# Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2021-afr/520f0ff1-6901-4eaf-aeb9-916a39aaf69f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2021-afr/520f0ff1-6901-4eaf-aeb9-916a39aaf69f)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

sha

le basic education
WE.

J Department:
(Oy) Basic Education
SE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
|S SSSR SSSR RSS SS SSSR RSS SSSR RRR
1 TEGNIESE WISKUNDE V1 :
ly u
a] ili
" NOVEMBER 2021 "

PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 2 inligtingsblaaie
en 2 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/November 2021
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord VRAAG 4.1.2 en 7.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf is.

Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou

ANTWOORDEBOEK in.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

5. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
jou antwoorde te bepaal.

6. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde tocgeken word NIE.

7. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en

niegrafies) gebruik, tensy anders genoem.

8. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 3 DBE/November 2021
NSS
VRAAG 1
11 Los op vir x:
1.1.1 2x(x +3)=0
1.1.2 x(x+9)=12 (korrek tot TWEE desimale plakke)
1.1.3 x(6—x)20 enstel dan die oplossing op 'n getallelyn voor
1.2 Los op vir x en y indien:
x=l-2y en 3x’ =34+x+y
13 Die diagram hieronder toon 'n eenvoudige pendulum wat van punt A na punt C swaai.

Langs die prentjie is die formule vir die berekening van die tyd (7) gencem vir die
pendulum om van punt A na punt C te swaai waar (L) die lengte van die toutjie en

(g) die gravitasiesnelheid verteenwoordig.

r=2n[t
&

In die formule hierbo:

T—Tyd in (s)
EL —Lengte in (m)
g—Gravitasiesnelheid

in m/s?
- | = : —_
1.3.1 Maak ZL die onderwerp van die formule.
1.3.2 Bereken vervolgens die numeriese waarde van L as g = 9,8 m/s” en

die tyd geneem T= 1,74s is.

1.4 Gegee die binére getalle:

A=1101100, en B= 11100,

1.4.1 Evalueer A —B (los jou antwoord in binére vorm).

1.4.2 Herlei vervolgens jou antwoord in VRAAG 1.4.1 na'n desimale getal.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(4)
GB)

(6)

(2)

)

(1)

(2)
[22]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V I 4 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 2

2.1 Gegee die wortels: x =Stvk-9

Beskryf die aard van die wortels as:

211 k<9
2.1.2 k=9
2.2 Bepaal vir watter waarde(s) van g die vergelyking -x’+2qx-4=0  nie-reéle
wortels sal hé.
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar:
a3
311 (Bla *) 4
3.1.2 log, 16+ log, 4°

3.1.3 50x"? x 18x

3.2 Los op vir x: log, (x+2)=2+log,x

33 Gegee die komplekse getal z=p+4i met die modulus 2/5 en die argument
8 = (90°; 180°).

3.3.1 Bepaal die waarde van p.
3.3.2 Druk vervolgens z indie polére vorm z=r cis @ uit.
3.4 Los op virm en n as 2m—ni-6i= —3i (4i+5).

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

0)
(1)

(3)

(3)
(4)
G)
(4)

(4)
(3)

(4)
25]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 5 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 4
41 Gegee: h(x) -(3) +5 en k(x) =—2x?+4x+6

4.1.1 Bepaal:

(a) Die y-afsnit van A (1)

(b) Die vergelyking van die asimptoot van h (1)

(c) Die x- en y-afsnit(te) van k GB)

(d) Die draaipunt van k (3)
4.1.2 Skets vervolgens die grafieke van h en k op dieselfde assestelsel wat op

die ANTWOORDBLAD verskaf word. Toon duidelik die afsnitte met die

asse, draaipunte en enige asimptoot/asimptote. (6)
4.1.3 Indien p(x)= bad + q. bepaal die numeriese waarde van a as p die

x

grafiek is wat deur a1 5 8) gaan en dieselfde horisontale asimptoot as h
het. G3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 6 DBE/November 2021
NSS

4.2 Die grafieke van f en g wat onderskeidelik deur f(x) =—4/r?— x? en
g(x) = 2 x —10 gedefinieer word, is hieronder geskets.

