# Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2023-afrikaans/b253191a-9bac-460c-a0c8-6f1f6341241a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2023-afrikaans/b253191a-9bac-460c-a0c8-6f1f6341241a)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                   JUNIE 2023

         TEGNIESE WETENSKAPPE: CHEMIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

              Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend 2 gegewensblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                   (EC/JUNIE 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou NAAM en VAN in die toepaslike spasies in die ANTWOORDEBOEK.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

5.   Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

6.   Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel
     gebruik word.

7.   Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

8.   Rond jou finale numeriese antwoord tot ŉ minimum van TWEE desimale plekke
     af.

9.   Gee kort motiverings, verduidelikings, ensovoorts, waar nodig.

10. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                        TEGNIESE WETENSKAPPE V2                              3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.6 E.

1.1    Watter EEN van die volgende kombinasies is korrek aangaande die naam van
       die funksionele groep en homoloë reeks?

              Naam van die funksionele groep                Homoloë reeks
       A      Karboksiel-groep               Ketoon

       B      Formiel-groep                      Karboksielsuur

       C      Karboksiel-groep                   Aldehied

       D      Hidroksiel-groep                   Alkohol                                  (2)

1.2    Beskou die struktuurformule van die verbinding hieronder en identifiseer die
       korrekte IUPAC-naam en die tipe koolwaterstof:

       A      Pent-3-een; versadig

       B      Pent-2-een; onversadig

       C      2-Pentaan; onversadig

       D      Pent-2-een; versadig                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 TEGNIESE WETENSKAPPE V2                         (EC/JUNIE 2023)

1.3   Bestudeer die organiese reaksie hieronder en beantwoord die volgende
      vrae.

                              CH4 + O2                CO2    +   Y

      Die stof wat deur Y verteenwoordig word is …, en dit is ŉ … verbinding.

      A       water; organiese

      B       water; anorganiese

      C       koolstof; organiese

      D       metaan; anorganiese                                                          (2)

1.4   Watter van die volgende stelle antwoorde is die korrekte rangskikking van
      halfgeleiers?

                Valens-           Rangskikking van          Element     Stof
               elektrone         kovalente bindings
      A            4                 tetrahedries           koolstof   diamant

      B               4             heksagonaal             diamant    koolstof

      C               5             tetrahedries            arseen      fosfor

      D               5             pentagonaal         germanium      silikon             (2)

1.5   Ekstrinsieke en intrinsieke halfgeleiers:

      (i)     Tydens doktering word ŉ onsuiwerheid tot ŉ halfgeleier bygevoeg om
              die geleidingsvermoë van die halfgeleier te verbeter
      (ii)    Tydens doktering word ŉ katalisator tot ŉ halfgeleier bygevoeg om
              die geleidingsvermoë van die halfgeleier te verbeter
      (iii)   ŉ Klein aantal protone verkry genoegsame hitte-energie om die
              energiegaping (vanaf die valensband) na die geleidingsband te
              oorbrug
      (iv)    Halfgeleiers word met ŉ trivalente onsuiwerheid gedokteer
      (v)     ŉ Klein aantal elektrone verkry genoegsame hitte-energie om die
              energiegaping (vanaf die valensband) na die geleidingsbandte
              oorbrug.

      Watter EEN van die volgende kombinasies hieronder is KORREK?

      A       (i) en (ii)

      B       (ii) en (iii)

      C       (i) en (iv)

      D       (iii) en (iv)                                                                (2)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2                          5

VRAAG 2 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

Beskou die organiese verbindings wat deur die letters A tot G hieronder voorgestel
word en beantwoord die vrae wat volg.

A        Heks-2-een                            E   2-metielpropan-2-ol

B                                              F

C                                              G

D                                              H

2.1      Definieer die term koolwaterstof.                                              (2)

2.2      Skryf die letter(s) neer wat die volgende verteenwoordig:

         2.2.1    ŉ Sekondêre alkohol                                                   (1)

         2.2.2    ŉ Versadigde koolwaterstof                                            (1)

         2.2.3    Funksionele isomere                                                   (2)

         2.2.4    Koolwaterstowwe                                                       (1)

         2.2.5    Posisionele isomere                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                  (EC/JUNIE 2023)

2.3     Skryf die IUPAC-naam van die volgende neer:

        2.3.1   D                                                                (1)

        2.3.2   H                                                                (1)

        2.3.3   F                                                                (2)

2.4     Skryf neer die:

        2.4.1   STRUKTURELE formule van verbinding A                             (2)

        2.4.2   STRUKTURELE formule van die funksionele groep van
                verbinding D                                                     (1)

