# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2013 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC June 2013, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p1-bilingual-hg-2013-qp/7523bf7d-de3a-4cb3-be8d-ef465d77a447
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: NSC June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p1-bilingual-hg-2013-qp/7523bf7d-de3a-4cb3-be8d-ef465d77a447)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC June · 2013. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

- HOERGRAAD

PUNTE: 200
SEE REVERSE SIDE FOR ENGLISH TYD: 3 uur

TECH DRAW/TEG TEK HG P1/VI
NN

0 0 0

Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye en 'n diagramvel van 7 bladsye.

X@5

vin

Kenroy oreo LO

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Tekene/HG/V1 2 DBE/2013

SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Beantwoord AL die vrae.

2. Die vrae is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld.

3. Teken AL die antwoorde in eerstehoekse ortografiese projeksie en volgens
skaal 1: 1, tensy anders gevra.

4. Toon AL die nodige konstruksie- en projeksielyne aan.

5. 'n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, maar ALLE berekeninge
moet getoon word.

6. Beantwoord die vrae op die DIAGRAMVELLE.

7. Kram die DIAGRAMVELLE links bo in vraagnommervolgorde vas.

INGESLUIT:

'n Omslag met SES diagramvelle

Koprereg voorbehiou FUGUE OT ALO UA A Blea! om asseble/
GAUTENG

### Page 3

Tegniese Tekene/HG/V1 3 DBE/2013

VRAAG 1

Downloaded from hlayiso.com

SSE

1.1 DIAGRAMVEL 1 toon die vertikale snyspoor, asook die ware helling wat die
skuinsvlak met die vertikale vlak maak. 'n Seskantige prisma met 'n
driehoekige gat daardeur staan met sy basis teen die vertikale viak.

Teken die volgende:

Die horisontale snyspoor van die skuinsvilak

'n Deursnee-vooraansig met die gedeelte onder die skuinsviak
sigbaar

'n Deursnee-boaansig met die gedeelte onder die skuinsvilak
sigbaar

'n Ware vorm van die snit

Tegniese versorging:

fe DIAGRAMVEL 2 toon lynstuk AB in die vooraansig en die posisie van B1 in
die boaansig. Die horisontale snyspoor van lyn AB word getoon. Lynstuk CD
word in die vooraansig en die boaansig getoon.

Teken die volgende:

1.2.1

1.2.2

1.2.3

1.2.4

1.2.5

Bepaal die vertikale snyspoor van lynstuk AB. Voltooi lynstuk A1B1
in die boaansig.

Gebruik die konstruksiemetode en bepaal die hoek met die
vertikale vlak en die ware lengte van lynstuk CD.

Gebruik die projeksiemetode en bepaal die hoek met die
horisontale viak en die ware lengte van lynstuk AB.

Bepaal uit die ware lengte van lynstuk AB die kortste afstand
tussen lynstuk AB en CD en bepaal dan die ware lengte van die
kortste afstand.

Bepaal die regteraansig van lynstuk AB en CD. Toon ook die
kortste afstand in die regteraansig.

Tabuleer die antwoorde.

Kopiereg voorbehou

Tegniese versorging:

PLT LI Bieat om assebler
GAUTENG

(4)

(10)

(10)
(8)
(3)

(4)

(2)

(6)

(4)

(12)
(5)

(2)
[70]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Tekene/HG/V1 4 DBE/2013
SSE

VRAAG 2

DIAGRAMVEL 3 toon die onvoltooide vooraansig en boaansig van 'n regte reélmatige
vierkantige prisma, wat deur 'n silinder deurdring word.

Teken die volgende:

2.1 Voltooi die vooraansig en toon die deurdringingskurwe. (11)
| Gebruik die sy gemerk A as die las en ontwikkel die vierkantige prisma met
die gat duidelik aangetoon. (17)

Toon die voulyne op die ontwikkeling.

