# Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2019-afr/04e22e60-abc7-467c-abf7-3348839fb6d5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2019-afr/04e22e60-abc7-467c-abf7-3348839fb6d5)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

ad fram aviicn cam

sake
ey

basic education

SE
¥ A a\» | Department:
(O) Basic Education
NA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Pee oer ine | eee ee ee
r TEGNIESE WISKUNDE V1 1"
o
io i
7 NOVEMBER 2019 7
Vo tutatele otetatatate aya a fatatetetatatafatatatatate me afatetatate stefetetatetateiateyatora®
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 1 antwoordblad en
'n 2 bladsy-inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wiskunde/V1

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2019
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

2.

10.

11.

Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

Beantwoord AL die vrae.

Beantwoord VRAAG 4.1.5 op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Skryf jou
sentrumnommer en eksamennommer in die spasies wat op die ANTWOORDBLAD

verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vracstel
gebruik is.

Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
jou antwoorde te bepaal.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders genoem.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders genoem.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1

VRAAG 1

1.1

1.2

13

1.4

1.5

Die prentjie hieronder toon die geboé vliegbaan van 'n vliegtuig. Die vliegbaan, soos
aangedui deur die pyltjies, is in die vorm van ‘n parabool en word gedefinieer deur die

vergelyking:

3 DBE/November 2019

NSS

N
“a

NN 7
Pal
a

~wY ie, ov

8
= 2x? — —
p(x) = 2x rT
\ Geboé Vliegbaan
\ 7

1.1.1 Faktoriseer p(x) volledig.

1.1.2 Los vervolgens op vir x as p(x) =0

Los op vir x in ELK van die volgende:

1.2.1 (Bx-5)(x+2) =-13
1.2.2 (4—x)(x +3) <0

Los op vir x en y as:

waar xe {Komplekse getalle}

y=3x-8 en x? -xy+ yy’? =39

Die volgende formule verteenwoordig die verwantskap tussen die spanning, die

stroom en die impedansie in 'n wisselstroomkring: V = IxZ

Waar:

V = Spanning (in volt)
I = Stroom (in ampére)
Z = Impedansie (in ohm)

1.4.1 Druk I as die onderwerp van die formule uit.
1.4.2 Bepaal vervolgens in vereenvoudigde vorm die waarde van I (in ampére)
as:

Vereenvoudig: 101, x 11,

Kopiereg voorbehou

V=7i en Z=3-i

Blaai om asseblief

(2)
Q)

(6)
(3)

(6)

()

(5)

2)
[25]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1 4 DBE/November 2019
NSS

2.1 Gegee: oy

Bepaal die waarde(s) van p sodanig dat G soos volg sal wees:

2.1.1 Ongedefinicerd qd)
2.1.2 Gelyk aan nul qd)
2.2 Bepaal vir watter waarde(s) van k dic vergelyking x? —k+4=5x reéle wortels
sal hé. (5)
[7]
VRAAG 3

8
3.1 Vereenvoudig: (-2 a )

(2)
3.2 Los op vir x: log, (3x-2)+ log, 0,5 =3 (4)
3.3 Indien log2=a en log3=5, bepaal die waarde van log.f0,6 in terme van
aen b. (5)
3.4 Die spanning (V) in 'n wisselstroomkring word deur die Argand-diagram hieronder
verteenwoordig.
\ Imaginére as
240°
T an > Reéle as
'
i 2
i
1
yiit-------------
3.4.1 Gebruik die Argand-diagram hierbo om die spanning in die vorm
V=r(cos6@+ isin@) neer te skryf. (1)
3.4.2 Druk vervolgens, of andersins, V in reghoekige vorm uit. Los jou
antwoord in vereenvoudigde wortelvorm. (3)
3.5 Bepaal die numeriese waardes van m en n as m+ni=2(6- 4i)— (- 7%) 2)
[17]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1

VRAAG 4

5 DBE/November 2019
NSS

4.1 Gegee funksies k en q wat onderskeidelik deur k(x) =(x-5)(x+3) en

q(x)= Ry gedefinieer word.
x

4.1.1

Kopiereg voorbehou

Skryf die x-afsnitte van k neer.

Bepaal die x-afsnit van g.

Bepaal die kodrdinate van die draaipunt van k.

Skryf die vergelykings van die asimptote van q neer.

Skets die grafieke van k en q op dieselfde assestelsel wat op die

ANTWOORDBLAD verskaf is. Dui duidelik die asimptote, die afsnitte
met die asse, asook die kodrdinate van enige draaipunte aan.