        2.4.3   MOLEKULÊRE formule van verbinding B                              (1)

        2.4.4   Die naam van ŉ ketoon                                            (1)

        2.4.5   STRUKTURELE formule van verbinding E                            (2)
                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                      TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                 7

VRAAG 3 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

Studente neem die dampdruk van drie (3) organiese verbindings van ŉ homoloë
reeks met ŉ algemene formule CnH2n+2. Hierdie drie organiese verbindings word
deur A, B en C verteenwoordig. Die aantal koolstof-atome van hierdie organiese
verbindings is in die gebied tussen 3 en 5 koolstof-atome. Hulle resultate is in die
volgende grafiek saamgevat:

3.1      Definieer die term homoloë reeks.                                                 (2)

3.2      Watter neiging kan vanaf die grafiek afgelei word?                                (2)

3.3      Identifiseer die tipe intermolekulêre kragte wat teenwoordig tussen die
         molekules van hierdie organiese verbindings is.                                   (1)

3.4      Skryf die name van die verbindings neer wat in die grafiek deur die volgende
         letters verteenwoordig word:

         3.4.1 A                                                                           (1)

         3.4.2 B                                                                           (1)

         3.4.3 C                                                                           (1)

3.5      Verduidelik die verskille in die dampdruk van verbindings B en C.
         Verwys na die MOLEKULÊRE MASSAS, STERKTE VAN                            DIE
         INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en DIE ENERGIE BENODIG.                                    (4)

3.6      Watter verbinding het die …? (Skryf slegs A, B of C.)

         3.6.1 hoogste viskositeit                                                         (1)

         3.6.2 laagste smeltpunt                                                           (1)

         3.6.3 hoogste kookpunt                                                            (1)
                                                                                          [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                      (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 4 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

Die tabel hieronder toon die kookpunte van vier organiese verbindings wat
verteenwoordig word deur die letters A tot D, wat van vergelykbare molekulêre
massa is.

          Verbinding                  Molekulêre massa        Kookpunt (°C)
A      Butaan                                58                     0
B      Propanol                              58                    49
C      Propan-1-ol                           60                    97
D      Etanoësuur                            60                   118

4.1     Watter verbinding kan as brandstof in gasstowe gebruik word?                   (1)

4.2     Verduidelik jou antwoord in VRAAG 4.1.                                         (2)

4.3     Hoe sal die kookpunt van 2-metielpropaan met dié van verbinding A
        vergelyk?

        Skryf slegs HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN.

        Verwys na die MOLEKULÊRE STRUKTURE, INTERMOLEKULÊRE
        KRAGTE en die ENERGIE benodig om jou antwoord te verduidelik.                  (4)

4.4     Wat is die verwantskap tussen verbinding A en 2-metielpropaan?
        Verduidelik.                                                                   (2)

4.5     Beskou die dampdruk van verbindings B en C. Hierdie verbindings het
        verskillende dampdruk.

        4.5.1   Gee ŉ rede vir hierdie verskil in dampdruk deur te verwys na die
                intermolekulêre kragte wat in ELK van hierdie verbindings
                teenwoordig is.                                                        (4)

        Watter EEN van die verbindings B of C het die:

        4.5.2   Hoogste dampdruk                                                       (1)

        4.5.3   Hoogste smeltpunt                                                      (1)

        4.5.4   Laagste viskositeit                                                   (1)
                                                                                     [16]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                     TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                9

 VRAAG 5 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 Beskou die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 5.1     Skryf neer die tipe reaksie wat deur die volgende verteenwoordig word:

         5.1.1    G                                                                      (1)

         5.1.2    E                                                                      (1)

         5.1.3    N                                                                      (1)

 5.2     Skryf vir Reaksie E die volgende neer:

         5.2.1    Die homoloë reeks waaraan verbinding P behoort                         (1)

         5.2.2    EEN reaksie-toestand                                                   (1)

         5.2.3    Die gebalanseerde chemiese vergelyking deur van STRUKTUUR-
                  FORMULES gebruik te maak                                               (3)

 5.3     Skryf die struktuurformule van verbinding Q neer.                               (2)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                   (EC/JUNIE 2023)

 VRAAG 6 (Begin op ŉ NUWE bladsy.)

 ŉ p-n Verbinding word gevorm wanneer ŉ halfgeleier p-tipe materiaal met ŉ
 halfgeleier n-tipe materiaal verbind word.