Tegniese versorging: (2)

[30]
VRAAG 3
DIAGRAMVEL 4 toon 'n skyf met middelpunt M en 'n deursnee van 50 mm. Die skyf rol
sonder om te gly in 'n kloksgewyse rigting op baan ABCD.
Doen die volgende:
3.1 Konstrueer die lokus van punt L. (26)
3.2 Benoem die gekonstrueerde lokusse in die tabel op DIAGRAMVEL 4. (2)
3.3 Toon alle berekenings in die tabel op DIAGRAMVEL 4. (4)

Geen verborge besonderhede word verlang nie.

Tegniese versorging: (3)
[35]

Koresewtotow YANNI 22m

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Tekene/HG/V1 5 DBE/2013

SSE

VRAAG 4

DIAGRAMVEL 5 toon die nokas en onvoltooide verplasingsdiagram van 'n
rollernokvolger met 'n deursnee van 5 mm. Nokrotasie is kloksgewys (regsom). Die
nokvolger bly in rus vir die minimum slaghoogte vir 'n rotasie van 90°. Gedurende die
volgende 60°-rotasie vind 'n 10 mm-styging plaas, waarna dit in rus verkeer vir 'n
30°-rotasie. Die nokvolger styg na 'n maksimum verplasing van 50 mm vir 'n rotasie
van 90°, waarna dit vir die laaste 90°-rotasie na die minimum verplasing daal.

Teken die volgende:

4.1 Die verplasingsdiagram

4.2 Die nokprofiel

Tegniese versorging:

VRAAG 5

DIAGRAMVEL 6 toon die vooraansig en boaansig van 'n silinder met 'n kegel aan die
een punt.

Teken die volgende:

5.1 Begin by punt A en konstrueer 'n heliks vir 'n halwe omwenteling na regs tot
by punt B.

7 Konstrueer 'n Archimediese spiraal vir 'n halwe omwenteling na regs in
die rigting van die pyl, van punt B op die boonste viak van die silinder tot by
punt C.

5.3 Konstrueer 'n koniese heliks vir 'n halwe omwenteling, van punt C tot by
punt D.

Tegniese versorging:

TOTAAL:

ropereg vere NN

(20)
(12)

(3)
[35]

(10)

(8)

(10)

(2)
[30]

200

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

UTNE penteses ybukdoo

002 “TWLOL
[oe]
(Z) PSOUBUBJUIEL [Bd|UYIO |
(OL) “q yulod 0} D Julod Woy ‘uoHe}OI © Jey 104 XIJaY [eEd1U0d e yONU}sUOD es
(g) “9 yuIlod 0} dn sepurjAo au} Jo uejd do} ay} UO g jUIOd WO ‘Moe ey} Jo
UOHOaJIP BY} Ul ]YBL BU} 0} UOHEJOI & Jey JO JeLIds UESpaLUIYoy Ue JONs}sUOD ran}
(OL) “gq qulod
0} dn yy6u au} 0} UoHe}OI e HeU JO} xIJ@y e JONIJsUCD pue VY jUIOd je PREIS Ws

‘Buimojjo} ay} MeIq

‘pua
8UO ye SUOD e YM JapUI|Ad eB Jo MaIA do} pue MAIA JUOY OU} SMOUS 9 LFIHS WWYOVIG

§ NOILSAND
[se]
(¢) reoueuajuleW jeduUYyoS |
(ZL) aloud wes ou Zr
(02) wesBelp juswece|dsip ey Lv

‘Burmoyjoj ayy Meg

‘juawesoedsip
WNWIUILE OU} O} UOHE}JO JO ,OG }SE| GY} JO} SpUBdSEpP |! JayeolByM ‘,0G JO UOIE}OI
B JO} WW Qg jo jusWade|dsip LuNWIXeLU & 0} SPUBDSE JOMO]|O} WED OY “UOHE}O! ,O€
& JO} sas ul SAe}s PI Jayeolaym ‘aoe|d seye} WLU QO] JO JUSDSe Ue UOH}E}O) .C9 Buimoy|oy
ay} BuLing *,06 JO UOE}O © JOJ SyYOJJS LUNWIUILU SU} JO} JSE1 ye SAe}s JOMO|IOJ LUED BY L
“QYBU aU} O}) SsIMyDO]9 SI UOIE}OI WD “LULU G JO JOJOWEIP & YM JAMO]]O} Wed 191/01
e jo weiheip juswaoeldsip ajojdwoou! pue yeysweo ou} smoys G 14S4HS WVYOVIC