Blaai om asseblief

()
2)
(3)
(2)

(7)

### Page 6

4.2

6
NSS

PQx)=- yr? =x? en h(x)=a"+d_ gedefinicer word.

T is die snypunt van p en h.
A(-1 ; -2) is'n punt op h.
Die asimptoot van h word deur die stippellyn aangedui.

Ay

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1

DBE/November 2019

Geskets hieronder is die grafieke van p en ht wat onderskeidelik deur

4.2.1

4.2.2

4.2.3
4.2.4

4.2.5

4.2.6

Kopiereg voorbehou

Skryf die numeriese waarde van d neer.
Toon dat h(x) = (5) -4

Bepaal vervolgens die koérdinate van T.

Skryf dic waardeversameling (terrein) van p neer.

————+4
vu

Bepaal vervolgens die definiérende vergelyking w(x) van funksie w,

sodanig dat w die refleksie van p in die x-as is.

Bepaal vir watter waardes van x sal h(x) < p(x)

Blaai om asseblief

(1)

(2)

(2)
(1)

(2)

(2)
[25]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1 7 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 5

5.1 ‘n Klein ingenieursonderneming het 'n nuwe sweismasjien aangekoop. Die waarde

5.2

5.3

van die sweismasjien het jaarliks oor 'n periode van 5 jaar verminder, soos in die
grafiek hieronder getoon.

Grafiek wat die jaarlikse waarde van dic
sweismasjien verteenwoordig
12000 4 TEE Coo

Bedrag in rand

Getal jare _
Gebruik die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord:

5.1.1 Skryf die waarde van die sweismasjien neer toe dit nuut was.

5.1.2 Bereken die jaarlikse konstante persentasie verminderingskoers

‘n Werktuigkundige van Model X-motors het 'n datablad gekry wat toon dat 200
Model X-motors gedurende 2009 deur die werkswinkel gediens is. Die jaarlikse
saamgestelde groeikoers van die getal Model X-motors wat deur hierdie werkswinkel
gediens word, is 3,5% per jaar.

Bepaal, deur ALLE berckeninge te toon, die jaar waarin 273 Model X-motors deur
die werkswinkel gediens is.

Anita het beplan om oor 8 jaar 'n vragmotor vir haar maatskappy aan te koop en het
besluit om 'n beleggingsrekening oop te maak om voorsiening vir die aankoop van die
vragmotor te maak. Sy het 'n aanvangsbedrag van R293 000 in die rekening
gedeponeer.

Aan die einde van 2 jaar het Anita 'n verdere deposito van R95 000 in die rekening
gemaak. Die rentekoers vir die eerste 4 jaar was 6,7% per jaar, kwartaalliks
saamgestel, en vir die oorblywende periode was die rentekoers 7,5% per jaar,
maandeliks saamgestel. Die geprojekteerde waarde van die vragmotor aan die einde
van 8 jaar sal R660 580 wees.

Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, of haar belegging genoeg fondse sal
akkumuleer sodat sy aan die einde van die 8 jaar-beleggingsperiode die vragmotor sal
kan aankoop.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

qd)
3)

(5)

(8)
{17]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1 8 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 6
6.1 Bepaal f’(x) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik as f(x) =5- 3
6.2 Bepaal die volgende:
6.2.1 f' (x) as f(x) =a? -0,5x? —x7
622 py [x( vr +2)]
6.3 Gegee: xy + 2x° = 7x°
6.3.1 Maak y die onderwerp van die vergelyking.
dy
6.3.2 Bepaal vervolgens —.
ax
6.4 ‘n Fabriek wat glocilampe vervaardig, maak 'n daaglikse wins P(x) in rand vir

x aantal gloeilampe wat vervaardig word. Die formule om die fabriek se daaglikse
wins te bereken, word deur P(x) =0,8x? — 200x gegee, waar x>0.

Bereken:

6.4.1 Die daaglikse wins indien 300 gloeilampe op een dag vervaardig word

6.4.2 Die getal gloeilampe wat vervaardig word, wat 'n nul daaglikse wins sal
oplewer

6.4.3 Die veranderingstempo van die daaglikse wins met betrekking tot die

getal glocilampe vervaardig, indien 200 gloeilampe vervaardig word

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6)

(3)

(4)

2)

(2)

qa)

(2)

(3)
[22]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 9
NSS

VRAAG 7

DBE/November 2019

‘Die skets hieronder verteenwoordig dic grafieke van funksies g en f wat onderskeidelik deur

&(x)=9x+18 en f(x)=x> +x? +ex+d_ gedefinieer word.