 6.1    Verskaf die byskrifte van die diagram van ŉ p-n verbinding.

                                                                                     [4]

                                                                      TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                            11

                                    NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
                                   NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                            DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                     PAPER 2 (CHEMISTRY)

                      GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                  VRAESTEL 2 (CHEMIE)

              TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

                  NAAM/NAME                    SIMBOOL/SYMBOL                      WAARDE/VALUE

    Avogadro se konstante
                                                         NA                          6,02 × 1023 mol-1
    Avogadro’s constant

    Molêre gaskonstante
                                                           R                          8,31 J.K-1.mol-1
    Molar gas constant
    Standaarddruk
                                                          p                         1,013 × 105 Pa
    Standard pressure

    Molêre gasvolume teen STD
                                                          Vm                         22,4 dm3∙mol-1
    Molar gas volume at STP

    Standaardtemperatuur

    Standard temperature                                   Tθ                              273 K

  TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

         m                               n                 m
   n = M or/of                      c = V or/of c = MV                       pH= -log[H3O+]
                                                                             Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
         N                         ca Va   na                                at /by 298K
   n=         or/of                      =
         NA
                                   cb Vb nb
         V
   n= V
          m

   Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode

   Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie

   Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                                                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                                     12

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

   1               2           3           4         5             6           7           8                9     10          11           12       13          14         15           16         17          18
  (I)             (II)                                                                Atoomgetal                                                   (III)       (IV)        (V)         (VI)       (VII)       (VIII)
                                               KEY/ SLEUTEL
        1                                                                            Atomic number                                                                                                               2
2,1    H                                                                                                                                                                                                        He
        1                                                                                        29                                                                                                              4
        3            4                                   Elektronegatiwiteit                                     Simbool                                 5          6           7           8           9        10
1,0         1,5                                                                            1,9                                                   2,0         2,5         3,0         3,5         4,0
       Li          Be
                                                         Electronegativity
                                                                                                 Cu              Symbol
                                                                                                                                                        B           C           N           O           F       Ne
        7            9                                                                                                                                  11          12          14         16           19       20
       11           12                                                                           63,5                                                   13          14          15         16           17       18
0,9   Na    1,2    Mg                                                      Benaderde relatiewe atoommassa                                        1,5   Aℓ    1,8    Si   2,1    P    2,5    S    3,0    Cℓ       Ar
       23           24                                                     Approximate relative atomic mass                                             27          28          31         32          35,5      40
       19           20          21      22            23           24          25          26            27        28          29           30          31          32          33         34           35       36
0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5Ti     1,6    V      1,6   Cr    1,5   Mn    1,8   Fe         1,8
                                                                                                        Co      1,8Ni   1,9    Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8    Br       Kr
       39           40          45      48            51           52          55          56            59        59         63,5          65          70          73          75         79           80       84
       37           38          39      40            41           42          43          44            45        46          47           48          49          50          51         52           53       54
0,8   Rb    1,0     Sr   1,2    Y    1,4Zr           Nb      1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru         2,2
                                                                                                        Rh      2,2
                                                                                                                  Pd    1,9    Ag    1,7   Cd    1,7    In   1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5     I      Xe
       86           88          89      91            92           96                      101          103       106         108          112         115         119         122         128         127      131
       55           56          57      72            73           74           75         76            77        78          79           80          81          82          83         84           85       86
0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6Hf           Ta             W          Re          Os            Ir        Pt          Au          Hg    1,8    Tℓ   1,8   Pb    1,9    Bi   2,0   Po    2,5    At      Rn
      133          137         139     179           181           184         186         190          192       195         197          201         204         207         209
       87           88          89
0,7    Fr   0,9    Ra          Ac
                   226                           58             59         60          61               62        63        64         65           66          67         68          69           70         71
                                                Ce              Pr        Nd           Pm              Sm        Eu        Gd          Tb          Dy          Ho           Er         Tm          Yb         Lu
                                                140            141        144                          150       152       157         159         163         165         167         169         173        175
                                                 90             91         92          93               94        95        96         97           98          99         100         101         102        103
                                                Th             Pa          U           Np              Pu        Am        Cm          Bk           Cf         Es          Fm          Md          No          Lr
                                                232                       238

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                                                                             TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                       13

                                                                                 TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                                 TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                            Half-reactions/Halfreaksies                            E θ (V)
                                                                                 F2(g) + 2e−                            ⇌   2F−                    + 2,87
                                                                                 Co   3+
                                                                                           +e       −                   ⇌   Co2+                   + 1,81
                                                                                 H2O2 + 2H+ +2e−                        ⇌   2H2O                   +1,77
                                                                                      −
                                                                                 MnO 4 + 8H+ + 5e−                      ⇌   Mn2+ + 4H2O            + 1,51

