# Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIORSERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2024

                TEGNIESE WETENSKAPPE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

              Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, en 4 gegewensblaaie.

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                  (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
      ANTWOORDEBOEK.

2.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

4.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

5.    Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld, tussen VRAAG 2.1
      en VRAAG 2.2.

6.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

7.    Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

8.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE
      desimale plekke af.

9.    Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                       3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5)
in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.6 D.

1.1   Watter EEN van die volgende is ŉ sekondêre alkohol?

      A                                     B

      C                                     D

                                                                                            (2)

1.2   Alkohole het swakker intermolekulêre kragte as karboksielsure.

      Wat is die moontlike rede hiervoor?

      A       Alkohole het hoër smeltpunte as karboksielsure.

      B       Alkohole het waterstofbindings terwyl karboksielsure
              dipool-dipool kragte het.

      C       Alkohole het slegs een plek vir waterstofbindings en karboksielsure
              het twee plekke vir waterstofbindings.

      D       Alkohole het kleiner molekulêre formule as karboksielsure.                    (2)

1.3   Watter EEN van die volgende verbindings het die molekulêre formule
      C2H4O2?

      A       Etanol

      B       Metanoësuur

      C       Metielmetanoaat

      D       Metieletanoaat                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               TEGNIESE WETENSKAPPE V2                 (EC/SEPTEMBER 2024)

1.4     Beskou die reaksie wat deur die volgende vergelyking verteenwoordig
        word:

                            Cℓ2(g) + 2Fe2+(aq) → 2Cℓ-(aq) + 2Fe3+(aq)

        Die oksideermiddel in hierdie reaksie is …

        A      Cℓ2.

        B      Fe3+.

        C      Cℓ.-

        D      Fe2+.                                                                    (2)

1.5     Oorweeg ŉ galvaniese sel wat deur die volgende selnotasie
        verteenwoordig word:

                               Zn(s) / Zn2+(aq) // Cu2+(aq) / Cu(s)

        Die enkel vertikale lyn verteenwoordig ŉ …

        A      anode.

        B      katode.

        C      soutbrug.

        D      fasegrens.                                                              (2)
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                       5

 VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Die letters A tot F in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese
 verbindings.

 A       CH3CH2CH(CH3)CH2CH3                B               Butanoësuur

                                            D
 C        3-etiel-2,2-dibromopentaan

 E
                                            F                But-2-een

 2.1      Skryf die letter(s) wat die volgende verteenwoordig neer:

          2.1.1       Versadigde koolwaterstof                                                (1)

          2.1.2       ŉ Ketoon                                                                (1)

          2.1.3       Twee verbindings wat funksionele isomere is                             (1)

 2.2      Skryf die IUPAC-naam van verbinding D neer:                                         (2)

 2.3      Skryf neer die STRUKTUURFORMULE van:

          2.3.1       Verbinding B                                                            (2)

          2.3.2       Die KETTING-ISOMEER van verbinding A                                    (2)

 2.4      Skryf neer die:

          2.4.1       Algemene formule van die homoloë reeks waaraan verbinding
                      F behoort                                                               (1)

          2.4.2       STRUKTUURFORMULE van verbinding C                                    (2)
                                                                                          [12]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                  (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die verhouding tussen kettinglengte en kookpunt word ondersoek met behulp
van drie verskillende organiese verbindings, wat aan dieselfde homoloë reeks
behoort, en die resultate word in die tabel hieronder gegee:

      VERBINDING                   NAAM                    KOOKPUNT (°C)
          A                       Pent-1-yn                    40,2
          B                       But-1-yn                     8,08
          C                         Etyn                       -84

3.1      Definieer die term kookpunt.                                                (2)

3.2      Skryf die NAAM van die homoloë reeks waaraan verbindings A, B en
         C behoort, neer.                                                            (1)

3.3      Vir hierdie ondersoek, skryf die volgende neer:

         3.3.1   Onafhanklike veranderlike                                           (1)

         3.3.2   Beheerde veranderlike                                               (1)

3.4      Verduidelik die verskil in kookpunt van verbinding A tot verbinding C,
         deur na KETTINGLENGTE, INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en die
         betrokke ENERGIE te verwys.                                                 (3)

3.5      Watter verbinding sal die hoogste dampdruk hê?
         Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                (2)
                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                       7

 VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Prop-1-een kan omgeskakel word na ander verbindings deur middel van
 verskillende organiese reaksies, voorgestel deur A, B, C en D, soos in die
 vloeidiagram hieronder getoon.

