# Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Tech SC P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811) — Memo · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                  2019
                                  11101

                    TEGNIESE WETENSKAPPE
                              VRAESTEL 1

TYD:      3 uur
PUNTE: 150
16 bladsye + 2 inligtingsblaaie

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                  TEGNIESE WETENSKAPPE          2
                                                  (Vraestel 1)      11101/19

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                         TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                         (Vraestel 1)

                                                         TYD: 3 uur

                                                         PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Die vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord alle vrae in die
     ANTWOORDBOEK.

2.   Begin ELKE vraag op ŉ nuwe bladsy in die ANTWOORDBOEK.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik is.

4.   Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen Vraag 2.1 en
     Vraag 2.2.

5.   Jy mag ŉ nie-programmerbare sakrekenaar gebruik.

6.   Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.

7.   Rond jou FINALE numeriese antwoord tot ŉ minimum van TWEE desimale
     plekke af.

8.   Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 TEGNIESE WETENSKAPPE                  3
                                                 (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSEVRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1 – 1.10) in die antwoordboek neer, bv. 1.11 D.

1.1     ŉ Swemmer skop haarself weg van die muur af soos in die diagram
        onderaan.

        Watter wet beskryf die beweging van die swemmer die beste nadat sy van die
        muur af skop?

        A    Die wet van traagheid
        B    Newton se Eerste bewegingswet
        C    Newton se Tweede bewegingswet
        D    Newton se Derde bewegingswet                                             (2)

1.2     Impuls is …

        A    dieselfde as momentum.
        B    dieselfde as krag.
        C    bepaal deur die verandering in momentum.
        D    onafhanklik van krag.                                                    (2)

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                              TEGNIESE WETENSKAPPE          4
                                                              (Vraestel 1)      11101/19

1.3   ŉ Tennisbal met ŉ massa van 0,1 kg beweeg in ŉ oostelike rigting met 'n
      snelheid van 10 m.s-1, tref 'n steenmuur en bons terug in ŉ westelike rigting
      met ŉ snelheid van 5 m.s-1. Wat is die verandering in momentum na die
      botsing met die muur?

                                                      vi = 10 m.s–1
                                        0.1 kg

                                                           vf = 5 m.s–1   Steenmuur

      A    1,5 kg· m·s-1 Oos
      B    1,5 kg·m·s-1 Wes
      C    0,5 kg·m·s-1 Oos
      D    0,5 kg·m·s-1 Wes                                                                (2)

1.4   Die onderstaande grafiek toon die verhouding tussen arbeid wat verig word
      op ŉ voorwerp teenoor die tyd wat dit neem om die arbeid te verig.

                           Arbeid (J)

                                                 Tyd (s)

      Die gradiënt van die grafiek verteenwoordig die …

      A    momentum.
      B    kinetiese energie.
      C    potensiele energie.
      D    drywing.                                                                        (2)

                                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WETENSKAPPE                  5
                                               (Vraestel 1)      11101/19

1.5   ŉ Massastuk wat aan ŉ veer (spring) vas is, word afwaarts getrek soos in
      diagram A. Sodra hy gelos word, beweeg die veer terug na sy oorspronklike
      posisie soos in diagram B.

      Die rede waarom die veer terugbeweeg het na sy oorspronklike posisie is
      omdat …

      A    sy herstelkragte is groter as sy vervormingskragte.
      B    sy herstelkragte is kleiner as sy vervormingskragte.
      C    sy herstelkragte is gelyk aan sy vervormingskragte.
      D    sy herstelkragte is omgekeerd eweredig aan sy vervormingskragte.          (2)

1.6   Hooke se wet gee die verhouding tussen spanning en vervorming. Watter
      EEN van die volgende stellings is KORREK ten opsigte van die verhouding
      tussen spanning en vervorming, volgens Hooke se wet?

