# Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2018-afr/a71231eb-1cc8-4df3-a31f-d12a23b100db
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2018-afr/a71231eb-1cc8-4df3-a31f-d12a23b100db)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 12

                                 TEGNIESE WISKUNDE V1

                                       NOVEMBER 2018

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 1 antwoordblad en
                             'n inligtingsblad wat uit 2 bladsye bestaan.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                            2                               DBE/November 2018
                                               NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur en beantwoord die vrae wat volg.

1.      Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

2.      Beantwoord AL die vrae.

3.      Beantwoord VRAAG 4.1.3 en VRAAG 7.5 op die ANTWOORDBLAD verskaf.
        Lewer jou ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

4.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
        gebruik is.

5.      Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
        antwoorde te bepaal, duidelik aan.

6.      Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

7.      Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
        niegrafies) gebruik, tensy anders genoem.

8.      Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

9.      Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                  3                             DBE/November 2018
                                                     NSS

VRAAG 1

1.1       Los op vir x:

          1.1.1        − 2 x ( x + a ) (3 − x) = 0                                                          (3)

          1.1.2        2 x = 6 − x 2 (korrek tot TWEE desimale plakke)                                      (4)

          1.1.3        5 x ( x − 3 ) ≤ 0 en stel dan die oplossing op 'n getallelyn voor                    (3)

1.2       Die totale oppervlakte wat deur die L-vormige diagram hieronder verteenwoordig
          word, is 21 eenhede2. Die vergelyking y − 2 x = −7 stel die verwantskap tussen die
          sye van die twee vierkante voor.

          Los op vir x en y (afmetings van die twee vierkante) indien:
                  y − 2 x = −7 en      x 2 + xy + y 2 = 21                                                  (7)

1.3       Die formule hieronder verteenwoordig die traagheidsmoment ( E ), met massa ( M )
          en lengte ( L ):

                                                            1
                                                     E=       ML2
                                                           12

          1.3.1        Maak L die onderwerp van die formule.                                                (2)

          1.3.2        Bereken die waarde van L, indien E = 8,3  10–2 kg.m2                       en
                       M = 1,6 103 kg.                                                                     (2)

1.4       Druk 36 as 'n binêre getal uit.                                                                   (2)
                                                                                                            [23]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                               4                              DBE/November 2018
                                                  NSS

VRAAG 2

                                     − 8± q − 3
2.1       Gegee die wortels: x =
                                         2

          Beskryf die aard van die wortels indien:

          2.1.1        q=5                                                                                (1)

          2.1.2        q=3                                                                                (1)

          2.1.3        q<0                                                                                (1)

2.2       Bepaal vir watter waarde(s) van p sal die vergelyking 3 x 2 + 7 x = 2 x + p nie-reële
          wortels hê.                                                                                     (4)
                                                                                                          [7]

VRAAG 3

3.1       Vereenvoudig (toon ALLE berekeninge) die volgende sonder om 'n sakrekenaar te
          gebruik:

                                3
                        73 
          3.1.1         2a                                                                              (2)
                           
                           

          3.1.2        log p p + log m 1                                                                  (2)

                         48 − 12
          3.1.3                                                                                           (3)
                          2 75

3.2       Los op vir x : log 2 ( x + 62) − log 2 x = 5                                                    (4)

3.3       Druk die komplekse getal z = − 2 +         2 i in die polêre vorm z = a cis θ uit.              (6)

3.4       Los op vir p en q indien p + qi = (2 − 3i ) 2 .                                                 (4)
                                                                                                          [21]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                              5                                DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 4

                                                       6
4.1       Gegee: g ( x ) = 2 − x − 1 en h ( x ) = −      −1
                                                       x

          4.1.1        Skryf die vergelykings van die asimptote van h neer.                                 (2)

          4.1.2        Bepaal die koördinate van die x-afsnit van h.                                        (2)

          4.1.3        Skets die grafieke van g en h op dieselfde assestelsel op die
                       ANTWOORDBLAD verskaf. Toon die asimptote en die afsnitte met die
                       asse duidelik.                                                                       (5)
          4.1.4        Toon dat ( − 2 ; 3 ) 'n punt op die grafiek van g is.                                (1)

          4.1.5        Skryf die waardeversameling van g neer.                                              (1)
          4.1.6        Skryf die definisieversameling van h neer.                                           (1)

4.2       Die grafieke wat gedefinieer word deur f ( x ) = a ( x + p ) 2 + q en g ( x ) = 36 − x 2
          met T ( 1 ; 8 ) die draaipunt van f, is hieronder geskets. Lyn TM is getrek sodat
          TM loodreg op die x-as is. Punte L en K is die afsnitte van f. Punt L is 'n
          snypunt van f en g. Punt R lê op beide lyn TM en die grafiek          van g.