                                         Prop-1-een

             Alkohol                                               Alkaan

                                         Haloalkaan

 4.1     Skryf die tipe reaksie neer wat voorgestel word deur:

         4.1.1       B                                                                        (1)

         4.1.2       C                                                                        (1)

 4.2     Skryf neer die:

         4.2.1       NAAM of FORMULE van die anorganiese reaktant wat in
                     reaksie B gebruik word                                                   (1)

         4.2.2       IUPAC-naam van die haloalkaan wat in reaksie C gevorm word               (2)

         4.2.3       FORMULE van die katalisator benodig in reaksie B                         (1)

 4.3     Tydens reaksie D, reageer die haloalkaan in die teenwoordigheid van ŉ
         sterk basis om ŉ alkohol te vorm.

         Vir reaksie D skryf neer:

         4.3.1       Die tipe substitusiereaksie deur D verteenwoordig                        (1)

         4.3.2       ŉ Gebalanseerde chemiese vergelyking,          deur    van     ŉ
                     STRUKTUURFORMULE gebruik te maak                                         (3)

 4.4     Herskryf die onvolledige chemiese vergelyking, vir die volledige
         verbranding van butaan wat hieronder getoon word, in jou
         ANTWOORDEBOEK. Voltooi en balanseer die vergelyking deur van
         MOLEKULÊRE FORMULE gebruik te maak.

                                  C4H10 + O2 → ____ + ____                                 (2)
                                                                                          [12]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             TEGNIESE WETENSKAPPE V2                  (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Halfgeleiertoestelle soos diodes, word wyd in moderne elektronika gebruik.

5.1     Definieer die term dotering.                                                   (2)

5.2     Behalwe silikon, gee nog ŉ voorbeeld van ŉ intrinsieke halfgeleier.            (1)

5.3     Die geleidingsvermoë van silikon word verbeter deur klein hoeveelhede
        gallium by te voeg.

        5.3.1    Watter tipe halfgeleiermateriaal word deur hierdie proses
                 gevorm?                                                               (1)

        5.3.2    Gee ŉ rede vir die antwoord in VRAAG 5.3.1.                           (1)

5.4     Oorweeg die p-n aansluitingsdiode wat aan ŉ kragbron gekoppel is en
        deur die diagram hieronder verteenwoordig word.

                                n-tipe   p-tipe

        5.4.1    Is  die diode hierbo             MEEVOORSPANNEND,             of
                 TEENVOORSPANNEND?                                                     (1)

        5.4.2    Gee ŉ rede vir die antwoord in VRAAG 5.4.1.                           (1)
                                                                                       [7]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                       9

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die elektrochemiese sel hieronder maak gebruik van koolstof-elektrodes in die
ontbinding van koper(ll)chloried.

                                A            B

                                    CuCℓ2 (aq)

6.1      Definieer die term elektrolise.                                                   (2)

6.2      Watter tipe sel word in die diagram hierbo verteenwoordig?                        (1)

6.3      Identifiseer die volgende komponente vanaf die diagram hierbo:

         6.3.1       A                                                                     (1)

         6.3.2       B                                                                     (1)

6.4      Wat sal by komponent B waargeneem word wanneer die reaksie begin?                 (1)

6.5      Skryf die oksidasie-halfreaksie van die elektrochemiese sel hierbo neer.          (2)

6.6      Definieer die term reduseermiddel.                                                (2)

6.7      Skryf die formule van die reduseermiddel in die elektrochemiese sel
         hierbo neer.                                                                   (1)
                                                                                       [11]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                TEGNIESE WETENSKAPPE V2                     (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Die sel in die diagram hieronder het ŉ koper-elektrode wat aan ŉ silwer
 elektrode gekoppel is en onder standaardtoestande opgestel is.

