# Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIORSERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2023

                  TEGNIESE WETENSKAPPE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

              Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend 4 datablaaie.

### Page 2

2                        TEGNIESE WETENSKAPPE V2                   (EC/SEPTEMBER 2023)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

 2.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

 3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

 4.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 5.    Laat EEN reël tussen sub-vrae, byvoorbeeld, VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

 6.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

 7.    Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

 8.    Rond jou FINALE numeriese antwoord af tot ŉ minimum van TWEE desimale
       plekke.

 9.    Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.

 10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)             TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
 die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter (A–D) langs die
 vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is,
 byvoorbeeld 1.6 D.

 1.1     CnH2n+1OH is die ALGEMENE FORMULE vir …

         A    alkane.

         B    aldehiede.

         C    alkohole.

         D    alkene.                                                                (2)

 1.2     Beskou die struktuurformule vir die organiese verbinding hieronder.

                                       H      H
                                 H     C      C     O
                                       H
         Watter EEN van die volgende is die korrekte IUPAC-naam van hierdie
         verbinding?

         A    Etanoon

         B    Eteen

         C    Etanol

         D    Etanaal                                                                (2)

 1.3     Watter EEN van die volgende is ŉ onversadigde koolwaterstof?

         A    CH3CH2CH2OH

         B    CH2CHCH3

         C    CH3CH2(CH2)2CH2CH3

         D    CH3COOCH3                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                          TEGNIESE WETENSKAPPE V2                    (EC/SEPTEMBER 2023)

 1.4    Watter EEN van die volgende redoks-reaksies sal spontaan plaasvind?

        A      Cu(s) + 2H+  Cu2+ + H2(g)

        B      Mg(s) + 2H+  Mg2+ + H2(g)

        C      2Ag(s) + 2H+  2Ag+ + H2(g)

        D      Hg(ℓ) + 2H+  Hg2+ + H2(g)                                              (2)

 1.5    Wat sal by die negatiewe elektrode van ŉ voltaïese (galvaniese) sel en by
        die negatiewe elektrode van ŉ elektrolitiese sel gebeur?

                     Voltaïese (galvaniese) sel         Elektrolitiese sel
        A                    Oksidasie                      Reduksie

        B                    Reduksie                      Oksidasie

        C                    Oksidasie                     Oksidasie

        D                    Reduksie                       Reduksie                  (2)
                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                  5

 VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
 Organiese chemie is die chemie van organiese molekules wat verdeel word in
 homoloë reekse wat deur hulle funksionele groepe geïdentifiseer word. Die letters
 A tot H in die tabel hieronder verteenwoordig agt organiese verbindings.

  A                                             B
             CH3CH2CH(CH3)CH2OH                         CH3CH2CH2COOCH2CH3

  C                                             D
                   H Br H H
                    │ │ │ │
                H - C - C - C - C - Cl                         CH2CH2
                    │ │ │ │
                    Cl H H H

  E                                             F                      H
                                                                O
                                                         H                 H
                       Heksaan
                                                    H    C      C          C     H
                                                         H      H          H

  G         H           H                       H

        H C             C         C      O                   CH3CH2CO2H
            H           H         H

 2.1    Definieer die term funksionele groep.                                               (2)
 2.2.   Skryf neer die:
        2.2.1        Letter wat die SEKONDÊRE alkohol verteenwoordig                        (1)
        2.2.2        Naam van die funksionele groep van verbinding H                        (1)
        2.2.3        Naam van die homoloë reeks waaraan verbinding G behoort                (1)

        2.2.4        IUPAC-naam van verbinding C                                            (2)

        2.2.5        NAAM van die polimeer wat deur verbinding D gevorm word                (1)

        2.2.6        Gebalanseerde     vergelyking, deur van      MOLEKULÊRE
                     FORMULES gebruik te maak, vir die verbranding van verbinding
                     E in oormaat suurstof                                                  (3)

        2.2.7        IUPAC-naam van verbinding A                                            (2)

        2.2.8        Algemene formule van die homoloë reeks waaraan verbinding B
                     behoort                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

6                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                     (EC/SEPTEMBER 2023)

 2.3.   ŉ Paar druppels vars rooi-bruin broomwater word in ŉ proefbuis by
        verbinding D gevoeg.