          4.2.1        Skryf die koördinate van M neer.                                                     (1)

          4.2.2        Bepaal die lengte van TR (los jou antwoord in wortelvorm).                           (3)

          4.2.3        Toon dat (0 ; 6 ) die koördinate van L is.                                           (1)

          4.2.4        Toon vervolgens dat die grafiek van f deur         f ( x) = − 2( x + 1)( x − 3).
                       gedefinieer word.                                                                    (4)

          4.2.5        Gee vervolgens die koördinate van K.                                                 (1)

          4.2.6        Bepaal die waardes van x waarvoor f ( x) × g ( x) > 0 en x < 0 is.                   (2)
                                                                                                            [24]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                           6                             DBE/November 2018
                                              NSS

VRAAG 5
5.1       Die jaarlikse effektiewe rentekoers wat deur 'n finansiële instansie gehef word, is
          6,7%. Bereken die nominale rentekoers wat per jaar gehef word indien dit maandeliks
          saamgestel word.                                                                           (4)

5.2       'n Maatskappy het 'n nuwe 3D-wielsporingmasjien vir R240 000 gekoop. Die masjien
          het oor 'n sekere tydperk teen 'n koers van 16% per jaar tot die helfte van die
          oorspronklike waarde daarvan gedepresieer.

          5.2.1        Gee die gedepresieerde waarde van die masjien aan die einde van
                       die tydperk.                                                                  (1)

          5.2.2        Bepaal hoe lank dit die masjien sal neem om tot die helfte van die
                       oorspronklike waarde daarvan te depresieer. Gee die antwoord tot die
                       naaste jaar.                                                                  (5)

5.3       Mnr. Bohlale het R40 000 vir 7 jaar by 'n bank belê. Die rentekoers vir die eerste
          4 jaar was 11,2% per jaar, kwartaalliks saamgestel. Die rentekoers het toe vir die
          oorblywende jare verander na 13% per jaar, jaarliks saamgestel. Bereken die totale
          bedrag geld wat mnr. Bohlale aan die einde van die beleggingstydperk sal ontvang.          (5)
                                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                              7                            DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 6

6.1        Bepaal f / ( x) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien f ( x) = 7 x − 2                    (5)

6.2        Bepaal:

                          d
           6.2.1
                          dx
                              (
                             π2     )                                                                  (1)

           6.2.2              (
                          Dx x4 − 3 x     )                                                            (3)

                          dy            x5 + 2
           6.2.3             indien y =                                                                (4)
                          dx             x2

6.3        Die raaklyn aan die kromme van die funksie wat deur      p ( x) = x 3 + 1 gedefinieer
           word, gaan deur punt A ( 2 ; k ) .

           6.3.1          Bereken die numeriese waarde van k.                                          (2)

           6.3.2         Bepaal p / ( x)                                                               (1)

           6.3.3         Bepaal vervolgens die vergelyking van die raaklyn aan die kromme van
                         die funksie by punt A.                                                        (3)
                                                                                                       [19]

VRAAG 7

Gegee: f ( x) = − x ( x − 3 ) ( x − 3 )

7.1        Skryf die koördinate van die x-afsnitte van f neer.                                         (2)

7.2        Skryf die y-afsnit van f neer.                                                              (1)

7.3        Toon dat f(x) = – x3 + 6x2 – 9x                                                             (2)

7.4        Bepaal die koördinate van die draaipunte van f.                                             (5)

7.5        Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD verskaf. Toon AL die afsnitte
           met die asse en die draaipunte duidelik.                                                    (4)

7.6        Bepaal die waardes van x waarvoor die grafiek van f toeneem.                                (2)
                                                                                                       [16]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                              8                              DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 8

8.1       Mnr. Alexander het 'n reghoekige vistenk gebou. Die lengte, breedte en hoogte van die
          tenk is 3x meter, 1,5 meter en (1 − x ) meter onderskeidelik, soos in die diagram
          hieronder getoon.

          8.1.1      Bepaal 'n formule vir die volume van die tenk in terme van x.                        (3)

          8.1.2      Bepaal vervolgens die waarde van x wat die volume van die tenk sal
                     maksimeer.                                                                           (3)

8.2       Tydens 'n eksperiment moet leerders die snelheid (v) aanteken van 'n elektroniese
          speelgoedmotortjie oor 'n afstand (m), t sekondes nadat die eksperiment begin het.
          Die snelheid van die elektroniese speelgoedmotortjie word deur v ( t ) = 8 + 4t − t 2
          gegee.

