# Technical Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 QP

> Grade 10 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-grade-10-exemplar-2016-afr/bacaa11e-f038-41f6-89be-ed95678b81f5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: National November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 10 P1 National November 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-grade-10-exemplar-2016-afr/bacaa11e-f038-41f6-89be-ed95678b81f5)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 10 · National November · 2016. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 10

                                TEGNIESE WISKUNDE V1

                                        MODEL 2016

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                             2                                      DBE/2016
                                        KABV – Graad 10 Model

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

4.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
          antwoorde te bepaal, duidelik aan.

5.        Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

6.        Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

7.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

8.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.        Beantwoord VRAAG 6.1 en 6.2 op die DIAGRAMVEL wat voorsien is. Skryf jou
          naam op die DIAGRAMVEL en lewer dit saam met die ANTWOORDEBOEK in.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                             3                                          DBE/2016
                                        KABV – Graad 10 Model

VRAAG 1

1.1       Tussen watter heelgetalle lê √97 ?                                                              (2)

1.2       Gegee die volgende binêre getalle: 1112 en 1002 .

          1.2.1        Tel die binêre getalle bymekaar. (Los die antwoord in die binêre vorm.)            (2)

          1.2.2        Skryf vervolgens jou antwoord by VRAAG 1.2.1 in desimale vorm.                     (1)

1.3       Bepaal die produk en vereenvoudig:

          1.3.1        𝑎(𝑥 2 + 3𝑦) + 𝑎𝑥 + 4𝑎𝑦                                                             (2)

          1.3.2        (𝑝 − 2)(𝑝2 + 2𝑝 + 4)                                                               (3)

1.4       Vereenvoudig:

                         10𝑥+1
                       2−1+𝑥 . 25𝑥                                                                        (4)
                                                                                                          [14]

VRAAG 2

2.1       Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:

          2.1.1        2𝑥 2 − 32                                                                          (2)

          2.1.2        5𝑥 + 10𝑦 − 𝑎𝑥 − 2𝑎𝑦                                                                (3)

          2.1.3        6 − 17𝑚 − 3𝑚2                                                                      (2)

          2.1.4        𝑎3 (𝑎 − 1) − (1 − 𝑎)                                                               (3)

2.2       Wat is die waarde van 𝑑 as (2𝑥 − 3) 'n faktor van 6𝑥 2 + 𝑑𝑥 − 12 is?                            (3)

2.3       Gegee die uitdrukking:
                        1 1 1 1
                         +  ÷  − 
                         x y x y

          2.3.1        Vereenvoudig die uitdrukking volledig.                                             (4)

          2.3.2        Gebruik die oplossing by VRAAG 2.3.1 om die waarde te bepaal, sonder
                       die gebruik van 'n sakrekenaar, van:
                        1           1   1              1 
                               +         ÷        −      
                        100001 99999   100001 99999                                                   (2)
                                                                                                          [19]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                               4                                         DBE/2016
                                          KABV – Graad 10 Model

VRAAG 3

3.1       Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van 𝑥 in die volgende:

          3.1.1         (𝑥 − 5)(𝑥 + 3) = 0                                                               (2)

                        𝑥2 − 3
          3.1.2                =𝑥
                          2                                                                              (5)

          3.1.3         22𝑥−1 = 64                                                                       (3)

          3.1.4         −5 < 1 − 3𝑥 ≤ 10 en stel jou antwoord grafies voor.                              (5)
                                                                                                         [15]

VRAAG 4

4.1       Die formule 𝐸 = 𝑚𝑐 2 beskryf die verhouding tussen massa (𝑚) gemeet in kilogram
          en energie (𝐸) gemeet in joule. Hoeveel energie (in wetenskaplike notasie) sal kan
          ontstaan in 'n 3 kilogram-rolbalbal, as c, die spoed van lig, 3 × 108 meter per
          sekonde is?                                                                                    (2)

          Los op vir 𝑥 en 𝑦 in die volgende gelyktydige vergelykings:
4.2
                       2𝑥 + 𝑦 = 5    en     6𝑥 + 7𝑦 = 3                                                  (5)

4.3       Twee landloopatlete, Thabo en Lesley, begin om 05:00 vanaf dieselfde punt in presies
          teenoorgestelde rigtings hardloop. Thabo hardloop teen 18 km/h en Lesley hardloop
          teen 6 km/h.

          Hoe laat sal dit wees as hulle 168 km weg van mekaar is?                                       (5)
                                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                             5                                            DBE/2016
                                                        KABV – Graad 10 Model

VRAAG 5

5.1                       Die skets hieronder verteenwoordig die geld wat Lesego oor 'n tydperk van vyf jaar
                          by 'n finansiële instelling belê het. Die bedrag verdien jaarliks teen 'n konstante koers
                          rente. Die x-as stel die tydperk in jaar voor en die y-as stel die geld in rand voor.