                                                                                 Cℓ2(g) + 2e−                           ⇌   2Cℓ      −             + 1,36
                                                                                      2−
                                                                                 Cr2O 7 + 14H+ + 6e−                    ⇌   2Cr      3+
                                                                                                                                          + 7H2O   + 1,33

                                                                                 O2(g) + 4H+ + 4e−                      ⇌   2H2O                   + 1,23
                                                                                 MnO2 + 4H + 2e             +       −   ⇌   Mn       2+
                                                                                                                                          + 2H2O   + 1,23
                                                                                 Pt2+ + 2e−                             ⇌   Pt                     + 1,20
                                                                                 Br2(ℓ) + 2e−                           ⇌   2Br−                   + 1,07
                                                                                    −
                                                                                 NO 3 + 4H+ + 3e−                       ⇌   NO(g) + 2H2O           + 0,96

                                                                                 Hg2+ + 2e−                             ⇌   Hg(ℓ)                  + 0,85

                  Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                                      +
                                                                                 Ag + e         −                       ⇌   Ag                     + 0,80

                                                                                                                                                              Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                                    −
                                                                                 NO 3 + 2H+ + e−                        ⇌   NO2(g) + H2O           + 0,80
                                                                                 Fe   3+
                                                                                           +e   −                       ⇌   Fe   2+
                                                                                                                                                   + 0,77
                                                                                 O2(g) + 2H+ + 2e−                      ⇌   H2O2                   + 0,68
                                                                                 I2 + 2e    −                           ⇌   2I   −
                                                                                                                                                   + 0,54
                                                                                 Cu+ + e−                               ⇌   Cu                     + 0,52
                                                                                 SO2 + 4H+ + 4e−                        ⇌   S + 2H2O               + 0,45
                                                                                 2H2O + O2 + 4e−                        ⇌   4OH−                   + 0,40
                                                                                 Cu   2+
                                                                                       + 2e             −               ⇌   Cu                     + 0,34
                                                                                    2−
                                                                                 SO 4 + 4H+ + 2e−                       ⇌   SO2(g) + 2H2O          + 0,17

                                                                                 Cu   2+
                                                                                           +e       −                   ⇌   Cu       +
                                                                                                                                                   + 0,16
                                                                                 Sn   4+
                                                                                           + 2e         −               ⇌   Sn2+                   + 0,15
                                                                                 S + 2H + 2e+                   −       ⇌   H2S(g)                 + 0,14
                                                                                 2H+ + 2e−                              ⇌   H2(g)                  0,00
                                                                                 Fe3+ + 3e−                             ⇌   Fe                     − 0,06
                                                                                 Pb   2+
                                                                                           + 2e         −               ⇌   Pb                     − 0,13
                                                                                 Sn2+ + 2e−                             ⇌   Sn                     − 0,14
                                                                                 Ni2+ + 2e−                             ⇌   Ni                     − 0,27
                                                                                 Co2+ + 2e−                             ⇌   Co                     − 0,28
                                                                                 Cd   2+
                                                                                           + 2e         −               ⇌   Cd                     − 0,40
                                                                                 Cr3+ + e−                              ⇌   Cr2+                   − 0,41
                                                                                 Fe2+ + 2e−                             ⇌   Fe                     − 0,44
                                                                                 Cr3+ + 3e−                             ⇌   Cr                     − 0,74
                                                                                 Zn   2+
                                                                                           + 2e         −               ⇌   Zn                     − 0,76
                                                                                 2H2O + 2e−                             ⇌   H2(g) + 2OH−           − 0,83
                                                                                 Cr2+ + 2e−                             ⇌   Cr                     − 0,91
                                                                                 Mn   2+
                                                                                           + 2e         −               ⇌   Mn                     − 1,18
                                                                                 Aℓ3+ + 3e−                             ⇌   Aℓ                     − 1,66
                                                                                 Mg2+ + 2e−                             ⇌   Mg                     − 2,36
                                                                                 Na+ + e−                               ⇌   Na                     − 2,71
                                                                                 Ca   2+
                                                                                           + 2e         −               ⇌   Ca                     − 2,87
                                                                                 Sr2+ + 2e−                             ⇌   Sr                     − 2,89
                                                                                 Ba2+ + 2e−                             ⇌   Ba                     − 2,90
                                                                                 Cs+ + e-                               ⇌   Cs                     - 2,92
                                                                                  +
                                                                                 K +e       −                           ⇌   K                      − 2,93
                                                                                 Li+ + e−                               ⇌   Li                     − 3,05