v NOILLSAND

FOS
€+02/4ad G bd/DH/Buimedg jeojuyoe |

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

SN3ainvS
420 win 929 UU AT penseses s46ukdoo

Ise]
(e) TSOUBUdIUIEW [EdIUYD |

‘pasinbad oye sjlejep USpply ON
(v) ‘y LASHS WVYOVIC UO 9/92} 84} Ul SUoHE|ND/e9 Ou} |}!2 MOUS ee
(2) ‘vy LASHS WVYOVIG UO 8/42} 84} U! [90] peyons}sUOd 84} jeqe7] ce
(92) "7 quIOd Jo snoo| eu} JonJsUOD Ve
:‘Buimoyjoy au} 0G
‘GOgvV Uyed UO UOHDEIIP SsImyOO]O B Ul BUIddI}s jNOUM sI}OI
OSIP SY] “WW OG jo Ja}OWelp & puke |] O4}US9 Y}IM OSIp B SMOYS % LAAHS WVYOVIG
€ NOILSAND

[oe]

(Z) reoueusjuleW Jeo1UYyos |

‘yuatudojanep 84} UO seul] Bulpjoy ayy ayeo1pu|

(LL) “Auesjo aj0y Ou}
Buimous ‘wsiid osenbs 9y} dojeaep pue wees ou} se Y poyJewW apis yu} esp) ZZ
(LL) uolesjouedJajul JO BAND ay} HulmoYs ‘MaIA UO YL Lz

:Buimoyjo} au} Meiq

‘JapulAo e Aq payesjouad si yorum ‘wsiid asenbs
JeinBas yyBu © Jo MeIA do} pue MPIA JUOL a}e]dwooU! ay} SMOYS € LAAHS WVYOVIC

Z NOILSAND

AOS
€10¢/agq v Ld/DH/buimelg jeaiuyoe ,

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

J210 wim ese EUV EEA pensoses wbutdoo

[oz]
(Z) reoueUBsIUIeLW JEdIUYOS |
(g) “sJOMSUe OU} Senge L
(ZL) “MAIA YBU OY} Ul] BOUE}sIP JSaHOYs OU}
MOUS OS|V¥ ‘GOD pue gy s}UsWHes oul] Jo MAIA ]YBU Oy} oUILA}Eq GZL
(p) “SoUe]SIP SOLOS Sy} Jo yJGuE] end} OUy
SUIWWa}Ep UB] pue GO pue gy sjueluBes oul] UsaeMjeq soUR}sIp
jseyoys ey} gy JuaWBes oul jo y}bua] 9nd} 98y} LWOdJ SUILUIE}9q VoL
(9) “gv JueWBbes oul Jo y}Bue] onu} ay} pue ouejd je}UOZLOY
ay} ym ajbue oy} sulUajep pue poujew uoHoefoid oy} esp eZ
(Z) ‘G9 JuswBeas oul] jo yjGua] ons} ay} pue suUeRjd jedIHTEA
ey} uM ajGue ay} sulWWe}ep pue poUJeW UOHONI}sUOD Buy} asf ZZL
(y) “M@IA do} Oy} Ul L@ Ly JUsWBes
aul] eja|dwog ‘gy juewhes jo 90e) [edIeA ayy UIWWE}Eq VoL

:Bulmoyjoj ou}; MeIq

“MAIA do} BU} PU MAIA JUOL OU} UI UMOYs SI GD JUeWBes Our]
“UMOYUS SI GY Ul] JO Bde} JeJUOZOY SY “MaIA do} ay} Ul Lg Jo UONIsod
ay} pue MAIA jUO Oy} Ul gy jUeWHes aul] smoys Z LASHS WVYOVIG cL