       Bedrag (in rand)

                                                                Tydperk (in jaar)

                          5.1.1       Wat is die oorspronklike bedrag wat Lesego belê het?                                  (1)

                          5.1.2       Hoeveel geld sal ná 4 jaar in Lesego se rekening wees?                                (2)

                          5.1.3       Is die rente wat verdien word, enkelvoudige of saamgestelde rente?
                                      Verduidelik jou antwoord.                                                             (2)

                          5.1.4       Bereken vervolgens die rentekoers per jaar.                                           (4)

5.2                       'n Persoon koop 'n musieksentrum vir R24 000. 'n Deposito van15% kontant word
                          vereis. Die balans word deur middel van 'n huurkoop-leningsooreenkoms betaal.
                          Die rente wat op die lening betaal is, is 18% per jaar, enkelvoudige rente, op die volle
                          leningsbedrag oor die terugbetalingstydperk. Die lening word oor 3 jaar deur middel
                          van gelyke maandelikse paaiemente terugbetaal.

                          5.2.1       Bereken die totale bedrag geld wat op die lening terugbetaal moet word,
                                      insluitende die rente oor 3 jaar.                                                     (4)

                          5.2.2       Bereken die maandelikse paaiemente op die lening.                                     (2)

                          5.2.3       Bereken die totale bedrag geld wat oor 3 jaar vir die musieksentrum
                                      betaal sal word.                                                                      (3)
                                                                                                                            [18]
Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                 6                                          DBE/2016
                                            KABV – Graad 10 Model

VRAAG 6

Gegee die funksies: 𝑓(𝑥) = 𝑥 2 − 9 en 𝑔(𝑥) = 2𝑥 − 6

6.1       Voltooi die tabel op die DIAGRAMVEL wat voorsien is.

             x          -4          -3      -2      -1       0       1       2       3          4
            𝑓(𝑥)
            𝑔(𝑥)                                                                                              (4)

6.2       Skets die grafieke van f (x) en            g (x)   op dieselfde assestelsel. (Gebruik die
          DIAGRAMVEL wat voorsien is.)                                                                        (4)

6.3       Gebruik jou skets/tabel om die waarde(s) vir 𝑥 te vind waar:

          6.3.1         f ( x) = g ( x)                                                                       (2)

          6.3.2         f (x) – g(x) = -3                                                                     (2)

6.4       Skryf neer:

          6.4.1         Die minimum waarde van 𝑓                                                              (1)

          6.4.2         Die vergelyking van h as h(x) = f ( x) + 2                                            (2)
                                                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                            7                                           DBE/2016
                                       KABV – Graad 10 Model

VRAAG 7
                                                                                 k
Die skets hieronder toon die grafieke van die funksies g ( x) = 2 x en h( x) =     .
                                                                                 x
Punt 𝐴(1 ; 2) is die snypunt van h en g.

                                 y

                                                     g

                                               A(1 ; 2)

                                                            h

                                                                                        x

Bepaal:

7.1       Die waarde van k                                                                             (2)

7.2       Die vergelyking van die asimptote van g                                                      (1)

7.3       Die waardeversameling van h                                                                  (2)

7.4       Die vergelyking van die lyn van simmetrie van h met m < 0                                    (1)

7.5       Die waarde(s) van 𝑥 waarvoor ℎ(𝑥) < 0                                                        (1)
                                                                                                       [7]

                                                                                       TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                                    DBE/2016
                                    KABV – Graad 10 Model

NAAM:………………………………………………….

                                     DIAGRAMVEL

VRAAG 6

6.1       Voltooi die tabel:

             x         -4      -3   -2      -1       0      1   2   3   4
            𝑓(𝑥)
            𝑔(𝑥)

6.2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P1 Grade 10 Exemplar 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-grade-10-exemplar-2016-eng/190d8a81-4cd4-4831-8f22-02bca13494d2) — Technical Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Grade 10 Exemplar 2016 Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-grade-10-exemplar-2016-afr-memo/83997fd3-54b8-44e8-bbb1-67b6377a28aa) — Technical Mathematics · Memo · 2016 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Grade 10 Exemplar Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-grade-10-exemplar-eng-memo/3f5156f2-729d-49c3-afb5-bc495605f96f) — Technical Mathematics · Memo · 2016 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Grade 10 Exemplar Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-grade-10-exemplar-afr/57ffd7ae-65a0-41f6-a7be-859cd3a063f9) — Technical Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Grade 10 Exemplar Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-grade-10-exemplar-eng/e853716b-c67c-4614-b4b9-0e2a52dfcb41) — Technical Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Grade 10 Exemplar Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-grade-10-exemplar-eng-memo/ca316d01-ee1a-4f00-a446-684b65a30d56) — Technical Mathematics · Memo · 2016 · Eng

## More from Grade 10 Technical Mathematics

- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-answer-book-paper-2/42f4f969-c6e5-4ee7-a085-e80dab4d5cd5) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/e466b9ff-67e5-43e9-a132-d19295ea1223) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/cecb0e32-80d5-4367-be7b-c9bb63365cfe) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/49a6998b-22f9-495e-9ce1-f6163fc03a9f) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1/f87034e7-288b-47ad-80f1-243b20ef9a2d) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2/db1affc1-028f-4dba-b156-f708daf484ce) — Memo · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