      A    Spanning is direk eweredig aan vervorming binne die limiete van
           elastisiteid.
      B    Spanning is omgekeerd eweredig aan vervorming binne die limiete van
           elastisiteit.
      C    Vervorming is omgekeerd eweredig aan die spanning wat dit
           veroorsaak, mits dit nie die limiete van elastisiteit oorskry nie.
      D    Vervorming is direk eweredig aan die spanning wat dit veroorsaak, al is
           dit oor die limiete van elastisiteit.                                     (2)

                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  TEGNIESE WETENSKAPPE                   6
                                                  (Vraestel 1)      11101/19

1.7    In die onderstaande skets, watter proefbuis se lug binne-in het die hoogste
       viskositeit?

       A    1
       B    2
       C    3
       D    4                                                                            (2)

1.8    Die druk in vloeistof by ŉ spesifieke punt is afhanklik op …

       A    die digtheid en hoeveelheid van die vloeistof.
       B    die digtheid van die vloeistof en die diepte onder die oppervlak van die
            vloeistof.
       C    die kleur en hoeveelheid van die vloeistof.
       D    die digtheid en temperatuur van die vloeistof.                               (2)

1.9    Watter van die volgende moet by Silikon gevoeg word om ŉ N-tipe halfgeleier
       te vorm?

       A    Germanium
       B    Fosfor
       C    Boor
       D    Gallium                                                                      (2)

1.10   Die kapasitansie van parralelle plate kapasitor is C. As die afstand tussen die
       plate verdubbel word, wat sal die nuwe kapasitansie van die kapasitor wees?

       A    4C
       B    2C
       C    C
       D    ½C                                                                           (2)
                                                                                         [20]

                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                   TEGNIESE WETENSKAPPE               7
                                                   (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee leerders A en B, gebruik ŉ blok met ŉ massa van 0,12 kg as speelkarretjie.
Leerder A druk die karretjie met n krag van 8 N teen ŉ hoek van 60º na regs en
Leerder B druk die karretjie met ŉ krag van 5 N na links. Die blok ondervind ŉ
wrywingskrag van 0,3 N op ŉ horisontale oppervlakte soos in die diagram hieronder.

2.1     Defineer die term versnelling.                                               (2)

2.2     Gebruik die diagram bo om die volgende vrae te beantwoord

        2.2.1   Bereken die grote en rigting van die netto krag.                     (5)

        2.2.2   Bereken die versnelling van die blok.                                (3)

        2.2.3   Skryf die NAAM neer van die wet wat die beweging van die blok
                verduidelik.                                                         (1)

        2.2.4   Skryf die wet, in woorde, neer wat in Vraag 2.2.3 genoem is.         (2)

        2.2.5   Teken ŉ vryeliggaam-diagram van al die kragte wat op die blok
                inwerk.                                                              (5)

2.3     ŉ Seun staan op ŉ skaatsplank langs ŉ muur. Sodra hy teen die muur druk
        beweeg hy in die teenoorgestelde rigting.

        2.3.1   Wat sal met die seun gebeur nadat hy teen die muur gedruk het?       (1)

        2.3.2   Gee ŉ rede vir jou antwoord in Vraag 2.3.1.                          (2)
                                                                                     [21]

                                                                                       b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   TEGNIESE WETENSKAPPE                  8
                                                   (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee treinwaens, A en B, met massas van 1 000 kg en 2 000 kg onderskeidelik, is
aan mekaar vas met ŉ saamgeperste veer. Hulle beweeg na regs teen 4 m·s-1 op n
horisontale, wrywinglose trein spoor. Wanneer die veer losgemaak word, en dit het
heeltemaal uitgebrei, beweeg die 2 000-kg-trein wa teen 5,6 m·s-1 na regs, soos in
die diagram hieronder.

3.1   Skryf die beginsel van behoud van lineêre momentum in woorde neer.               (2)

3.2   Bereken die grootte en rigting van die snelheid van die 1 000 kg treinwa nadat
      die veer na sy oorspronklike posisie terug gekeer het.
                                                                                       (4)

3.3   As die veer 0,2 s neem om terug te keer na sy oorspronklike posisie, ...

      3.3.1   bereken die impuls van treinwa A op treinwa B.                           (3)

      3.3.2   bereken die gemiddelde krag wat treinwa A op treinwa B uitoefen.         (4)

3.4   3.4.1   Hoe sal die gemiddelde krag wat A op B uitoefen beinvloed word as
              die veer 0.5 s neem om uit te brei. Skryf net neer, VERMEERDER,
              VERMINDER of BLY DIESELFDE                                               (1)

      3.4.2   Verduidelik jou antwoord in Vraag 3.4.1.                                 (2)
                                                                                       [16]

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                  TEGNIESE WETENSKAPPE                   9
                                                  (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Stapper laat val ŉ pakkie met massa 2.5 kg vanaf 'n krans wat 10 m hoog is soos in
die prent onderaan.