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2    (EC/JUNIE 2023)

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                                                                     TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                               15

                                                                              TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                              TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                        Half-reactions/Halfreaksies              E θ (V)
                                                                             Li+ + e−                        ⇌   Li              − 3,05
                                                                             K+ + e−                         ⇌   K               − 2,93
                                                                             Cs+ + e−                        ⇌   Cs              − 2,92
                                                                             Ba2+ + 2e−                      ⇌   Ba              − 2,90
                                                                             Sr2+ + 2e−                      ⇌   Sr              − 2,89
                                                                             Ca2+ + 2e−                      ⇌   Ca              − 2,87
                                                                             Na+ + e−                        ⇌   Na              − 2,71
                                                                                2+
                                                                             Mg + 2e        −                ⇌   Mg              − 2,36
                                                                             Aℓ3+ + 3e−                      ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                             Mn2+ + 2e−                      ⇌   Mn              − 1,18
                                                                             Cr2+ + 2e−                      ⇌   Cr              − 0,91
                                                                             2H2O + 2e−                      ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                             Zn2+ + 2e−                      ⇌   Zn              − 0,76

              Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë                                                                      Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                             Cr3+ + 3e−                      ⇌   Cr              − 0,74
                                                                               2+
                                                                             Fe + 2e        −                ⇌   Fe              − 0,44
                                                                             Cr3+ + e−                       ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                             Cd2+ + 2e−                      ⇌   Cd              − 0,40
                                                                             Co2+ + 2e−                      ⇌   Co              − 0,28
                                                                             Ni2+ + 2e−                      ⇌   Ni              − 0,27
                                                                             Sn2+ + 2e−                      ⇌   Sn              − 0,14
                                                                                2+
                                                                             Pb + 2e        −                ⇌   Pb              − 0,13
                                                                             Fe3+ + 3e−                      ⇌   Fe              − 0,06
                                                                             2H+ + 2e−                       ⇌   H2(g)           0,00
                                                                             S + 2H+ + 2e−                   ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                                4+
                                                                             Sn + 2e        −                ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                                2+
                                                                             Cu + e     −                    ⇌   Cu    +
                                                                                                                                 + 0,16
                                                                                2−
                                                                             SO 4 + 4H+ + 2e−                ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17

                                                                             Cu2+ + 2e−                      ⇌   Cu              + 0,34
                                                                             2H2O + O2 + 4e−                 ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                             SO2 + 4H + 4e  +        −
                                                                                                             ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                             Cu+ + e−                        ⇌   Cu              + 0,52
                                                                             I2 + 2e−                        ⇌   2I−             + 0,54
                                                                             O2(g) + 2H+ + 2e−               ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                             Fe3+ + e−                       ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                                −
                                                                             NO 3 + 2H+ + e−                 ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80

                                                                             Ag+ + e−                        ⇌   Ag              + 0,80
                                                                             Hg2+ + 2e−                      ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                                −
                                                                             NO 3 + 4H+ + 3e−                ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96

                                                                             Br2(ℓ) + 2e        −            ⇌   2Br   −
                                                                                                                                 + 1,07
                                                                             Pt2+ + 2 e−                     ⇌   Pt              + 1,20
                                                                             MnO2 + 4H+ + 2e−                ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                             O2(g) + 4H + 4e    +        −
                                                                                                             ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                                  2−
                                                                             Cr2O 7 + 14H+ + 6e−             ⇌         3+
                                                                                                                 2Cr + 7H2O      + 1,33

                                                                             Cℓ2(g) + 2e−                    ⇌   2Cℓ   −
                                                                                                                                 + 1,36
                                                                                  −
                                                                             MnO 4 + 8H+ + 5e−               ⇌         2+
                                                                                                                 Mn + 4H2O       + 1,51

                                                                             H2O2 + 2H+ +2 e−                ⇌   2H2O            +1,77
                                                                                3+
                                                                             Co + e     −                    ⇌   Co    2+
                                                                                                                                 + 1,81
                                                                             F2(g) + 2e−                     ⇌   2F−             + 2,87

Kopiereg voorbehou                                                                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECHNICAL SC P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sc-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/908d3036-cf44-49c2-932e-e507ab321f50) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept2023-afrikaans/4749a08d-f323-49b8-b7e3-6dad8bffd071) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
