# Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT                  RSERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                    JUNIE 2024

         TEGNIESE WETENSKAPPE: CHEMIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

              Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie.

                                 Hosted by www.ecexams.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          TEGNIESE WETENSKAPPE V2                         (EC/JUNIE 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou VOLLE NAAM en VAN in die toepaslike spasies op die
      ANTWOORDEBOEK.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae.

3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
      VRAAG 2.2.

6.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

8.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
      plekke af.

9.    Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

10.   Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

11.   Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

12.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                  3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5)
in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.6 E.

1.1    Die proses om onsuiwerhede by intrinsieke halfgeleiers te voeg word ...
       genoem.

       A          intrinsieke-halfgeleier

       B          suiwer- halfgeleier

       C          dotering

       D          suiwering                                                                 (2)

1.2    Oorweeg die volgende struktuurformules vir verbindings A en B.

       Hierdie verbindings het dieselfde … en verskil met …

       A          molekulêre formules; posisionele isomere.

       B          molekulêre formules; posisie van die funksionele groep.

       C          molekules; posisies.

       D          posisie van die funksionele groep; struktuurformules.                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             TEGNIESE WETENSKAPPE V2                           (EC/JUNIE 2024)

1.3   Bestudeer die organiese reaksie hieronder en beantwoord die volgende vraag.

                            CH4 + Y                    CO2    +   H2O
      Watter EEN van die volgende verteenwoordig Y, en wat is die korrekte
      reaksietoestand vir produkte om te vorm?
      A     H20 en oortollige water
      B     O2 en matige hitte
      C     H2 en hitte
      D     O2 en oortollige suurstof                                                              (2)

1.4   Watter van die volgende stelle is korrek vir ŉ N-tipe halfgeleier?

                  1                            2                           3
      A     skenkervlak          Die ekstra elektron is vry om Nie negatief gelaai nie
                                 te beweeg
      B     ontvangersband Elektrone       in   die Die afwesigheid van ŉ
                           valensieband beweeg van elektron skep die effek
                           holte tot holte          van ŉ positiewe lading
      C     skenkervlak          Elektrone       in   die Nie negatief gelaai nie
                                 valensieband beweeg van
                                 holte tot holte
      D     ontvangersband Die ekstra elektron is vry om Die afwesigheid van ŉ
                           te beweeg                     elektron skep die effek
                                                         van ŉ positiewe lading                    (2)

1.5   P-n-verbinding
      (i)   In dotering word ŉ suiwer element by ŉ halfgeleier gevoeg om die
            geleidingsvermoë van die halfgeleier te verbeter.
      (ii) In dotering word ŉ katalisator by ŉ halfgeleier gevoeg om die
            geleidingsvermoë van die halfgeleier te verbeter.
      (iii) Die n-streek word positief gelaai omdat dit sommige elektrone verloor het.
      (iv) Daar is potensiaalverskil tussen die twee kante van die diode.
      (v) Elektrone (min) kry genoeg termiese energie om die energiegaping (van
            die valensieband) na die geleidingsband oor te steek.

      Watter EEN van die volgende kombinasies hieronder is KORREK vir ŉ
      p-n-verbinding?

      A     (i) en (ii)
      B     (ii) en (iii)
      C     (i) en (iv)
      D     (iii) en (iv)                                                                          (2)
                                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                   TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                        5

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Beskou die organiese verbindings wat deur die letters A tot H hieronder voorgestel
word en beantwoord die vrae wat volg.