4.1     Skryf die beginsels van die behoud van meganiese energie in woorde neer.        (2)

4.2     Bereken die totale meganiese energie van die pakkie aan die bokant van die
        krans.                                                                          (4)

4.3     ŉ Ander stapper aan die onderkant van die krans tel die pakkie op en loop 0.5
        m horisontaal met die pakkie.

        4.3.1    Is daar werk gedoen op die pakkie nadat die tweede stapper met dit
                 0.5 m geloop het? Antwoord JA of NEE.                                  (1)

        4.3.2    Verduidelik jou antwoord in Vraag 4.3.1.                               (2)
                                                                                        [9]

                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                   TEGNIESE WETENSKAPPE                 10
                                                   (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee elastiese silindriese stawe (X en Y) is gemaak van dieselfde TIPE metale en het
ŉ lengte van 1,6 m en is aan ŉ balk vas geheg. Twee 5-kg-massastukke word aan elke
staaf aangeheg. Die deursnee van staaf Y is dubbel die diameter van staaf X. Sien die
onderstaande diagram.

                                         Balk

5.1     Defineer die term spanning.                                                     (2)

5.2     Gebruik die diagram bo om die volgende vrae te antwoord.

        5.2.1   As die spanning in staaf X 1,6 × 109 Pa is, bereken die dwarssnitarea
                van staaf X.                                                            (3)

        5.2.2   Bereken die spanning in staaf Y.                                        (2)

        5.2.3   Die oorspronklike lengte van staaf Y was 15 cm. Staaf Y word verleng
                met 20%, gebruik ŉ toepaslike formule om die vervorming van staaf Y
                te bereken.                                                             (4)

        5.2.4   Bereken Young se modulus vir staaf Y, wanneer dit verleng is.           (2)

5.3     Defineer die term vervorming.                                                   (2)

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                              TEGNIESE WETENSKAPPE            11
                                                              (Vraestel 1)      11101/19

5.4   Die grafiek hieronder verteenwoordig die verhouding tussen spanning en
      vervorming.

              Spanning

                                                    Vervorming

      5.4.1              Wat verteenwoordig punt B op die grafiek?                            (1)

      5.4.2              In watter omgewing gaan die voorwerp terugkeer na sy oorspronklike
                         grootte en vorm? (Kies tussen E en B, B en C, of C en D.)            (1)

      5.4.3              Skryf Hooke se wet in woorde neer.                                   (2)

      5.4.4              Tussen watter TWEE punte op die grafiek word Hooke se wet
                         eerbiedig?                                                           (1)
                                                                                              [20]

                                                                                               b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                    TEGNIESE WETENSKAPPE                   12
                                                    (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die tabel hieronder, toon verskillende soorte motorolies en hul graderings aan wat in
verskillende temperatuurstreke en in verskillende seisoene gebruik kan word.

         MotorOlie        Tipe Olie         Gradering
              A           Lae viskositeit     5W-30
              B           Hoë viskositeit     5W-40

6.1    Defineer die term viskositeit.                                                      (2)

6.2    Wat beteken die 5W-30 wat op die etiket van die motorolie staan?                    (2)

6.3    Gebruik die inligting in die bostaande tabel om ŉ olie (A of B) te kies wat beter
       sal werk in die somer as in die winter.                                             (1)

6.4    Verduidelik jou antwoord in Vraag 6.3 deur te verwys na viskositeit en
       temperatuur.                                                                        (2)

6.5    Onderskei tussen enkel/mono-graad en multi-graad motorolies.                        (2)
                                                                                           [9]

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

7.1    Verduidelik die term hidroulika.                                                    (2)

7.2    Skryf neer TWEE gebruike van 'n hidrouliese sisteem.                                (2)

7.3    In die diagram hieronder kan ŉ duiker gesien word wat onder water swem. Die
       druk wat op die duiker se voorkop inwerk, is 1,2 x 105 Pa en op die oppervlakte
       agter sy kop is 8,4 x 10-3 m2.