AG ;~4) en C is die snypunte van f en g.
B en D isdie y-afsnitte van g en f onderskeidelik.

Y
af x
f

Bepaal:

4.2.1 Die kodrdinate van C (2)
4.2.2 Die lengte van DB (2)
4.2.3 Die vergelyking van f (1)
424 Die waarde(s) van x waarvoor g(x)-—f(x) >0 (2)

[24]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 7 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 5

5.1 'n Elektrisién het toerusting ter waarde van R63 150 gekoop en enkelvoudige rente is

teen 'n koers van 3 elke jaar op die koopprys gehef. Hy sal die tocrusting oor 'n

tydperk van 7 jaar terugbetaal.
4 .
5.1.1 Druk 3 as 'n persentasie uit. 6)
5.1.2 Bepaal die totale betaling aan die einde van die 7® jaar. (2)
5.2 ‘n Masjien wat vir R726 900 nuut aangekoop is, depresieer teen 'n koers van 15,8%

per jaar volgens die verminderdesaldo-metode.

R726 900

Bepaal die aantal jaar (n) wat dit vir die waarde van die masjien sal neem om minder
as R274 000 te wees. (4)

5.3 Sizwe het vier jaar gelede 'n spaarrekening geopen om vir sy studies by 'n tegniese
kollege te betaal.

e Hy het onmiddellik R15 000 in die rekening gedeponeer teen 'n rentekoers van
5,98% p.j., maandeliks saamgestel.

e Aan die einde van 27 maande het hy R6 823,54 by dieselfde rekening gevoeg en
die rentekoers het daarna verander na 7,78% per jaar, kwartaalliks saamgestel.

e Die jaar toe hy begin spaar het, was die kollegegelde R25 000 vir die kursus.
Die gelde het teen 'n saamgestelde koers van 2,8% per jaar vermeerder.

5.3.1 Bepaal die kollegegelde aan die einde van die 4° jaar as die gelde teen
dieselfde koers aanhou groei. (2)
5.3.2 Bepaal of Sizwe genoeg geld sou gespaar het om die geld aan die einde
van die 4-jaar-beleggingstydperk te betaal. (6)
[15]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 8 DBE/November 2021
NSS
VRAAG 6
6.1 Bepaal f’(x) met gebruik van EERSTE BEGINSELS as f(x) =-3x (5)
6.2 Bepaal:
6.2.1 D,{ px? - 7x + 10] Q)
dy x — 3x?
6.2.2 = = 3
~ 8? 7 (3)
6.2.3 f(x) as f(x)= Vx? 45x" (3)
6.3 Die vergelyking van die raaklyn, gedefinieer deur f(x)=mx+c aan die kurwe

g(x) = x? + 3x — 2, is loodreg op die lyn p(x) = -4

6.3.1 Skryf die waarde van m neer. (1)
6.3.2 Bepaal vervolgens die kodrdinate van die raakpunt van die raaklyn aan
die kurwe g. (4)
6.3.3 Bepaal die gemiddelde gradiént van g tussen die punte waar x =3 en
x=-2, (3)
2
VRAAG 7

Gegee: f (x) =x’ -2x?-7x—4

7A Skryf die y-afsnit van f neer. (1)
72 Toon dat x — 4 'n faktor van f is. (2)
73 Bepaal die x-afsnitte van f. QB)
74 Bepaal die koGrdinate van die draaipunte van f. (5)
7.5 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon AL die

afsnitte met die asse en die draaipunte duidelik aan. (4)
76 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor die grafiek van f dalend is. (2)

[17]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 9 DBE/November 202]
NSS

VRAAG 8

'n Staalvervaardigingsmaatskappy wil 'n oop vlekvryestaalhouer met 'n vierkantige basis en 'n
volume van 4 000 cm® vervaardig.

Die afmetings van die houer met 'n vierkantige basis sal lengte = x cm, wydte = x cmen
hoogte = A cm wees.