A
                     Heks-2-een                 E          2-metielpropan-2-ol

                                                              Etieletanoaat
B                                               F

C                                               G

D                                               H                   C5H12

2.1     Definieer die term funksionele groep.                                                    (2)

2.2     Skryf die letter(s) wat die volgende verteenwoordig neer:

        2.2.1     ŉ Tersiêre alkohol                                                             (1)

        2.2.2     Onversadigde koolwaterstowwe                                                   (1)

        2.2.3     ŉ Ester                                                                        (1)

        2.2.4     Koolwaterstowwe                                                                (1)

        2.2.5     Posisionele isomere                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2                        (EC/JUNIE 2024)

2.3   Skryf die IUPAC-naam van die volgende neer:

      2.3.1    D                                                                    (1)

      2.3.2    B                                                                    (1)

      2.3.3    G                                                                    (1)

2.4   Skryf neer die:

      2.4.1    STRUKTUURFORMULE van verbinding F                                    (2)

      2.4.2    STRUKTUURFORMULE vir die funksionele groep van
               verbinding C                                                         (1)

      2.4.3    MOLEKULÊRE formule van verbinding A                                  (1)

      2.4.4    Die naam van die funksionele groep van verbinding B                  (1)

      2.4.5    STRUKTUURFORMULE van verbinding E                                    (2)
                                                                                   [17]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                   7

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Studente het die dampdruk van drie (3) organiese verbindings uit ŉ homoloë reeks
met die algemene formule CnH2n+2, voorgestel deur X, Y en Z, waargeneem. Die
aantal koolstofatome van hierdie organiese verbindings wissel tussen
3 koolstofatome en 5 koolstofatome. Hulle resultate is soos volg aangeteken:

       VERBINDING                         DAMPDRUK (kPa)           MOLEKULÊRE
                                                                   MASSA (g.mol-1)
                  X                             215                     58
                  Y                             202                     73
                  Z                             156                     86

3.1      Definieer die term dampdruk.                                                      (2)

3.2      Gebruik die tabel hierbo om ŉ sketsgrafiek van dampdruk teenoor
         molekulêre massa te teken.                                                        (3)

3.3      Watter hipotese kan uit die grafiek afgelei word?                                 (1)

3.4      Gee die industriële gebruik van hierdie organiese verbindings.                    (1)

3.5      Verduidelik die verskil in die dampdruk van verbinding Y en Z. Verwys na
         die MOLEKULÊRE MASSA, STERKTE VAN INTERMOLEKULÊRE
         KRAGTE en DIE ENERGIE BENODIG.                                                    (3)

3.6      Watter verbinding sal die … hê? (Skryf slegs X, Y of Z)

         3.6.1        hoogste viskositeit                                                  (1)

         3.6.2        laagste smeltpunt                                                    (1)

         3.6.3        hoogste kookpunt                                                    (1)
                                                                                         [13]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          TEGNIESE WETENSKAPPE V2                            (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die tabel hieronder toon die kookpunte van vier organiese verbindings, voorgestel
deur die letters I tot L, met vergelykbare molekulêre massa.

         VERBINDING                      FORMULE              KOOKPUNT (°C)
A               I                         CH3OH                    80
B               J                         CH2Cℓ2                  40,1
C               K                          CHCℓ3                  61,8
D               L                           CCℓ4                  76,6

4.1   Definieer die term kookpunt.                                                       (2)

4.2   Aan watter homoloë reeks in die tabel behoort verbinding K?                        (1)

4.3   Noem die intermolekulêre kragte in verbinding J.                                   (1)

4.4   Watter neiging kan vanaf verbinding J na verbinding L in die tabel,
      waargeneem word?                                                                   (1)

4.5   ŉ Ondersoek is gedoen oor die kookpunte van verbindings I en L.

      4.5.1     Verskaf die IUPAC-naam van verbinding L.                                 (1)

      4.5.2     Die vergelyking van I en L is ŉ regverdige vergelyking. Gee ŉ rede
                waarom dit ŉ ware stelling is.                                           (1)

      4.5.3     Verduidelik hoe die dampdruk van verbinding I met dié van
                verbinding L sal vergelyk.                                               (2)
                                                                                         [9]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                    TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                         9

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Alkohol H kan omgeskakel word na baie ander verbindings en ŉ produk van ander
reaksies wees. Alkohol H word dus nou gebruik om organiese verbinding
propielbutanoaat te vorm. Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae
wat volg.