       7.3.1    Noem Pascal se Wet.                                                        (2)

       7.3.2    Bereken die grootte van die krag wat op die duiker se kop inwerk.          (3)

       7.3.3    Noem die rigting van die krag wat op die duiker se kop inwerk.             (1)

                                                                                            b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WETENSKAPPE                 13
                                               (Vraestel 1)      11101/19

7.4   Die diagram onder, toon ŉ damwal wat 20 m hoog is. Die water se digtheid by
      4˚C is 1 000 kg.m-3.

                                                Damwal

      Bereken die druk wat die water uitoefen een meter van die bodem van die
      dam.                                                                          (4)

7.5   Die diagram hieronder verteenwoordig ŉ basiese hidroliese sisteem wat
      gebruik word om motors op te lig. Die toegepaste krag by Fs is 130 N
      afwaards. Die oppervlak van As is 0,002 m2. Die oppervlakte by Al is
      0,025 m2.

      Bereken die krag Fl as gevolg van die toegepaste krag Fs.                     (3)
                                                                                    [17]

                                                                                     b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                    TEGNIESE WETENSKAPPE                   14
                                                    (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Om die onbekende weerstand van ŉ weerstand X te bepaal, het leerders die apparaat
verbind volgens die stroombaan diagram hieronder. Hulle begin met een sel en hou
dan aan om die aantal selle in die reeks tot vier selle te verhoog.

8.1     Skryf Ohm se wet in woorde neer.                                                   (2)

8.2     Watter veranderlikes moet konstant gehou word on die betroubaarheid van
        die eksperiment te verseker.                                                       (1)

8.3     Die tabel hieronder verteenwoordig die ammeterlesings en voltmeterlesings
        wat verkry is deur die leerders.

                  Voltmeterlesings                         Ammeterlesings
                       1,5 V                                  0,5 A
                       3,0 V                                  1,0 A
                       4,5 V                                  1,5 A
                       6,0 V                                  2,0 A

        8.3.1   Gebruik die inligting in die tabel om ŉ grafiek te teken, van potensiaal
                verskil teenoor stroomsterkte.                                             (4)

        8.3.2   Wat verteenwoordig die helling van die grafiek?                            (1)

        8.3.3   Bereken die weerstand van resistor X.                                      (3)

8.4     Die leerders het die stroombaan aan gelos vir 25 s.

        8.4.1   Bereken die hitte wat opgewek is gedurende hierdie tyd.                    (3)

        8.4.2   Hoe sal die stroomsterkte beinvloed word as resistor X se weerstand
                verhoog word?                                                              (1)
                                                                                           [15]

                                                                                            b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                    TEGNIESE WETENSKAPPE                     15
                                                    (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 9 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

ŉ Groep leerders het ŉ eksperiment opgestel om die kenmerke van ŉ p-n
voegvlakdiode te bepaal. Hulle het ŉ veranderlike kragbron, ŉ milli-ammeter, ŉ p-n
voegvlakdiode, ŉ 1 000 Ω resistor en ŉ voltmeter, soos in die onderstaande skets
getoon.

9.1     Wat beteken dotering?                                                                (2)

9.2     Die resultate in die tabel hieronder is wat die leerders gekry het tydens die
        voorwaartse helling in die eksperiment.

                                   V(diode)             I(diode)
                                      0V                  0A
                                    0.4 V                 1 mA
                                    0.43 V                2 mA
                                    0.46 V                3 mA
                                    0.47 V                4 mA
                                    0.48 V               5.5 mA
                                    0.49 V                7 mA
                                    0.53 V               15 mA
                                    0.55 V               21 mA
                                    0.55 V               28 mA
                                    0.55 V               34 mA

      9.2.1   Skets ŉ grafiek wat die data in tabel hierbo verteenwoordig.                    (3)

      9.2.2   Maak ŉ gevolgtrekking gebaseer op die data in die tabel.                        (2)

9.3   ŉ Parallele plaat kapasitor bestaan uit twee plate met ŉ totale oppervlakte van
      100 cm2.

      9.3.1   Defineer die term kapasitansie.                                                 (2)

      9.3.2   Gee EEN funksie van ŉ filter kapasitor.                                         (1)

      9.3.3   Gee TWEE faktore beinvloed die kapasitansie van die kapasitor.                  (2)

      9.3.4   Bereken die kapasitansie (in farhad) van die kapasitor as die aftand
              tussen die plate 0,25 cm is en die diëlektrikum is lug. (Die diëlektrikum se
              konstante vir lug is 8,84x10-12 F.m-1.)                                         (4)
                                                                                              [16]

                                                                                              b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                     TEGNIESE WETENSKAPPE                   16
                                                     (Vraestel 1)      11101/19

VRAAG 10 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Transformators speel ŉ belangrike rol in die oordrag van elektriese energie tussen
kragstasies en die gemeenskappe wat hulle bedien. Sien die diagram hieronder.