        2.3.1   Beskryf wat in die proefbuis waargeneem sal word.                    (1)

        2.3.2   Gebruik struktuurformules om ŉ gebalanseerde vergelyking neer te
                skryf, vir die reaksie wat in die proefbuis plaasvind.              (4)
                                                                                   [19]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                   7

 VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Twee verbindings P en Q, se molekulêre formule is C2H4O2.

 3.1    Wat word met die term strukturele isomere bedoel?                                  (2)

 3.2    Verbinding P het ŉ laer dampdruk as verbinding Q.

        3.2.1   Hoe sal die kookpunt van verbinding P met die kookpunt van
                verbinding Q vergelyk?

                Skryf slegs HOÊR AS, LAER AS of GELYK AAN.                                 (1)

        3.2.2   Skryf die NAAM van verbinding P neer.                                      (1)

        3.2.3   Tot watter klas homoloë reeks behoort verbinding Q?                        (1)

        3.2.4   Skryf die struktuurformule vir verbinding Q neer, en gee sy
                IUPAC-naam.                                                                (3)

        3.2.5   Verduidelik in terme van INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en
                ENERGIE waarom verbinding P ŉ laer dampdruk as verbinding Q
                het.                                                                      (3)
                                                                                         [11]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                           TEGNIESE WETENSKAPPE V2                   (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Oorweeg die volgende volgorde van organiese reaksies en beantwoord die vrae wat
 volg. Reaksies is van I tot VI gemerk, terwyl die organiese verbindings van A tot D
 gemerk is.

                                                                    CO2 + H2O

                                                                        I

        C3H8O                 II                       III
                                          C3H6
          A                                                            C3H8
                                             B
                             IV                                             C
                                             V

                                                             VI

                                    CH3CHCℓCH3

                                         D

 4.1 Gee die reagens wat vir elk van die volgende reaksies nodig is:

      4.1.1    Reaksie III                                                              (1)

      4.1.2    Reaksie V                                                                (1)

 4.2 Verbinding A is ŉ hoofproduk van reaksie IV.

      4.2.1    Noem die tipe reaksie wat plaasvind.                                     (1)

      4.2.2    Skryf die struktuurformule van verbinding A neer.                        (2)

 4.3 Reaksie I is ŉ verbrandingsreaksie.

      Skryf die gebalanseerde chemiese vergelyking vir hierdie reaksie neer.            (2)
                                                                                        [7]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                             9

 VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Halfgeleier toestelle soos diodes en transistors word baie algemeen in moderne
 elektronika gebruik.

 5.1    Definieer die term halfgeleier.                                              (2)

 5.2    Arseen word in klein hoeveelhede by die silikon gevoeg. Dit word dan
        gevind dat die elektriese geleidingsvermoë van silikon verbeter.

        5.2.1 Noem die proses wat in die bogenoemde stellings beskryf word.          (1)

        5.2.2 Watter tipe halfgeleier-materiaal word tydens hierdie proses
              gevorm?                                                                (1)

        5.2.3 Gee ŉ rede vir jou antwoord in VRAAG 5.2.2.                            (1)
                                                                                     [5]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

10                          TEGNIESE WETENSKAPPE V2                       (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Die diagram hieronder verteenwoordig ŉ elektrochemiese sel wat gebruik word
 om ŉ gekonsentreerde koper(II)chloried oplossing op te breek deur van onaktiewe
 elektrodes gebruik te maak.

        Elektrode A                                              Elektrode B

                                  Gekonsentreede
                                  koper(II)chloried

 6.1     Definieer die term elektroliese in woorde.                                           (2)

 6.2     Skryf die energie omsetting wat in hierdie sel plaasvind neer.                       (1)

 6.3     By watter elektrode vind reduksie plaas? Skryf slegs A of B.                         (1)

 6.4     Skryf neer die:

         6.4.1       NAAM van die gas wat gevorm word terwyl die sel in werking is            (1)

         6.4.2       Half-reaksie wat by elektrode A plaasvind                                (2)

         6.4.3       NAAM of FORMULE van die oksideermiddel.
                     Gee ŉ rede vir die antwoord                                              (2)

         6.4.4       NAAM van ŉ stof wat as die elektrodes in hierdie sel gebruik kan
                     word                                                                     (1)

 6.5.    Hoe verander die konsentrasie van die koper(II)chloried oplossing soos
         die reaksie voortgaan?

         Skryf slegs NEEM TOE, NEEM AF of GEEN VERANDERING.

         Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                        (2)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)             TEGNIESE WETENSKAPPE V2                               11

 VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
 Tydens ŉ ondersoek gebruik leerders ŉ elektrochemiese sel soos in die diagram
 hieronder getoon om die reduseervermoë van verskillende metale te vergelyk.

                                          V
                        -                                    +
        Half-sel X                 Soutbrug                      Half-sel Y
                                  BBrbridge

 7.1    Noem die tipe elektrochemiese sel wat in die diagram hierbo voorgestel
        word.                                                                        (1)

 7.2    Wat sal die voltmeter-lesing wees indien die soutbrug verwyder word?         (2)

 7.3    Noem TWEE standaardtoestande vir hierdie eksperiment.                        (2)

 7.4    Tydens hulle ondersoek gebruik hulle verskillende kombinasies van half-
        geleiers soos in die tabel hieronder getoon, om die reduseervermoë van
        Cu, Zn en Al te vergelyk. Die sel potensiaal van elke kombinasie van die
        half-selle word in die tabel hieronder getoon.

                                                                 VOLTMETER-
         KOMBINASIE          Half-sel X         Half-sel Y
                                                                  LESING (V)
                1             Cu/Cu2+             Al/Al3+            -1,8
                2              Al/Al3+           Zn/Zn2+             +0,8
                3             Zn/Zn2+            Cu/Cu2+             +1,0

        Skryf neer ŉ:

        7.4.1 Moontlike rede waarom die voltmeter-lesing vir ŉ koper-
              aluminium-sel negatief is.                                             (2)

        7.4.2 ŉ Geskikte gevolgtrekking vir hierdie ondersoek.                       (2)

 7.5    Skryf neer die NAAM of SIMBOOL vir die:

        7.5.1   Metaal wat geoksideer word in KOMBINASIE 2                           (1)

        7.5.2   Reduseermiddel in KOMBINASIE 3                                       (1)
                                                                                    [11]

                                                                      TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

12                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                    (EC/SEPTEMBER 2023)

                                 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
                                NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                         DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                  PAPER 2 (CHEMISTRY)

                  GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                              VRAESTEL 2 (CHEMIE)

 TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

           NAAM/NAME                           SIMBOOL/SYMBOL                     WAARDE/VALUE
   Standard pressure
                                                             pθ                     1,013 × 105 Pa
   Standaarddruk
   Molar gas volume at STP
                                                             Vm                      22,4 dm3∙mol-1
   Molêre gasvolume teen STD
   Standard temperature
                                                             Tθ                           273 K
   Standaardtemperatuur
   Charge on electron
   Lading op elektron
                                                             e                        -1,6 × 10-19 C

   Avogadro’s constant
                                                             NA                     6,02 × 1023 mol-1
   Avogadro se konstante

 TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

       m                          n                      m
  n = M OR/OF                 c = V OR/OF c = MV                  pH = -log[H3O+]

        N                  ca Va   n                              Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at /by 298K
  n= N       OR/OF         cb Vb
                                 = na P
         A                          b

  n= V
       V                   pV = nRT
        m

  Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode

  Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie

  Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel

                          Q                          Q
  q = IΔt            n= e             OR/OF n = q
                                                      e

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

13                                                                  TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                          (EC/SEPTEMBER 2023)