          Bepaal:

          8.2.1        Die aanvanklike snelheid van die speelgoedmotortjie                                (1)

          8.2.2        Die snelheid van die speelgoedmotortjie wanneer t = 0 , 2 sekondes                 (2)

          8.2.3        Die tempo waarteen die snelheid verander met betrekking tot tyd wanneer
                       t = 1,2 sekondes                                                                   (4)
                                                                                                          [13]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Technical Mathematics/P1                       9                             DBE/November 2018
                                              NSC

VRAAG 9

9.1       Bepaal die volgende integrale:

                            6
          9.1.1        ∫  − x  dx                                                            (2)

                       ∫ (x −1) dx
                                2
          9.1.2                                                                                  (4)

9.2       Die skets hieronder verteenwoordig die begrensde oppervlakte van die kromme van
          die funksie wat deur f(x) = x2 + 3 gedefinieer word.

          Bepaal die gearseerde oppervlakte wat deur die kromme en die x-as tussen die punte
          waar x = − 2 en x = 1 is, begrens word.                                                (6)
                                                                                                 [12]

                                                                                 TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1              10           DBE/November 2018
                                 NSS

                     BLANKO BLADSY

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                           DBE/November 2018
                                NSS

SENTRUMNOMMER

EKSAMENNOMMER

VRAAG 4.1.3

VRAAG 7.5

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V1                                                                                   DBE/November 2018
                                                          NSS

                                INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

          − b ± b 2 − 4ac                                     b                           4ac − b 2
    x=                                                  x=−                          y=
                2a                                            2a                            4a
       a x = b ⇔ x = log a b ,           a > 0 , a ≠ 1 en b > 0 ,

    A = P(1 + ni )                     A = P(1 − ni )              A = P(1 − i ) n               A = P(1 + i ) n

             (        ) −1
                        m
          1 i
    ieff =+
            m

                        f ( x + h) − f ( x)
    f / ( x ) = lim
                 h →0           h

      n          x n +1
   ∫ x= dx
                 n +1
                        +C      , n ≠ −1

       1 dx ln                                                                           x     ax
   ∫   x
           =   x + C,            x>0                                                 ∫ a   dx =+
                                                                                              ln a
                                                                                                   C         ,     a>0

                                                            x + x2 y1 + y 2 
       d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2               M  1     ;         
                                                            2         2 

                                                                                     y 2 − y1
       y = mx + c                      y − y1 = m( x − x1 )                 m=                            m = tan θ
                                                                                     x 2 − x1

       x2 y2
         +   =1
       a2 b2

                      a     b     c
       In ∆ABC:          =     =                                           a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                    sin A sin B sin C
                                        1
    oppervlakte van ∆ABC =                ab ⋅ sin C
                                        2

    sin 2 θ + cos 2 θ = 1                          1 + tan 2 θ = sec 2 θ                   cot 2 θ + 1 =cosec2θ

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 Tegniese Wiskunde/V1                                                                  DBE/November 2018
                                                       NSS

  π rad
      = 180°

 Hoeksnelheid = ω = 2πn = 360°n                     waar n = rotasiefrekwensie

 Omtreksnelheid = ν = πDn                           waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

  s = rθ        waar r = radius en θ = sentrale hoek in radiale

                            rs r 2θ
 Oppervlakte van 'n sektor = =                          waar r = radius, s = booglengte en
                            2    2
                                                       θ = sentrale hoek in radiale

  4h 2 − 4dh + x 2 =
                   0           waar h = hoogte van segment,         d = middellyn van sirkel en
                                         x = lengte van koord

                                                                       o +o
  A T= a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn )       waar a = gelyke dele, m1 = 1 2
                                                                         2
                                             en n = aantal ordinate

                                                       OF

      o +o                                
A T a  1 n + o2 + o3 + o4 + . . . + on −1 
=                                                         waar a = gelyke dele, o i = ide ordinaat en
       2                                  
                                                                n = aantal ordinate

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P1 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2018-eng/3777fae6-42f4-43d6-93bb-731699d18be1) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2018-afr/97603d3a-2bb2-4cff-9998-ff3ad22d28df) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2018-eng/8b5b82a2-18da-4de4-9f78-e5559814b806) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-preparatory-2018-question-paper/f274556b-33dc-4d07-95c6-37465a7877be) — Technical Mathematics · QP · 2018
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Afrikaans Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — Technical Mathematics · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 QP AFR JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4a488928-ed3b-48aa-a9c1-a53a6ffc4f7a) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