                                           V

                                           X

                                Cu                   Ag

 7.1      Definieer die term reduksie in woorde.                                            (2)

 7.2      Benoem komponent X.                                                               (1)

 7.3      Skryf neer die:

          7.3.1      Energie-omskakeling wat in hierdie sel plaasvind                       (1)

          7.3.2      Reduksie half-reaksie van hierdie sel                                  (2)

          7.3.3      Selnotasie van hierdie galvaniese sel                                  (3)

 7.4      Bereken die aanvanklike              emk   van     hierdie    sel     onder
          standaardtoestande.                                                               (4)
                                                                                           [13]

                                                                          TOTAAL:            75

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                        TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                        11

                                      NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
                                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                             DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                           PAPER 2

                     GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                     VRAESTEL 2

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

        NAAM/NAME                                 SIMBOOL/SYMBOL                               WAARDE/VALUE
 Standard pressure
                                                                 p                             1,013 × 105 Pa
 Standaarddruk
 Standard temperature
                                                                 Tθ                               0°C/273 K
 Standaardtemperatuur

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

 Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode

 Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie

 Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

                                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
      12                                                              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                           (EC/SEPTEMBER 2024)

                        TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
   1              2       3      4    5      6    7      8     9    10 11     12     13    14   15    16    17                                                                                        18
  (I)            (II)                                   Atoomgetal                  (III) (IV)  (V)  (VI)  (VII)                                                                                     (VIII)
                                     KEY/ SLEUTEL     Atomic number
    1                                                                                                                                                                                                   2
2,1 H                                                                                                                                                                                                  He
    1                                                                                                                                                                                                   4
                                                                                            29
    3              4                               Elektronegatiwiteit                                  Simbool                                 5           6          7           8           9       10
1,0 Li     1,5    Be                                                                  1,9               Symbol                          2,0    B    2,5    C    3,0    N    3,5    O    4,0    F       Ne
    7              9
                                                    Electronegativity                       Cu                                                 11          12          14          16          19      20
    11            12                                                                                                                           13          14          15          16          17      18
0,9Na      1,2    Mg                                                 Benaderde relatiewe atoommassa                                     1,5    Aℓ   1,8    Si   2,1    P    2,5    S    3,0    Cℓ      Ar
    23            24                                                 Approximate relative atomic mass                                          27          28          31          32         35,5     40
    19            20           21     22           23          24         25           26         27     28           29           30          31          32          33          34          35      36
0,8 K      1,0    Ca    1,3   Sc    1,5Ti   1,6    V    1,6    Cr   1,5   Mn    1,8   Fe     1,8 Co    1,8Ni   1,9    Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8    Br      Kr
    39            40           45     48           51          52         55           56         59     59          63,5          65          70          73          75          79          80      84
    37            38           39     40           41          42         43           44         45     46           47           48          49          50          51          52          53      54
0,8Rb      1,0     Sr   1,2    Y    1,4Zr         Nb    1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2 Rh    2,2
                                                                                                         Pd    1,9    Ag    1,7   Cd    1,7    In   1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5     I      Xe
    86            88           89     91           92          96                     101        103     106         108          112         115         119         122         128         127     131
    55            56           57     72           73          74         75           76         77     78           79           80          81          82          83          84          85      86
0,7Cs      0,9    Ba          La    1,6Hf         Ta           W          Re          Os          Ir      Pt          Au          Hg    1,8    Tℓ   1,8   Pb    1,9    Bi   2,0   Po    2,5    At      Rn
   133            137         139     179         181         184         186         190        192     195         197          201         204         207         209
    87            88           89
0,7 Fr     0,9    Ra          Ac               58         59           60         61              62    63       64           65          66          67           68          69          70        71
                  226                         Ce           Pr         Nd          Pm             Sm     Eu       Gd           Tb          Dy          Ho           Er         Tm          Yb         Lu
                                              140         141         144                        150    152      157          159         163         165         167         169         173        175
                                               90         91           92         93              94    95       96           97           98         99          100         101         102        103
                                              Th          Pa           U          Np             Pu     Am       Cm           Bk           Cf         Es          Fm          Md          No          Lr
                                              232                     238

      Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                           Blaai om asseblief