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1           2        3         4         5         6 7                8          9         10      11       12      13       14      15      16      17        18
(I)         (II)                                                          Atoomgetal                                (III)    (IV)    (V)     (VI)    (VII)     (VIII)
                                          KEY/ SLEUTEL
      1                                                               Atomic number                                                                              2
      H                                                                                                                                                          He
2,1                                                                             29
      1                                                                                                                                                          4
                                               Elektronegatiwiteit                          Simbool
      3        4                                                          1,9               Symbol
                                                                                                                       5       6       7       8        9        10
                                                Electronegativity
1,0
      Li
            1,5
               Be                                                               Cu                                  2,0
                                                                                                                       B       C
                                                                                                                             2,5
                                                                                                                                       N
                                                                                                                                     3,0
                                                                                                                                               O
                                                                                                                                             3,5     4,0
                                                                                                                                                        F        Ne
      7        9                                                                                                       11      12      14      16       19       20
      11       12                                                                                                      13      14      15      16       17       18
      Na       Mg                                             Benaderde relatiewe atoommassa                           Aℓ      Si      P       S        Cℓ       Ar
0,9         1,2                                                                                                     1,5      1,8     2,1     2,5     3,0
      23       24                                             Approximate relative atomic mass                         27      28      31      32       35,5     40
      19       20        21        22        23        24      25         26         27      28      29       30       31      32      33      34       35       36
      K        Ca        Sc        Ti        V         Cr      Mn         Fe         Co      Ni      Cu       Zn       Ga      Ge      As      Se       Br       Kr
0,8         1,0      1,3       1,5       1,6       1,6       1,5      1,8        1,8       1,8     1,9      1,6     1,6      1,8     2,0     2,4     2,8
      39       40        45        48        51        52      55         56         59      59      63,5     65       70      73      75      79       80       84
      37       38        39        40        41        42      43         44         45      46      47       48       49      50      51      52       53       54
      Rb       Sr        Y         Zr        Nb        Mo      Tc         Ru         Rh      Pd      Ag       Cd       In      Sn      Sb      Te       I        Xe
0,8         1,0      1,2       1,4                 1,8       1,9      2,2        2,2       2,2     1,9      1,7     1,7      1,8     1,9     2,1     2,5
      86       88        89        91        92        96                 101        103     106     108      112      115     119     122     128      127      131
      55       56        57        72        73        74      75         76         77      78      79       80       81      82      83      84       85       86
      Cs       Ba        La        Hf        Ta        W       Re         Os         Ir      Pt      Au       Hg       Tℓ      Pb      Bi      Po       At       Rn
0,7   133   0,9137       139   1,6 179       181       184     186        190        192     195     197      201   1,8204   1,8
                                                                                                                               207   1,9
                                                                                                                                       209   2,0     2,5
      87       88        89
      Fr       Ra        Ac
0,7         0,9226                        58        59        60       61            62     63      64       65      66       67      68      69      70        71
                                          Ce        Pr        Nd       Pm            Sm     Eu      Gd       Tb      Dy       Ho      Er      Tm      Yb        Lu
                                          140       141       144                    150    152     157      159     163      165     167     169     173       175
                                         90        91        92       93         94        95      96       97      98       99      100     101     102       103
                                         Th        Pa        U        Np         Pu        Am      Cm       Bk      Cf       Es      Fm      Md      No        Lr
                                         232                 238

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

14                                                                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                             (EC/SEPTEMBER 2023)

                                                                          TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                          TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                      Half-reactions/Halfreaksies                     E𝛉 (V)
                                                                         F2(g) + 2e−                          ⇌   2F−                 + 2,87
                                                                         Co   3+
                                                                                    +e   −                    ⇌   Co2+                + 1,81
                                                                         H2O2 + 2H+ +2e−                      ⇌   2H2O                +1,77
                                                                         MnO         −     +
                                                                                     4 + 8H + 5e
                                                                                                 −            ⇌   Mn    2+
                                                                                                                             + 4H2O   + 1,51
                                                                         Cℓ2(g) + 2e−                         ⇌   2Cℓ−                + 1,36
                                                                         Cr2O        2−     +
                                                                                     7 + 14H + 6e
                                                                                                  −           ⇌   2Cr3+ + 7H2O        + 1,33
                                                                         O2(g) + 4H + 4e          +       −   ⇌   2H2O                + 1,23
                                                                         MnO2 + 4H + 2e           +       −   ⇌   Mn    2+
                                                                                                                             + 2H2O   + 1,23
                                                                         Pt2+ + 2e−                           ⇌   Pt                  + 1,20
                                                                         Br2(ℓ) + 2e−                         ⇌   2Br−                + 1,07
                                                                         NO         −     +
                                                                                    3 + 4H + 3e
                                                                                                −             ⇌   NO(g) + 2H2O        + 0,96

