# Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/23b3aae0-7782-4ce9-abbb-fa900db3bfde
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/23b3aae0-7782-4ce9-abbb-fa900db3bfde)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JUNIE EKSAMEN
       GRAAD 12

                     2025

      TEGNIESE WISKUNDE

              (VRAESTEL 1)

                                                    TYD:     3 uur

                                                    PUNTE:   150

9 bladsye + 'n 2 bladsy-inligtingsblad en 2 antwoordblaaie

                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

TEGNIESE WISKUNDE
                                          (VRAESTEL 1)                              GR12 0625       2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Beantwoord VRAAG 3.3.3 en 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf is. Skryf
       jou naam in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die
       ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDBOEK in.

4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

5.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
       antwoorde te bepaal.

6.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

7.     Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en
       nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

9.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

11.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

TEGNIESE WISKUNDE
                                          (VRAESTEL 1)                             GR12 0625         3

 VRAAG 1

 1.1       Los op vir x:

       1.1.1   (𝑥 − 3)(2𝑥 + 4) = 0                                                                    (2)

       1.1.2   5(𝑥 − 3𝑥) = 3(𝑥 + 4) − 4 (korrek tot TWEE desimale plekke)                             (4)

       1.1.3   𝑥 − 4𝑥 ≤ 0                                                                             (3)

 1.2   Los op vir x en y indien:

       𝑥 + 𝑦 − 6 = 0 en 𝑥𝑦 = 8                                                                        (6)

 1.3   Die elektriese stroom (𝐼) kan bereken word deur gebruik te maak van die formule
       𝐼=        waar 𝐸 die elektromotoriese krag verteenwoordig, 𝑟 die interne weerstand en 𝑅
       die eksterne weerstand.

       1.3.1   Maak 𝑟 die onderwerp van die formule.                                                  (2)

       1.3.2   Vervolgens, of andersins, bereken die interne weerstand (𝑟) gegee dat:
                  Die stroom (𝐼) is 5 ampère.
                  Die elektromotoriese krag (𝐸) is 13,05 volt.
                  Die eksterne weerstand (𝑅) is 2 ohm.                                               (2)

 1.4   Bereken 1101 − 3 en laat jou antwoord in binêre vorm.                                          (2)
                                                                                                      [21]

VRAAG 2

2.1    Gegee: 𝑓(𝑥) = 2𝑥 + 𝑥 + 6

       2.1.1   Bepaal die numeriese waarde van die diskriminant.                                         (2)

       2.1.2   Vervolgens, beskryf die aard van die wortels van die vergelyking.                         (1)

2.2    Bepaal die numeriese waarde van 𝑡 waarvoor die vergelyking −𝑥 + 3𝑥 + 2𝑡 = 0
       nie-reële wortels sal hê (sonder om die vergelyking op te los).                                   (4)
                                                                                                         [7]

                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

TEGNIESE WISKUNDE
                                       (VRAESTEL 1)                          GR12 0625       4

VRAAG 3

3.1   Vereenvoudig die volgende sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik:

              2 . 5
      3.1.1                                                                                   (2)
               3

      3.1.2     2.    8𝑎                                                                      (3)

                                               1
      3.1.3   (log 8)( log 32)(log     243)                                                   (4)
                                               5

3.2   Los op vir 𝑥:

      3.2.1     log(𝑥 + 1) − log 𝑥 − 1 = 0                                                    (4)

      3.2.2     3     +3    = 36                                                              (4)

3.3   Gegee die komplekse getal: 𝑧 = √2(cos 60° + 𝑖 𝑠𝑖𝑛 60°)

      3.3.1   Druk 𝑧 uit in die vorm 𝑎 + 𝑏𝑖.                                                  (3)

      3.3.2   Skryf die gekonjugeerde van 𝑧 neer.                                             (1)

      3.3.3   Stel 𝑧 op ŉ Argand-diagram voor op die komplekse vlak wat op die
              ANTWOORDBLAD voorsien word.                                                     (2)
                                                                                              [23]

                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

TEGNIESE WISKUNDE
                                         (VRAESTEL 1)                         GR12 0625          5

VRAAG 4

4.1   Gegee: Die funksie 𝑓en 𝑔 gedefinieer deur: 𝑓(𝑥) = −𝑥 + 1 en 𝑔(𝑥) = 2(𝑥 + 1) − 8

      4.1.1     Bepaal die draaipunt van 𝑔.                                                      (2)

      4.1.2     Bepaal die 𝑥-afsnit(te) van 𝑔.                                                   (4)

      4.1.3     Bepaal die punt(e) van kruising van 𝑓 en 𝑔 waar 𝑥 > 0. (Toon ALLE
                bewerkings.)                                                                     (5)

      4.1.4     Bepaal die waardeversameling van 𝑔.                                              (2)

4.2   Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksies gedefinieer deur ℎ(𝑥) = + 𝑞 en
      𝑗(𝑥) = 3 + 1. Grafiek ℎ(𝑥) en 𝑗(𝑥) deel dieselfde horisontale asimptoot en 𝐴(2 ; 2) is ŉ
      punt op ℎ.