                                                                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
   (EC/SEPTEMBER 2024)                                                                              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                     13
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                                        Half-reactions/Halfreaksies                  E θ (V)
                                                                           F2(g) + 2e−                       ⇌   2F−                 + 2,87
                                                                           Co3+ + e−                         ⇌   Co2+                + 1,81
                                                                           H2O2 + 2H +2e        +    −       ⇌   2H2O                +1,77
                                                                                 −
                                                                           MnO 4 + 8H+ + 5e−                 ⇌   Mn    2+
                                                                                                                            + 4H2O   + 1,51

                                                                           Cℓ2(g) + 2e−                      ⇌   2Cℓ    −            + 1,36
                                                                                2−
                                                                           Cr2O 7 + 14H+ + 6e−               ⇌   2Cr3+ + 7H2O        + 1,33

                                                                           O2(g) + 4H+ + 4e−                 ⇌   2H2O                + 1,23
                                                                           MnO2 + 4H+ + 2e−                  ⇌   Mn2+ + 2H2O         + 1,23
                                                                           Pt2+ + 2e−                        ⇌   Pt                  + 1,20
                                                                           Br2(ℓ) + 2e−                      ⇌   2Br−                + 1,07
                                                                              −
                                                                                                             ⇌

                                                                                                                                                    Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                           NO 3 + 4H+ + 3e−                      NO(g) + 2H2O        + 0,96

           Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                           Hg   2+
                                                                                     + 2e   −                ⇌   Hg(ℓ)               + 0,85
                                                                           Ag+ + e−                          ⇌   Ag                  + 0,80
                                                                              −
                                                                           NO 3 + 2H+ + e−                   ⇌   NO2(g) + H2O        + 0,80
                                                                           Fe3+ + e−                         ⇌   Fe2+                + 0,77
                                                                           O2(g) + 2H + 2e      +        −   ⇌   H2O2                + 0,68
                                                                           I2 + 2e−                          ⇌   2I−                 + 0,54
                                                                           Cu+ + e−                          ⇌   Cu                  + 0,52
                                                                           SO2 + 4H+ + 4e−                   ⇌   S + 2H2O            + 0,45
                                                                           2H2O + O2 + 4e            −       ⇌   4OH        −        + 0,40
                                                                           Cu2+ + 2e−                        ⇌   Cu                  + 0,34
                                                                              2−
                                                                           SO 4 + 4H+ + 2e−                  ⇌   SO2(g) + 2H2O       + 0,17

                                                                           Cu2+ + e−                         ⇌   Cu+                 + 0,16
                                                                           Sn   4+
                                                                                     + 2e   −                ⇌   Sn    2+
                                                                                                                                     + 0,15
                                                                           S + 2H+ + 2e−                     ⇌   H2S(g)              + 0,14
                                                                           2H+ + 2e−                         ⇌   H2(g)               0,00
                                                                           Fe   3+
                                                                                     + 3e   −                ⇌   Fe                  − 0,06
                                                                           Pb2+ + 2e−                        ⇌   Pb                  − 0,13
                                                                           Sn2+ + 2e−                        ⇌   Sn                  − 0,14
                                                                           Ni2+ + 2e−                        ⇌   Ni                  − 0,27
                                                                           Co   2+
                                                                                     + 2e   −                ⇌   Co                  − 0,28
                                                                           Cd2+ + 2e−                        ⇌   Cd                  − 0,40
                                                                           Cr3+ + e−                         ⇌   Cr2+                − 0,41
                                                                           Fe2+ + 2e−                        ⇌   Fe                  − 0,44
                                                                           Cr   3+
                                                                                     + 3e   −                ⇌   Cr                  − 0,74
                                                                           Zn2+ + 2e−                        ⇌   Zn                  − 0,76
                                                                           2H2O + 2e−                        ⇌   H2(g) + 2OH−        − 0,83
                                                                           Cr2+ + 2e−                        ⇌   Cr                  − 0,91
                                                                           Mn   2+
                                                                                     + 2e   −                ⇌   Mn                  − 1,18
                                                                           Aℓ3+ + 3e−                        ⇌   Aℓ                  − 1,66
                                                                           Mg2+ + 2e−                        ⇌   Mg                  − 2,36
                                                                                +
                                                                           Na + e      −                     ⇌   Na                  − 2,71
                                                                           Ca2+ + 2e−                        ⇌   Ca                  − 2,87
                                                                           Sr2+ + 2e−                        ⇌   Sr                  − 2,89
                                                                           Ba2+ + 2e−                        ⇌   Ba                  − 2,90
                                                                           Cs+ + e-                          ⇌   Cs                  - 2,92
                                                                           K+ + e−                           ⇌   K                   − 2,93
                                                                           Li+ + e−                          ⇌   Li                  − 3,05