                                                                                                                                                         Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                         Hg2+ + 2e−                           ⇌

            Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                                                                  Hg(ℓ)               + 0,85
                                                                         Ag+ + e−                             ⇌   Ag                  + 0,80
                                                                         NO         −     +
                                                                                    3 + 2H + e
                                                                                               −              ⇌   NO2(g) + H2O        + 0,80
                                                                         Fe   3+
                                                                                    +e   −                    ⇌   Fe   2+
                                                                                                                                      + 0,77
                                                                         O2(g) + 2H+ + 2e−                    ⇌   H2O2                + 0,68
                                                                         I2 + 2e−                             ⇌   2I−                 + 0,54
                                                                         Cu+ + e−                             ⇌   Cu                  + 0,52
                                                                         SO2 + 4H + 4e       +        −       ⇌   S + 2H2O            + 0,45
                                                                         2H2O + O2 + 4e−                      ⇌   4OH−                + 0,40
                                                                         Cu2+ + 2e−                           ⇌   Cu                  + 0,34
                                                                         SO         2−    +
                                                                                    4 + 4H + 2e
                                                                                                −             ⇌   SO2(g) + 2H2O       + 0,17
                                                                         Cu   2+
                                                                                    +e   −                    ⇌   Cu    +
                                                                                                                                      + 0,16
                                                                         Sn4+ + 2e−                           ⇌   Sn2+                + 0,15
                                                                         S + 2H+ + 2e−                        ⇌   H2S(g)              + 0,14
                                                                              +
                                                                         2H + 2e         −                    ⇌   H2(g)               0,00
                                                                         Fe   3+
                                                                                    + 3e     −                ⇌   Fe                  − 0,06
                                                                         Pb2+ + 2e−                           ⇌   Pb                  − 0,13
                                                                         Sn2+ + 2e−                           ⇌   Sn                  − 0,14
                                                                         Ni   2+
                                                                                   + 2e   −                   ⇌   Ni                  − 0,27
                                                                         Co2+ + 2e−                           ⇌   Co                  − 0,28
                                                                         Cd2+ + 2e−                           ⇌   Cd                  − 0,40
                                                                         Cr3+ + e−                            ⇌   Cr2+                − 0,41
                                                                         Fe   2+
                                                                                    + 2e     −                ⇌   Fe                  − 0,44
                                                                         Cr3+ + 3e−                           ⇌   Cr                  − 0,74
                                                                         Zn2+ + 2e−                           ⇌   Zn                  − 0,76
                                                                         2H2O + 2e−                           ⇌   H2(g) + 2OH−        − 0,83
                                                                         Cr   2+
                                                                                   + 2e      −                ⇌   Cr                  − 0,91
                                                                         Mn2+ + 2e−                           ⇌   Mn                  − 1,18
                                                                         Aℓ3+ + 3e−                           ⇌   Aℓ                  − 1,66
                                                                         Mg    2+
                                                                                    + 2e      −               ⇌   Mg                  − 2,36
                                                                         Na+ + e−                             ⇌   Na                  − 2,71
                                                                         Ca2+ + 2e−                           ⇌   Ca                  − 2,87
                                                                         Sr2+ + 2e−                           ⇌   Sr                  − 2,89
                                                                              2+
                                                                         Ba + 2e             −                ⇌   Ba                  − 2,90
                                                                         Cs+ + e-                             ⇌   Cs                  - 2,92
                                                                         K+ + e−                              ⇌   K                   − 2,93
                                                                         Li+ + e−                             ⇌   Li                  − 3,05

Kopiereg voorbehou                                                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 16