        REAKSIENOMMER                            ORGANIESE REAKSIE

              REAKSIE 1                Alkeen + R              Alkohol H

              REAKSIE 2                Alkeen + S             Alkaan W

              REAKSIE 3                Alkohol H + Br2              Haloalkaan + V

              REAKSIE 4                Haloalkane + R               Alkohol H + T

              REAKSIE 5                Alkaan W + Y                 Z + H2O

5.1 Is die intermolekulêre kragte in propielbutanoaat SWAKKER of STERKER
    as dié in alkohol H? Skryf slegs SWAKKER of STERKER.                                      (1)

5.2 Identifiseer alkohol H.                                                                   (1)

5.3 Skryf die tipe reaksie wat deur die volgende reaksies voorgestel word neer:

      5.3.1       Reaksie 1                                                                   (1)

      5.3.2       Reaksie 3                                                                   (1)

      5.3.3       Reaksie 5                                                                   (1)

5.4 Vir Reaksie 2:

      5.4.1       Skryf die STRUKTUURFORMULE vir die alkeen neer.                             (2)

      5.4.2       Is verbinding S, ORGANIES of ANORGANIES?                                    (1)

      5.4.3       Verduidelik die antwoord op VRAAG 5.4.2 hierbo.                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2                  (EC/JUNIE 2024)

5.5   Vir Reaksie 1, skryf neer:

      5.5.1    Die gebalanseerde chemiese vergelyking,   deur      van
               STRUKTUURFORMULES gebruik te maak
                                                                              (3)
      5.5.2    Een reaksietoestand
                                                                              (1)
5.6   Vir Reaksie 5, skryf neer:

      5.6.1    Die STRUKTUURFORMULE vir alkaan W                              (2)

      5.6.2    NAAM vir verbinding Y                                          (1)

      5.6.3    FORMULE vir verbinding Z                                      (1)
                                                                            [17]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                    TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                   11

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Bestudeer die diagram van ŉ halfgeleier hieronder en beantwoord vrae wat volg.
Let die volgende op oor halfgeleiers:
•     Sommige halfgeleiers word gevorm deur onsuiwerhede daarby te voeg en
      sommige word gevorm teen hoë temperature waar die atome vibreer.
•     Halfgeleiers word gebruik in die vervaardiging van elektroniese toestelle soos
      diodes, transistors en geïntegreerde stroombane.

6.1     Watter element verteenwoordig ŉ doteermiddel in die diagram?
        Skyf slegs Si of B.                                                                 (1)

6.2     Hoeveel valenselektrone het hierdie doteermiddel?                                   (1)

6.3     Wat stel A in die diagram hierbo voor?                                              (1)

6.4     Definieer ŉ halfgeleier.                                                            (2)

6.5     Verduidelik kortliks wat sal gebeur as die halfgeleier hierbo oor die
        terminale van ŉ sel verbind word.                                                   (2)

6.6     Wat is die doel van dotering?                                                       (1)

6.7     Identifiseer die tipe halfgeleier wat deur die diagram hierbo voorgestel
        word.                                                                               (1)
                                                                                            [9]

                                                                         TOTAAL:             75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                  TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                        (EC/JUNIE 2024)

                                    NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
                                   NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                           DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                    PAPER 2 (CHEMISTRY)

                     GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                 VRAESTEL 2 (CHEMIE)

           TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

            NAAM/NAME                           SIMBOOL/SYMBOL                      WAARDE/VALUE
      Avogadro se konstante
                                                           NA                         6,02 × 1023 mol-1
      Avogadro’s constant

      Molêre gaskonstante
                                                             R                         8,31 J.K-1.mol-1
      Molar gas constant
      Standaarddruk
                                                            p                        1,013 × 105 Pa
      Standard pressure

      Molêre gasvolume teen STD
                                                            Vm                         22,4 dm3∙mol-1
      Molar gas volume at STP

      Standaardtemperatuur

      Standard temperature                                  Tθ                              273 K

     TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

          m                                n                 m
     n = M or/of                      c = V or/of c = MV                       pH= -log[H3O+]
                                                                               Kw = [H3O+][OH-] = 1x10-14
           N                         ca Va   na                                at /by 298K
     n= N       or/of                      =
            A
                                     cb Vb nb
          V
     n= V
           m

     Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode

     Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie

     Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                                                           TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                                       13

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

   1               2           3           4         5            6           7           8            9       10          11           12       13          14         15           16          17           18
  (I)             (II)                                                                Atoomgetal                                                (III)       (IV)        (V)         (VI)        (VII)        (VIII)
                                                KEY/ SLEUTEL                        Atomic number
        1                                                                                                                                                                                                       2
2,1    H                                                                                                                                                                                                       He
        1                                                                                       29                                                                                                              4
        3            4                                   Elektronegatiwiteit                                  Simbool                                 5          6           7           8           9          10
1,0    Li   1,5    Be                                     Electronegativity               1,9   Cu            Symbol                          2,0    B    2,5    C    3,0    N    3,5    O    4,0    F         Ne
        7            9                                                                          63,5                                                 11          12          14         16           19         20
       11           12                                                                                                                               13          14          15         16           17         18
                                                                          Benaderde relatiewe atoommassa
0,9   Na    1,2    Mg                                                     Approximate relative atomic mass                                    1,5   Aℓ    1,8    Si   2,1    P    2,5    S    3,0    Cℓ         Ar
       23           24                                                                                                                               27          28          31         32          35,5        40
       19           20          21      22            23          24          25          26            27      28          29           30          31          32          33         34           35         36
0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5Ti     1,6    V     1,6   Cr    1,5   Mn    1,8   Fe     1,8   Co    1,8Ni   1,9    Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8    Br         Kr
       39           40          45      48            51          52          55          56            59      59         63,5          65          70          73          75         79           80         84
       37           38          39      40            41          42          43          44            45      46          47           48          49          50          51         52           53         54
0,8   Rb    1,0     Sr   1,2    Y    1,4Zr           Nb     1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2   Rh    2,2
                                                                                                               Pd    1,9    Ag    1,7   Cd    1,7    In   1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5     I        Xe
       86           88          89      91            92          96                      101          103     106         108          112         115         119         122         128         127        131
       55           56          57      72            73          74           75         76            77      78          79           80          81          82          83         84           85         86
0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6Hf           Ta            W          Re          Os            Ir      Pt          Au          Hg    1,8    Tℓ   1,8   Pb    1,9    Bi   2,0   Po    2,5    At        Rn
      133          137         139     179           181          184         186         190          192     195         197          201         204         207         209
       87           88          89
0,7    Fr   0,9    Ra          Ac
                   226                            58           59          60         61              62       63       64          65           66          67         68          69           70           71
                                                 Ce            Pr         Nd          Pm             Sm       Eu       Gd           Tb          Dy          Ho           Er         Tm          Yb           Lu
                                                 140          141         144                        150      152      157          159         163         165         167         169         173          175
                                                  90           91          92         93              94       95       96          97           98          99         100         101         102          103
                                                 Th           Pa           U          Np             Pu       Am       Cm           Bk           Cf         Es          Fm          Md          No            Lr
                                                 232                      238

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                                                                                              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                           (EC/JUNIE2024)

                                                                            TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                            TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                       Half-reactions/Halfreaksies                          E θ (V)
                                                                            F2(g) + 2e−                             ⇌   2F−                 + 2,87
                                                                            Co   3+
                                                                                      +e    −                       ⇌   Co2+                + 1,81
                                                                            H2O2 + 2H+ +2e−                         ⇌   2H2O                +1,77
                                                                                −
                                                                            MnO 4 + 8H+ + 5e−                       ⇌   Mn2+ + 4H2O         + 1,51

                                                                            Cℓ2(g) + 2e−                            ⇌   2Cℓ−                + 1,36
                                                                                 2−
                                                                            Cr2O 7 + 14H+ + 6e−                     ⇌   2Cr   3+
                                                                                                                                   + 7H2O   + 1,33