SG ; 0) en R is die draaipunte van f.
T isdie y-afsnit van beide f en g.
Q isdie x-afsnit van beide f en g.

ay
|
R |
/ J.
/
z Pre cet —T
° SG : 0)
’
7A Bepaal die koérdinate van Q en T.
7.2 Toon dat b=—4, c=-3 en d= 18.
73 Bepaal vervolgens die kodrdinate van R.
7.4 Bepaal:
TAL Die vergelyking van die raaklyn aan die kromme van funksie f
by punt R
742 Die waardes van x waarvoor g(x) >0
74.3 Die waardes van x waarvoor f' (x) <0
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

G3)
(3)
(6)

(1)
Q)

2)
[15]

### Page 10

Tegniese Wiskunde/V1 1

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2019
NSS

VRAAG 8

‘n Houer bestaan uit 'n regte silindriese deel en 'n hemisferiese deel aan die bokant, soos in die
prent en diagram hieronder getoon. Die radius van beide vorme is x cm en die totale hoogte
van die houer is (66 - 2x) cm.

(66-2x) cm

8.1

8.2

8.3

8.4

Die volgende formule mag gebruik word:

Volume van 'n regte silinder = xr? h

Volume van 'n sfeer = far
Skryf, in terme van x, die hoogte van die silindriese deel van die houer neer.
Toon dat die formule vir die totale volume (in cm’) van die houer gegee word deur:
V = 667x" — fax!

Bereken vervolgens die waarde van x wat die totale volume van die houer sal
maksimeer.

Bepaal vervolgens die maksimum totale volume van die houer.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)

(3)

(4)

(2)
[10]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 9
9.1 Bepaal die volgende integrale:
9.1.1 [mx?de — waar p 4-1
9.1.2 io 2
x
9.2 Die skets hieronder toon die gearseerde begrensde oppervlakte van die kromme van
die funksie wat deur g(x) = - 4 gedefinieer word, waar x > 0.
x
4
_ 1,4 3,5 - x
0 _
| > a,

Bepaal (met ALLE berekeninge getoon) die gearseerde oppervlakte wat deur die
kromme en die x-as tussen die punte begrens word, waar x =1,4 en x=3,5.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1 DBE/November 2019
NSS

INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

_-b+Vb? -4ac b y= fae?

x=-—

2a 2a 4a

a@=b &x=log,b, a>0,a¥lenb>0
A=P(1+ni) A=P(1—ni) A= P(l-i)" A=P(1+i)”

ie =(1+B)"-1

f! (x)= lim f(x+h)- f(x)

h>0 h
ttl
fx"exe= +0. , ne
ntl
a
ftar=inx+c, x>0 fatax=- +0 > a>0
x Ina

d= (xx) +0,-»,) M22, 212%2)

yomx+c y-y =m(x-x,) =2 m=tan8
X27 %

2 2
5+%=1
a b

a b c

AARC. nA sinB sinC & = b +c? —2be-cosd
Oppervlakte van AABC = jab ‘sinc
sin? @+cos*@ =] 1+ tan” @ = sec? 9 cot” 8+1=cosec?0

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2019
NSS
mrad = 180°
Hoeksnelheid = @ = 22m =360°n waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid =v = Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
s=r0 waar r=radiusen @ = sentrale hock in radiale
rs_°O
Oppervlakte van 'n sektor 37 waar r= radius, s = booglengte en

@ = sentrale hoek in radiale

Ah? —4dh+x? =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en
x = lengte van koord

+
Ar =a(m +mz+m3+.. +m) waar a= gelyke dele, my = OL 7 en

n=aantal ordinate

OF

+0,
At -4( 4 5 4+ 09 +03 -+04+.. +091) waar a= gelyke dele, 0;=i* ordinaat en

n= aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1
NSS

ANTWOORDBLAD

DBE/November 2019

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
VRAAG 4.1.5
y
att Soe ee a a a
aa
>
4 1 0 L
_ i i)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P1 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2019-eng/03e70273-8789-47a3-a80e-585ec0c60fd1) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2019-afr/a01b854b-8b79-4892-b312-838c7e34d9ad) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Tech MATH P1 (English) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-english-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/cbb0fb77-f70d-4cd1-925b-b2239541992f) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [NW TECH MATHS P1 AFR SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-tech-maths-p1-afr-september-2019/10d77e3e-9fa4-419e-b393-8399566b3bd3) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — Technical Mathematics · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 QP AFR JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4a488928-ed3b-48aa-a9c1-a53a6ffc4f7a) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