(EC/SEPTEMBER 2023)                                                                                     TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                    15
                                                                          TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                          TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                           Half-reactions/Halfreaksies        E𝛉 (V)
                                                                         Li+ + e−                         ⇌   Li              − 3,05
                                                                         K + + e−                         ⇌   K               − 2,93
                                                                         Cs+ + e−                         ⇌   Cs              − 2,92
                                                                         Ba2+ + 2e−                       ⇌   Ba              − 2,90
                                                                         Sr2+ + 2e−                       ⇌   Sr              − 2,89
                                                                         Ca2+ + 2e−                       ⇌   Ca              − 2,87
                                                                            +
                                                                         Na + e        −
                                                                                                          ⇌   Na              − 2,71
                                                                         Mg2+ + 2e−                       ⇌   Mg              − 2,36
                                                                         Aℓ3+ + 3e−                       ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                         Mn2+ + 2e−                       ⇌   Mn              − 1,18
                                                                         Cr2+ + 2e−                       ⇌   Cr              − 0,91

                                                                                                                                       Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                         2H2O + 2e−                       ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83

            Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                         Zn2+ + 2e−                       ⇌   Zn              − 0,76
                                                                           3+
                                                                         Cr + 3e           −              ⇌   Cr              − 0,74
                                                                         Fe2+ + 2e−                       ⇌   Fe              − 0,44
                                                                         Cr3+ + e−                        ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                         Cd2+ + 2e−                       ⇌   Cd              − 0,40
                                                                         Co2+ + 2e−                       ⇌   Co              − 0,28
                                                                         Ni2+ + 2e−                       ⇌   Ni              − 0,27
                                                                            2+
                                                                         Sn + 2e           −              ⇌   Sn              − 0,14
                                                                         Pb2+ + 2e−                       ⇌   Pb              − 0,13
                                                                         Fe3+ + 3e−                       ⇌   Fe              − 0,06
                                                                         2H+ + 2e−                        ⇌   H2(g)           0,00
                                                                         S + 2H+ + 2e−                    ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                            4+
                                                                         Sn + 2e           −
                                                                                                          ⇌   Sn       2+
                                                                                                                              + 0,15
                                                                         Cu2+ + e−                        ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                         SO      2−    +
                                                                                 4 + 4H + 2e
                                                                                            −             ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                            2+
                                                                         Cu + 2e           −              ⇌   Cu              + 0,34
                                                                         2H2O + O2 + 4e−                  ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                         SO2 + 4H+ + 4e−                  ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                         Cu+ + e−                         ⇌   Cu              + 0,52
                                                                         I2 + 2e   −                      ⇌   2I   −
                                                                                                                              + 0,54
                                                                         O2(g) + 2H+ + 2e−                ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                         Fe3+ + e−                        ⇌   Fe2+            + 0,77

                                                                         NO      −     +
                                                                                 3 + 2H + e
                                                                                           −              ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                            +
                                                                         Ag + e        −                  ⇌   Ag              + 0,80
                                                                         Hg2+ + 2e−                       ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85

                                                                         NO      −     +
                                                                                 3 + 4H + 3e
                                                                                            −
                                                                                                          ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96

                                                                         Br2(ℓ) + 2e           −          ⇌   2Br      −
                                                                                                                              + 1,07
                                                                         Pt2+ + 2 e−                      ⇌   Pt              + 1,20
                                                                         MnO2 + 4H + 2e        +   −      ⇌   Mn + 2H2O2+
                                                                                                                              + 1,23
                                                                         O2(g) + 4H+ + 4e−                ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                         Cr2O       2−     +
                                                                                    7 + 14H + 6e
                                                                                                −         ⇌   2Cr + 7H2O3+
                                                                                                                              + 1,33
                                                                         Cℓ2(g) + 2e           −          ⇌   2Cℓ       −
                                                                                                                              + 1,36
                                                                         MnO       −     +
                                                                                   4 + 8H + 5e
                                                                                              −           ⇌   Mn + 4H2O2+
                                                                                                                              + 1,51

                                                                         H2O2 + 2H +2 e        +   −
                                                                                                          ⇌   2H2O            +1,77
                                                                         Co3+ + e−                        ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                         F2(g) + 2e−                      ⇌   2F−             + 2,87

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept2023-afrikaans/4749a08d-f323-49b8-b7e3-6dad8bffd071) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-memo-sept2023-afr-engl/a7219000-9285-4124-9af9-56b4a43e2b50) — Technical Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [TECHNICAL SC P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sc-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/908d3036-cf44-49c2-932e-e507ab321f50) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Signing off 27 July)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-signing-off-27-july/672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