        4.2.1        Skryf die vergelyking van die asimptoot van 𝑗 neer.                         (1)

        4.2.2        Vervolgens, bepaal die vergelyking van ℎ.                                   (4)

        4.2.3        Bepaal die waardeversameling van ℎ.                                         (1)

                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

TEGNIESE WISKUNDE
                                         (VRAESTEL 1)                     GR12 0625         6

4.3   Die onderstaande skets dui die grafieke van 𝑝(𝑥) = ±√𝑟 − 𝑥 , 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐 en
      𝑓(𝑥) = aan. 𝑓(𝑥) en 𝑝(𝑥) deel die punt (−3 ; 3).

                              (–3 ; 3)

      Bepaal die:

      4.3.1   Vergelyking van 𝑓                                                              (3)

      4.3.2   Vergelyking van 𝑝                                                              (3)

      4.3.3   Vergelyking van 𝑔                                                              (3)

      4.3.4   Vergelyking van die asimptote van 𝑓                                            (2)

      4.3.5   Definisieversameling van 𝑝                                                    (2)
                                                                                            [32]

                                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

TEGNIESE WISKUNDE
                                         (VRAESTEL 1)                             GR12 0625         7

VRAAG 5

5.1   Stoom in ŉ ketel is verhit tot 150 °C en daarna toegelaat om af te koel.
      Die temperatuur T (in °C) is elke minuut aangeteken, soos in die volgende tabel
      aangetoon.

          Tyd (min)               0         1          2         3          4           5
          Temperatuur (°C)       150,0    142,8     138,5      135,2      132,7      130,8

      Bepaal die waardeverminderingskoers. (Wenk: Gebruik die eerste en laaste waarde.)
                                                                                                     (4)

5.2   Die jaarlikse effektiewe rentekoers wat op ŉ belegging gehef word, is 12,5%
      kwartaalliks saamgestel. Bereken die nominale rentekoers van die belegging.                    (4)

5.3   Mnr. Cassim het R4 800 in ŉ spaarrekening belê wat die volgende bied:
            ŉ Rentekoers van 8,15% p.j., maandeliks saamgestel.
            ŉ Bedrag van R1 200 word aan die einde van die eerste jaar uit die rekening
             onttrek.

      Bereken die totale bedrag geld wat aan die einde van die 5de jaar in die rekening sal
      wees.                                                                                          (6)
                                                                                                     [14]

VRAAG 6

6.1   Bepaal 𝑓′(𝑥) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien 𝑓(𝑥) = 7 + 5𝑥.                            (5)

6.2   Bepaal 𝑓 (𝑥) indien 𝑓(𝑥) = 2√𝑥 − 3𝑥          + 4.                                              (3)

6.3   Gegee: 𝑦 =

      6.3.1      Vereenvoudig 𝑦.                                                                     (2)

      6.3.2      Bepaal      .                                                                       (1)

6.4   ’n Raaklyn word na die kromme 𝑦 = 𝑥 − 4𝑥 getrek. Bepaal die 𝑥-koördinaat van
      die raakpunt (die punt waar die raaklyn aan die kromme raak).                                  (5)
                                                                                                     [16]

                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

TEGNIESE WISKUNDE
                                         (VRAESTEL 1)                            GR12 0625         8

 VRAAG 7

 Gegee: 𝑓(𝑥) = (𝑥 − 2) (𝑥 + 3)

 7.1   Skryf die 𝑥-afsnitte neer.                                                                   (2)

 7.2   Bepaal die koördinate van die 𝑦-afsnit                                                       (3)

 7.3   Vervolgens, bepaal die draaipunte.                                                           (5)

 7.4   Skets die grafiek van 𝑓 op die assestelsel wat op die ANTWOORDBLAD verskaf is.
       Toon duidelik die afsnitte met die asse aan.                                                 (4)
                                                                                                    [14]

VRAAG 8

ŉ Geslote reghoekige geskenkboks het ŉ volume van 400 𝑐𝑚 . Die breedte is 5 cm en die lengte
is 𝑥 cm.

