte as met I in vertikale as en V op horisontale as           1

      9.2.2    Die spanning oor die diode bly tussen 0.4 V en 0.55 V wanneer dit
               toelaat dat stroom daardeur hom vloei, ongeag die toevoerspanning.     (2)

9.3   9.3.1    Die hoeveelheid elektriese lading wat ŉ kapasitor kan stoor op sy twee
               plate per volt                                                         (2)

      9.3.2    Dit verander die pulserende GS spanning na ŉ gladde GS spanning.        (1)

      9.3.3    Totale oppervlakte van die plate 
               Afstand tussen die twee plate 
               Enige tiepe diëlektrikum materiaal
               (Enige TWEE)                                                             (2)

      9.3.4          𝜀0 𝐴
               C=           
                      𝑑

                     (8,84 ×10−12 )(0,01)
                 =
                                0,0025
               =3,54x10-11 F                                                           (4)
                                                                                        [16]

                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11101 / 19

VRAAG 10

10.1   ŉ Transformator is ŉ toestel wat gebruik word om spanning te verhoog of te
       verlaag.                                                                   (2)

10.2   10.2.1        Transformator A                                               (1)

       10.2.2        Transformator B                                               (1)

10.3   𝑉𝑠       𝑁𝑠
            =        
       𝑉𝑝       𝑁𝑝

       𝑉𝑠        25
             =           
       240       330
       Vs = 18,2 V                                                                 (3)
                                                                                    [7]

                                                                       TOTAAL:      150

                                           11

## Related documents

- [Gr12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p1-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Technical Sciences P1 Memo June 2021 Engl Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-memo-june-2021-engl-afrikaans/bbcfcb87-c63b-4949-b0e2-4701ef3f022f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [NW TECH SC P1 MEMO AFR AND ENG SEPT 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-sc-p1-memo-afr-and-eng-sept-2019/869bfc5b-8072-4b88-ace3-d49b894bc570) — Technical Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/27b1584e-b5e6-4d62-a347-46bc297ca3cc) — QP · 2025 · Eng
- [Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-afrikaans-june-2025-question-paper/d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea) — QP · 2025 · Afr
- [Tech Science P1 AE](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-1/ef24e6dd-657f-4912-aaeb-29f50165041c) — QP · 2025
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 Jct 2025 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/91dfe6a0-c88b-4061-af64-ecad65f1a790) — QP · 2025 · Afr
- [NW 12 TECH SCI P2 QP AFR JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/668ae898-9378-451a-b548-5236f3ca7566) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