Die volgende formules mag gebruik word:

Volume = oppervlakte van die basis x hoogte
Buite-oppervlakte = lengte x breedte + 2xlengtexhoogte + 2xbreedte xhoogte

8.1 Toon dat die hoogte van die houer uitgedruk kan word as: h = 4 00 0 (1)
x
8.2 Toon vervolgens dat die buite-oppervlakte van die houer uitgedruk kan word as:
Buite-oppervlakte =x? + 16 000 (2)
x
8.3 Bepaal dic numeriese waarde van die hoogte van die houer indien die buite-
oppervlakte van die houer geminimaliseer word. (5)

[3]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 10 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 9

91 Bepaal die volgende integrale:

9.2

911 fale? + 6x) de (4)
xl
9.12 ic vlan (2)

Die skets hieronder verteenwoordig die oppervlakte begrens deur die funksie g wat
deur g(x) =3x* gedefinieer word en die punte waar x=k en x=4.

Bepaal die waarde van k as die begrensde oppervlakte 56 vierkante eenhede is. 7)
[13]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1 DBE/November 2021
NSS

INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

-b +b? -4ac b 4ac -b”
x=— x=-— =
2a 2a 4a

a*=bax=log,b, a>0,a#len b>0

A=P(14ni) A=P(l-ni) A=P(1+4i)" A=P(1-i)"

logy =(1 +i)” -1

/ om Leth) fe)
= lim JETT SLM)
#°G)= jim, h
tt xr
x" de = +C ,n#¥-1 kx" de =k, +C ,n¥#-1
n+l n+1
1 k
J -—d =Inx+C, x>0 J —de =kiInx+C, x>0
x x
a nx a’™
Ja* dx=——+C ,a>0 fka’™ dx =k. +C ,a>0
Ina nina
so + +
d=\(x, ~x,)? +Qr -»y M(™ aan)

y=mxcte y-y, =m(x—-x,) m = tan @=m
X27

2 2

ew

a bP

In AABC: 4 = 2§_ = _¢ a? =b? +c? — be.cosA

sinA sinB sinc

oppervlakte van A ABC = ; ab. sin C

sin? @ + cos? =1 1+tan?0 =sec’@ 1+ cot* @ = cosec’@

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2021
NSS

mrad = 180°

Hoeksnelheid = w = 22 waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid = @ = 360°n waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid =v = Dn waar D = middellyn en » = rotasiefrekwensie

Booglengte = s=r@ waar r=radiusen @ = sentrale hoek in radiale

Oppervlakte van 'n sektor ais waar r = radius en s = booglengte en

2
Oppervlakte van 'n sektor = = waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale

4h? -Adh+x? =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en

x =lengte van koord

+
Aq =a(m,+my+m3+...+m,) waar a= gelyke dele, m, = 21202
en n-=aantal ordinate
OF
Of + On de .
Ap=a “at +03 +04+...4+0y4-1 waar a= gelyke dele, 0;= i ordinaat

en = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1

ANTWOORDBLAD

NSS

SENTRUMNOMMER

DBE/November 2021

EKSAMENNOMMER

VRAAG 4.1.2

Kopiereg voorbehou

— = __ 7
ix
0
|
i | H i
/
|
~ : - ees i

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1

ANTWOORDBLAD

DBE/November 2021
NSS

SENTRUMNOMMER

EKSAMENNOMMER

VRAAG 7.5

hy
aaeeen meeeeeer Linn : ;
It
|
a
i
|
i] i
| | 0 | }
j i i
| |
|
== 5 ee [eee eee oes | _
aoe i" . i i
i i |
| i
i oe 7 a

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2021-afr/b3967422-2d77-40cf-9087-9e784165640a) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Tech Maths P1 QP June 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-qp-june-2021-english/10fd08ad-3502-421c-a4ff-a8b7b0fb3513) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Technical Mathematics P1 (English) 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-english-2021-qp/b9eb4a6c-68c1-472a-84f0-b2e8a1340196) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Technical Mathematics P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june-2021-eng/479c08f6-9380-4045-9d5c-7eab6f1b4ce6) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — Technical Mathematics · QP · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2023-afr/cb95f97e-d9fe-4807-b52c-551ed363c497) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 QP AFR JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4a488928-ed3b-48aa-a9c1-a53a6ffc4f7a) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