                                                        Formules:

                                                        𝑉 = 𝑙𝑏ℎ

                                                        𝑇𝐵𝑂 = 2𝑙𝑏 + 2𝑏ℎ + 2𝑙ℎ

8.1    Skryf ŉ uitdrukking neer vir die hoogte van die boks in terme van 𝑥.                         (2)

8.2    Vervolgens, toon aan dat die totale buite oppervlakte van die boks gegee kan word as:

                             TBO= 10𝑥 +         + 160                                               (3)

8.3    Bepaal die waarde van 𝑥 waarvoor die totale buite oppervlakte ŉ minimum sal wees.            (3)

8.4    Bereken die minimum totale buite oppervlakte van die geskenkboks.                            (2)
                                                                                                    [10]

                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

TEGNIESE WISKUNDE
                                        (VRAESTEL 1)                           GR12 0625     9

VRAAG 9

9.1   Bepaal die volgende integrale:

                           2
      9.1.1       −6𝑥 +      −3    𝑑𝑥                                                        (3)
                           𝑥

      9.1.2     (𝑥 + 𝑦)(𝑥 − 𝑦) 𝑑𝑥                                                            (3)

9.2   Die skets hieronder toon die gearseerde oppervlakte begrens deur funksie 𝑔 gedefinieer
      deur 𝑔(𝑥) = −𝑥 + 4𝑥 − 𝑥 − 6 en die x-as tussen die punte waar 𝑥 = −1, 𝑥 = 2 en 𝑥 = 3.

       Bepaal die gearseerde oppervlakte wat deur die funksie 𝑔 tussen die punte 𝑥 = −1,
       𝑥 = 2 en 𝑥 = 3 begrens word. Toon ALLE berekeninge
                                                                                               (7)
                                                                                               [13]

                                                                                TOTAAL:        150

                                                                                           EINDE

### Page 10

TEGNIESE WISKUNDE
                                                (VRAESTEL 1)                                  GR12 0625     10

                               INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

        b  b 2  4ac                                     b                     4ac  b 2
x                                                   x                    y
                 2a                                        2a                      4a
  a x  b  x  log a b ,           a  0 , a  1 en b  0

                                                                       n                            n
A  P (1  ni )                   A  P ( 1  ni )    A  P (1  i )               A  P (1  i )

                1
                 m
ieff  1  i
           m

                      f x  h   f x 
 f /  x   lim
             h0              h

               k x n1
 k x dx              C
     n
                              , 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ waar 𝑛 ≠ −1 en 𝑘 ≠ 0
                n 1

 k
 x dx  k ln x  C , x  0 en 𝑘 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0
                k a nx
 k a dx               C , a  0 ; a  1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ ; 𝑘 ≠ 0
     nx

                n ln a

                                                         x  x1 y 2  y1 
 d        ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2             M 2     ;         
                                                         2          2 

                                                                 y 2  y1
 y  mx  c              y  y1  m x  x1               m                               tan   m
                                                                 x 2  x1
 x2   y2
        1
 a2 b2
           a     b     c
In ABC:                                                         a 2  b 2  c 2  2 bc  cos A
         sin A sin B sin C
                                     1
 oppervlakte van  ABC                ab  sin C
                                     2

  sin 2   cos 2   1                         1  tan 2   sec 2              1  cot 2   cosec 2 

### Page 11

TEGNIESE WISKUNDE
                                             (VRAESTEL 1)                              GR12 0625   11

 rad  180 

Hoeksnelheid    2  n                  waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid    360  n                waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid  v   D n                waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid  v   r                  waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte  s  r                       waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                               rs
Oppervlakte van ŉ sektor                 waar r = radius, s = booglengte
                               2

                                   r2 
Oppervlakte van ŉ sektor                 waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale
                                    2

4 h2  4 d h  x2  0                     waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
                                          en x = lengte van koord

                                                                          o1  o 2
AT  a m1  m2  m3  ... mn           waar a  aantal gelyke dele, m1 
                                                                             2
                                                de
                                          On = n ordinaat en n = aantal ordinate

                                                     OF

         o o                       
A T  a  1 n  o2  o3  ...  on1     waar a  aantal gelyke dele, on  n de ordinaat
         2                          
                                               en n  aantal ordinate

### Page 12

TEGNIESE WISKUNDE
               (VRAESTEL 1)        GR12 0625       12

ANTWOORDBLAD

NAAM EN VAN:

VRAAG 3.3.3

                      I

                                               R
                  0

### Page 13

TEGNIESE WISKUNDE
               (VRAESTEL 1)        GR12 0625       13

ANTWOORDBLAD

NAAM EN VAN:

VRAAG 7.4

                      y

                                               x
                  0

## Related documents

- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Technical Mathematics · Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 (Backup)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-backup/5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35) — Addendum · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