   Kopiereg voorbehou                                                                                                                          Blaai om asseblief
                                                                                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                                                                                                TEGNIESE WETENSKAPPE V2               (EC/SEPTEMBER 2024)

TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/ TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                       Half-reactions/Halfreaksies                             E θ (V)
                                                                       Li+ + e−                            ⇌   Li              − 3,05
                                                                       K+ + e−                             ⇌   K               − 2,93
                                                                       Cs+ + e−                            ⇌   Cs              − 2,92
                                                                          2+
                                                                       Ba + 2e         −                   ⇌   Ba              − 2,90
                                                                       Sr2+ + 2e−                          ⇌   Sr              − 2,89
                                                                       Ca2+ + 2e−                          ⇌   Ca              − 2,87
                                                                       Na+ + e−                            ⇌   Na              − 2,71
                                                                       Mg2+ + 2e−                          ⇌   Mg              − 2,36
                                                                       Aℓ3+ + 3e−                          ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                        Mn2+ + 2e−                         ⇌   Mn              − 1,18
                                                                         2+
                                                                       Cr + 2e         −
                                                                                                           ⇌   Cr              − 0,91
                                                                       2H2O + 2e−                          ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83

                                                                                                                                                 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
        Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                       Zn2+ + 2e−                          ⇌   Zn              − 0,76
                                                                       Cr3+ + 3e−                          ⇌   Cr              − 0,74
                                                                       Fe2+ + 2e−                          ⇌   Fe              − 0,44
                                                                       Cr3+ + e−                           ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                          2+
                                                                       Cd + 2e             −               ⇌   Cd              − 0,40
                                                                       Co2+ + 2e−                          ⇌   Co              − 0,28
                                                                       Ni2+ + 2e−                          ⇌   Ni              − 0,27
                                                                       Sn2+ + 2e−                          ⇌   Sn              − 0,14
                                                                       Pb2+ + 2e−                          ⇌   Pb              − 0,13
                                                                       Fe3+ + 3e−                          ⇌   Fe              − 0,06
                                                                          +
                                                                       2H + 2e         −                   ⇌   H2(g)           0,00
                                                                       S + 2H+ + 2e−                       ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                       Sn4+ + 2e−                          ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                       Cu2+ + e−                           ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                          2−
                                                                       SO 4 + 4H+ + 2e−                    ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17

                                                                       Cu2+ + 2e−                          ⇌   Cu              + 0,34
                                                                       2H2O + O2 + 4e−                     ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                       SO2 + 4H+ + 4e−                     ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                       Cu+ + e−                            ⇌   Cu              + 0,52
                                                                       I2 + 2e −                           ⇌   2I   −
                                                                                                                               + 0,54
                                                                       O2(g) + 2H+ + 2e−                   ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                       Fe3+ + e−                           ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                          −
                                                                       NO 3 + 2H+ + e−                     ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                          +
                                                                       Ag + e      −                       ⇌   Ag              + 0,80
                                                                       Hg2+ + 2e−                          ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                          −
                                                                       NO 3 + 4H+ + 3e−                    ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96

                                                                       Br2(ℓ) + 2e−                        ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                         2+
                                                                       Pt + 2 e        −                   ⇌   Pt              + 1,20
                                                                       MnO2 + 4H+ + 2e−                    ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                       O2(g) + 4H+ + 4e−                   ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                            2−
                                                                       Cr2O 7 + 14H+ + 6e−                 ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33

                                                                       Cℓ2(g) + 2e−                        ⇌   2Cℓ−            + 1,36
                                                                             −
                                                                       MnO 4 + 8H+ + 5e−                   ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51

                                                                       H2O2 + 2H +2 e          +   −       ⇌   2H2O            +1,77
                                                                       Co3+ + e−                           ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                       F2(g) + 2e−                         ⇌   2F−             + 2,87

 Kopiereg voorbehou
                                                                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315) — Technical Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