                                                                            O2(g) + 4H + 4e         +       −       ⇌   2H2O                + 1,23
                                                                            MnO2 + 4H+ + 2e−                        ⇌   Mn2+ + 2H2O         + 1,23
                                                                            Pt   2+
                                                                                      + 2e   −                      ⇌   Pt                  + 1,20
                                                                            Br2(ℓ) + 2e−                            ⇌   2Br−                + 1,07
                                                                               −
                                                                            NO 3 + 4H+ + 3e−                        ⇌   NO(g) + 2H2O        + 0,96

                                                                                                                                                      Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
            Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                            Hg   2+
                                                                                      + 2e      −                   ⇌   Hg(ℓ)               + 0,85
                                                                            Ag+ + e−                                ⇌   Ag                  + 0,80
                                                                               −
                                                                            NO 3 + 2H+ + e−                         ⇌   NO2(g) + H2O        + 0,80
                                                                            Fe3+ + e−                               ⇌   Fe2+                + 0,77
                                                                            O2(g) + 2H + 2e         +       −       ⇌   H2O2                + 0,68
                                                                            I2 + 2e−                                ⇌   2I−                 + 0,54
                                                                            Cu+ + e−                                ⇌   Cu                  + 0,52
                                                                            SO2 + 4H + 4e       +       −           ⇌   S + 2H2O            + 0,45
                                                                            2H2O + O2 + 4e−                         ⇌   4OH−                + 0,40
                                                                            Cu2+ + 2e−                              ⇌   Cu                  + 0,34
                                                                               2−
                                                                            SO 4 + 4H+ + 2e−                        ⇌   SO2(g) + 2H2O       + 0,17

                                                                            Cu2+ + e−                               ⇌   Cu+                 + 0,16
                                                                            Sn   4+
                                                                                      + 2e      −                   ⇌   Sn2+                + 0,15
                                                                            S + 2H+ + 2e−                           ⇌   H2S(g)              + 0,14
                                                                            2H+ + 2e−                               ⇌   H2(g)               0,00
                                                                            Fe   3+
                                                                                      + 3e      −                   ⇌   Fe                  − 0,06
                                                                            Pb2+ + 2e−                              ⇌   Pb                  − 0,13
                                                                            Sn2+ + 2e−                              ⇌   Sn                  − 0,14
                                                                            Ni2+ + 2e−                              ⇌   Ni                  − 0,27
                                                                            Co   2+
                                                                                      + 2e      −                   ⇌   Co                  − 0,28
                                                                            Cd2+ + 2e−                              ⇌   Cd                  − 0,40
                                                                            Cr3+ + e−                               ⇌   Cr2+                − 0,41
                                                                            Fe   2+
                                                                                      + 2e      −                   ⇌   Fe                  − 0,44
                                                                            Cr3+ + 3e−                              ⇌   Cr                  − 0,74
                                                                            Zn2+ + 2e−                              ⇌   Zn                  − 0,76
                                                                            2H2O + 2e−                              ⇌   H2(g) + 2OH−        − 0,83
                                                                            Cr   2+
                                                                                      + 2e   −                      ⇌   Cr                  − 0,91
                                                                            Mn2+ + 2e−                              ⇌   Mn                  − 1,18
                                                                            Aℓ3+ + 3e−                              ⇌   Aℓ                  − 1,66
                                                                            Mg2+ + 2e−                              ⇌   Mg                  − 2,36
                                                                                 +
                                                                            Na + e      −                           ⇌   Na                  − 2,71
                                                                            Ca2+ + 2e−                              ⇌   Ca                  − 2,87
                                                                            Sr2+ + 2e−                              ⇌   Sr                  − 2,89
                                                                            Ba2+ + 2e−                              ⇌   Ba                  − 2,90
                                                                                 +
                                                                            Cs + e      -                           ⇌   Cs                  - 2,92
                                                                            K+ + e−                                 ⇌   K                   − 2,93
                                                                            Li+ + e−                                ⇌   Li                  − 3,05