                       Hoëspanning transmissielyn

 Kragstasie

                                                                                     Huis
                Transformator A                   Transformator B

10.1   Defineer die term transformator.                                                     (2)

10.2   Watter EEN van die twee transformators is ŉ …

       10.2.1     verhogingtransformator? (Kies tussen transformator A of B.)               (1)

       10.2.2     verlagingtransformator? (Kies tussen transformator A of B.)               (1)

10.3   ŉ Verlagingtransformator in ŉ radio het 330 windings om die primêre spoel en
       25 windings om die sekondêre spoel. ŉ Muurprop verbind die primêre spoel
       aan ŉ 240 V-aansluiting punt terwyl die radio aangeskakel is. ŉ Transistorkring
       is aan die sekondêre spoel gekoppel.

       Bereken die spanning oor die sekondêre spoel.                                        (3)
                                                                                            [7]

                                                                                TOTAAL:     150

                                             EINDE

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      TEGNIESE WETENSKAPPE                                                           17
                                                                                      (Vraestel 1)      11101/19

                                   DATA BLAD VIR TEGNIESE WETENSKAP
                                         GRAAD 12 – VRAESTEL 1

            INLIGTINGSBLAD

TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

                    NAAM                                          SIMBOOL                       WAARDE
Swaartekragversnelling                                               g                    9,8 m·s-2
Permittiwiteit van vakuum                                            εo                   8,85 x 10-12 F⋅m-1

TABEL 2: FORMULES

Krag
Fnet = ma                                                          p = mv

           = m sN                                                  fk =
     max
fs                                                                        µ

                                                                              k   N
Fnet Δt = Δp
                                                                   Fg = mg
Δp = mv f - mv i

ARBEID, ENERGIE AND DRYWING
W = F∆x cos θ                                                      U = mgh                of   E P = mgh

       1                        1
K=       mv 2       of   Ek =     mv 2                             ∆K = K f − K i         of   ∆Ek = Ekf − Eki
       2                        2
Pave = Fvave                                                             W
                                                                   P=
                                                                         ∆t

ME = Ek + Ep

ELASTISITEIT, VISKOSITEIT AND HIDROULIKA

            F                                           Krag            Δ
σ =                 Spanning =
                                                      Oppervlak    ε=      / vervorming =
                                                                                          𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣𝑣 𝑙𝑙         𝑖𝑖𝑖𝑖                 𝑙𝑙𝑙𝑙𝑙𝑙   𝑙𝑙    𝑙𝑙

            A                                                           L                  𝑂𝑂𝑂𝑂 𝑂𝑂𝑂𝑂 𝑂𝑂 𝑂𝑂 𝑂𝑂 𝑙𝑙
                                                                                                      𝑂𝑂   𝑂𝑂   𝑂𝑂   𝑂𝑂𝑂𝑂          𝑂𝑂   𝑙𝑙𝑙𝑙𝑙𝑙            𝑙𝑙
                                                                                                                                                           𝑙𝑙

                                                                   F1  F
P = ρgh                                                               = 2
                                                                   A1 A 2
σ
  =K
ε      /                                                           Druk (P) = Oppervlak
                                                                                        Krag

modulus van elastisiteit =Vervorming
                                   𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                   TEGNIESE WETENSKAPPE         18
                                                   (Vraestel 1)      11101/19

ELEKTROSTATIKA
     κ εο Α                  εο Α        V
C=                      C=          E=
         d      en            d          d

     Q
C=
     V

ELEKTRISITEIT
     V
R=                                  q=I ∆t
     I
                                         W
W = VQ                              P=
                                         Δt
W = VI ∆ t
                                    P = VI
W = I2R ∆ t
                                    P = I 2R
   V 2 Δt
W=                                       V2
    R                               P=
                                         R
R s = R1 + R 2 + ...
 1   1   1
   =   +   + ...
R p R1 R 2

ELEKTROMAGNETISME
φ = BA                              ɛ = − N Δφ
                                              Δt
Vs Ns
  =
Vp Np

## Related documents

- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Technical Sciences · Memo · 2025 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p1-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECHNICAL SC P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sc-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/908d3036-cf44-49c2-932e-e507ab321f50) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