(g)  :s0UeUa}UTeEW yeolUYoo |

(8) Uol}oes ey} Jo edeys any y VLE
(ol) aIGISIA sue|d onbigo ay} mojeq ed oy} YUM mata do} JeuoHoas Y SLL
(OL) alqisia oue|d onbygo ay} mojeq Wed ay} YM MaIA JUOL JeuoHoeS Y ZL

(p) 9uejd anbijqo au} Jo aoe} eyUOZOY ay VEL

‘BuIMoO}|O} OU} MEG
“aue|d jeoii9aA oy} ysuleBe eseq s}i YM s}seJ }! YBnosY} ajoy se;jnBuewy

e UyIM wusud jeucbexey vy “eueld jeoIeA OU} Y}IM SWUJOJ aUe|d eNbI|Go OU} }eUy
UOHeUIOU! Bnd} OY} Se [Jam Se ‘adeJ} JedISA 84} SMOYs | LAAHS WVYOVIC Lh

-b NOILSSNOD

FOS
€L0z¢/saaq & td/OH/Buimedg Jeojuyoe |

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

s2n0 win ese HUAN EAT penvese: iyBurdog

syeays WeIBeIp XIS UM Jep|O} V

‘GASOTONA

‘gouanbas Jequunu uosenb ul ya] do} au} ye SLASHS WVYOVIG eu} ajdeis

‘SLBSHS WVYOVIC 84} UO suoNsenb ou Jomsuy
“‘uMOYUs aq }SNWW SUO!}EIND|ed 77 3Nq ‘pasn aq Aew Jojejnojeo paenosdde uy
“saul uoefoid pue UOONIsUCD Alessedeu 77\V MOUS

‘ASIMIOUJO paye}s ssajun
‘Lip ajeos 0} pue uojoefoid o1ydesBoupo ajGue-j}siy ul siamsue 7]yV Meiq

“OSINUOUO
pajejs ssajun ‘uojoefoid ojydesBouyo ajGue-jsuy ul aye suojsenb sayy

“suoljsenb au} 71 Jemsuy

Z

‘9

NOILVINMOSNI GNV SNOILONULSNI

FOS

€L0¢/sgq A bd/OH/buimelg jesiuyoe 1

### Page 10

ee INE A A

penlasal JyBuAdoD

SOx

I

bbbL
INbd 9H YL OFUMVHO HOIL

-soBed 2 Jo joous wesbeip e pue sefbed g jo sjsisuod ueded uonsenb siy)

SNVVMINAV MIA ASHAA» NAS

sanoy € :3INIL
00z :SMYVIN

£L0c

dqvwd YsHOIH

bd SNIMVYd IVWOINHOSL

NOILVNINVX4 SALVOISILYAD YOINSS

Voldsdv HLNOS JO DMNandsay
uoljeonpy aiseg
‘juawpedsq

uoNeonps diseq

## Related documents

- [Technical Drawing P1 (Bilingual) HG 2013 QP Diagram Sheet](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p1-bilingual-hg-2013-qp-diagram-sheet/348f1ba4-9879-4e14-a860-66bdbb5513c1) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [Technical Drawing P1 HG (Bilingual) 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p1-hg-bilingual-2013-memo/9fc31451-7e95-405a-bdae-5bfdcf011b66) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2013
- [Technical Drawing P2 (Bilingual) HG 2013 QP Diagram Sheet](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-p2-bilingual-hg-2013-qp-diagram-sheet/144a57e6-1494-44b1-b5b2-89209740a709) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [COVER PAGE](https://www.hlayiso.com/library/cover-page/140b2ccb-82fb-4f2b-a439-03fa13a23734) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013
- [Engineering Graphics and Design P1 Feb-March 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p1-feb-march-2013-eng/37365098-47b5-4e99-a689-1cc79a64dc6f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 May-June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2019-eng/8606db1f-5166-4b8f-af72-af81b18a37fc) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