Copyright reserved                                                                                                                                           Please turn over

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE2024)                                                                             TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                   15

                                                                              TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                              TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                           Half-reactions/Halfreaksies         E θ (V)
                                                                             Li+ + e−                      ⇌   Li              − 3,05
                                                                              +
                                                                             K +e      −                   ⇌   K               − 2,93
                                                                             Cs+ + e−                      ⇌   Cs              − 2,92
                                                                             Ba2+ + 2e−                    ⇌   Ba              − 2,90
                                                                             Sr2+ + 2e−                    ⇌   Sr              − 2,89
                                                                             Ca2+ + 2e−                    ⇌   Ca              − 2,87
                                                                             Na+ + e−                      ⇌   Na              − 2,71
                                                                             Mg2+ + 2e−                    ⇌   Mg              − 2,36
                                                                               3+
                                                                             Aℓ + 3e           −           ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                             Mn2+ + 2e−                    ⇌   Mn              − 1,18
                                                                                                           ⇌

                                                                                                                                         Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                             Cr2+ + 2e−                        Cr              − 0,91
                                                                             2H2O + 2e−                    ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83

             Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                             Zn2+ + 2e−                    ⇌   Zn              − 0,76
                                                                             Cr3+ + 3e−                    ⇌   Cr              − 0,74
                                                                             Fe2+ + 2e−                    ⇌   Fe              − 0,44
                                                                             Cr3+ + e−                     ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                                  2+
                                                                             Cd + 2e           −
                                                                                                           ⇌   Cd              − 0,40
                                                                             Co2+ + 2e−                    ⇌   Co              − 0,28
                                                                             Ni2+ + 2e−                    ⇌   Ni              − 0,27
                                                                             Sn2+ + 2e−                    ⇌   Sn              − 0,14
                                                                             Pb2+ + 2e−                    ⇌   Pb              − 0,13
                                                                                  3+
                                                                             Fe + 3e           −
                                                                                                           ⇌   Fe              − 0,06
                                                                             2H+ + 2e−                     ⇌   H2(g)           0,00
                                                                             S + 2H+ + 2e−                 ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                             Sn4+ + 2e−                    ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                             Cu2+ + e−                     ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                                2−
                                                                             SO 4 + 4H+ + 2e−              ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17

                                                                             Cu2+ + 2e−                    ⇌   Cu              + 0,34
                                                                             2H2O + O2 + 4e−               ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                             SO2 + 4H+ + 4e−               ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                             Cu+ + e−                      ⇌   Cu              + 0,52
                                                                             I2 + 2e   −                   ⇌   2I   −
                                                                                                                               + 0,54
                                                                             O2(g) + 2H+ + 2e−             ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                             Fe3+ + e−                     ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                                −
                                                                             NO 3 + 2H+ + e−               ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                                  +
                                                                             Ag + e        −               ⇌   Ag              + 0,80
                                                                             Hg2+ + 2e−                    ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                                −
                                                                             NO 3 + 4H+ + 3e−              ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96

                                                                             Br2(ℓ) + 2e−                  ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                               2+
                                                                             Pt + 2 e          −           ⇌   Pt              + 1,20
                                                                             MnO2 + 4H+ + 2e−              ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                             O2(g) + 4H+ + 4e−             ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                                  2−
                                                                             Cr2O 7 + 14H+ + 6e−           ⇌            3+
                                                                                                               2Cr + 7H2O      + 1,33

                                                                             Cℓ2(g) + 2e−                  ⇌   2Cℓ−            + 1,36
                                                                                  −
                                                                             MnO 4 + 8H+ + 5e−             ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51

                                                                             H2O2 + 2H +2 e        +   −   ⇌   2H2O            +1,77
                                                                             Co3+ + e−                     ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                             F2(g) + 2e−                   ⇌   2F−             + 2,87

Copyright reserved                                                                                                                       Please turn over

## Related documents

- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315) — Technical Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECHNICAL SC P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sc-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/908d3036-cf44-49c2-932e-e507ab321f50) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
